Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR CERTIFICATE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
GASVRYHEIDSTUDIES
NOVEMBER 2023
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afr)
Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Hospitality Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Hospitality Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 556.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
NSC November Exam 2023
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 2 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 D M87 F200
1.1.2 C M79 F189
1.1.3 D M F166
1.1.4 A/C M39-40 F103
1.1.5 B M136 F147-148
1.1.6 C M140 F150
1.1.7 A M27 F82
1.1.8 D M69 F206
1.1.9 A M158
1.1.10 B M171 F31 (10)
1.2 PASITEMS`
1.2.1 D M175-
1.2.2 F 180
1.2.3 B F36-
1.2.4 C 37
1.2.5 G (5)
1.3 PASITEMS
1.3.1 E/A
1.3.2 D
1.3.3 B M159
1.3.4 G F52
1.3.5 C (5)
1.4 EENWOORD-ITEMS
1.4.1 Bemarking/Telebemarking/Televerkope/adevertering M14 F133
1.4.2 Gede-alkoholiseerde/ nie-alkoholies/alkoholvry M156 F49
1.4.3 Appel/appelsous M96 F204
1.4.4 Sago/ sago poeding M137 F158
1.4.5 Temper M145
1.4.6 Gebou/Built/ gelaagde M161 F65
1.4.7 Skilferkors / Pâte feuilletée/ Pâte feuilliere M114 F206
1.4.8 Dispersie M130 F 161
1.4.9 Vacherin M141 F151
1.4.10 Veroudering/rypmaking M82 F198
(10)
1.5 KEUSE ITEMS
1.5.1 C, E, H, I, J Enige volgorde M69-70
F16
(5)
1.5.2 A, D Enige volgorde M92
F192
(2)
1.5.3 C, D, F Enige volgorde M5-6 F122
(3)
TOTAAL AFDELING A [40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 3 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: KOMBUIS EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE;
HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Naarheid
Vomering/braking
Ernstige dehidrering/vinnige dehidrering/ernstige waterverlies
Blou dood/ dood
Versnelde hartklop
Droë slymvliese/droë mond M25
Spierkrampre/ maagkrampe/maagpyn/omgekrapte maag F78
Lae bloeddruk/ duiseligheid (Enige 3) (3)
2.1.2 Die personeel sal nie onder risiko verkeer nie nie want die
restaurant gebruik 'n goeie sanitasiesisteem /skoon water/nie
besmette water
Die gesondheidsraad het die restaurant verseker dat hulle kan
voortgaan/ indien daar ‘n probleem was, sou hulle die plek
toegemaak het/restaurant se higiëniese praktyke voldoen aan
die veiligheidstandaarde
Personeel sal sorg dat voedsel te alle tye bedek is
Personeel sal skoon water/ nie besmette water gebruik om
groente en vrugte te was
Restaurant verskaf behandelde/gesuiwerde water/gebottelde
drinkwater
Personeel sal slegs gaar vis en skulpvis bedien
Personeel sal seker maak dat voedsel goed gaar is
Personeel sal gereeld hande was/sterliseer met antiseptiese
seep voor en gedurende voedselbereiding
Werkareas en -oppervlaktes moet gereeld skoongemaak/
gesaniteer word M25
Die twee persone het nie die siekte by die restaurant F78
opgedoen nie (Enige 4) (4)
2.1.3 Mense wat in areas met swak sanitasie sisteme en onveilige
watertoevoer woon/landelike gebiede
Kinders en mense wat aan wanvoeding lei
Mense wat saam met ander bly wat reeds die siekte het
Mense wat skulpvis en groente eet wat uit besmette water
kom
Kinders/oumense
Mense met lae maagsuur vlakke
Mense met ‘n swak immuunstelsel/mense met MIV en VIGS M25
(Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 4 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
2.2 2.2.1 Die terugvoer is goed/ positief
Winsgewend/ wins sal toeneem
Die gaste sal terugkom vir die kos / goeie terugvoer rakende
die kos/ kwaliteit van die kos is as uitstekend beoordeel
Gaste ontvang voedsel/maaltyd wat goed voorberei is /gaste is
gewillig om vir goeie kwaliteit te betaal
Die neem van die kosbestelling is as goed beoordeel
Die gaste is vining erken en na 'n sitplek geneem/ die gas
voel welkom/ die tyd wat dit geneem het om ‘n sitplek te kry
was as uitstekend beoordeel
Die bedieningspersoneel het aanvanklik 'n goeie indruk
gemaak/ professionalisme en effektiwiteit van die personeel
word as goed beoordeel (Enige 2)
EN
Die terugvoer was sleg/negatief
Gaste rapporteur dat hulle nie die restaurant vir vriende sal
aanbeveel nie/ aanbeveling aan vriende is as swak
beoordeel/ benadeel advertensie/ negatiewe publisiteit van
restaurant/negatiewe ‘word of mouth’
Die gaste mag moontlik nie terugkom nie / verminder kliënte
wat na restaurant kom/minder kliënte
Wins sal afneem/kleiner wins/minder wins
Algemene diens was as swak beoordeel/ swak diens skep ‘n
swak indruk/ Kliëntediens is nie gehandhaaf
Die wagtyd was lank /beoordeel as swak/ Die restaurant was
nie betyds met die voedselbediening nie/ gaste hou nie M32
daarvan om te wag nie F89
(Enige 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 5 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
2.3 2.3.1 (a) 10 M36
(b) 22/ R1011,78 F94
(2)
2.3.2 Dit help hulle om die voorraad te bestuur/ vereenvoudig die
voorraad ontvang proses
Die proses is minder tydrowend/vinniger
Die aantal foute sal verminder/ dit is meer akkuraat/ minder
kans vir menslike foute
Dit sal papierwerk verminder/omgewingsvriendelik/ verminder
die koolstof voetspoor
Hulle sal die vloei van voorraad kan kontroleer/ volg die vloei
van voorraad/ hoeveelheid voorraad kan op enige gegewe tyd
vasgestel word / bron van inligting rakende voorraad op
hande/trek outomaties af soos wat voorraad uitgereik of
gebruik word
Verlore voorraad kan vinnig opgetel word
M36
Voorraadkontrole kan gereeld gedoen word
F95
Die sisteem reflekteer die voorraaddetail outomaties (4)
Dit verminder vermorsing bv. Voorkom die uitreik van ekstra
voorraad wat nie benodig word nie
Die totale koste van die voorraad kan onmiddelik gerekordeer
word/ prys per eenheid
Voorraadbladsye kan gedruk word
Maklik om op te dateer en inligting te herorganiseer
Kan alfabeties gerangskik word wat voorraadopname
vergemaklik
Dit kan kommunikasie tussen departmente verbeter bv. Met
die uitreiking van voorraad
Verminder of voorkom diefstal
Minder mense nodig om voorraadopname te doen
Voorraadrekords kan veilig gestoor word met wagwoorde
(Enige 4)
TOTAAL AFDELING B : 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 6 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
VOEDSELKOMMODITEITE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Anafilaktiese reaksie:
Opswel van die tong
Swelling van die keel
Hartkloppings
Versmoring/moeilk om asem te haal
Bloeddruk daal
Pols is swak / vinnig
Veluitslag/’hives’ M50
Naarheid /vomering F4
Kan tot die dood lei (Enige 2) (2)
3.1.2 Keuse van geregte is goed (1)
'n Verskeidenheid van geregte is beskikbaar/gebruik/
verskillende proteïen: vis/ schnitzel / verskillende groente:
sampioene/aartappel
Basiese bestanddele word nie herhaal nie
‘n Verskeidenheid kleure: nori, salm, avokado in sushi/
sjokolademousse garner met frambose/swartbessies
Verskeidenheid geure/ verskillende geure voedsel
ingesluit in die voedselkeuse
Verskeidenheid temperature/ warm en koue voedsel
ingesluit/ sushi en sjokolademousse is koud/ gevulde
sampioen/ krokette en schnitzel word warm bedien
Verskeidenheid gaarmaakmetodes/ geroosterde gevulde
sampioene/ krokette en schnitzel word gebraai/ die
aartappels vir die krokette word gekook /rys is gekook/ spek
is gebraai/sjokolade word indirek gestoom
Soort geregte is geskik vir elke gang/ ‘n formele ete
Gereg gekies vir elke gang stem ooreen met die verwagte
porsiegrootte vir elke gang
OR
Keuse van geregte is swak (1)
Geen variasie in tekstuurdie bruin gevulde sampioene/
sushi en sjokolade mousse het sagte teksture/ min bros/
krakerige teksture
Geen variasie/kontras in kleur/meeste geregte/ entrée,
hoofgereg en sjokolademousse is bruin/ dieselfde kleur
Geen variasie in vorm/ meeste voedsel is rondgevulde
sampioene/ krokette is rond /sushi is rond /chocolate
mousse in glase is rond
Daar is te veel styselitems bv. Rys, aartappel, krummels
Beperkte voedingsbalans/ nie 'n verskeidenheid vars
groente ingesluit nie
Baie ryk/vetterige voedsel gebruik: spek, kaas, olie gebruik
vir schnitzel en krokette en room vir mousse
Daar is geen sous/ groente in die hoofgereg M43
Twee diepbraai items in die hoofgereg F2
(1 punt vir Goed/Sleg + 4 geskikte redes) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 7 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
3.1.3 Te veel verfynde stysel bv. rys, aartappel en krummels
Beperk of vermy kapokaartappels in die krokette en vermy
die schnitzel as gevolg van die krummels
Te veel suiker / vermy sjokolademousse
Te veel vet in die spyskaart /Sjokolademousse, spek en
kaas bevat vet; sluit die geregte met vet uit /vermy braai
as gaarmaakmetode/verminder totale vetinname, veral
versadigde vet en dieet cholesterol/ vermy schnitsel en
krokette wat gebraai word/lugbraai of rooster eerder M48
Geprosesserde vleis ingesluit op spyskaart vermy spek F5
(Enige 4) (4)
3.2 3.2.1 CROQUEMBOUCHE GOUGÈRES
-Gewone choux pastry poffers/ -Gegeur met kaas
geen geurmiddels -Sout
-Soet -TEkstuur is swaarder vanweë
-Tekstuur is ligter/ meer bros die kaas/ meer klam
-Gevul met room, crème -Gevul met 'n soutvulsel
pâtissiére of chantilly room
-Geglaseer of bestuif met - Nie bestuif met versiersuiker
versiersuiker - Gesprinkel met fyngekapte
kruie/gerasperde kaas/ bestuif
met paprika M125
-Bedek met spinsuiker -Nie bedek met spinsuiker F187
(Enige 1) (Enige 1) (2)
3.2.2 Plaas in lugdigte houer of sak/ bedek met kleefplastiek
Kan 3 dae by kamertemperatuur hou/ droë plek M126
Kan gevries word F187
Stoor sonder vulsel (Enige 2) (2)
3.2.3 Water en botter te lank verhit/ te lank gekook
Te veel water verdamp/ te min stoom
Die oond was nie warm genoeg nie
Die choux pasta deeg het te veel vet / butter bevat /te
veel kaas bygevoeg
Verkeerde verhouding water tot smeer/botter / nie 2:1 /
verkeerde afmeet van bestanddele M124
Te mein eier om smeer/ botter te emulsifiseer F186
(Enige 3) (3)
3.2.4 Spinsuiker word voorberei deur suikerstroop te kook/suiker
te smelt totdat dit karameliseer /tot goudbruin/ ligbruin
Dit word gemaak deur die vinnige beweging van
karamelsuiker gebruik 'n gesnyde ballonklitser/vurk M146
Spin bo-oor houtstokkies/houtlepels/of op 'n tafel om lang, F156
fyn harige suikerdrade te verkry (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 8 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
3.3 3.3.1 Die vleis word in 'n roker/bedekte houer/spasie geplaas
waar dit blootgestel word aan rook van brandende M150
houtsaagsels, droë teeblare of rys F167
Die vleis word gaar tydens beroking bo 52˚C (Enige 1) (1)
3.3.2 Beroking preserveer voedsel/ Beroking verleng die
rakleeftyd
Vertraag die groei van mikroörganismes
Dit versnel die drogingsproses
Voorkom ensiematiese verbruining
Sout vertraag die groei van mikroörganismes
Voedsel is gaar/ gereed om te eet
Vertraag galsterigheid / vet sal nie gou afgaan nie M150
Verleen 'n 'rokerige' smaak/ verbeter die smaak F171
Voorkoms word verbeter (Enige 4) (4)
3.3.3 Vleis: Bees/ Vark/ Lam Ham Worsies
RibsSalamiBacon/ “Gammon’ /Borsstuk
Hoender Kalkoen
Vis: Salm, Forel Snoek
Vrugte: Mangoes Pynappel Appelkose Perskes
Paprika Tomatoes Eiervrug/ Brinjal (Any 3) M150
(1 punt vir of Vleis/ Vis/ Hoender/Vrugte OF voorbeelde F167
verskaf) (Enige 3) (3)
3.4 3.4.1 Amandelmelk/ Neutmelk/ Hennep ‘hemp’ melk
Rysmelk
Sojamelk
Klappermelk
Hawermoumelk
Plantgebaseerde joghurt
Vegaan roomys
M101
Kunsroom
(1)
(Enige 1 geskikte plant-gebaseerde melk plaasvervanger)
3.4.2 Hoog in plantproteïen
Laag in vet / laag in kilojoules
Cholesterol vry
Natuurlike bron van vesel/ hoog in vesel
Ryk in anti-oksidante
Goedkoper as dierlike produkte/ plaasvervanger vir dierlike
proteïene
Ryk in komplekse koolhidrate
Laag in glukemiese indeks
Uitstekende bron van nutriënte/ vitamiene, minerale
Geen hormone /antibiotika
Verminder die negatiewe effek op die omgewing/ verminder
die koolstofvoetspoor M105
Help om leefstylsiektes te voorkom/ gesonder F181
(Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 9 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
3.4.3 Die winkel maak voorsiening vir 'n veganis dieet
Die maaltye wat verkoop word is geskik vir vegane bv
groente, neute, grane, gis, plant olies en sojaprodukte
Flexitariese dieet sluit rooivleis, vis, seekos, melk,
suiwelprodukte/ eiers/pluimvee in
Flexitariese geregte/voedsel is nie beskikbaar in die winkel
nie M99
Die Flexitariër kan wel groente en vrugte by die winkel F178
inneem (Enige 3) (3)
3.4.4 Nie geskik nie, want:
Rissoles: bevat maalvleis, vis of pluimvee en eier as
bindmiddel/ bevat produkte van dierlike oorsprong M69-
Foie gras: bevat eend/ganslewer 70
Vishappies: vis en gedoop in eier F16
(Enige 2+2) (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 10 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Verkoel bestanddele en vorms voor die tyd in die yskas/
vrieskas voordat dit gebruik word
Voeg fyngemaakte ys/ ys as plaasvervanger vir water by die
gedispergeerde gelatien
Plaas die vorm in 'n groter bak met yswater M132
Plaas die vorm in die vrieskas vir 'n kort tydjie, voordat F162
yskristalle vorm (Enige 2) (2)
4.1.2 'n Groot hoeveelheid suiker veroorsaak dat die jellie langer M132
neem om te stol/verswak die jel /sagter/loperige gel/ stol F163
glad nie (Enige 1) (1)
4.1.3 Borsel die vorm liggies met olie
Spuit liggies met kleefwerende sproei M130
Spoel vorm uit met koue water F162
Gebruik 'n kleefvrye silikonvorm (Enige 2) (2)
4.1.4 Eiers / eiergeel
Melk / room
Suiker M137
Geursel bv vanielje / amandelgeursel F148
Styselverdikking/ meelblom/ mielieblom (Enige 4) (4)
4.1.5 Die stysel in die mengsel beskerm die eier meel of M137
mielieblom sal gelatiniseer wat sal voorkom dat die eier skif F148
of split (1)
4.2 4.2.1 Vir die smeer/botter/margarien/vet om hard te bly/ om te
voorkom dat die smeer smelt
Voorkom dat deeg sag word/meel sal die sagte botter
absorber wat ‘n negatiewe impak op die tekstuur sal hê
/botter kan uitsypel tydens die bakproses
Om te voorkom dat die deeg krimp gedurende die M118
bakproses (Enige 2) (2)
4.2.2 Verseker dat vog behou word
Verander die tekstuur/ as gevolg van die karamellisering
Dra by tot soetheid
Verskaf 'n sagter krummel M112
Dra by tot kleur/ goud/ ligbruin/ karamel kleur/ dra by tot die F208
Maillaird reaksie (Enige 2) (2)
4.2.3 Uitvoer/voering M116
F210
(1)
4.2.4 Die terdeeg was te veel gemeng/hanteer /te veel uitgerol
Onvoldoende rus / verkoeling
Die deeg was uitgerek tydens hantering M119
Die cartouche het nie die deeg genoeg afgedruk tydens F212
blindbak nie (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 11 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
4.2.5 Traliedeeg/latdeegwerk/'Lattice' M118
F213
(1)
4.3 4.3.1 Nek
Blad
Bors
Dikrib
Lende M94
Lies F194-
Boud 195
Skenkel (Enige 3) (3)
4.3.2 Naam van gaarmaakmetode:
Stowe/ smoor (Enige 1)
Beskrywing van metode:
Verbruin/skroei vleis in 'n bietjie olie
Skaapvleis moet stadig prut in 'n bedekte potjie pot/ driepoot pot/
kastrol/in 'n klein hoeveelheid vloeistof onder kookpunt/ 85-
99˚C
Borrels rys na die oppervlak sonder om te breek
Voeg groente by potjie pot in die laaste 30 minute sodat dit nie M89
oorgaar word nie (Enige 2) F202
(3)
4.3.3 VET TEKSTUUR
Egalig versprei glad
ferm /hard fyn grein
wit vet ferm en nie droog nie M83
(Enige 2) (Enige 2) (4)
4.4 Moenie vleis in water week of was voor gaarmaak nie, want nutriënte
gaan verlore
Al die geurkomponente gaan verlore as vleis gewas word
Vleis moet gesout word na gaarmaak, sout onttrek vleissappe/ moenie
vleis sout voor gaarmaak nie
Seël of skroei vleis toe voor gaarmaak
Vleis moet korrek ontdooi word om drupverlies te beperk
Ontdooi vleis in die yskas
Vermy dit om vleis teen te hoë of te lae temperature gaar te maak M85
(Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 12 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
4.5 4.5.1 Arbeidskoste= bedrag per uur x aantal ure x aantal kelners M61-62
=R100 per uur x 7 ure x 5 kelners F23-25
=R3500 (3)
4.5.2 Musiek en vermaak
Groot tent
Tiffany stoele M60
Laser gesnyde naamkaartjies F20
Blomme (Enige 2) (2)
4.5.3 Totale koste= Koste van voedsel en drank/voedselkoste +
huurkoste/Oorhoofse koste + arbeidskoste
=(R4500+R1200+R3000)+(R1500+ R4500+R600+R500)+ (R3500)
OF M61-
=R4500+R1200+R3000+R1500+ R4500+R600+R500+ (R3500) 62
(geen hakies: slegs 1 punt) F23-
OF 25
=R8700 + R7100 + R3500 (4)
=R19300 [40]
TOTAAL AFDELING C: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 13 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE;
VOEDSEL EN DRANKBEDIENING
VRAAG 5
5.1 Kontroleer transaksies wat gedurende die dag by ontvangs en kassiere
plaasgevind het , wat op gaste se rekening geplaas moet word /
verifieer inskrywings op gaste en nie-gaste se rekeninge
Stel verslae op vir transaksies wat die vorige dag plaasgevind het
Balanseer alle voorkantoor rekeninge
Los kamerstatus verskille op M6
Monitor gaste se kredietbeperkinge (Enige 2) (2)
5.2 5.2.1 Die bemarkingsdepartement moet aktiwiteite ontwerp om
kliënte bewustheid te verhoog
Adverteer die hotel/ die dienste van die hotel
Bepaal wat die kliënt benodig/wat die verwagtings is/ doen
meningsopname en pas produk dienooreenkomstig aan
Gebruik promosies soos 'n weggee/ gelukkige trekkings
Spesiale pryse/afslag/ pakkette/ lojaliteitsprogramme om
kliënte te lok
Gebruik visuele bemarkingsmiddele om potensiële kliënte te
lok
Gebruik elektroniese bemarkingsmiddele / sosiale media/ M16/
intenet/ opdateer webwerf om meer kliënte te bereik 17
Hou kompetisies F114
Hou borgskappe of spesiale geleenthede (Enige 4) (4)
5.2.2 Ontvangs/voorkantoor: Area in die instansie
waarmee die gaste eerste kontak maak wanneer hulle
'n bespreking doen hart van die organisasie/ goeie
eerste indrukke lei tot 'n positiewe beeld van die
instansie.
Huishouding: Departement verantwoordelik vir die
skoonmaak van die hotel/ skoon kamers en publieke
areas sal gaste aanmoedig om terug te keer wat lei tot
n toename in inkomste
Wassery: Area in die instansie verantwoordelik vir
was, stryk, droogskoonmaak van instansie se linne/
die beskikbaarheid van skoon linne in die gaste se
kamers lei tot tevrede gaste wat sal wil terugkeer en
dus die inkomste sal verhoog
Onderhoud: Area in die instansie wat
verantwoordelik is vir opgraderings, tuinmaak, bystand
verleen met swaar skoonmaaktake en
herstelwerk/goed instand gehoude geboue en tuine
skep 'n positiewe beeld van die instansie en verhoog
die moontlikheid van gaste wat sal wil terugkeer en
dus die inkomste sal verhoog.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 14 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
Sekuriteit: Verantwoordelik vir die beskerming van mense
en bates by die instansie/ Gaste voel veilig en geborge en
sal oorweeg om terug te keer en dus sal die inkomste
verhoog
Menslike hulpbronne: om mense met gestremdhede/
gekwalifiseerde personeel in diens te neem, verbeter die
beeld van die hotel/ opleiding van personeel sal ‘n goeie M3-4
beeld van die instansie skep F112-
Bemarking: effektiewe webwerf/ advertensie sal ‘n 118
positiewe beeld skep en besprekings verhoog (Enige 2+2) (4)
5.2.3 Ekonomiese groei word gestimuleer
Plaaslike inkomste sal toeneem
Werkskepping sal plaasvind en werkloosheid sal
verminder
Groter finansiële groei in die land/ BBP neem toe
Selfwaarde en lewenstandaard sal verbeter as mense werk
kry
'Multiplier' effek neem toe
Natuurlike hulpbronne word bewaar, onderhou en
verantwoordelik gebruik
Toename in buitelandse valuta weens die toename van
toeriste M1
Belasting word betaal deur die hotelbedryf F108
Verbeter infrastruktuur (Enige 4) (4)
5.3 5.3.1 Jong mense
Voedsel entoesiaste
Toeriste
Voedsel kritici
Avontuurlustige mense wat op die uitkyk is vir nuwe M16
ondervindinge F135
Motorfietsryers (Enige relevante antwoord) (1)
5.3.2(a) Besigheidsadres: Durban Strandfront
Soort besigheid: vennootskap
Korttermyndoelwitte: in ses maande uit te brei op die strandfront
Langtermyndoelwitte: uitbreiding na ander provinsies in SA
Besigheidsbeskrywing M11
Logo F131
Visie en misie van die besigheid (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 15 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
5.3.2(b) Personeelplan: 3 motorfietsbestuurders/gidse
voedselstalletjie bestuurders/sjefs of kombuispersoneel
/skoonmaakpersoneel/skoonmakers
Werksbeskrywings: motorfietsbestuurders -bestuur motorfietse
/dien as gids vir kliënte
Voedselstalletjie bestuurders – bestuur die voedsel en diens
werkinge/ kontroleer besigheidstransaksies/ betrokke by
bemarking
Sjefs/kombuispersoneel- betrokke by voedselvoorbereiding
vir die stalletjies
Bedieningspersoneel- bediening en gee rekeninge vir kliënte
Skoonmakers – algemene skoonmaak van M12
voedselvoorbereiding en bedieningsarea F131
(Enige 2 personeel + werksbeskrywing) (4)
5.3.3 Pamflette
Strooibiljette
Plakkate
Brosjures
Nuusbriewe
Tydskrifte M18-
Koerante 19
Sosiale media (Facebook, Instagram, Tik Tok, Twitter)/ F138-
aanlyn advertensies 139
Plakkers op motorfietse (Enige 4) (4)
5.3.4 Die advertensie moet:
Naam van maatskappy/slagspreuk verskaf
Kontak details of adres verskaf
Inligting rakende die prys, plek en produk verskaf
'n Kort bemarkingsboodskap
Helder kleure gebruik
Die oog vang
Die bewoording moet aandag trek en maklik wees om te
lees/ groot letters
Gebruik verskillende grootte letters en skrifsoorte/’fonts’
Gebruik eenvoudige taal, vry van foute/spelfoute
Prentjies en foto's moet interessantheid verleen aan die
voedsel wat verkoop word M19
Op die linkerkantste bladsy wees F138
Netjies en aantreklik wees (Enige 5) (5)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 16 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Dit het groot koolstofdioksied borrels / groot borrels M156
F48
(1)
6.1.2 Sauvignon Blanc/ Chenin Blanc/Chardonnay/ Pinot Noir/ Viognier/
Columbar/Gewurtztraminer/Buketraube/Riesling/Semillon
6.1.3 Cap Classique/ MCC/Tweede fermentasie in die bottel
Charmat/Tweede fermentasie in die tenk M156
Gekarboniseer/spuit koolsuurgas in die wyn in F62
(Enige 2) (2)
6.1.4 (a) Sec: droog M156
(1)
(b) Doux: soet / baie soet M156
(1)
6.1.5 Mag nie alkohol bedien aan persone onder 18 nie
Minderjariges kan nie ‘n dranklisensie kry nie
Voldoende toiletgeriewe vir mans en dames moet op die
perseel of naby die gelisensieerde perseel verskaf word
Gewone maaltye moet gedurende die ure wat drank
verkoop word op die perseel beskikbaar wees
Drank mag op enige dag tussen 10:00 en 02:00 verkoop
word. Op geslote dae mag drank slegs aan 'n persoon wat
'n maaltyd nuttig verkoop word Geslote dae sluit in
Sondae, goeie Vrydag en Kersdag
Geen drank mag aan 'n dronk persoon verskaf word nie
Alle drank wat op die perseel gekoop is, moet daar klaar
gedrink word
'n Persoon mag sy eie drank na die perseel bring, maar sal
'n kurkfooi betaal. Hierdie drank moet ook op die perseel
klaar gedrink word
Dit is onwettig om enige vloeistof soos water by die drank in
die bottel te gooi/ vervalsing/‘adulteration’/ verdunning van
drank is onwettig
'n Insolvente of ongereabiliteerde persoon kan nie 'n
dranklisensie kry nie
Die applikant / gade van die applikant mag nie ‘n kriminele
rekord hê nie M168
Applikant moet aan SARS se belastingwette voldoen F55
(Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 17 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
6.2 6.2.1 • Volg die resep noukeurig
• Gebruik goeie kwaliteit produkte
• Akkurate afmetings van bestanddele is belangrik/ gebruik ‘n
sopiemaat/’tot measure’
• 'n Skemerkelkie met room, vrugtesap of eier moet geskud
word
• Moenie die mengfles te vol maak nie
• Maak seker dat die mengfles behoorlik geseël is
• Moenie drankies met gas skud nie
• Ys moet helder en skoon wees
• Bedien in verkoelde glase
• Plaas die ys in die glas/ mengfles
• Skud goed/ skud van links na regs/skud vir ongeveer 10
sekondes
• Maak mengfles versigtig oop om morsing te voorkom
• Gebruik ‘n siffie wanneer die drankie geskink word M160
• Moenie die glas oorvol maak nie F65-
• Voltooi deur die garnering (strooitjie, kersie, ens.) by te sit 66
(Enige 5) (5)
6.3 6.3.1 (a) Mev. F Roux M193
F35-
36
(1)
(b) Mev. A Brand (1)
(c) Mnr. K Jabe (1)
6.3.2 Die lokaal moet opgestel word volgens die organiseerder se
voorstelle
Skep 'n aangename/ontspanne/formele atmosfeer vir die
gaste
Kleurskema moet warm en verwelkomend wees
Die meubels moet duursaam en gemaklik wees
Ken die aantal covers/ gaste
Kies musiek wat die tema sal versterk/ nie te hard nie
Gebruik verskillende soorte beligting bv natuurlike
beligting/gedempte beligting/kerse
Verseker 'n gemaklike temperatuur/ nie te koud of te warm
nie
Die kamer moet goed geventileer wees
Mooi plante in die agtergrond
Die interieur en dekor/blomme moet pas by die tema van die
funksie/ verseker dat die dekor saamsmelt
Plaas die tafels en stoele so dat dit maklike beweging
vergemaklik
Plaas tafels en stoele in lyn/rangskik dit in ‘n patroon
Maak seker dat die tafels en stoele nie wikkel/ gelyk staan
Verseker dat jy genoeg tafels, stoele, eetgerei, breekware M170
en glase het F30-
Verseker dat die lokaal en apparat skoon is 31
(Enige 5) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 18 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
6.3.3 Die Maître d hotel/ hoofkelner moet binne 30 sekondes
oogkontak maak met nuwe gaste
Maître d hotel groet gaste op 'n professionele manier/ hoflik/
vriendelik/ verwelkomend
Maak oogkontak
Kontroleer die bespreking/ vra of hulle bespreek het/
Bevestig die naam van die gasheer
Maître d hotel stel gaste aan hul kelner voor
Die kelner groet vriendelik
Moenie die gaste by die deur laat nie, vra hulle om jou te
volg/wys die gaste waar hulle tafel is
Spreek die gasheer in sy voorkeurtaal aan/ addresseer die
gaste as Mnr of Mev/op hul van soos wat dit in die
bespreking staan M190
Indien die Maître d’ hotel nie beskikbaar is nie kan ‘n Kelner/ F34
bestuurder instaan en die gaste ontvang (Enige 4) (4)
6.4 Wees hoflik en vriendelik sonder om familiêr te wees/ wees
professioneel
Wees behulpsaam, maar moenie op flirtasie reageer nie
Vra hulle beleefd om te stop
Bedien die maaltyd so gou as moontlik
Vra die maître ď hôtel of bestuurder om te help
Kry 'n ander kelner van die teenoorgestelde geslag om die tafel te
bedien
Indien die gas aanhou kan hy/sy gevra word om te gaan
Indien die gas weier kan sekuriteit geroep word om die gas uit die M185
restaurant te vergesel F41
(Enige 3) (3)
[30]
TOTAAL AFDELING D: 60
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)

Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)

Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2019 Memo (Eng)

Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2018 Memo (Eng)
More from Grade 12 Hospitality Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Hos Stu ATP 2023 24

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Eng)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper