You're offline
Skip to content
Memorandum

Hospitality Studies May June 2019 Memo Afr hlayiso.com

Subject: Hospitality StudiesGrade 12201913 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GASVRYHEIDSTUDIES 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 2 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 B√ (1) 1.1.2 A√ (1) 1.1.3 C√ (1) 1.1.4 C√ (1) 1.1.5 D√ (1) 1.1.6 B√ (1) 1.1.7 A√ (1) 1.1.8 B√ (1) 1.1.9 B√ (1) 1.1.10 A√ (1) (10) 1.2 PASITEMS 1.2.1 B√ iv√ (1) √ 1.2.2 A√ iii√ (4) √ (6) 1.3 EENWOORD-ITEMS 1.3.1 Kleredragkode/Dress code√ 1.3.2 Skemerkelkie/skemerkelkfunksie/ Vingerete√ 1.3.3 Linne√ 1.3.4 Oorhoofse√ 1.3.5 Banket√ 1.5.6 Vintage/oesjaar√ 1.3.7 Stoom√ 1.3.8 Docking/prik√ 1.3.9 Crouté√ 1.3.10 Vrugtariër √ (10) 1.4 IDENTIFIKASIE 1.4.1 A √ B √ C√ G√ (4) 1.5. PASITEMS 1.5.1 F√ 1.5.2 E√ 1.5.3 D√ 1.5.4 G√ 1.5.5 A√ (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 3 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 1.6 HERRANGSKIK (Must be in the order below) D√ C√ B√ E√ A√ (5) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 4 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE; HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT 2.1 2.1.1 -Dra 'n skoon uniform√ -Hou hare uit die gesig/hare moet skoon en netjies wees √ -Dra 'n haarbedekking as daar met kos gewerk word√ -Vingernaels moet kort en netjies wees√ -Vermy oorbodige juweliersware√ -Baarde moet geskeer/netjies geskeer wees. √ -Skoene moet skoon wees√ -Geen naelpolitoer√ (Enige 4) (4) 2.1.2 -Produktiwiteit √ -Stiptelikheid√ -Eerlikheid/lojaliteit√ -Betroubaar√ -Geduldig/werk gooed saam met ander/spanwerk√ -Konfidensieel√ -Respek√ -Kreatiwiteit√ (Enige 4) (4) 2.1.3 -Die rekenaar bepaal watter kamers bv rook/nie-rook, enkel of dubbelkamer, kamer met ‘n uitsig√√ en tariewe/prysklas√ is beskikbaar vir 'n spesifieke nag√ -Die rekenaar registreer die akkommodasieverkope vir 'n enkel nag√ -Die aantal gaste, insluitend kinders, word ingelees in die sisteem√ -Kontakbesonderhede van die gaste word opgeteken√ -Die betaalmetode van die gaste word opgeteken √ -'n Registrasiekaart word voorberei en gestoor op die rekenaar√ -Gebruik 'n gesentraliseerde rekenaarsisteem om besprekings te maak√ -Gebruik die rekenaar om die beste moontlike akkommodasie opsies met betrekking tot prys en beskikbaarheid te soek√ - Aanlynbespreking is makliker√ (Enige 3) (3) 2.2 MIV kan nie oorgedra word deur apparaat of dieselfde badkamerfasiliteite te deel nie of daaglikse kontak √ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 5 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 2.3 Siekte Gastroënteritis Cholera Oorsake -Inname van gekontami- -Drink gekontamineerde (oorsprong) neerde voedsel, drank of water√ chemikalieë√ -Eet voedsel in kontak met -Virale/Rota virus of gekontamineerde water, vlieë bakteriële infeksie/ of vuil hande√ Salmonella/ Vibrio cholera√ Staphylococcus/Clostridium/ (2) Escherichia√ (2) Simptome -Diarree√ -Waterige stoelgang/ -Braking√ ryswaterstoelgang/ Diarree √ -Maagpyn√ -Braking√ -Hoofpyn√ -Vinnige dehidrasie/ ernstige -Koors√ waterverlies√ (8) -Dehidrasie√ -Versnelde hartklop√ (Enige 2) -Droë slymvliese/droë mond√ -Spierkrampe√ -Lae bloeddruk√ -Naarheid √ (Enige 2) TOTAAL AFDELING B: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 6 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING; VOEDSELKOMMODITEITE VRAAG 3 3.1 3.1.1 NOMMER VAN SNIT NAAM VAN SNIT A Lendetjops 4√ Lende√ B Kussing 2 of 9√ Dikrib/blad√ (2) 3.1.2 Oondbraai√ (1) 3.1.3 1√, 3√, 4√, 5√ , 6√, 8√, (Enige 2) (2) 3.1.4 -Vleis kan in 'n gewone/aantreklike vorm gevorm word√ -Dit sal eweredig gaar word√ -Maklik om voor te sny√ -Bene kan vir aftreksel benut word√ -Interessante geregte kan voorberei word√ - Ontbeende vleis kan gevul word om die vleis te rek en meer porsies kan verskaf word. (Enige 3) (3) 3.2 3.2.1 A- Seël / verbruin vleis in olie of vet√ B- Mirepoix word bygevoeg en gekaramelliseer C- Voeg vloeistof by om kwart van voedsel te bedek√ (3) 3.2.2 -Kollageen√ wat die wit bindweefsel is √ sal afbreek in gelatien en water√ -Vet begin smelt en bedek die spiervesels√ (Enige 3) -Vleis sal sag wees√ (3) 3.3 3.3.1 Droging√ (1) 3.3.2 -Preserveer voedsel vir 'n lang tydperk√ -Inhibeer ensiemwerking√ -Belemmer die groei van bakterieë/onaktief√ -Water is nie beskikbaar vir bakterieë nie omdat dit in ys verander het/groei word vertraag weens gebrek aan vog√ (Enige 3) (3) 3.3.3 Asyn√ Bruinsuiker√ Sout√ (Enige 2) (2) 3.3.4 Lig kliënte in oor die vervaldatum van die boerewors.√ Die bestanddele sal die kliënte wat met allergieë sukkel help.√ Die voedingswaarde sal kliënte help om 'n ingeligte/gesonde keuse te maak.√ Die verkoop-teen-datum sal duidelik wees.√ Massa word verskaf, weet hoeveel porsies daar kan wees. √ Waardevolle instruksies oor hoe om die produk gaar te maak kan (3) beskikbaar wees.√ Inligting oor voedseladditiewe kan riglyne aan die verbruiker bied.√ Dit spesifiseer dat dit geskik is vir verskillende godsdienstige groepe.√ Inligting vir die berging van die produk.√ (Enige 3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 7 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 3.3.5 Wettig √en toelaatbaar volgens die reëls van Mohammed/ Islam. √ Voedsel is voorberei volgens godsdienstige reëls√ (Enige 2) (2) 3.4 3.4.1 Coupe√ Sundae√ (Enige 1) (1) 3.4.2 (a) Chantilly room: geklopte room √versoet met suiker √en gegeur (2) met vanielje√ (Enige 2) (b) Coulis: vrugte wat gepuree is√ gaar of rou/ met of sonder suiker√ (2) 3.4.3 Crème anglaise/eiervla√ (1) 3.4.4 Om yskristalle op te breek√ en lug in te sluit√ (1) 3.4.5 Nie geskik√ Crème anglaise bevat eier. Lakto-vegetariër sluit eiers uit√ (2) 3.4.6 Neute bevat proteïne wat essensiële aminosure verskaf wat noodsaaklik is vir groei.√ Neute bevat ook vitamine/vit B √, vet√, minerale/fosfor√ en vesel√ noodsaaklik om die liggaam gesond te hou. Omdat lakto-vegetariërs sekere proteïne uitsluit bv. Eiers, kan neute gebruik word om die proteïne in hulle dieet te vervang√. Laag in cholesterol√ (Enige 3) (3) 3.4.7 Oondbraai/rooster√ (1) [40] VRAAG 4 4.1 4.1.1 Koste vir bolaag = R16-00+R3-90+R21-50√ = R41-40√ (2) 4.1.2 Verkoopprys = Voedselkoste + wins√ = R41.40 + 50%/R41.40 + R20.70√ = R62.10√ (3) 4.1.3 Koste per porsie = Verkoopprys / Opbrengs√ = R62.10 / 4√ = R15.52√ (Enige 2) (2) 4.2 Choux√ (1) 4.3 Meelblom√ Kookwater√ Vet/smeer/botter/margarien√ Eiers√ Sout√ (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 8 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 4.2 4.4.1 A- Skilferkors√ B- Filo√ (2) 4.4.2 Die yswater sal in stoom verander/ dien as rysmiddel/dit sal veroorsaak dat die deeg lagies vorm√ (1) 4.4.3 -Oond is te koud√ -Vet is te sag√ -Deeg is te sag√ -Kante nie geseël√ -Onegalige rol en vou√ (Enige 2) (2) 4.4.4 Smeer bly hard√ Vorm lagies√ Verskaf beter rys√ (2) Warm botter word geabsorbeer deur meel wat vlokkerigheid sal beïnvloed √ (Enige 2) 4.4.5 Los in die yskas vir 12 ure/oornag√ Verwyder uit yskas een uur voor gebruik√ Hou deeg bedek om uitdroging te voorkom√ (Enige 2) (2) 4.4.6 Geskik√: Dit moet hapgrootte wees√ Of Nie geskik√: Dit kan morsig wees as gevolg van deegvlokkies √of te groot/ nie (2) hapgrootte √ (Enige 2) 4.4.7 Moenie te veel voedsel op borde pak nie√ Plaas happies in netjiese, eweredige gespasieerde rye√ Gebruik 'n mengsel van kleure, smake en teksture√ Gebruik verskillende vlakke en hoogtes√ Verskaf genoeg spasie rondom tafels/beweegruimte√ Pak voedsel en borde in logiese volgorde√ Verskaf 'n plek om tandestokkies of servette weg te gooi Gebruik opdienborde of skinkborde met klein individuele geregte√ (Enige 4) (4) 4.6 Funksie Bestanddeel Rede Verdik die vla Eiergele√ Eierproteïen koaguleer en verdik vla√ Hidreer die gelatien Koue water√ Om vloeistof te absorbeer en uit te swel√ Voorkom die stolling Rou pynappel√ Ensiem bromelien van die gelatien breek proteïen in gelatien af√ Bevorder die styfheid Melk√ Teenwoordigheid van die gelatien van proteïen en minerale soute√ (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 9 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 4.6 Geregte wat nie geskik is Redes nie Samoesa met tuisgemaakte -Samoosa is fried√ mayonnaise√ -Mayonnaise contains egg yolks√ -Both dishes have high amounts of fat√ (Enige 1) Koningklip bedien met -Kapokaartappel bevat vet√ kapokaartappel en -sous het baie room√ sampioensous√ -Gereg bevat baie vet√ (Enige 1) Konfyttertjie met Chantilly -Groot hoeveelhede suiker√ room√ -Gemaak met verfynde stysel√ -Beide geregte het groot hoeveelhede vet√ (Enige 1) Geskikte geregte: Gestoomde groente het geen olie Beetslaai (6) [40] TOTAAL AFDELING C: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 10 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE; VOEDSEL EN DRANKDIENS VRAAG 5 5.1 5.1.1. -Lig mense in√ die teikenmark oor produkte en dienste wat beskikbaar is√ (2) 5.1.2 Die bemarkingsmiddel is geskik √vir die besigheid want: -Spel die naam uit van die produk√ -Gee 'n kort beskrywing van die produk en besigheidsure√ -Dit het 'n slagspreuk√ -Die boodskap word oorgedra deur die prentjie√ -Dit gee die kontakdetails van die besigheid√ -Dit gebruik eenvoudige en verstaanbare taal√ -Geen spelfoute √ -Sluit promoasie in√ -netjies en aantreklik√ -groot letters√ -Groot letters√ (Enige 5) (5) 5.1.3 Die bemarkingsmiddel voldoen aan die bemarkingsmengsel√ weens die teenwoordigheid van die volgende: -Produk √ -Plek√ -Promosie√ Die volgende is nie beskikbaar op die bemarkingsmiddel nie√: -Mense√ -Prys√ (Enige 5) (5) 5.2 5.2.1 -Gastekamers √ -Wassery √ (2) 5.2.2 -Kontrole van bankprosedures. √ -Betaal salarisse. √ -Ouditering van fondse. √ -Verseker betaling van BTW. √ -Berei finansiële verslae voor. √ -Stel begroting op. √ -Berei kontantvloei voorspellings. √ -Veilige bewaring van besigheid se geld. √ -Hantering van insamelings, maak seker dat geld aan besigheid betaal word. √ -Hantering van navrae van gaste oor rekeninge en buitelandse valuta. √ -Hanteer inkomstebelasting.√ -Bestaal maandelikse uitgawes en rekeninge.√ -Keeping track of income and expenditure coming into the business.√ (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 11 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 5.2.3 -Die vermoë om besigheidsgeleenthede te sien en risiko’s te neem om sukses te bereik.√ - Toewyding en vasberadenheid/passievol oor die werk. √ -Verantwoordelikheidsin en liefde vir prestasie. √ - Kreatiwiteit, selfstandigheid en aanpasbaarheid. √ - 'n Perspektief wat toekomsgerig is. √ - Vertroue om sukses te behaal √ - Goeie organisasie- en bestuursvaardighede. √ - Hoë vlakke van energie en 'n sin vir humor. √ -Die persoon moet positief wees.√ -Moet ‘n visie vir die besigheid hê√ -‘n Professionele aanslag √ (Enige 3) (3) 5.2.4 -Naam van besigheid en besigheidsbeskrywing is ingesluit. √ -Besigheidsbeskrywing is ingesluit. √ -Die bemarkingsplan is ingesluit. √ -Personeelplan is ingesluit. √ -Daar is nie besigheidsdoelwitte nie. √ -Geen operasionele plan. √ -Geen finansiële plan.√ (Enige 5) (5) 5.3 -Bak√ -Tuisnywerhede √ -Straatverkopers √ -Spyseniering vir funksies √ -Verjaardagpartytjies vir kinders √ -Maaltye op wiele/mobiele etes/’Meals on wheels’ √ (Enige 4) (4) [30] VRAAG 6 6.1 6.1.1 Natuurlike√ / Stil√ / Rooiwyn√/ gedealkoholiseerde wyn (Enige 2) (2) 6.1.2 (a) Kultivar: Cabernet Sauvignon√ (1) (b) Vervaardiger: Ariel√ (1) (c) Klas gespesifiseerde naam: Gedealkoholiseerde wyn √ (1) 6.1.3 GESKIK NIE GESKIK NIE Beesvleislasagne √ Kaviaar √ Kalfsskywe √ Steurgarnaal√ (4) 6.1.4 -Staan aan regterkant van gas√ -Hou die gekose wyn op 'n diendoek√ -Etiket moet na die gas toe wys√ -Wys die wyn aan die gas terwyl jy die naam van die wyn en die oesjaar herhaal om te verseker dat die regte wyn is√ -Maak die bottel oop sodra die gasheer tevrede is met die keuse√ -Laat die gas toe om die temperatuur van die wyn te voel. √ (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 12 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 6.2 Ndumiso kry nie die dranklisensie nie as gevolg van: -In die voorafgaande 10 jaar, was tot tronkstraf gevonnis sonder die opsie van 'n boete√ -Ongerehabiliteerde insolvent√ -Was 'n minderjarige/onder 18 op die dag van die aansoek√ -'n Gade/man van enige van die bogenoemde gevalle√ -Die restaurant is langs ‘n skool en geen toestemming is verkery van die gemeenskap (Enige 3) (3) 6.3 -Bied koffie van die regterkant af aan √ -Met die koppie se oor aan die regterkant en die lepel aan die agterkant van die koppie√ -Suiker word eerste aangebied√ -Bied 'n keuse van warm of koue melk aan√ -Lig die koppie na die pot as jy koffie uit 'n pot met 'n kort tuit skink. √ -As die tuit lank is kan die koffie in die koppie op die tafel geskink word/skink koffie deur die koffiepot te kantel en vul die koppie tot 16mm van die rand van die koppie√ -Plaas koffiepot op 'n skinkbord of kleinbordjie op 'n netjies gevoude diendoek of servet √ -Bedien anti-kloksgewys√ -Dames eerste, dan die mans en die gasheer laaste √ - Verseker dat koffiebykomstigehede op ‘n skinkbord gedra word. -Los die suikerpot op die tafel.√ -Maak seker dat jy hervul aanbied as koppies leeg is.√ (Enige 4) (4) 6.4 -Die bestuurder moet besluit watter aksie geneem moet word na aanleiding van die graad van die besering√ bv. Gly of val -In geval van ligte beserings moet die nodige noodhulp toegepas word√ -Vir ernstige beserings moet die nooddienste gekontak word en sal nooddienspersoneel die behandeling toepas √ -Vir ernstige beserings sal nooddienste geskakel word/kry ‘n ambulans/neem persoon na hospitaal vir behandeling.√ -Na elke besering moet daar 'n volledige verslag voltooi en geliasseer word√ (Enige 3) (3) 6.5 6.5.1 -sopiemaat/’tot measure’ √ -glas√ -roerstokkie/ ‘swivel sticks’√ / menglepels/ langsteel lepel√/lepel√ -siffie/filtreerder√ -mengfles√ -ystang√ -mes en kapplank√ -versapper/menger/shaker√ (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 13 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 6.5.2 -Indien 'n drankie room, vrugtesap of eiers bevat moet dit geskud word√ -Moenie drankies met gas in skud nie√ -Bedien in 'n koue glas/ geskikte glas vir die mengeldrankie√ -Ys moet helder en skoon wees√ -Volg die resep noukeurig√ -Gebruik goeie kwaliteit produkte√ -Gebruik akkurate afmetings√/sopiemaat -Garnering moet laaste bygevoeg word√ -Moenie glase te vol maak nie√ -Glase word dikwels met plastiekstrooitjies en –sambreeltjies versier√ - Plaas ys in glas of menger, gevolg deur nie-alkoholiese drankie en dan die alkohol.√ -Verseker dat die toerusting skoon is√ (Enige 4) (4) [30] TOTAAL AFDELING D: 60 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Hospitality Studies

Explore more published documents in this catalogue.

View all