Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2011
LEWENSORIËNTERING
MEMORANDUM
PUNTE: 100
Hierdie memorandum bestaan uit of 4 bladsye.
Skip to contentAll 2011 papers 





View all





Life Orientation Grade 9 P1 November EC 2011 Memo (Afr)
Grade 9 Life Orientation Paper 1 memorandum from the November EC 2011 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.
Life Orientation · Grade 9 · November EC · 2011. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Orientation
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2011
- Exam period
- November EC
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 194.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
November EC 2011
Questions in this paper
- Question 1.1Constitutional Rights and Responsibilities1 marks
- Question 1.2Constitutional Rights and Responsibilities1 marks
- Question 1.3World of Work1 marks
- Question 1.4Physical Education1 marks
- Question 1.5Constitutional Rights and Responsibilities1 marks
- Question 2Constitutional Rights and Responsibilities5 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSORIËNTERING (Memo) (NOVEMBER 2011)
AFDELING A
VRAAG 1 VRAAG 2 VRAAG 3 VRAAG 4
1.1 D (1) 2.1 Onwaar (1) 3.1 D (1) 4.1 Tersiêre (1)
1.2 B (1) 2.2 Onwaar (1) 3.2 C (1) 4.2 Arbeidsmark (1)
1.3 D (1) 2.3 Waar (1) 3.3 B (1) 4.3 Persoonlike ontwikkeling (1)
1.4 B (1) 2.4 Waar (1) 3.4 E (1) 4.4 Verantwoordelikheid (1)
1.5 B (1) 2.5 Waar (1) 3.5 A (1) 4.5 Groei (1)
[5] [5] [5] 4.6 Vaardighede (1)
4.7 Fondasie (1)
4.8 Kompeterend (1)
[8]
TOTAAL AFDELING A: 23
AFDELING B
VRAAG 5
5.1 FAS – Fetale Alkohol Sindroom (1)
5.2 5.2.1 Gesigdefekte /Klein lyfies/misvormde bene (te min vingers of
tone)/Klein brein/Spraak probleme /Gehoorprobleme /
Sigprobleme (Enige TWEE antwoorde) (2)
5.2.2 Kry nie vriende nie/ondervind verwerping/voel verstoot/gemeenskap
diskrimineer teen hulle a.g.v. fisiese misvorming. (1)
5.3 Alkohol is vryelik verkrygbaar/Sommige alkoholiese drank is baie
goedkoop/Armoede veroorsaak dat mense al meer drink.
Die media adverteer drank asof dit iets is wat elke mens moet uit probeer
bv. vir sosiale status, ens.
Misbruik/groepsdruk dra ook by tot die misbruik van alkohol.
(Enige TWEE antwoorde) (2)
5.4 5.4.1 Alkohol misbruik kan werkloosheid tot gevolg hê aangesien so ʼn
persoon te veel dae afwesig is en dit kan ly tot sy opskorting. (2)
5.4.2 Alkohol kan jou longe beskadig en dit kan ly tot Tuberkulose. (2)
5.5 Deur die onthouding van alkohol te beklemtoon/deur so ʼn persoon na ʼn
rehabilitasie sentrum te stuur. (2)
[12]
VRAAG 6
6.1 Kwaadaardige Neoplasma (2)
6.2 Omgewings invloede /Oorerwing (2)
6.3 Chemoterapie /Chirurgie /Bestraling (Enige TWEE antwoorde) (2)
6.4 Dit is kanker wat veroorsaak word wanneer genetiese defekte of
abnormaliteite vanaf voorouers oorgeërf word.
(LW: aanvaar die leerder se definisie as dit oorerwing van ouers se gene
uitlig). (2)
6.5 Leukemie (Bloedkanker) /Borskanker /Longkanker /Kolon-kanker
/Lewerkanker /Germ cell Tumour /Velkanker
(Enige TWEE antwoorde) (2)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) LEWENSORIËNTERING (Memo) 3
6.6 6.6.1 Ja, dit is ʼn dodelike siekte. (1)
6.6.2 Omtrent die helfte van kanker pasiënte wat behandeling ontvang
sterf a.g.v. kanker. (LW: Enige aanvaarbare antwoord is korrek) (2)
[13]
VRAAG 7
7.1 Hulle het die drie mans doodgeslaan. (1)
7.2 7.2.1 Nee (1)
7.2.2 Dit is onaanvaarbaar om die wet in eie hande te neem.
(LW: LU3 AS4 onderskraag die antwoord in VRAAG 7.2.2) (2)
7.3 Hulle het vermoed hy is betrokke by misdaad in die gemeenskap en het
hom daarvan beskuldig. (2)
7.4 7.4.1 Nee (1)
7.4.2 Hulle moet ondersoek instel en meer bewyse rondom die saak
insamel en kan nie reageer op hoorsê nie. (2)
7.5 7.5.1 Ek sal hulle baie lank tronk toe stuur/
(LW: Enige antwoord wat gevangenisstraf aanbeveel) (1)
7.5.2 Ek sal hierdie uitspraak lewer omdat hulle hierdie man se
menseregte aangetas het. Hierdie straf sal ook dien as waarskuwing
tot ander gemeenskapslede om nie die wet in hul eie hande te neem
nie. (2)
[12]
VRAAG 8 LW: (Hierdie is slegs ʼn riglyn vir assessering van leerder se werk)
8.1 Beroepskeuse: Lewensoriëntering Onderwyser (1)
8.2 8.2.1 Ek sal lewensprobleme kan hanteer. (1)
8.2.2 Daar sal minder gevalle wees van mense met HIV/Vigs in my
land.
Die burgers van my land sal goeie besluitnemingsvaardighede
het. (Enige 1) (1)
8.3 Hoe lank sal dit my neem om dit te bereik: In die jaar 2018.
Ek eers graad 10, 11 en 12 moet voltooi.
Ek moet ... jare se studie aan ʼn tersiêre inrigting voltooi. (2)
8.4 Probleme: Tekort aan finansies.
Tekort aan morele ondersteuning van my familie.
Werk nie hard nie/studeer nie hard nie. (Enige 2) (2)
8.5 Finansiële hulp: Ek sal aansoek doen vir ʼn beurs/lening. (1)
8.6 Aksies: Ek sal hard moet werk in die skool en my skoolwerk
ernstig opneem.
Ek moet graad 12 slaag.
Ek moet ʼn graad neem in Opvoedkunde.
Ek moet ʼn diploma in Opvoedkunde doen. (Enige 2) (2)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSORIËNTERING (Memo) (NOVEMBER 2011)
VRAAG 9 NASIONALE VROUEDAG-UITNODIGING
Dit kan in die vorm van ʼn uitnodigingskaart of ʼn publieke advertensie wees.
Sien rubriek hieronder om hierdie vraag te assesseer.
PUNTE 6 5 4 3 2-1
PRES- Verdienstelike Voldoende Gemiddelde
Uitstaande prestasie Nie bereik
TASIE prestasie prestasie prestasie
Uitnodiging goed Uitnodiging goed Uitnodiging Nie goeie Nie logies
ontwerp en sluit ontwerp, sluit meeste goed ontwerp. ontwerp nie. saamgestel
INHOUD
byskrifte in, tyd, plek, inligting in soos tyd, Sluit sommige Nie saamgestel nie en baie
datum, tema, die plek, datum, tema, van die in ʼn logiese sleutel
gebeurtenis, hoof gebeurtenis, hoof inligting in manier nie. inligting nie
sprekers, vermaak, sprekers en soos tyd, gegee nie.
(verskeie kunstenaars). vermaak. tema, ens.
PUNTE 4 3 2 1 0
PRES- Verdienstelike Voldoende Gemiddelde
Uitstaande prestasie Nie bereik
TASIE prestasie prestasie prestasie
Baie kreatief, aantreklik Aantreklik, op die Aantreklik, en Swak ontwerp Voldoen nie
en goed gerig op die man af, goed gerig op die man af, en nie relevant aan vereistes
UITLEG
teiken groep (jeug, op die teiken mark. geen duidelike tot die teiken nie.
verskillende rasse.) fokus op die gehoor nie.
Moedig almal aan om teikengehoor
die feesvieringe by te nie.
woon.
INHOUD: 6 PUNTE
ONTWERP: 4 PUNTE [10]
TOTAAL AFDELING B: 57
AFDELING C FISIESE ONTWIKKELING EN BEWEGING
VRAAG 10
10.1 B (1) 10.7.1 Sterk (1) 10.9 Jy sal fisies sterk wees.
10.2 B (1) 10.7.2 Gesond (1) Jy sal ontslae raak van oortollige
liggaamsvet.
10.3 C (1) 10.7.3 Gemaklik (1) Goeie spier tonus laat jou goed voel.
10.4 C (1) 10.7.4 Respek (1) Jy ontwikkel sterk beendere.
10.5 D (1) 10.8.1 Hart (1) Jou aptyt sal verbeter.
10.6 C (1) 10.8.2 Liggaam (1) Die kanse om beserings te kry word
verminder.
(Merk enige TWEE feite) (2)
10.10 10.10.1 Ouderdom verneukery /Wedstrydknoeiery (2)
10.10.2 Jong spelers speel teen ouer spelers en dit kan ernstige
beserings tot gevolg hê vir die jonger spelers.
Jong spelers het nie die geleentheid om gekies te word vir
toernooie nie. (Enige 1) (2)
10.10.3 In wedstrydknoeiery word die spelers betaal om ʼn spesifieke
wedstryd te verloor. Dit kan ook gebeur dat ʼn klub eienaar die
skeidsregter omkoop met geld. (2)
[20]
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 100
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Orientation Grade 9 P1 November EC 2011 Memo (English)

Question paper
Life Orientation Grade 9 P1 November EC 2011 QP (Afr)

Question paper
Life Orientation Grade 9 P1 November EC 2011 QP (Eng)

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2013 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2012 Memo (English)

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2012 Memo (Afrikaans)
More from Grade 9 Life Orientation

Question paper
Life Orientation Grade 9 P1 November Mock 2026 QP (Eng)

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2016 QP (Afr)

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2016 QP (Eng)

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2014 QP (Eng)

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2014 QP (Afr)

Question paper