Skip to content

Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2022 Memo (Afr)

MemorandumHospitality StudiesGrade 12202215 pages

Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRADE 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GASVRYHEIDSTUDIES NOVEMBER 2022 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 2 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 A M49 V5 1.1.2 C M60 V20 1.1.3 C M194 V38 1.1.4 D M22 V76 1.1.5 D M188 V34 1.1.6 B M44 V3 1.1.7 D M94 V194 1.1.8 A M95 V194 1.1.9 C M95 V193 1.1.10 C M86 V200 (10) 1.2 PASITEMS 1.2.1 C 1.2.2 E 1.2.3 B 1.2.4 F M69 1.2.5 H V16 1.2.6 A (6) 1.3 PASITEMS 1.3.1 B 1.3.2 D M3-4 1.3.3 E V118 1.3.4 F (4) 1.4 EENWOORDITEMS 1.4.1 Guéridon M175 V37 1.4.2 Agar-agar M128 V160 1.4.3 40/dubbeld/twee maal die getal M76 V18 1.4.4 Malvapoeding/Jan Ellis M136 V158 1.4.5 Cap Classique/Method Cap Classique /MCC M156 V148 1.4.6 Wild/Wildsvleis M79- V189 1.4.7 Teikenmark/Kliënte/Verbruikers M16 V135 1.4.8 Netto/netto wins M62 V23 1.4.9 Bromelien/Ensieme/Proteolitiese ensieme M132 V163 1.4.10 Filo/Purr M115 V205 (10) 1.5 KEUSE-ITEMS Enige volgorde 1.5.1 B C F M150 V165 (3) 1.5.2 A C E M10 V- (3) 1.6 VOLGORDE Korrekte volgorde B D A C M116 V209 (4) TOTAAL AFDELING A: : 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 3 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE; HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT VRAAG 2 2.1 2.1.1 -Diarree/loop maag/waterige stoelgang -Braking -Abdominale pyne/Maagpyne/maagpyn/maagkrampe/krampe -Naarheid -Hoofpyne/Kopseer -Koors -Dehidrasie/Ontwatering M24 -Swakheid/moegheid  V77 -Koue rillings (Enige 4) (4) 2.1.2 -Die voedselhanteerder/werknemer kan diarree/loopmaag/ omgekrapte maag hê -Die voedselhanteerder moet die verspreiding van die virus Voorkom/dit kan versprei na die gaste/ander werknemers  -Die voedselhanteerder kan die voedsel kontamineer/besmet terwyl daarmee in die kombuis gewerk word/het dalk nie hande gewas nadat toilet besoek was nie -Werknemers mag dalk nie lekker voel nie/In ernstige gevalle kan M24 hulle begin dehidreer of ontwater/besoek „n dokter V77, -Kan nie hul werk behoorlik doen as hulle simptome het nie 82 (Enige 3) (3) 2.1.3 -Hou insekte en vlieë uit die kombuis uit -Gebruik gaas voor vensters om insekte en voëls uit te hou -Voedsel moet behoorlik/korrek opgeberg word/bedek alle voedsel tydens opberging -Moenie voedsel oral laat rond lê nie -Hou voedsel onder 5°C of bo 60°C/uit die gevaarsone -Voorkom kruiskontaminasie tussen rou en gaar voedsel/hou rou en gaar voedsel apart/skei werkareas -Moenie voedsel op die vloer stoor nie -Moenie toelaat dat rommel opgaar nie -Hou deksels op asblikke toe -Gebruik verskillende kleur kapplanke -Maak voedsel behoorlik gaar/hoë temperature vernietig M24 Bakterieë/maak seker die hoender is behoorlik gaargemaak/kook V77 hoender vooraf (Enige 4) (4) 2.2 -Dit is altyd beter om 'n kredietkaart met 'n lae limiet te gebruik vir aanlyn- aankope -Maak gebruik van veilige verbindings/konneksies – dit sal begin met 'https' -Kyk vir „n “padlock” onder/bo op die skerm -Doen besigheid met 'n betroubare organisasie/betroubare verskaffer/moet wettig wees/nie „n verneukspul nie -Kyk na die resensies van die besigheid Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 4 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne -Gebruik aanbevole webwerwe/dié wat aan jou bekend is -Gebruik die mees onlangse weergawe van die web-soekenjin („web browser‟)  -Maak gebruik van rekenaarfilters -Moenie op enige 'hyperlink' klik wat dalk in 'n 'spam' e-pos vervat mag wees nie -Gebruik altyd 'n veilige web-soekenjin/'browser'/stel die web-soekenjin op die hoogste moontlike sekerheidsaanmelding en monitering -Lees die voorwaardes en terme op die verskaffer se webwerf om beskerming te verseker -Maak seker jy is op die regte webwerf -Moenie persoonlike inligting/banking details stoor nie M36 -Maak seker dit is die korrekte produk/prys/grootte V94 (Enige 4) (4) 2.3 2.3.1 -Die verwagting van 'n formele restaurant met goeie diens is nie beleef nie/ Gas is nie gelukkig nie/nie tevrede nie/negatiewe uitkoms -Voedsel nie vars nie/teleurstelling deurdat goeie kwaliteit voedsel nie ontvang is nie M31 -Die gas verwag nie swak/slegte kwaliteit bediening van personeel V89 nie.  (Enige 1) (1) 2.3.2 -Die restaurant se hoof verantwoordelikheid om goeie kliëntesorg en diens te verseker, het die kelner nie aan voldoen nie/die kelner het nie goeie kliëntediens voorsien nie -Die professionalisme en vriendelikheid van die kelner was swak/onaanvaarbare houding -Die kelner het nie die gas verstaan nie/nie omgegee oor die gas se klagte nie/die manier hoe die kelner die gas se klagte hanteer het, is nie aanvaarbaar nie/ die kelner het nie klag oor die oesters positief hanteer nie -Die kelner was ongeskik/onvriendelik gewees deur die gas aan te raai om na 'n ander restaurant toe te gaan -Die kelner het nie sy emosies beheer nie/het nie kalm en vriendelik gebly nie -Die kelner het nie „n warm ondersteunende stemtoon gehad nie/hy het geskree/was arrogant -Die kelner het met die gas geargumenteer/gestry M32 -Die kelner het nie omverskoning gevra nie M183 -Onvanpaste liggaamstaal/negatiewe hand gebaar/die kelner het V90 nie oogkontak gemaak nie V42 Oplossings kry geen punte nie (Enige 4) (4) TOTAAL AFDELING B : 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 5 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING VOEDSELKOMMODITEITE VRAAG 3 3.1 3.1.1 -Die vorm moet gesmeer wees/liggies geborsel met olie/liggies M130 gespuit met kleefwerende kossproei V162 -Voer vorm uit met kleefplastiek (1) 3.1.2 Proses1- Hidrering/spons/bloei M128 Proses 2- Dispersie/dispergering V160 Moet in korrekte volgorde wees (2) 3.1.3 -Geroerde vla/ Eiervla/Vla /Koue nagereg M137 (Enige 1) V147 (1) 3.1.4 -Die vla sal geskif/gesplit wees/onegalige tekstuur/nie glad nie -As dit te lank gekook word kan dit aanbrand/brand/brandsmaak -Dit kan stukkies in die vloeistof vorm/ sinerese/ proteïene M137 oorkoaguleer/skei van die vloeistof/waterig met stukkies in V147 (Enige 2) (2) 3.1.5 -Voorkom dat melk oorverhit/melk moet skaldeer word/melk moenie kook nie -Die warm melk moet altyd by die eiers gevoeg word en nie die eiers by die melk nie/melk moet getemper word -Dit moet gedurig/aanhoudend geroer word -Kook op 'n lae hitte/nie te hoë -Kook oor 'n bain-marie/dubbel koker/ waterbad -Die vla moet gekook word tot dit dik genoeg is om die M137 agterkant van 'n lepel bedek of 'n lagie vorm/moenie vla oorgaar V147 maak of vir te lank nie (Enige 3) (3) 3.1.6 -Voeg direk by warm vla M130 -In die mikrogolfoond (slegs vir „n paar sekondes)  V161 (Enige 1) (1) 3.1.7 Franse meringue M140 V151 (1) 3.1.8 -Daar moet geen spore van eiergeel in die eierwit wees omdat dit sal voorkom dat die eierwit behoorlik sal skuim -Eierwitte by kamertemperatuur skuim die beste -Alle apparaat moet vry van vet of olie wees/skoon en droog wees -Vee die bak uit met „n halwe suurlemoen -Sure soos kremetart of suurlemoensap kan bygevoeg word om die skuim te stabiliseer -Mengbakke moet van materiale wees wat nie vet behou nie, glas, porselein en vlekvrye staal moet gebruik word/die beste materiaal om te gebruik is koper wat 'n katalitiese reaksie veroorsaak om die eierwit te help om 'n stabiele skuim te vorm -Klits eierwitte tot die sagtepuntstadium Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 6 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne -Voeg die suiker geleidelik by terwyl geklits word tot stywe punte vorm -Moenie die meringue oorklits nie M140 -Gebruik die korrekte ratio van bestanddele (eierwit tot suiker)  V151 . (Enige 3) (3) 3.2 3.2.1 ROOMYS GRANITA -Hoë vetinhoud/10% vet/ -Bevat geen vet nie, suiwel suiwelbasis/room inhoud, gemaak van vrugtesap/ puree/wyn/gegeurde water -Romerig -Korrelrig -Gladde tekstuur -Krakerige tekstuur -Mengsel word konstant -Bevat fyngemaakte geroer/geroer tydens yskristalle wat met „n vurk bevriesing om yskristalle te opgebreek is M139 breek en lug in te sluit V149 (2 x 2) (4) 3.2.2 Nie geskik as 'n bo-laag nie (1) -Die suiker begin smelt/disintegreer/absorbeer vog/dit sal klewerig word/die vog in die roomys sal die suiker laat smelt -Dit sal 'n negatiewe impak hê op die voorkoms van die roomys -Dit kan te soet wees OF (Enige 2) Geskik as 'n bo-laag (1) -Dit sal die geur verbeter as gevolg van die gekaramelliseerde suiker/komolimenteer die smaak van die roomys -Dit kan mooi lyk as dit vinnig/dadelik bedien word/dit is „n mooi M146 garnering V156 -Bring „n ander/krakerige tekstuur na vore (Enige 2) (3) 3.3 3.3.1 -Die woord spyskaart moet in hoofletters geskryf word en nie in kleinletters nie -Die woord spyskaart moet in vetgedrukte letters ('bold') wees -Die tipe maaltyd moet op die spyskaart aangedui word bv. Middagete/Aandete -Elke naam van 'n gereg begin met 'n hoofletter bv. die entrée/tussengang begin met kleinletters -Daar is nie 'n skeiding/spasie tussen gange nie bv. voorgereg en entrée , nagereg en koffie/foutiewe spasiëring -Geen name van die gange nie bv. Voorgereg, Tussengereg of Entrée asook by die Nagereg -Daar is geen datum op die spyskaart nie, daar moet 'n datum M47 voluit uitgeskryf wees op elke spyskaart V- -Brood word nie op 'n spyskaart aangedui nie (Enige 5) (5) 3.3.2 -Vrugtetariër M99 -Vegaan V178 -Ovo-vegetariër (Enige 1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 7 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 3.3.3 -Dit is laag in kilojoules/versadigde vette/ cholesterol -Dit is ryk aan komplekse koolhidrateen dieetvesel -Dit het 'n lae glukemiese indeks -Dit is goedkoper as dierlike proteïene -Dit is 'n uitstekende bron van nutriënte/volledige proteïene/hoë proteien inhoud/bevat al die essensiële aminosure M104 -Plante verlaag die koolstofdioksied voetspoor  V182 -Dit is soortgelyk in smaak en tekstuur van vleis (Enige 4) (4) 3.3.4 -Amandels is 'n goeie bron van proteïene en B-vitamines -Hoog in vet, maar laag in cholesterol/hoog in gesonde vette/omega 3 -Bevat minerale bv. magnesium, fosfor en kalium M105,6 -Hoog in vesel V179 -Laag in koolhidrate (Enige 2) (2) 3.3.5 -Amandel 'brittle'/Pralien/gekaramelliseerde amandels -Amandel Streusel/krummels/vlokkies -Amandel Tuiles -Amandelbasis roomys -Versuikerde/Gekristalliseerde amandels -Amandels in sjokolade gedoop -Amandelkoeke/amandeltert M143- Geen punte vir voorbeelde van vulsels nie 144 (Enige relevante alternatiewe antwoorde) V157 (2) 3.3.6 Die spyskaart is geskik vir Hindoes/ Ja (1) -Daar is geen vleisgeregte nie bv.bees/vark nie -Voedsel is vegetaries bv. Soja schnitzel, botterkorsiesop M44 -Geen vis of eiers nie V3 -Geen alkohol/alkoholiese produkte gebruik nie (Enige 3) (4) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 8 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 4.1.1 -Potbraai/Oondrooster M93 -Smoor V192 (Enige 1) (1) 4.1.2 -Goeie voeding/spesiale dieet/ waarborg goeie kwaliteit vleis/en goeie voeding sal ook goeie marmering tot gevolg hê -Vleis met groter hoeveelhede tussenspiervet is geuriger en sagter as gevolg van beter marmering/ marmering dra by tot die sagtheid en geur van die vleis -Hoe jonger die dier hoe sagter die vleis, /die ouderdom bepaal die graad van die vleis -Spiere wat nie gereeld gebruik word nie sal sagter vleis as eindresultaat hê/'n rustige omgewing sal goeie kwaliteit vleis tot gevolg hê -Behandeling van die dier voordat dit geslag word beïnvloed die M81 kwaliteit van die vleis/diere moet altyd kalm gehou word voordat V196 dit geslag word (Enige 2) (2) 4.1.3 -Dit is geskik/Ja M96 -Yorkshire poeding is die tradisionele bykomstigheid vir V204 geroosterde vleis/dit absorbeer die sappe/sous van die skof (2) 4.2 4.2.1 A- Voorsny (1) -Dit is 'n aksie waar vleis opgesny word in skywe/porsies vir bediening -Vleis word altyd teen die grein gesny -Gebruik die volle lengte van die lem/ „n skerp mes moet gebruik word -Gebruik „n voorsnyvurk om die skof vas te druk terwyl dit opgesny word (2) B- Stopvulling/Vul en oprol (1) -Gebruik vir ontbeende vleis M85- -Die binnekant van die vleis word gevul met 'n mengsel van 87 broodkrummels, gaar rys ens. of 'n vulsel en dan opgerol en V199- vasgebind word (2) 201 (2x3) (6) 4.3 4.3.1 Skilferkorsdeeg/skilferdeeg/pate feuillitée M113 V206 (1) 4.3.2 1:1 M117 -Gelyke hoeveelhede vet tot meel (Enige 1) V206 (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 9 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 4.3.3 Goed/suksesvol  (1) -Dit is die korrekte grootte 5 cm in deursnee -Mooi lagies gevorm/ Vlokkerige lagies sigbaar/deeg gelamineer -Goed gerys/goed uitgepof -Oneweredige oppervlak -Ronde vorm -Daar is 'n goeie holte vir vulsels/hol in die middel -Hapgrootte M117 -Kleur is gepas/ aanvaarbaar/ lig/nie gebrand of donker nie V208 (goudbruin kan nie aanvaar word nie) (Enige 2) (3) 4.3.4 -Al die bestanddele/apparaat/werkoppervlakke moet koud wees tydens voorbereiding -Bestanddele moet in die korrekte verhoudings/ratio gebruik word -Moenie die deeg oorhanteer nie/te veel hanteer nie/veroorsaak swaar/digte tekstuur -Verseker dat die bouchée 'n ronde vorm het/ronde koekiedrukker -Gebruik die minimum hoeveelheid meel tydens uitrol en vou -Deeg moet rus na elke stadium van rol en vou -Dit moet by die korrekte temperatuur van 220 °C gebak word/nie te hoë temperature nie -Oond moet voorverhit word -Nie te lank bak nie/moenie oor bak nie -Plaas die oondrak op die korrekte vlak bv. in die middel van die oond M114 -Moenie die oonddeur oopmaak gedurende die bakproses nie V177 -Glaseer die bouchées voordat dit gebak word (Enige 3) (3) 4.4 4.4.1 -Naam van die vervaardiger/maatskappy -Vervaldatum/Verkoop-teen datum/ /”beste voor datum” -Vervaardigingsdatum/datum wanneer dit gemaak is -Netto gewig/gewig/massa -Waarskuwingsverklarings/waarskuwings -Allergene/vry van allergene -Bedieningsvoorstel/Gebruiksaanwysings -Voedselinligtingstabel/Voedingswaarde -Strepieskode -Identifikasie/lotnommer/reeksnommer M153 -Gradering V177 -Handelsnaam/Logo (Enige 4) (4) 4.4.2 -Hoë hitte wat tydens die inmaakproses gebruik word vernietig die mikroörganismesen ensieme -Inmaak verhoed dat voedsel agteruitgaan omdat dit nie meer aan suurstof blootgestel word nie -Die pere word verseël in gesteriliseerde, lugdigte houers in 'n gekonsentreerde suikerstroop wat verhoed dat mikroörganismes groei -Lug word uitgesluit deur die verseëling en daarom kan mikroörganismes nie vermeerder nie en herkontaminasie word M151 voorkom V175 -Verseëlde houers is lugdig en sluit suurstof uit (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 10 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 4.4.3 (a) Bestanddeelprys= Voedselkoste /Pere + suiker + suurlemoensap + pektien M61 R27,99 + R9,99 + R6,00 + R5,00 V25 Voedselkoste = R48,98/R49,00 (Enige 1 + totaal) (2) (b) Verkoopprys = Voedselkoste  Voedselkoste persentasie (%) = R48,98 M61 40% / 0,40 V25 = R122,45/R122,50 (Enige 1 + totaal) (2) 4.5 4.5.1 Churros M124 V187 (1) 4.5.2 180 °C – 190 °C M123 V187 (1) 4.5.3 Dreineer op absorbeerpapier/Dit moet met kaneel en suiker M123 gesprinkel/bestuif word/ gerol word in strooisuiker terwyl dit nog V187 warm is (Enige 1) (1) 4.5.4 (a) -Te veel water sal verdampmet te min stoom as resultaat en die finale produk sal 'n merkbare kleiner volume hê/klein holte/swaar/digte produk M124 -Vet sal by die finale produk uitsypel en die eindresultaat is 'n V186 olierige produk (Enige 2) (2) (b) -As die pasta nog warm is of as al die eiers gelyktydig bygevoeg word, sal dit oorkoaguleer/pasta sal klonterig wees/ die eier sal skif in die pasta as gevolg van koagulering en sal „n swak eindproduk tot gevolg hê -As al die eiers op eenslag by die finale produk gevoeg word, kan dit dalk nie genoeg rys om „n behoorlike holte te vorm nie -Die mengsel sal nie behoorlik emulsifiseer nie -Dit sal moeilik wees om mee te werk -Om die regte konsistensie te verkry/om te verseker dat die pasta nie te loperig is nie -Sinerese sal plaasvind en water word uitforseer uit die pasta uit M124 -Die eier sal skif en 'n swak eindproduk tot gevolg hê V187 (Enige 2) (2) (c) -Ekstra meel sal veroorsaak dat die chouxpasta plat val -Geen holte sal vorm nie/dit sal nie behoorlik rys nie -Die ekstra meel sal nie gelatiniseer nie/meel sal nog rou wees/melerige smaak M124 -Dit sal die ratio/verhouding van die bestanddele verander V187 (Enige 2) (2) [40] TOTAAL AFDELING C : 80 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 11 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING VRAAG 5 5.1 5.1.1 -Sekuriteit/Uitsmyter/”Bouncer” M3,6 -Restaurantbestuurder/Bestuurder V124 -Maitre d'hôtel/Hoofkelner (Enige 1) (1) 5.1.2 Die kelner se reaksie was goed/JA -Die kelner was kalm -Hy het die gas vriendelik gevra om nie die ander gaste te pla nie -Om enige verdere opstandigheid te voorkom, het hy wel aan die gas nog 'n drankie bedien OF Die kelner se reaksie was nie goed nie/NEE -Hy moes nie aan die gas nog 'n drankie bedien het nie aangesien die gas reeds besope was/volgens wetgewing -Hy moes eerder aan die besope gas koffie aangebied het -Hy moes nie die gas toegelaat het om op die tafel te dans nie/hy moes die insident stil gehou het -Hy moes eerder die gas gevra het om die restaurant te M185 verlaat V41 -Hy moes hulp van sekuriteit gevra het (1+enige 3 redes) (4) 5.1.3 -Hanteer die situasie volgens die korrekte prosedure/beleid van die instansie -Die bestuurder moes hierdie situasie hanteer het aangesien dit 'n ernstige besering is-Nooddienste moes gekontak gewees het sodat hulle verantwoordelik vir die behandeling is/neem gas na 'n dokter of hospitaal toe -Personeellede moet kalm bly en steeds professioneel optree -Hou die beseerde gas kalm/gemaklik -Beweeg die gas weg van ander gaste/hanteer diskreet M186 -Insident moet gerapporteer word/papierwerk moet voltooi word V45 (Enige 3) (3) 5.2 5.2.1 Bemarking M5 Verkope en bemarking V120 (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 12 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 5.2.2 Die verantwoordelikhede van die tele-verkope persoon is: -om potensiële kliënte te skakel -om die onderneming bekend te stel/te bemark en te adverteer/produkte en dienste bekend te stel -om sms'e en multimedia-boodskappe, e-posse of spesiale aanbiedinge te stuur -om die webwerf van die onderneming op datum te hou met produkte en dienste/voorsien korrekte inligting van onderneming/sosiale netwerke op te bou -om die onderneming te bemark/adverteer/te bevorder -om saam te werk met die bemarkingsbestuurder/'n span te vorm om kreatiewe bemarkingsmateriaal te ontwerp en M5 seker te maak dat die onderneming uitstaan bo die res V120 -Onderhou „n professionele beeld vir die nderneming.....(Enige 3) (3) 5.2.3 -Die menslike-hulpbronbestuurder moet toesien dat die geskikte kandidaat opgelei word -Die kandidaat moet ingelyf word by die dinamika van die onderneming -'n Werknemerkontrak wat salaris, verlof en dispuutprosedures insluit, moet opgestel en geteken word -Die professionele erekode, prosedures, werkskedules en roosters moet aan die kandidaat verduidelik word -Omsien na dissiplinêre aksies/probleme/geskille in die werksplek M6 -Evaluering van werkverrigting/prestasies in die werkplek V125 (Enige 3) (3) 5.2.4 -Hierdie webblad voorsien baie inligting -Alle inligting benodig is voorsien bv. Ligging/omgewing/attraksies, kontakdetails/beskikbaarheid van akkommodasie -Dit is kort en op die man af/maklik om te volg -Groot letters gebruik wat maklik lees -Interessante/relevante prente en foto's -Eenvoudige taalgebruik sonder spelfoute -Die prys van die produk word aangedui -Duidelik omlyn -Die uitleg is netjies/georganiseerd/lyk professioneel M19,21 -Die uitreikarea is groter/sigbaar vir die wye wêreld/groot gehoor V138 (Enige 5) (5) 5.2.5 (a) Inkomste-genererende areas is areas wat 'n inkomste verdien vir M2 die onderneming V108 -Gaste betaal vir areas of dienste (Enige 1) (1) (b) -Gastekamers/akkommodasie M2 -Voedsel en drank/restaurant V108 -Spa (Enige 2) (2) 5.3 Prys Plek/besigheidsarea/ligging Produk M15- Promosie/Advertensies 17 Persone/mense/kliënte/verbruikers/teikenmark V135 Verpakking/vertoon/aanbieding van produk/ (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 13 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 5.4 -Die bruto buitelandse produk (BBP) van die ekonomie van Suid-Afrika verminder/verlaag -'n Afname in die aanvraag na verblyf in hotelle/afname in uiteet in restaurante/hotelle/besoek nie restaunte nie/reis minder/besoeke aan gasvryheidsondernemings verlaag -Baie gasvryheidsondernemings moes sluit/toemaak van restaurante/hotelle -Veroorsaak 'n verlies aan werkgeleenthede -Daar was geen aanvraag by maatskappye wat produkte aan hotelle gelewer het nie -Ekonomiese groei was nie gestimuleer nie -Die plaaslike inkomste het gedaal of verlaag -Geen inkomste is gegenereer om by te dra tot die ontwikkeling en verbetering van die land se infrastruktuur nie -„Multiplier effect‟/Vermenigvuldiger effek verlaag -Geen toeriste wat hotelle besoek om by te dra tot die land se buitelandse valuta nie -Die selfbeeld en lewensstandaarde van die gemeenskap kon nie verbeter het nie (Enige 4) M3 V112 (4) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 14 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne VRAAG 6 6.1 6.1.1 (a) Nie korrek nie/Verkeerd (1) -Die messe is aan die linkerkant van die cover en die vurke aan die Regterkant/vurke en messe is omgeruil -Die lepel is in die verkeerde posisie/moet aan regterkant wees -Daar is geen entrée mes vir die entrée vurk nie -Die steel van die nagereglepel wys in die verkeerde rigting -Daar is geen nageregvurk nie -Beide die messe en vurke is nie die korrekte afstand van die rand M178 van die tafel af nie V30 -Geen broodmes/ entrée mes op die kleinbordjie nie (Enige 2) (3) (b) Nie korrek nie/Foutief (1) -Die kleinbordjie is in die verkeerde posisie geplaas/ dit moet aan die linkerkant van die cover kom M178 -Die borde/entrée en hoofgeregborde moet nie op die cover gedek V30 word nie (Enige 1) (2) 6.1.2 Goeie/formele/netjiese/elegante voorkoms (1) -Gevoude servet is in die middel van die cover gedek -Die servet is skoon, geen kosvlekke, kerswas, brandmerke of verwaarlosing sigbaar nie -Die servet is mooi gestryk/geen kreukels nie/nie te veel hanteer nie M178 -Die servet lyk nie onnet of uitgerafel nie V30 -Die servet is netjies gevou (Enige 1) (2) 6.2 6.2.1 Die lepel M161 V67 (1) 6.2.2 -Die bestanddele word in lagies gevorm met die lepel in die glas waarin dit bedien word -Die bestanddele dryf bo-op mekaar -Begin met die digste/swaarste bestanddeel of vloeistof eerste M161 -'n Mengstokkie kan in die glas geplaas word om die gas toe te laat V62 om self die drankie te meng (Enige 2) (2) 6.2.3 'Frosting' – doop die rand van die glas in geklitste M161 eierwit/suurlemoensap/water en dan in gekleurde V67 korrelsuiker/jelliepoeier/sout om die rand te bedek (2) 6.3 6.3.1 A Natuurlike wyn/stil wyn M155 B Vonkelwyn V47 C Gefortifiseerde wyn (3) 6.3.2 -Naam van wyn/tipe wyn/Kultivar -Klassifisering van wyn -Unieke naam -Oesjaar/Vintage/Datum van produksie -Oorsprong/Naam en volle besigheidsadres/kodenommer -Vervaardiger/Handelsnaam/Wynlandgoed/Landgoed M157 -Alkoholinhoud V53 -Volume van bottel (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 15 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 6.3.3 Gekurkte rooiwynbottels moet as volg gestoor word: - in 'n skoon kelder/opbergingsarea wat goed geventileer is - in 'n effense klam area wat vry van enige vibrasies is - in 'n donker area /weg van direkte sonlig om skade te voorkom/weg van ultraviolet lig/slegs sagte lig - konstante koel temperatuur tussen 10-16°C - in 'n effense opgeligte posisie met die kurk na bo/plat om te verseker dat die sediment op die bodem van die bottels bly - onderstebo in bokse  M159 - met die etiket na bo of na voor V54 - soortgelyke wyne word saam gestoor (Enige 5) (5) 6.4 6.4.1 Silwerdiens M192 V36 (1) 6.4.2 -Broodbediening is vanaf die linkerkant van die gas -Die broodmandjie/skinkbord/dienbord moet op die linkerpalm van die kelner wees -Die kelner verlaag die linkerhand effens sodat die mandjie nie meer as 5cm van die kant van die gas se kleinbordjie af is nie -Die kelner lig 'n broodrol met die bedieningsapparaat (nagereglepel en –vurk) in hul regterhand op -en plaas dit op die kleinbordjie -Die kelner beweeg in 'n anti-kloksgewyse rigting om die tafel en bied aan elke gas 'n broodrol aan -Kelners moet onthou om dames altyd eerste te bedien -Begin met die gas aan die regterkant van die gasheer en eindig M192 by die gasheer V36 -Kelners moet nie die mandjie op die tafel los nie (Enige 4) (4) 6.5 -Verwyder enige ongebruikte covers/covers van gaste wat nie opgedaag het nie -Covers/Dekplekke moet reggestel word nadat die bestelling van die hoofgereg geplaas is -Korrigeer die messekant van die eerste gas en dan die vurkkant van die volgende gas deur tussen die twee gaste te staan -Plaas die verlangde item in die volgorde van gebruik -Byvoorbeeld: as 'n gas vis bestel vir die hoofgereg word die tafelmes en –vurk met 'n vismes en -vurk vervang -Vervang eetgerei wat verkeerdelik gebruik is deur gaste -Die prosedure sluit die verwydering van glase ook in bv. as 'n gas nie wyn gaan drink nie, word die wynglase verwyder,die kelner M192 moet die glase aan die steel optel en op 'n skinkbord plaas V33 (Enige 2) (2) [30] TOTAAL AFDELING D: : 60 GROOTTOTAAL: : 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Hospitality Studies

View all