You're offline
Skip to content
Memorandum

Hospitality Studies Feb March 2018 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: Hospitality StudiesGrade 12201811 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT SENIOR CERTIFICATE GRAAD 12 GASVRYHEIDSTUDIES FEBRUARIE/MAART 2018 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 C√ 1.1.2 C√ 1.1.3 B√ 1.1.4 B√ 1.1.5 A√ 1.1.6 A√ 1.1.7 D√ 1.1. C√ 1.1.9 D√ 1.1.10 B√ (10) 1.2 PASITEMS 1.2.1 D√ (vi) √ 1.2.2 A√ (iii) √ 1.2.3 B√ (i) √ 1.2.4 E√ (ii) √ 1.2.5 F√ (v) √ (10) 1.3 EENWOORDITEMS 1.3.1 Kurktrekker/waiters friend√ 1.3.2 Verglansing/kristallisering√ 1.3.3 Tempering√ 1.3.4 Vulsel√ 1.3.5 Cholera/Hepatitis B√ 1.3.6 Fillo/Purr √ 1.3.7 Denneneute√ 1.3.8 Koolhidrate/vette/proteïene√ 1.3.9 Proteolitiese/Papaïen/Bromelien/Fisien√ 1.3.10 Diabetes√ (10) 1.4 KEUSE B√ C√ F√ G√ H√ 1.5 EENWOORDITEMS 1.5.1 Diendoek√ 1.5.2 Warm skinkbord√ 1.5.3 Dompelpot√ 1.5.4 Cloche√ 1.5.5 Tang√ (5) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 3 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne AFDELING B: KOMBUIS EN RESTAURANT BEDRYWIGHEDE. HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT VRAAG 2 2.1 2.1.1 Tuberkulose√ (1) 2.1.2 Koors, kouekoors√ Nagsweet√ Borspyn√ Verlies van aptyt√ Gewigsverlies√ Konstante moegheid√ Dispnee/asemnood√ (Enige 3) (3) 2.1.3 Ja √ Werksvloei-onderbreking√ Afname in produktiwiteit√ Verhoging in kostes wat met versorging en behandeling van werknemers verband hou√ Benadeel ekonomiese groei, want daar is minder geld om aan produktiewe aktiwiteite te bestee√ (Enige 3) (3) 2.2 Dra handskoene√ Volg goeie persoonlike higiëne√ en sanitasie√ Indien daar gehoes word, kan 'n mondskerm gedra word√ (Enige 2) (2) 2.3 2.3.1 Dit kan beide 'n positiewe en negatiewe impak hê; Negatief: Sy is nie opgelei in die POS sisteem nie en mag dalk sukkel√ Sy het ook nie ander opleiding ontvang nie en kan sukkel met die bedienings-aspek en kennis van geregte in die restaurant√ Positief: Amanda het dalk 'n goeie houding uitgestraal en goeie eerste indrukke gemaak wat tot gevolg gehad het dat sy aangestel is sonder 'n onderhoud√ Sy het moontlik 'n professionele voorkoms gehad√ (3) 2.3.2 Indien Amanda professionele werksetiek wil openbaar moet sy: Eerlik wees√ Betroubaar wees√ Stiptelik wees√ Geduldig wees√ Konfidensiële sake vir haarself hou√ Goed saamwerk met ander en hulle respekteer√ Jouself en ander goed ken√ Kreatief wees√ (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 4 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 2.4 Die betaalpuntsisteem /'POS' sisteem: Verminder tyd om inventaris te neem√ Verminder tyd wat met verkope op papierwerk spandeer word√ Staafkode-skandeerders maak vinniger uitteken moontlik√ Maak bestellingsproses meer vaartbelyn√ Diens is vinniger en meer akkuraat√ Help personeel om nie items uit te laat op die rekening√/verkeerde pryse√ (Enige 3) (3) 2.5 Gebruik kredietkaart met 'n klein limiet√ Gebruik 'n veilige verbinding√ Doen besigheid met 'n betroubare organisasie√ Gebruik 'n aanbevole webwerf√ Moenie op enige 'hyperlink' klik wat in 'n “spam” e-pos vervat word nie√ Gebruik 'n veilige web-soekenjin√ Wees op die uitkyk vir 'n geslote toesluit-ikoon√ Lees die terme en voorwaardes op die verskaffer se webwerf√ (Enige 2) (2) TOTAAL AFDELING B: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 5 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne AFDELING C: VOEDING, SPYSKAARTBEPLANNING EN VOEDSELKOMMODITEITE VRAAG 3 3.1 3.1.1 Skemerkelkfunksie√ Vingerete√ (Enige 1) (1) 3.1.2 'n Groot aantal mense kan op dieselfde tyd onthaal word√ 'n Klein spasie kan gebruik word√ Min eetgerei en breekware is nodig√/ of geen√ 'n Wye verskeidenheid gaste kan geakkommodeer word√ Die tydsduur van die funksie is gewoonlik kort√ Spyskaart kan goedkoop wees√ 'n Wye verskeidenheid happies kan bedien word√ (Enige 4) (4) 3.1.3 Vrugtekebabs is geskik√ Vrugte moet in hulle dieet ingesluit word√ Die gevulde eiers is nie geskik nie√ Hulle moet eiergeel vermy√ asook mayonnaise wat by die eiergeel gevoeg is. √ (Enige 4) (4) 3.1.4 Die belangrike elemente van 'n gebalanseerde dieet is ingesluit√ Vrugtekebabs het vitamiene en minerale√ wat sal help met die immuunsisteem van die MIV-lyer√. Die gevulde eiers het proteïen√ wat liggaamsweefsel herstel en bou √ en help om spiermassa in stand te hou√ (Enige 4) (4) (Enige ander relevante antwoord) 3.2 3.2.1 Lacto-ovo vegetariër√ (1) 3.2.2 Help om diabetes, vetsug en hartsiektes te voorkom√ Laer cholesterol en bloeddruk√ Minder hormone in groente as vleis√ Gesonde leefwyse√ (Enige 2) (2) 3.2.3 Sonneblom√ Pampoen√ Vlas√ Lyn√ Papawer√ Sesame√ (Enige 3) (3) 3.2.4 Proteïen√ B Vitamien√ Vet√ Minerale ( magnesium, fosfor en kalium)√ (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 6 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 3.3 3.3.1 Verkoopprys = Voedselkoste+Oorhoofse koste + Arbeidskoste +Wins = R4 450 + R650 + R1600 = R6 700√ X 40/100√ = R2 680 Verkoopprys= R6 700 + R2 680√ = R9 380√ (5) 3.3.2 Koste per persoon = Verkoopprys/ aantal gaste = R9380√/ 40√ = R234.50√ (3) 3.4 3.4.1 Droging √ (1) 3.4.2 Die volgende inligting is op die etiket: Die naam van die produk√ Die handelsnaam van die produk√ Prentjie van die produk√ Netto gewig van die produk√ Die volgend inligting is nie op die etiket nie: Naam en adres van die vervaardiger√ Verkoop-teen-datum/vervaldatum√ Voedingsinligting√ Bestanddelelys√ Land van oorsprong√ (Enige 5) (5) 3.4.3 Groei van mikro-organismes word vertaag weens tekort aan vog√ Die raklewe van die voedsel is verleng√ Droging maak die voedsel lig om te vervoer√ Voedselprodukte is heeljaar beskikbaar√ Maklik om te stoor√ Spaar tyd en arbeid√ (Enige 4) (4) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 7 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 4.1.1 Melktert Roompoffers Vol-au-vent Soort deeg Broskors √ Choux√ Skilfer√ (1) (1) (1) Vormings- Uitrol√ Gespuit of met tegniek Sny√ lepels Uitrol √ Druk met hand√ geskep√ Sny√ (Any 1) (1) (Any 1) (6) 4.1.2 Melktertjies√ Jy gaan 'n gaar vulsel in die dop sit√ Voorkom dat die kors blasé vorm√ Om te verseker dat die kors deeglik gaar word√ Help dat die kors bros word√ (Enige 3) (3) 4.1.3 Ligte, vlokkerige lagies√ Onegalige oppervlak√ Goeie volume√ Vorm is rond√ Lyk goed deurgebak√ (Enige 3) (3) 4.1.4 Croquembouche√ (1) 4.1.5 Die karamel sal vog absorbeer√ en sag word√ sal nie vorm behou nie√ (Enige 2) (2) 4.1.6 Smelt suiker (water opsioneel) tot goudbruin.√ Beweeg karamelsuiker vinnig√ oor houtlepels√ om lang, fyn harige suikerdraadjies te verkry √ (Enige 2) (2) 4.1.7 Gemaak van warm eiervla √ of vrugtepuree√ waarby gehidreerde gelatien gevoeg word√. Styfgeklopte eierwitte word in die mengsel ingevou√ (Enige 3) (3) 4.2 4.2.1 (a) Dit was gestol in die vrieskas in plaas van die yskas√ 4.2 (b)Te min gelatien is gebruik√ Te veel suiker is gebruik√ Groot stukke kiwi is gebruik√ Dit is gelaat by kamertemperatuur om te stol√ Ensieme in die kiwi het die proteïen in die gelatien afgebreek√ dus kan dit nie stol nie (Enige 3) (3) 4.2.2 Spoel vorms met koue water√ Sprei vorms liggies met kleefwerende sproei√ Borsel vormpies liggies met olie√ (3) 4.2.3 Rou of vars √ vrugte wat gepuree is√met of sonder suikerstroop√ (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 8 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 4.3 4.3.1 Lende√ (1) 4.3.2 Daar is goeie marmering op die T-been√, dit sal bydra tot sagtheid√ en geur gee aan die vleis√ Dit is 'n sagte vleissnit met min bindweefsel √ (Enige 3) (3) 4.3.3 Vleis was moontlik te lank gaargemaak√ Die vleis kom van 'n ou karkas af/ betrokke by baie spieraktiwiteit√ Die verkeerde gaarmaakmetode kan gebruik wees√ Dier was dalk gespanne gedurende die slagtingsproses√ Vleis is nie behoorlik verouder nie√ (Enige 4) (4) 4.3.4 Helderrooi kleur√ Goed gemarmer√ Aangename reuk√ Ligte roomkleurige vet√ Die gesnyde oppervlak moet glad wees/fyn grein hê √ Bene moet rooi en poreus wees√ Tekstuur moet ferm maar nie droog wees nie √ (Enige 3) (3) [40] TOTAAL AFDELING C: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 9 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne AFDELING D: VOEDSEL EN DRANKBEDIENING VRAAG 5 5.1 5.1.1 Pamflette√ Brosjures√ Strooibiljette√ Advertensies√ (Enige 3) (3) 5.1.2 Skoolgaande kinders√ Universiteitstudente√ Families√ Tieners√ (Enige 1) Rede: die redelike prys maak dit geskik vir mense om te koop√ (1) (2) 5.1.3 Dit skep werksgeleenthede.√ Ekonomiese groei word gestimuleer en inkomste wal toeneem.√ Dit sal bydra tot die ontwikkeling√ en verbetering van die infrastruktuur√ Toeriste bring waardevolle buitelandse valuta in.√ Die aansien en lewenstandaard van die gemeenskap verbeter√. (Enige 4) (4) 5.1.4 Negatief: Nie maklik om te lees nie√ Prentjies hou nie verband met die produk wat verkoop word nie√ Dit is slordig en onaantreklik√ Daar is geen slagspreuk op die plakkaat nie√ Geen kontakbesonderhede nie√ Spelfoute met Burgers (Burghers) and Goedkoop (Goetkoop) √ Positief: Prys is ingesluit√ Promosie is aangedui, (Cheap Cheap) √ Nie te veel inligting nie√ (Enige ander relevante 5) (5) 5.2. 5.2.1 Gaste en funksievertrekke√ Voedsel en drank√ Kroeg√ Wassery√ (Enige 3) (3) (Enige ander relevante antwoord) 5.2.2 Betaal personeelsalarisse√ Kotroleer bankprosedures√ Ouditering van hotelfondse√ Betaling van VAT√ Hou boek van geld wat inkom en uitgaan uit besigheid√ Hou besigheid se bates veilig√ Berei finansiële verslae voor√ Stel begrotings op√ (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 10 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 5.2.3 'n Entrepreneur moet die volgende eienskappe hê: Die vermoë om besigheidsgeleenthede te identifiseer en berekende risiko's te nee mom sukses te bereik√ Wees vasberade en verbind tot die besigheid√ Moet 'n sin vir verantwoordelikheid en liefde vir prestasie hê√ Wees kreatief, self-werksaam en aanpasbaar√ Moet 'n toekomsgerigte perspektief hê√ Wees selfversekerd om sukses te behaal√ Moet oor goeie organisasie en bestuursvaardighede beskik√ Hoë vlakke van energie en 'n sin vir humor√ (Enige 4) (4) 5.2.4 Beseigheidsadres√ Soort besigheid/sakeonderneming√ Handelsmerk√ Kort , medium en langtermyndoelwitte√ Padkaart wat die ligging van die onderneming aantoon√ Plan wat die uitleg van die onderneming aantoon√ (Enige 5) (5) [30] VRAAG 6 6.1 6.1.1 Die tweede fermentasie vind in die bottel plaas√ Soortgelyk aan die tradisionele Champagne Metode √ (Enige 1) (1) 6.1.2 Karbonisasiemetode√ Tenkmetode/ Charmatmetode√ Oordragmetode√ (Enige 2) (2) 6.1.3 Champagne word slegs in Frankryk gebottel√ in die Champagne streek√ (Enige 1) (1) 6.1.4 Kaviaar√ Oesters√ (Enige relevante hors d' oeuvres) (1) 6.1.5 Vrugtesap is gefermenteer √ dan word die alcohol verwyder√ voordat dit gebottel word√ (Enige 2) (2) 6.1.6 Glas B√ 7–12˚C√ (2) 6.1.7 Gebruik suiker om die rand van die glas te bedek√ Plaas in yskas/vrieskas om wit-geys te word√ Doop glas in geklitste eierwit√ of suurlemoensap√ en doop dan in korrelsuiker of poeier√ (Enige 2) (2) 6.1.8 Drank mag slegs met 'n maaltyd bedien word√ Drank mag nie bedien word aan enige iemand onder die ouderdom van 18 nie√ Drank mag nie aan mense bedien word wat alreeds dronk is nie√ Voldoende toiletfasiliteite moet voorsien word√ Enige drank wat op die perseel verkoop is, moet op die perseel gedrink word√ (Enige ander relevante antwoord) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 11 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 6.1.9 Marie moet beleefd wees sonder om familiêr te wees√ Sy moet behulpsaam wees sonder om op die flirtasie te reageer√ Sy moet die maaltyd so gou as moontlik bedien√ Indien die situasie handuitruk moet Marie dit aan die Maître d' hotel of bestuurder rapporteer√ Marie kan ook vra dat 'n gas van die teenoorgestelde geslag die diens van die tafel by haar oorneem√ (Enige 4) (4) 6.2 Bied die rekening vir die gasheer aan√ van links af√ Plaas die rekening in 'n leer of op 'n kleinbordjie√ Laat genoeg tyd toe sodat die gas die korrekte bedrag in die lêer kan plaas√ Bring die kaartmasjien indien die gas dit versoek√ Neem die leer met die geld en rekening na die kassier√ (Enige 4) (4) 6.3 6.3.1 Die tafels is baie naby aanmekaar√, dit sal beweging om die tafels moeilik maak√ vir beide die gaste en die kelners√. Die tafels lyk oorvol√ die spasie per cover lyk wel voldoende vir die gaste om gemaklik te eet. √ Tafels en stoele is nie mooi in lyn nie.√ (Enige 4) (4) 6.3.2 Formele Aandete Skemerkelkfunksie Voedselbedienings- Bordbediening√ Buffet√ prosedure Kelners met skinkborde√ Afdekprosedure Sodra die gaste Die kelner neem leë klaar geëet is word opdienborde en die borde deur die glase weg vanaf die kelner van die tafel buffettafel√ af verwyder√ (4) TOTAAL AFDELING D: 60 GROOT TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Hospitality Studies

Explore more published documents in this catalogue.

View all