Skip to content

Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)

MemorandumHospitality StudiesGrade 12202314 pages

Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN SENIOR CERTIFICATE GASVRYHEIDSTUDIES 2023 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 2 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1: KORTVRAE 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-ITEMS 1.1.1 C M12 V131 1.1.2 D M6 V125 1.1.3 A M78 V196 1.1.4 B M80 V190 1.1.5 B M60 V20 1.1.6 C M157 V50 1.1.7 C M132 V163 1.1.8 B M114 V206 1.1.9 D M115 V206 1.1.10 B M122-3 V185 (10) 1.2 PASITEMS 1.2.1 F 1.2.2 G M150 1.2.3 A V167- 1.2.4 C 170 1.2.5 E (5) 1.3 PASITEMS 1.3.1 E M143 1.3.2 G -144 1.3.3 D V155- 1.3.4 B 156 1.3.5 A (5) 1.4 EENWOORD ITEMS 1.4.1 Aspiek  M69 V162 1.4.2 Tuiles  M144 V157 1.4.3 Vegaan/Veganis/ Vrugtetariër M99 V178 1.4.4 Worsrolletjie M118 V16 1.4.5 Blindbak  M117 V209 1.4.6 Skemerkelkie  M160 V64 1.4.7 Eend /Gans M69 1.4.8 Strooisuiker/Versiersuiker M125 V186 1.4.9 Anafilakse M50 V4 1.4.10 Spinsuiker/ Gespinde suiker M146 V156 (10) 1.5 KEUSE 1.5.1 A C D  (Enige orde) M157 V53 (3) 1.5.2 A D (Enige orde) M166 V58 (2) 1.5.3 AC D E H (Enige orde) M19 V138- 139 (5) TOTAAL AFDELING A: [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 3 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANT BEDRYWIGHEDE, HIGIȄNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT VRAAG 2 2.1 2.1.1 Lewer M23 V77 (1) 2.1.2 -Kontak met 'n geïnfekteerde persoon/hul stoelgang, omdat Hepatitis A versprei kan word deur naby kontak met 'n geïnfekteerde persoon -Voedsel te eet wat deur 'n geïnfekteerde persoon voorberei is -Deur water te drink wat met Hepatitis A gekontamineer is, veral in M28 dele met swak higiëniese- en sanitêre toestande V83 -Seksuele aktiwiteit met 'n geïnfekteerde persoon (Enige 2) (2) 2.1.3 -Was altyd jou hande met warm seepwater nadat 'n toilet besoek is of voordat voedsel voorberei word of geëet word -Gebruik gebottelde water in plekke waar Hepatitis A algemeen is -Moenie vrugte en groente afwas in onbehandelde water nie -Moenie ysblokkies gebruik wat van onbehandelde water gemaak is nie -Restaurant sjefs/personeel moenie die voedsel voorberei indien hulle siekte het nie/moenie voedsel eet wat deur ‘n geïnfekteerde M23 personeellid voorberei is nie V77 -Kry die Hepatitis A-inenting (Enige 3) (3) 2.1.4 CHOLERA HEPATITIS A Waterige stoelgange/Erge Liggekleurde diarree stoelgange/Diarree Naarheid Geen naarheid Geen maagpyn/omgekrapte Maagpyn/Omgekrapte maag maag nie Braking Geen braking nie Geen verlies aan eetlus nie Verlies aan eetlus Normale uriene Donkergeel urine Vinnige dehidrasie Geen vinnige dehidrasie Vinnige hartritme Moegheid  Droë mukusmembrane/droë Geen droë mond mukusmembrane/droë mond Gelerige vel of oë/Geelsug Gelerige vel of oë/Geelsug Spierkrampe  Geen spierkrampe nie M25,22 Geen koors nie (Enige 2) Koors (Enige 2) V76,78 (2x2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 4 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 2.2 Die uitvoerende sjef het die sjef huis toe gestuur omdat hy die volgende mag hê: -aanhoudende diarree wat voedsel sal kontamineer  -gereelde koors en sweet, mag gaste ongemaklik laat voel -sproei in die mond en op die tong wat gaste ongemaklik kan maak  -ongewone veluitslag en gebarste mondhoeke wat ook gaste ongemaklik kan laat voel M26 -sekondêre TB- mense mag nie met voedsel werk nie, omdat hulle dit kan V79 kontamineer en TB versprei (Enige 3) (3) 2.3 -Spanwerk sal die produktiwiteit van die restaurant verhoog -Personeellede sal trots wees op hulle werk -Hulle sal gemaklik voel om te vra as hul hulp benodig -Dit sal verseker dat die personeel vinnig, effektief en netjies sal werk wat veiligheid en 'n goeie werkvloei sal verseker -Hulle sal hul suksesse en mislukkings deel/bereid wees om insette te lewer/dit geniet om saam met mekaar te werk/samehorigheidsgevoel ontwikkel -Dit sal goeie ondervinding meebring en 'n aangename atmosfeer skep vir die gaste -Verdraagsaamheid sal verbeter en personeellede sal mekaar as individue met verskillende persoonlikhede erken -Personeellede sal bereid asook voorbereid wees om saam te werk met ander/sal hulle deel doen -Dit bevorder regverdigheid en eerlikheid teenoor spanmaats/hulle in ag neem en nie selfsugtig wees nie -Verbeter die verkope en omset M30 -Gaste sal terugkeer na die restaurant V88 (Enige 4) (4) 2.4 -Die gebruik van rekenaars verseker beter kontrole om voedseldiens te verbeter en tyd effektief te gebruik -Spaar tyd/Vinnige aflewering -Dit voorsien die korrekte inligting op die regte tyd wat makliker en vinniger diens sal verseker/beter kommunikasie tussen die kelner en gas en kelner en kombuispersoneel -Bestellings in die restaurant word vinniger en meer akkuraat uitgevoer wat nie gaste sal frustreer nie -Finalisering van rekeninge kan makliker gedoen word/die rekening kan uitgedruk word -Verminder die aantal kere wat die kelner na die kombuis toe beweeg en terug, wat weer die kelner se energie spaar M40 -Kliënte kan aanlyn bestel V108 -Maklik om inligting te herken (Enige 3) (3) TOTAAL AFDELING B : 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 5 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING; VOEDSELKOMMODITEITE VRAAG 3 3.1 3.1.1 Laatmiddag/Aande/Laataand/17:00 – 19:00 M67 (Enige 1) V12 (1) 3.1.2 -Geen eetgerei word benodig om hors d'oeuvres te eet nie/min eetgerei en breekware is nodig -'n Verskeidenheid voedsel kan maklik geëet word -Kan goedkoper wees indien die spyskaart goed beplan is -Minder spasie nodig vir skemerkelkfunksies -Nie so baie tafels/stoele nodig soos vir 'n aansit-ete nie -Meer mense kan geakkommodeer word/'n groot aantal mense kan op eenslag onthaal word -'n Gemaklike atmosfeer kan geskep word sodat gaste maklik met mekaar kan meng/mense kan in 'n ontspanne, informele manier met mekaar gesels -'n Groot verskeidenheid style en geure kan bedien word -Die spyskaart moet vir verskillende kultuurgroepe voorsiening maak/en kosher/halaal/vegetariese voedsel kan maklik ingesluit word -Meer kreatiwiteit as vir formele etes kan getoon word -Skemerkelkhappies kan 'n wye verskeidenheid van koud tot warm tot gourmet-keuses insluit -'n Tafelplan is nie nodig nie -Minder personeel wat moet bedien, is nodig M67 -Die duur van die funksie is gewoonlik kort/ongeveer twee ure V12 (Enige 4) (4) 3.1.3 SKEMERKELKFUNKSIE VINGERETE Semi-formeel tot formele Informeel tot semi-formeel/mag samekoms 'n middagete vervang Gewoonlik in die Gewoonlik oor middagete aand/laataand Ligte hors d'oeuvres/1-2 Vinnige happies/vingerhappies happies word bedien word bedien/groter happies, nie net een hap nie M66 (Enige 2) (Enige 2) V12 (2 x 2) (4) 3.2 3.2.1 -Gebraaide Calamari met Tartaresous M50 -Beesvleis Cordon Bleu V4 -Brood-en-botter-poeding (Enige 2) (2) 3.2.2 -Baie vette/Versadigde vette in die Beesvleis Cordon Bleu/ Olie word gebruik om die Calamari te braai  -Geprosesseerde vleis gebruik in die Beesvleis Cordon Bleu -Sout gebruik in Cordon Bleu M49 -Gepreserveerde voedsels bv.die mayonnaise, in die Tartaresous V5 (Enige 3) (3 ) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 6 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 3.3 3.3.1 Verkoopprys = Voedselkoste  Voedselkoste % = R3 100,00  M62 0,30 V21 = R10 333,00  (3) 3.3.2 Bruto wins = Verkoopprys – Voedselkoste  M62 = R10 333,00 – R3 100,00  V21 = R7 233,00  (3) 3.3.3 (a) Arbeidskoste M60 V20 (1) (b) Oorhoofse kostes M60 V20 (1) 3.4 3.4.1 -Bone/Nierbone/Suikerbone/Swartoogbone/Gespikkelde/ Haricot/Botterbone -Lensies/breyani lensies M102 -Kekerertjies V181 -Moong dhal (2) -Splitertjies/dhal (Enige 2) 3.4.2 -Stoor in lugdigte houers -Stoor vakuumverpak/stoor in geslote houers om miet uit te hou M -Stoor in koel plekke V181 -Stoor in 'n droë/donker plek (Enige 1) (1) 3.4.3 -Die eindproduk sal harder wees M104 -Sout sal reageer met die stysel in die peulgroente, daarom moet V183 sout nie bygevoeg word voor die bone al sag is nie (Enige 1) (1) 3.4.4 -Peulgroente is veelsydig -Dit is ekonomies -Dit kan die aantal porsies rek -Dit is hoog in proteïen -Dit is laag in vette -Cholesterol-vry -Bevat natuurlike vesel -Hoog in minerale substanse M101 -Ryk in anti-oksidante V179 -Lae glukemiese-indeks/glutenvry (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 7 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 3.5 3.5.1 -Roompoffers -Éclairs -Profiteroles -Paris Brests M125 -Gateaux St Honoré V187 -Croquembouche (3) -Swane (Enige 3) 3.5.2 Soetvulsels bv. Crème pâtisserie/ bakkersvla, Karamel Treat, geklopte room/Chantilly, roomys, konfyt, gedreineerde, M126 geblikte vrugte/mousse V186 (Enige DRIE geskikte soetvulsels) (3) 3.5.3 -Die beslag was te sag -Te veel/te min eiers bygevoeg -Die eiers is te gou bygevoeg/al die eiers gelyktydig bygevoeg -Te veel water het verdamp, te min stoom gevorm -Ekstra meel bygevoeg na gelatinisasie -Die oond was te koud/ nie vooraf verhit nie -Oond oopgemaak voordat poffers gaar is M44 -Nie lank genoeg gebak nie/ nie tyd toegelaat om uit te droog nie V186 (Enige 4) (4) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 8 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 4.1.1 Agar-agar M128 V160 (1) 4.1.2 Hidrering- gelatienpoeier is geweek/gesprinkel oor koue water of - M129 sap om die vloeistof te absorbeer en te versag/ spons V161 (2) 4.1.3 -Moenie 'n mes indruk nie -Trek dit weg van die kante met vingerpunte/laat lug toe om die inhoud van die vorm te skei deur die vorm te tilt en te skud -Gebruik 'n blaasvlam aan die buitekant van die vorm -Sit 'n warm doek of handdoekie rondom die vorm om dit te help ontvorm -Doop die vorm in warm/louwarm water vir 1–2 sekondes – nie te lank sodat die jel begin smelt nie -Keer die vorm op 'n bord om/plaas 'n bord oor die vorm en keer dit dan saam om M130 -Sprinkel 'n paar druppels water op die bord sodat die vorm rond V162 geskuif kan word tot in die regte posisie (Enige 3) (3) 4.1.4 -Om te verseker dat die lemoensegmente eweredig versprei is M131 -Indien dit by die loperige mengsel gevoeg word, sal die segmente V162 bo-op dryf of afsak na die bodem (Enige 2) (2) 4.2 4.2.1 Broskorsdeeg/soetdeegy/pâte sucreé (Enige 1) M114 V206 (1) 4.2.2 -Sagte, bros of fyn krummel -Ligte goudbruin kors -Ryk M114 -Nie vlokkerig V206 -Bros (Enige 3) (3) 4.2.3 -Sodat die klonte botter eweredig versprei kan word deur 'n mes of deegsnyer te gebruik -Deur ‘n mes/deegsnyer te gebruik sal voorkom dat die botter smelt -Oorhantering van deeg word so voorkom/ voorkom ‘n taai/elastiese deeg  M115 -Om 'n meer uniforme mengsel te verkry V206 -Om fyn krummels te verkry (Enige 2) (2) 4.2.4 -Eiers -Stysel bv. mielieblom/meelblom -Melk M137 -Suiker V147 -Geurmiddels bv. Vanielje-essens (Enige 3) (3) 4.2.5 -Nee dit sal nie skif nie, omdat die stysel die eier beskerm M114 V177 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 9 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 4.2.6 -Bestuif/Sprinkel M141 V152 (Enige 1) (1) 4.3 4.3.1 -Afwerking/'Trimming' M85 V200 (1) 4.3.2 -Afwerking maak die vleisstuk netjieserverwyder oortollige vet M85 en seningswat taai is en moeiliker is om te eet V200 (Enige 2) (2) 4.3.3 -Voorverhit die oondrooster/ totdat dit baie warm is -Plaas die onbedekte filet op die rakkie van 'n oondpan ±10cm onder die element -Die oonddeur kan effens oopgemaak word sodat rook kan ontsnap -Die vleis/rooster/roosterpan (‘griddle pan’) kan met olie geborsel word om te voorkom dat dit M90 vassit V201 -Rooster aan elke kant (Enige 4) (4) 4.3.4 -Die proteïen in die spiervesel sal denatureer en koaguleer as die filet 'n interne temperatuur van 54°C bereik -As die temperatuur bo 71°C styg, sal die kollageen bind met enige oorblywende water en begin om te verander in gelatien M88 -Die filet word bruin of grys, styf as daarop gedruk wordmet V201 helder vleissappe (Enige 3) (3) 4.3.5 - Die natuurlike ensieme in die vleis breek die spiervesels af en die vleis raak sagter M82 -Dit verbeter die sappigheid V198 -Die geur van die vleis verbeter (Enige 2) (2) 4.4 Lewer/netvet V190 (Enige 1) (1) 4.5 4.5.1 -Inmaak deur lug/suurstof uit te sluit -Suiker en sure gebruik in die sous inhibeer die groei van mikroörganismes M150- -Kook inaktiveer ensiemaktiwiteit V166, -Kook/sterilisasie van bottels elimineer die groei van alle 169 mikroörganismes in die bottel (Enige 3) (3) 4.5.2 -Korrek (1) -Houtlepels moet gebruik word, omdat metaallepels die sous 'n M152 metaalgeur sal gee as gevolg van die reaksie van die metaal V174 met die sure (Enige 1) (2) 4.5.3 -Verwydering van vog /Droging/Dehidrasie bv. songedroogde tamaties -Gebruik 'n preserveermiddel/ gebruik ‘n hoë suikerkonsentrasie M150 bv. tamatiekonfyt V167- -Inmaak in blikkies 168 -Bevriesing  (Enige 2) (2) [40] TOTAAL AFDELING C: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 10 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING VRAAG 5 5.1 5.1.1 -Die meeste mense beskik oor sosiale media, so dit sal groot groepe bereik -Inligting op sosiale media is kort en op die man af -Inligting word gereeld opdateer en sal relevant wees -Dit kan kleurvol wees en kan klank hê wat meer mense se aandag trek -Elektroniese advertensieborde kan voertuigbestuurders asook voetgangers bereik M21 -Advertensies op televisie kan kykers bewus maak van die V140 gebeurtenis (Enige 3) (3) 5.1.2 -Dit moet die aandag van die gewenste teikenmark trek -'n Suksesvolle bemarkingsinstrument vir die Durban July se visuele uitleg, moet en duidelik wees volgens die tema -Dit moet 'n diens aan die kliënte lewer -Dit moet nuwe dienste en produkte insluit wat die kliënte se aandag trek -Dit moet betroubaar wees/akkuraat/geen misleidende inligting -Dit moet die naam en prys van die Durban July insluit -Dit moet spesiale effekte vertoon M18 -Die kontakdetails en adres waar die Durban July gaan plaasvind, V142 moet voorsien word (Enige 3) (3) 5.1.3  DURBAN JULY KWA-ZULU NATAL Perdewedrenne  Perdry liefhebbers/Mode entoesiaste/vermaaklikheid/buitelug liefhebbers Toegangsfooi: R1 500  Raam/skets OF In die ontwerp moet die volgende ingesluit wees: Skets/raam/ontwerp 1 punt (1) -R1 500 (Prys) -KwaZulu-Natal/Durban (Plek) -Perdry liefhebbers/Mode entoesiaste/vermaaklikheidsindustrie/ M15 buitelug liefhebbers (Mense) V135 -Perdewedrenne/Durban July (Produk) (Enige 3) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 11 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 5.2 -Dit skep werksgeleenthede/restaurante weer oop wat werk voorsien  -Ekonomiese groei word gestimuleer en die plaaslike inkomste sal verhoog -Dit sal bydra tot ontwikkeling en verbetering van die infrastruktuur -Toeriste bring waardevolle buitelandse valuta in/mense besoek restaurante wat inkomste verhoog M1 -Die selfbeeld en standaard van die ekonomie verbeter V108 -'Multiplier'-effek/Meervoudige effek sal plaasvind (Enige 4) (4) 5.3 5.3.1 -Tuisnywerhede -Straatverkopers -Spyseniering vir funksies -Maaltye-op-wiele -Uitvoer en verspreiding van produkte -Padstalletjies/konfyte -Sjefs opleiding M8-9 -Sy kan verskeie produkte maak – konfyt, piekels, ingemaakte V131 vrugte, koeke, vrugtekoeke, brode ens  (Enige relevante 4) (4) 5.3.2 -Kontantvloei-analise/bedrag geld wat in die besigheid inkom -Inkomstestaat/wins en verlies -Balansstaat/bates, laste en eienaarsbelang -Gelykbreek-analise/Vaste kostes/Wins M12 -Begroting (Enige 4) (4) 5.4 5.4.1 -Verwelkom die gaste by hul voertuig -Beheer die verskuiwing van roerende eiendom -Begelei gaste na hul bestemmings/ ook gaste wat nie ingeboek is nie  -Kontak huurmotors/pendeldienste vir gaste -Maak motordeure oop vir gaste M6 -Neem gaste na lughawe of gaan haal hulle daar V113 -Parkeer gaste se motors (Enige 2) (2) 5.4.2 -Sekuriteitsbestuurder -Sekuriteit M6 -Parkering assistent V124 - Menslike hulpbronne (Enige 2) (2) 5.5 Inkomste genererende area Nie-Inkomste genererende area Was wasgoed -‘n Addisionele diens wat die was Die wasseryis ‘n verpligte nie- van gaste se wasgoed, strykwerk of inkomste genererende area -sluit die droogskoonmaak van klere in en was, strykwerk of droogskoonmaak word per item gehef, sodoende word van die instansie se wasgoed in, 'n inkomste gegenereer soos bedlinne, tafeldoeke ens. en is reeds in die kamertarief van gaste verhaal, sodoende word nie 'n M3-4 inkomste gegenereer nie V111 (Enige 4) (4) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 12 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 6 6.1.1 -Natuurlike wyn/Stilwyn -Vonkelwyn M155 -Lae alkohol/nie-alkoholiese/gede-alkoholiseerde wyne V47 -Gefortifiseerde wyne (Enige 3) (3) 6.1.2 -'Mocktails' kan geskud, geroer, gemeng of gebou wees -Indien 'n mocktail room, vrugtesap of eiers bevat, moet dit geskud word -Moet nooit gekarboniseerde drankies skud nie -Bedien in verkilde glase -Die ys moet helder en skoon wees -Plaas die ys in die glas en volg met die nie-alkoholiese drankie -Volg die resep sorgvuldig -Gebruik goeie kwaliteit produkte -Akkurate afmetings is belangrik by die meng van drankies -Gebruik 'n sopieglas/”tot measure' om mee af te meet M161 -Moenie glase oorvol skink nie V65 -Voeg 'n garnering laastens by (Enige 4) (4) 6.2 6.2.1 -Aan geen persoon onder die ouderdom van 18 mag alkohol bedien word nie -Genoegsame gastetoiletfasiliteite vir dames en mans moet beskikbaar wees op of naby die gelisensieerde perseel -Gewone maaltye moet beskikbaar wees op die perseel gedurende die ure wat alkohol verkoop word -Drank mag enige dag tussen 10:00 en 02:00 verkoop word en op 'geslote dae' slegs as die persoon 'n gewone maaltyd nuttig op die gelisensieerde perseel. Geslote dae word gedefinieer as Sondae, Goeie Vrydag en Kersdag -Geen alkohol mag voorsien of verkoop word aan 'n besope/dronk persoon nie -Alle drank wat op die perseel gekoop word, moet op die perseel gedrink word -'n Persoon mag sy eie drank na 'n gelisensieerde perseel neem waar hy dan 'n kurkfooi betaal. Hierdie drank moet dan op die perseel gedrink word -Dit is onwettig om enige vloeistof soos water by drank in 'n bottel te gooi/vervalsing M168 -Bankrot of ongerehabiliteerde persone sal nie 'n lisensie kan V55 bekom nie (Enige 3) (3) 6.2.2 -'n Persoon wat in die afgelope 10 jaar gevonnis was tot tronkstraf of enige oortreding met die opsie van 'n boete gehad het -'n Persoon wat in ongerehabiliteerde insolvensie is -'n Minderjarige persoon/Agtien jaar oud op die dag van aansoek vir lisensie -Die man of vrou van enige bostaande genoemde persone M168 -Bankrot of ongerehabiliteerde persone sal nie 'n lisensie kan V56 bekom nie  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 13 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 6.3 6.3.1 -Voorsny-eenheid -Guéridon trollie M175 -Konfoor V31 -Bain-marie/ Warm skinkborde (Enige relevante 2) (2) 6.3.2 (a) -Flambé is wanneer alkohol oor voedsel gegooi word en dan aan M175 die brand gesteek word sodat die alkohol kan verdamp  V (1) (b) -Afkrummeling verwys na die proses wat uitgevoer word na die hoofgereg voordat die nagereg bedien word -Kleinbordjies, sout- en-peperpotte, enige ander onnodige items soos leë glase, word verwyder -'n Kleinbordjie/bord word op die platkant van die linkerhand van die kelner gehou en 'n gevoude diendoek in die regterhand of tussen 'n nagereglepel en –vurk/borsel -Begin aan die regterkant van die gasheer, staan tussen twee gaste en borsel halfpad van beide gaste op die bord deur die gevoude diendoek te gebruik -Trek die steel van die nageregeetgerei wat na kelner toe wys af vir beide gaste M194 -Gaan anti-klokwaartsvoort op die manier deur af te krummel en V37 eetgerei af te trek, eindig weer by gasheer (Enige 4) (4) 6.4 6.4.1 -Hanteer versigtig om ongelukke te voorkom, moenie te hoog opstapel nie, hou die tuite van die teepotte na binne en in dieselfde rigting gekeer -Groepeer soortgelyke breekware bymekaar in die stoorarea -Indien dit gekraak is, vervang en moenie gebruik vir gaste nie -Was en droog met skoon, donsvrye afdroogdoek  -Maak seker dit is stofvry/ berg in ‘n toe kas -Tel voorraad gereeld en gee rekenskap M176 -Hou stoorareas gesluit (Enige 2) (2) 6.4.2 -Plaas die koppie, piering en teelepel voor die gas -Skink met 'n teesiffie indien los teeblare gebruik word -Indien teesakkies gebruik word, maak seker dat die etikette nie uithang nie en dat daar 'n klein bakkie/houer is vir die gebruikte teesakkies -Die oor van die koppie moet altyd na die gas se regterkant en in lyn met die gas se regterhand wys -Plaas die teepot, warmwaterbekertjie, melkbekertjie en suikerpot en ander benodigdhede op ‘n klein skinkbordjie  en aan die regterkant van die gas -Gaste help hulself -'n Kelner kan ook die tee vir die gaste skink -Die melk word voor die tee geskink -Skink tee van die regterkant van die gas  beweeg in anti- M165 klokwaartse rigting V69 -Dames word eerste bedien en gasvrou laaste (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 14 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 6.4.3 -Dit is aangenaam om na te kyk/aantreklik, trek aandag -Die spyskaart is skoon en nie beskadig nie -Lettertipe is netjies/ groot genoeg om te lees,  -Die spyskaart-kaart kan plat om die gaste se cover/dekplek M177 neergesit word omdat dit plat is/nie gevou is nie/dit kan op 'n V10 staander in die middel van die tafel geplaas word  (Enige 3) (3) 6.5 -Brand kerse/paraffienligte/solarligte -Verduidelik die situasie aan die gaste indien hul diens onderbreek gaan word -Bied verskoning aan -Voorsien 'n beperkte spyskaart wat nie enige voedsel of drank insluit waar elektriese apparate benodig word vir die voorbereiding daarvan nie M186 -Skakel kragopwekker aan V45 (Enige 3) (3) [30] TOTAAL AFDELING D: 60 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Hospitality Studies

View all