Skip to content

Life Orientation Grade 9 June Common 2010 Memo (Afrikaans)

MemorandumLife OrientationGrade 920107 pages

Grade 9 Life Orientation memorandum from the June Common 2010 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 JUNIE 2010 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.
2 LEWENSORIËNTERING (JUNIE 2010) AFDELING A VRAAG 1 1.1 Onwaar 1.2 Onwaar 1.3 Waar 1.4 Onwaar 1.5 Onwaar (5 x1) (5) [5] VRAAG 2 2.1 D 2.2 E 2.3 B 2.4 A 2.5 C (5 x 1) (5) 2.2 2.2.1 Wiskunde- en Wetenskap onderwysers is hoogs in aanvraag. Werksgeleenthede is redelik beskikbaar vir die tipe onderwysers. (2) 2.2.2 Enige van die volgende: Wetenskap, Ingenieurwese en Tegnologie, Besigheids- en Ekonomiese Wetenskappe, Gesondheidswetenskappe (1) 2.2.3 Wetenskap, Ingenieurwese en Tegnologie (1) 2.2.4 Wanneer die gekose beroep nie Wiskunde vereis nie bv. Geesteswetenskappe, Regte en Opvoedkunde. (2) 2.2.5 Leerder (1) [12]
(JUNIE 2010) LEWENSORIËNTERING 3 VRAAG 3 3.1 Voorbeelde van reaksies (a) Vrouedag (9 Augustus) Ongeveer 20 000 vroue het ʼn opmars na die Uniegebou gehad, om te protesteer teen die Paswet. Gemeenskappe hou bewustheidsveldtogte of feesvierings om die vroue se stryd teen apartheid te herdenk. Die jeug kan hierdie dag gebruik om vrouegeweld teen te staan. (b) Erfenisdag (24 September) Hierdie dag is daar ter viering van hoogtepunte en bydraes van mense van verskeie kulture. Verskeie kulturele aktiwiteite en gebeurlikhede word daar gestel om onse diverse kultuur en geskiedenis te herdenk. Leerders word aangemoedig om kreatiwiteit aan die dag te lê, om kulturele diversiteit/verskille te bevorder. (c) Menseregtedag (21 Maart) Hierdie dag is ook bekend as die Sharpeville Slagting. Altesaam 69 mense is gedood en 180 beseer, tydens ʼn anti-paswet veldtog. Feesvieringe word gehou om dié wat se regte geskend was te eer. Die jeug word aangemoedig om ander se menseregte te respekteer asook om nie-diskriminasie te bevorder. (d) Jeugdag (16 Junie) Studente het protes aangeteken teen die gebruik van Afrikaans as onderrigtaal. Vandag word hierdie dag landwyd herdenk en gevier. Die jeug word aangemoedig om positief by te dra tot die ontwikkeling en opheffing van ons jong mense. (e) Werkersdag (1 Mei) Wêreldwyd word die werkersklas se lot bepleit. Hierdie dag is ʼn simbool van die stryd vir die regte van arbeiders. Hierdie dag word op verskillende maniere in die werkplek en industrieë gevier. Die jeug word bewus gemaak van die regte van arbeiders. (3) 3.2 Moontlike antwoorde: (Aanvaar antwoorde wat betrekking het op beplanning)  Fondsinsameling  Bepaal ʼn datum en ʼn terrein/bymekaar kom plek  Beplan aktiwiteite en stuur uitnodigings uit  Reël ʼn geskikte terrein (4) 3.3 Enige gekose onderwerp Slegs beskrywing – (geen punt) Slegs voorbeeld – (geen punt) Beskrywing en voorbeeld (2 punte) (2) 3.4 Hulle kan gesprekke tussen die twee partye aanmoedig/fasiliteer onderhandelings, om die konflik op te los/by te lê. (1) [10]
4 LEWENSORIËNTERING (JUNIE 2010) VRAAG 4 4.1 Dwelms/Dagga en tabak/Alkohol. (Enige relevante antwoorde) (2) 4.2 EEN uit elke DRIE jeugdiges is verslaaf aan verbode middels. (2) 4.3 Negatiewe portuurdruk affekteer ʼn persoon se gesondheid en veiligheid (welsyn). Ouers, as die naasbestaande en ondersteunings struktuur word erg geraak wanneer hul kinders negatief beïnvloed word. (enige relevante antwoord). (2) 4.4 Jeugdiges kan selfvernietiging verhoed deur:  Betrokkenheid by sportaktiwiteite/deelname aan gemeenskapsprojekte.  Deur selfgeldend te wees.  Positiewe rolmodelle en mentors na te doen.  Hulself besig te hou met stokperdjies soos kuns te (dans, musiek, drama) (enige twee relevante antwoord). (2) 4.5 Onverantwoordelike gedrag kan aanleiding gee tot onveilige of onbeskermde seksuele aktiwiteite/kriminele oortredings/beskadiging van ander se besittings/afbreek van menslike verhoudings, ens. (1) 4.6 Invloede van portuurgroepe wat aanleiding gee tot aktiwiteite met nadelige gevolge. (Enige gepaste antwoord) (1) 4.7 (a) Maak. (b) maai. (2) 4.8 Selfgeldend (1) [13]
(JUNIE 2010) LEWENSORIËNTERING 5 VRAAG 5 Assesseringskriteria Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Totaal 1. Inleiding Nie duidelik Duidelik en Uitstekend Duidelik en van 0−1 relevant toepassing 2−3 3−4 4 2. Inhoud Onvoldoende Bevredigend Uitstekend 7 Verduidelikend, relevant en 1−2 3−4 5−7 samehangend 3. Slot Nie relevant of Relevant en Uitstekend 4 Relevant/het samehangend samehangend betrekking op nie feite in inhoud 0−1 2−3 3−4 15 VRAAG 6 6.1 Antiretroviraal (1) 6.2 Carol se CD4-telling is normaal. (2) 6.3 Hul hare val uit in die proses. (2) 6.4 Die dokter moet die pasiënte se siekte toestand monitor om te besluit op geskikte behandeling (elke pasiënt is uniek). Die tipe/soort en dosering van die medikasie moet volgens elke pasiënt se behoefte aangepas word. Daar is gevalle waar ʼn gediagnoseerde siektetoestand simptome toon. Alle pasiënte het nie dieselfde reaksie op sekere medikasie nie/ander reageer glad nie. (Enige 2 x 1) (2) 6.5 Gevalle waar pasiënte se toestand nie ernstig is nie/wie goed reageer op behandeling/persone wie ingeënt is sodat hulle nie die siekte kan versprei deur ander aan te steek nie. (2) 6.6 Die suggereer dat gesondheidsdienste redelik beskikbaar/of bereikbaar/ bekombaar is in afgeleë gebied nie. (2) 6.7 Mobiele klinieke moet beskikbaar wees om afgeleë plekke op ʼn gereelde basis te besoek/vervoer aan plaaswerkers na en van die naaste gesondheidskliniek of hospitaal/gesondheidswerkers kan op die plase beskikbaar geplaas word. (2)
6 LEWENSORIËNTERING (JUNIE 2010) 6.8 Enige aanvaarbare/relevante antwoord met verduideliking: Byvoorbeeld TB – die virus/kieme word vrylik versprei deur te hoes/woon in onhigiëniese omgewing/eet van bederfde voedsel, saamgebruik van eetgerei/TB is hoogs aansteeklik wanneer die nie behandel word nie. MIV/VIGS – word deur bloedoortappings (ongetoetste bloed) en onveilige seksuele omgang oor gedra. Getroude mans/vroue wie positief gediagnoseer is, dra die siekte oor aan hul huweliksmaats en dan aan hul ongebore babas (die vroue). Wanvoeding – Dit verswak die immuniteitstelsel en lei tot verdere siektes. Voedselvergiftiging – word verkry deurdat besmette voedsel soos vleis, afkomstig van diere wat aan onbekende oorsake gevrek het. Eet van vergiftigde voedsel. (Enige een van bogenoemde antwoorde of in die trant.) (2) [15] VRAAG 7 7.1 TB/MIV/VIGS (enige oordraagbare siekte) wat deur ʼn ongunstige omgewing beïnvloed word. (2) 7.2 Huisbrake, verkragting, aanranding en misbruike (drank, dwelms ens.), gebeur waar armoede en werkloosheid aan die orde van die dag is. (2) 7.3 Hulle het nie keuses nie – oorleef van enige iets wat maklik bekombaar is. (2) 7.4  Die reg om ʼn skoon omgewing  Ordentlike woonplek  Skoon lopende water  Basiese gesondheidsdienste (ens.) (2) 7.5 Uitdagings eerste te stel – 1 punt Oorsaak – 1 punt (2) [10]
(JUNIE 2010) LEWENSORIËNTERING 7 VRAAG 8 LIGGAAMLIKE ONTWIKKELING EN BEWEGING 8.1 (a) fiksheid, stamina en gereelde oefening (b) hart (c) longe (d) suurstof (e) kos (f) draf (g) fietsry (h) 20 minute (i) drie keer (j) is stadiger (12) 8.2  Vermy dit om op jou kop te beland.  Moet nie jou hele liggaamsgewig op jou nek plaas nie.  Hou jou liggaam reguit. (Enige 2) (2) 8.3  Om fiks te bly  Om liggaam gesond tot hou  Om ʼn korrekte postuur te behou  Verhoog bloed sirkulasie  Bevorder of verbeter asemhaling en hou longe gesond (Enige 4) (4) 8.4 hart en longe (2) [20] TOTAAL: 100

Study this subject

More from Grade 9 Life Orientation

View all