Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2012
LEWENSORIËNTERING
MEMORANDUM
PUNTE: 100
Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.
Skip to contentMemorandum 











View all





Life Orientation Grade 9 November EC 2012 Memo
Grade 9 Life Orientation memorandum from the November EC 2012, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Life Orientation · Grade 9 · November EC · 2012. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Orientation
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 161.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 6
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 D (1)
1.2 C (1)
1.3 A (1)
1.4 B (1)
1.5 D (1)
[5]
VRAAG 2
2.1 WAAR (1)
2.2 WAAR (1)
2.3 WAAR (1)
2.4 WAAR (1)
2.5 WAAR (1)
[5]
VRAAG 3
3.1 D (1)
3.2 C (1)
3.3 A (1)
3.4 E (1)
3.5 B (1)
[5]
VRAAG 4
4.1 ouderdomme (1)
4.2 omstandighede (1)
4.3 volwassene (1)
4.4 verkragting (1)
4.5 meerdere (1)
4.6 meisie-vriende (1)
4.7 blaam (1)
4.8 verkragter (1)
4.9 vertrou (1)
4.10 sielkundige (1)
[10]
TOTAAL AFDELING A: 25
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) LEWENSORIËNTERING 3
AFDELING B
VRAAG 5
5.1 Kanker
Kardiovaskulêre- of hartsiektes
Diabetes (Enige 2 x 1) (2)
5.2 Aansteeklike siektes
OF
HIV/Vigs, tuberkulose en malaria (Enige 2 x 1) (2)
5.3 Nee. Die artikel bepaal dat NOS’s die oorsaak is van die meeste
sterftes elke jaar.
OF
Volgens die artikel is NOS’s die oorsaak van 63% van sterftes
wêreldwyd.
OF
NOS’s was die oorsaak van 36 miljoen sterftes in 2008. (1 + 1) (2)
5.4 5.4.1 Stille dood siektes is die siektes wat ʼn pasiënt onder lede het
sonder dat hy bewus is daarvan. (2)
5.4.2 Globale sterftes is sterftes wat oor die hele wêreld/wêreldwyd
voorkom. (2)
[10]
VRAAG 6
6.1 Emosionele mishandeling
Verbale mishandeling
Fisiese mishandeling (Enige 2 x 1) (2)
6.2 Hy tree so op omdat hy onder die invloed van alkohol is, hy is dronk. (2)
6.3 6.3.1 Nee/Ja
6.3.2 Nee, ongeag wat hy doen, is hy haar pa. Sy moet hom altyd
respekteer. (1)
OF
Ja, miskien is sy moeg daarvan om toe te kyk hoe hulle mishandel
word en hierdie is die enigste manier om hulle te red van die
mishandeling. (2)
6.4 Die familie is nie gelukkig in sy teenwoordigheid nie. Hulle weet dat hy
dronk sal huis toe kom en hulle mishandel. (2)
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012)
6.5 Hy kan woedend raak en teenoor ander kinders aggressief optree.
Hy kan grootword met die idee dat vroue daar is om deur mans
mishandel te word.
Hy kan grootword en dink dat vloek en dronk wees ʼn bewys is daarvan
dat jy ʼn ware man is.
(Aanvaar twee geldige antwoorde.) (Enige 2 x 2) (4)
6.6 Sy kon gaan vir professionele hulp, bv. berading.
Sy kan na die polisie of hof gaan en vra vir beskerming of ʼn hofbevel.
Sy kan professionele mense vra om haar pa na ʼn rehabilitasiesentrum te
verwys.
Sy kan met familie gesels en advies vra.
(Aanvaar enige korrekte antwoord.) (Enige 1 x 2) (2)
[15]
VRAAG 7
7.1 7.1.1 Ja. (1)
7.1.2 Die advertensie noem nie die kleur van ʼn mens se vel nie./Die
advertensie verwys na alle tieners, ongeag die kleur van hul vel. (2)
7.2 7.2.1 Ja/Nee (1)
7.2.2 Ja, omdat die meerderheid van die sportspanne ʼn blaaskans geniet
gedurende hierdie tyd van die jaar.
OF
Nee, want as hy die werk kry, mag hy die geleentheid om raakgesien
te word deur professionele afrigters wat na hul klub kom op soek na
nuwe talent, misloop. (2)
7.3 Hierdie werk benodig nie ʼn akademiese kwalifikasie nie. Hulle benodig net
tieners wat eerlik, toegewyd en hardwerkend is. (2)
7.4 Hy sal werkservaring opdoen wat tot sy voordeel sal wees wanneer hy vir ʼn
ander werk aansoek doen. (2)
7.5 Een Saterdag = Hoeveelheid ure per dag x uurlikse tarief
= 8 uur x R30
= R240 vir een Saterdag
Daarom 4 Saterdae = R240 x 4
R960
Een Sondag = 5 uur x R30
= 150
Daarom 2 Sondae = R150 x 2
= R300
Totale loon = R960 + R300
= R1 260 (5)
[15]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) LEWENSORIËNTERING 5
VRAAG 8
8.1 Verminder porsiegroottes; jy kan nog steeds kos eet wat jy wil, maar
net minder. √
Kies gesonde versnaperinge soos vrugte en groente.
Drink genoeg water in plaas van gaskoeldrank.
Neem klein happies en kou behoorlik. (Enige 2 x 1) (2)
8.2 Te min oefening.
Eet te veel vetterige en soet kosse. (2)
8.3 Ooreet kan diabetes en hartsiektes veroorsaak. (2)
8.4 8.4.1 Politieke invloed. (1)
8.4.2 Volgens die media is vet uit en maer is in. (1)
8.4.3 Sommige huishoudings het nie genoeg geld om kos te koop nie. (1)
8.5 Oorgewig. (1)
[10]
VRAAG 9
9.1 Jeugdag, Erfenisdag, Werkersdag, Mandela Dag, Menseregtedag. (1)
9.2 Elke jaar op 21 Maart – Menseregtedag
Elke jaar op 01 Mei – Werkersdag
Elke jaar op 16 Junie – Jeugdag
Elke jaar op 18 Julie – Mandeladag
Elke jaar op 09 Augustus – Vrouedag
Elke jaar op 24 September – Erfenisdag
(Enige aanvaarbare antwoord.) (2)
9.3 Op hierdie dag in 1960 het baie mense gesterf in Sharpeville,
tydens ʼn protesoptog teen die paswette. Ons vier menseregte op
hierdie dag.
Op hierdie dag word dit wat die werkers wêreldwyd doen onthou
en waardeer.
In 1976 is studente gedood toe hulle protes aangeteken het teen
Afrikaans as medium van onderrig in alle skole. Die demokratiese
regering het dié dag verklaar as ʼn dag waartydens die opoffering
van hierdie studente geëer word.
Dis oud-president Mandela se geboortedag. Mense word gevra
om 67 minute, wat sy 67 jaar as vryheidsvegter herdenk, te
gebruik om iets vir die minder bevoorregte mense te doen.
In 1956 het vroue van alle rasse betoog teen die paswette. Ons
vier die rol wat vroue gespeel het tydens die Vryheidstryd.
Op 24 September is Erfenisdag wanneer ons al die diverse kulture
vier. (Enige aanvaarbare antwoord.) (2)
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012)
9.3 Ek lees historiese boeke.
Ek gaan luister na toesprake op die stadion deur die president.
Ek ontspan, lees, neem deel aan sport, kuier.
Ek doen huiswerk by die huis.
(Enige aanvaarbare antwoord.) (1)
[6]
TOTAAL AFDELING B: 56
AFDELING C
VRAAG 10
10.1 C (1)
10.2 B (1)
10.3 A (1)
10.4 C (1)
10.5 D (1)
10.6 10.6.1 B (1)
10.6.2 C (1)
10.6.3 D (1)
10.6.4 A (1)
10.7 10.7.1 Dit beteken dat indien ouers aan sport deelneem hul kinders
ook sal deelneem en albei van hulle sal ʼn gesonde lewenstyl
volg. (2)
10.7.2 Rugby, sokker, hokkie, krieket, netbal ensovoorts.
(Enige ander sportsoort wat streng volgens die reëls van
die spel gespeel word.) (2)
10.7.3 Hulle kan by die skool gaan kyk hoe hul kinders deelneem
aan sport by die skool.
Hulle kan verseker dat hulle kinders al die sport toerusting
het wat benodig word.
Hulle kan persoonlike, sportafrigters organiseer vir hul
kinders.
(Aanvaar ook enige ander geldige antwoord.) (Enige 2 x 1) (2)
10.7.4 Sê vir hom/haar om nie alleen of in die aande na
oefensessies te gaan nie.
Hy/sy moet nie alkohol/dwelms gebruik nie.
Hy/sy moet begin met min, ligte oefeninge en geleidelik
meer doen.
Moet hy/sy moet die regte klere dra tydens oefeninge.
(Aanvaar ook enige ander geldige antwoord.) (4)
TOTAAL AFDELING C: 19
GROOTTOTAAL: 100
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Life Orientation Grade 9 Paper 1 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2016 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2016 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2014 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2014 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2013 Memo
Related documents

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2012 Memo

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2012 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2012 Question Paper

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2013 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 Paper 1 November EC 2011 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 Paper 1 November EC 2011 Memo
More from Grade 9 Life Orientation

Question paper
Life Orientation Grade 9 P1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2016 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2016 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2014 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2014 Question Paper

Question paper