NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
SENIOR CERTIFICATE
GRAAD 12
GASVRYHEIDSTUDIES
NOVEMBER 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 

--2e4af392-e74c-47c0-b55b-eed2493c2da9/v1-648e27bb1168ded7c346/card.webp)
--806498cf-9645-4a93-ada9-382ac410d556/v1-97c730e49f76e8d34263/card.webp)


View all





Hospitality Studies Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afr)
Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Hospitality Studies · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Hospitality Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- November 2024 NSC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 414.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
November NSC 2024
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Gasvryheidstudies 2 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 C✓ M113 F206
1.1.2 A✓ M150 F168
1.1.3 D✓ M174 F31
1.1.4 D✓ M86 F199
1.1.5 A✓ M175 F30
1.1.6 B✓ M185 F86
1.1.7 D✓ M69 F16
1.1.8 B✓ M81 F188
1.1.9 A✓ M157 F50
1.1.10 B✓ M99 F178 (10)
1.2 PASITEMS
1.2.1 C✓
1.2.2 D✓ M93-
1.2.3 E✓ F193
1.2.4 B✓ (4)
1.3 PASITEMS
1.3.1 D✓
1.3.2 H✓
1.3.3 B✓
1.3.4 A✓ M143
1.3.5 F✓ F155
1.3.6 C✓ (6)
1.4 EENWOORDITEMS
1.4.1 Hoender-Varklewer/Lewer✓ M80 F190
1.4.2 Voedselallergie/Allergiese reaksie/Anafilakse/Allergie✓ M50 F4
1.4.3 Maaltye op wiele/'Meals on Wheels'✓ M9 F131
1.4.4 Hipertensie/Hoë bloeddruk✓ M49 F4
1.4.5 Granita/sorbet✓ M139
1.4.6 Hidrering/spons✓ M129 F161
1.4.7 Waaksaamheid/oplettend/observerend✓ M31 F88
1.4.8 Voorsny-eenheid/voorsnytrollie/ Guéridontrollie✓ M175 F 31
1.4.9 Produk✓ M15 F134
1.4.10 Egtheidseël/Sertifiseringseël✓ M158 F53
(10)
1.5 KEUSES
1.5.1 A✓, C✓, E✓, I ✓, J ✓ Enige M113
volgorde F206
(5)
1.5.2 B✓, C✓,E✓,H✓, I✓ Enige M6
volgorde F125
(5)
TOTAAL AFDELING A [40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 3 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE;
HIGIȄNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Lewer✓ M22
F76
(1)
2.1.2 Hulle kan 'n inenting kry/immunisasie✓ M22
F77
(1)
2.1.3 Oorsese gaste met:
• chroniese/lewenslange siektes/lewersiekte✓
• geskiedenis van behandeling met stollingsfaktormedikasie✓
• seksuele kontak met geïnfekteerde persoon✓
• bejaarde mense met ‘n swak immuunstelsel✓ M23
• mense wat nie die inenting/immunisasie gekry het nie ✓ F77
• mense wat dwelms gebruik✓ (Enige 1) (1)
2.1.4 • Dit is aansteeklik/Voedselhanteerders wat met kos werk kan
dit oordra na ander voedselhanteerders en gaste✓
• Dokters boek mense met Hepatitis A af vir 7 dae✓
• Die persoon sal fisies nie geskik wees om in die
kombuis/restaurant te werk nie, vanweë moegheid✓
• Voedselhanteerders sal simptome van diarree hê en dit sal
onveilig vir hulle wees om voedsel te hanteer/
voedselhanteerders kan die kos besmet✓
• Voedselhanteerders sal simptome van koors hê en moenie
toegelaat word om voedsel in die kombuis te hanteer nie✓
• Bedieningspersoneel sal siek lyk, hulle sal 'n geel vel en oë/
geelsig vertoon✓
• Wanneer die simptome verskyn sal dit gaste ongemaklik laat
voel✓ M23
• Die siekte kan die reputasie of beeld van die hotel benadeel ✓ F77
en dit kan lei tot finansiële verliese ✓ (Enige 4) (4)
2.2 • Dit is korrek/stelling is waar/Ja ✓
• MIV verswak die liggaam se immuunsisteem✓
• Maak die liggaam weerloos virTB ✓
• 'n Verswakte immuunsisteem laat TB toe om dele van die liggaam,
buiten die longe te infekteer✓
• MIV vernietig die bloedselle wat die liggaam nie in staat stel om teen TB
te veg nie✓
• Gedurende stadia 3 en 4 van VIGS, ontwikkel pasiënte opportunistiese M26
siektes soos TB✓ F79/82
• TB verhoog die vorming van MIV virusse wat dus die immuunsisteem (3)
verswak✓ (Enige 3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 4 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
2.3 • POS sisteme sal die tyd verminder wat spandeer word om voorraad
verkoopsgetalle en ander papierwerk te doen /voorraadopname is
makliker✓
• Vinniger om die rekening uit te werk✓
• Restaurant bestellingproses is meer vaartbelyn/vinniger omdat bestellings
outomaties van die kombuis na die restaurant gekanaliseer/gestuur word/
makliker/vinniger om bestellings te plaas✓
• Vinniger en akkurate diens✓
• Dit help personeel deur seker te maak dat items nie van die rekening
weggelaat of nie korrek bereken word nie / minder foute op die rekening✓
• Die POS sal help met aanlynbesprekings vir 'n tafel✓
• POS kan gebruik word vir voorraad, bestuur✓/opvolg van werknemer tyd
en bywoning✓/personeelskedule✓
• Bestellingslys kan akkuraat opgestel word✓/ hou rekord van inkomende
en uitgaande voorraad✓ M38
• Minder personeel word benodig in die restaurant/ werkslading is F105
vereenvoudig ✓ (Enige 4 relevante antwoorde) (4)
2.4 2.4.1 Positiewe eerste indruk/daar word aan verwagtinge voldoen ✓
Die kelner:
• was vriendelik/ glimlag; dit is wat gaste verwag van 'n hoë
klas/gesofistikeerde restaurante✓
• erkenning van gaste sodra hulle arriveer/ kelner verwelkom die
gaste✓
• was bekend met die spyskaart wat die restaurant aanbied✓/gee
raad/ beveel plaasvervangers vir die gaste aan/behulpsaam✓
• goed opgelei/ hou die skinkbord/diendoek/servet korrek✓
• het 'n professionele voorkoms✓/is goed aangetrek en netjies
versorg/uniform is skoon en netjies/ skoon geskeer✓
• vertoon 'n positiewe liggaamshouding✓/staan regop✓
• beleefd/toon respek/ kelner luister na gas ✓
• entoesiasties ✓ M32
• eerste indrukke is blywend dus kan gaste terugkeer na die F89
restaurant✓ (Enige 3) (3)
2.4.2 • Die kliënt was tevrede/beïndruk met die kliëntediens/ daar is
aan verwagtinge voldoen vir voedsel en drankdiens✓
• Hulle het 'n glutenvrye ete vir die gaste voorberei/ gas het
ontvang wat bestel is✓
• Die restaurant was in staat om vir verskeie dieet behoeftes
voorsiening te maak/vegetariese pasta was voorberei✓
• Die gaste erken dat die voedsel goed voorberei is/ uitstekend
is✓
• Reageer flink/voedsel word vinnig bedien/ kwaliteit diens✓
• Gaste het komplimentêre-/verwelkomingsdrankies ontvang ✓ M32
• Die kelner het teruggekom om te kyk of alles reg is met die F89
gaste✓ (Enige 3) (3)
TOTAAL AFDELING B : 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 5 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
VOEDSELKOMMODITEITE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 • Die happies moet hapgrootte wees/een of twee happies✓
• Sluit warm en koue southappies in ✓
• Sluit twee tot drie soet happies in✓
• Dit moet visueel aantreklik en kleurvol wees/opvallend✓
• Dit moet smaklik en goed geur wees✓
• Dit moet 'n verskeidenheid geure insluit✓
• Bestanddele moet maklik herkenbaar wees✓
• Personeel en kombuishigiëne is noodsaaklik✓
• Gebruik ‘n verskeidenheid vorms ✓
• Gebruik ‘n verskeidenheid teksture ✓
• Gebruik ‘n verskeidenheid gaarmaakmetodes✓
• Gebruik ‘n verskeidenheid bestanddele✓
• Moet goed gegarneer wees✓
• Goeie kwaliteit bestanddele✓
• Items moet maklik wees om te eet/geen bene/nie souserig nie/ M74
moenie vingers vuilmaak nie/klewerig✓ F15-
• Berei die korrekte aantal porsies voor/ hors d’oeuvres 18
ooreenkomstig die aantal gaste (Enige 4) (4)
3.1.2 Nie geskik/nee✓
• Tempura steurgarnale✓- Joodse gaste eet nie skulpvis✓
• Skaap Rissoles en Bruschetta met roomkaas✓- Joodse gaste
eet nie melk en vleis in dieselfde ete behalwe as ses ure
verloop het ✓
• Gerookte Salmwieletjies met Kaviaar✓-kaviaar is afkomstig
van die steurvis wat nie Kosher is nie✓
Dit is geskik/ja✓
• Gerookte Salmwieletjies met Kaviaar✓- sekere kaviaar is
kosher; Jode sal vis eet✓
• Hummus en Groentetjips is geskik want hulle eet groente en
die kekerertjies in die hummus✓
• Skaap Rissoles/ Bruschetta roomkaas ✓- is slegs geskik as
hulle of die Rissoles of die Bruschetta met roomkaas M44
afsonderlik eet ✓ F3
(1 punt vir geskik/nie geskik nie + enige 3 motiverings) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 6 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.1.3 • Tyd van die jaar/seisoen✓- Koue komkommersop/koue
nagereg/ Donkersjokolade bavarois is op die spyskaart tydens
winter/ Julie/koue weer✓
• Beskikbaarheid van voedsel/seisoenaal✓- Draakvrug en
Waatlemoen is buite seisoen in Julie/ winter/draakvrug is
moeilik om te bekom in Suid-Afrika✓
• Koste van bestanddele✓- die geregte op die spyskaart is
duur/nie binne begroting: Gerookte salmwieletjies met kaviaar,
Tempura Steurgarnale, Tournedos, Draakvrug✓
• Tyd vir voorbereiding✓-die geregte op die spyskaart het baie M46
tyd nodig omdat dit gevorderde vaardighede benodig✓ F2
(Enige 2 bestuursbeginsels + 1 rede vir elk) (4)
3.1.4 • Dit is voldoende/ja✓
• Tussen 2-5 happies kan bedien word as 'n volledige
maaltyd/formele ete volg✓
OR
• Verkeerd/nee✓ M67
• Te veel happies op die spyskaart✓ F12
• Voor-ete spyskaart vereis slegs 2-3 happies✓ (2)
3.1.5 • Produk- of mediabekendstellings✓
• Fondsinsamelings✓
• Besigheidskakeling✓
• Prysuitdelingsfunksies✓
• Vierings bv. verjaarsdae, Nuwejaar✓
• Sosiale geleenthede bv. babatee/ooeivaarstee, ens.✓
• Na teater skemerkelkie/’high tea’✓ M67
(Enige 2 relevante antwoorde) (2)
3.1.6 • Daar is 200 gaste/groot aantal gaste/ more than 50 guests✓
• Daar is 'n vooraf gekose vasgestelde spyskaart/ table d’hôte
menu ✓
• Formele aansitete/tafeldek is ooreenkomstig die spyskaart✓
• Die spyskaart het drie gange plus die voor-ete
skemerkelkhappies✓ M53
• Die ete is ter ere van die bruidspaar/spesiale geleentheid✓ F8
(Enige 3) (3)
3.2 3.2.1 • As sy haar besigheid uitbrei, sal die volume bestanddele wat
sy op 'n slag koop toeneem/ kan op grootmaat aankoop wat
goedkoper is✓
• Die plek waar sy koop bv. supermark/groothandelaar kan haar
geld spaar of haar koste kan toeneem✓
• Die beskikbaarheid van pekanneute bv. seisoen✓
• Inflasie/ pryse van bestanddele mag styg/petrolprys styg✓ M62
• Sy kan bestanddele goedkoper kry as dit op 'n spesiale F23
aanbieding is✓ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 7 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.2.2 Bruto wins: is die verskil (-) tussen die verkoopprys en die
voedselkoste/ verskil tussen die item se produksiekoste en die
prys waarvoor dit verkoop word ✓
Netto wins: is die verskil (-) tussen die verkoopprys en die totale M62
koste / inkomste verkry van die produk se verkope minus al die F23
uitgawes✓ (Enige 2) (2)
3.2.3 =R840,00 ÷ 20 terte✓= R42,00✓
=R42,00 x 40 ÷ 100✓ =R16,80✓
=R42,00 + R16,80✓ = R58,80✓
OF
Selling Price = Total Cost + Profit
R840,00 x 40✓ ÷ 100 / R 840 + R 336✓
=R1176 ✓ M62
=R1176 ÷ 20 tarts✓ F23
=R58-80 ✓ (Enige 4) (4)
3.2.4 Oorhoofse koste✓ M60
F20
(1)
3.3 3.3.1 • Sojamelk✓
• TPP-produkte/ bv. Sojamaalvleis, soja-steak/-schnitzels✓
• Tempeh✓
• Tofu✓ M101
• Miso✓ F182
• Sojameel ✓ (Enige 2) (2)
3.3.2 • Dit is 'n gesonde bron van plantaardige proteïen ✓
• Laag in vet✓
• Cholesterol vry✓
• Bron van vesel✓
• Ryk in komplekse koolhidrate✓
• Hoog in B-vitamiene/vitamiene✓
• Ryk in minerale bv yster en kalium✓
• Ryk in anti-oksidante✓
• Laag op glisemiese indeks✓ M101
• Geen versadigde vette ✓ F180
• Laag in kilojoules✓ (Enige 3) (3)
3.3.3 • Vis en ander seekos bv. kreef en rotskreef✓ M101
• Eiers✓ F178
• Melk✓ en suiwelprodukte bv. jogurt, kaas, roomys✓ (Enige 2) (2)
3.4 3.4.1 • Velle gelatien✓ M129
• Poeier- of korrel gelatien✓ F161
• Gekleurde en gegeurde/ versoete jelliepoeier ✓ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 8 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.4.2 • Laat die jellie verdik tot die konsistensie van dik eierwit voordat
die vrugte bygevoeg word om egalige verspreiding te
verseker ✓
• Verseker dat al die vrugte uniform in grootte is/ vrugte nie te
groot nie✓
• Moenie te swaar vrugte kies nie✓ M131
• Die vrugte moet vry wee van vloeistof/verminder die F162
hoeveelheid van ander vloeistof✓ (2)
• 'n Klein hoeveelheid vrugte moet gebruik word✓ (Enige 2)
3.4.3 Agar-agar: word verkry van plante/ seewier en is dus geskik vir
gebruik in die vrugtejellie vir 'n veganis dieet/om voorsiening te
maak vir veganiste/vegetariërs en sekere gelowe/Moslems en
Jode✓
Dit smelt nie en kan langer op die buffettafel staan voordat dit
platval✓ M128
Kan stol sonder om in die yskas te wees/stol vinniger✓ F160
Geen hidrering nodig✓ (Enige 1) (1)
[40]
VRAAG 4
4.1 4.1.1 B/Filodeeg✓ M115
F207
(1)
4.1.2 Die deeg moet:
• Gehou word onder kleefplastiek✓
• Bedek word met 'n klam doek✓
• Alle tye bedek wees✓ M115
• Onmiddellik geverf word met gesmelte botter/olie✓ (Enige 2) (2)
4.1.3 • Papierdun/nie-gelamineerd/lig in gewig✓
• Ligbruin/strooikleur/goudbruin✓
• Bros/breek maklik✓
• Ligte tekstuur✓
• Aparte lae vorm tydens bak verkry deur elke laag met botter te M115
borsel✓ F207
• Delikaat✓ (Enige 4) (4)
4.2 4.2.1 • Borsstuk✓
• Dikrib✓
• Nek✓
• Skenkel✓ M92
• Platrib✓ F192
• Primarib✓ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 9 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
4.2.2 • Smoor✓ M91
• Potbraai✓ F192
• Baksakkies/foelie✓ (Enige 1) (1)
4.2.3 • Gekose vleissnitte het baie kollageen/bindweefsel/vleis is
taai✓
• Gedurende potbraai/smoor/baksakkies/foelie word vleis
gaargemaak met bygevoegde vloeistof by 140 °C – 160 °C vir
'n lang tydperk✓
• Die kollageen bind met die water✓
• Wit bindweefsel/ kollageen word afgebreek na gelatien wat dit
sagter maak M88
• Die kollageen wat spiervesels omring word afgebreek, F196
spiervesels skei in stringetjies✓ (Enige 2) (2)
4.2.4 • Springbok is ook rooivleis/soortgelyk aan beesvleis✓
• Springbok is geskik vir kombinasie gaarmaakmetodes wat
springbokvleis sal versag✓
• Die springbok vleis is vol geur✓
• Springbokvleis kan gemarineer word wat dus die wilde smaak
sal verwyder✓
• Wildsvleis is maerder en dus meer gesond as M79
beesvleis/minder kilojoules/minder vet/minder cholesterol✓ F189
(Enige2) (2)
4.2.5 Met been Ontbeen
Het meer geur as gevolg van Meer vleis as gevolg van geen
die bene✓ bene✓
Goedkoper as gevolg van Egalige vorm/ vleis kan netjies
minder arbeid om vleis te gevorm word✓
ontbeen✓
Bene in die vleis gee volheid Vleis kan makliker voorgesny
aan sous weens kollageen✓ word✓
(Enige 1) Vleis sal meer egalig en
vinniger gaar word✓
Vleis kan gevul word-meer
posrsies✓
Meer interessant/ M87
verskeidenheid geregte kan F191
voorberei word✓ (Enige 1) (2)
4.3 4.3.1 • Koud✓ M138
• Gebakte vla✓ (Enige 1) F147
(1)
4.3.2 • Eiervla gebak op 'n laag✓ van karamelsuiker✓ en uitgekeer vir
opdiening✓
• 'n Laag karamelsuiker✓ word berei en 'n mengsel van eiers, M138
melk, suiker en geurmiddels ✓ word bo-oor gegooi en gebak✓ F147
(Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 10 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
4.3.3 • Vir eiers om te koaguleer/ vla om te stol✓
• Om oorkoagulering te voorkom/voorkom oorgaarmaak van
proteïen in die vla/voorkom klein gaatjies in die oppervlak van M137
die vla/voorkom dat dit skif/sinerese✓ F148
• Om egalige gaarmaak van die vla te verseker✓ (Enige 2) (2)
4.4 4.4.1 (a) Switserse meringue:
• Suiker word aan die begin by ongeklitste eierwitte
gevoeg, verhit en dan geklits✓ M140
• Eierwitte word saam met suiker bo-oor 'n bain-marie F150
geklits✓ (Enige 1) (1)
(b) Franse meringue:
• Suiker word geleidelik bygevoeg tydens die klitsproses✓ M140
• Eierwitte word geklits tot sagte punte, suiker word F150
geleidelik bygevoeg by eierwitte✓ (Enige 1) (1)
4.4.2 • Laat eierwitte tot kamertemperatuur kom voor dit geklits word✓
• Gebruik 'n skoon, droë mengbak en klitsers✓
• Gebruik glas, porselein, vlekvryestaal en koper
mengbakke/moenie plastiek mengbakke gebruik nie✓
• Verseker dat daar geen water in die mengbak is nie ✓
• Verseker dat geen vet of eiergeel in die mengbak is nie✓
• Voeg kremetart of suurlemoensap by om die eierwit te
stabiliseer / vee mengbak uit met suurlemoen✓
• Gebruik ‘n fyn draad ballonklitser✓ M141
• 2-dag- oue eiers is die beste om te gebruik vir die styfklop van F150
eierwitte✓ (Enige 2) (2)
4.5 4.5.1 • Profiteroles✓: klein chouxpoffers met 'n soet vulsel of roomys
en bedien met 'n sjokoladesous✓
• Roompoffertjies✓: klein chouxpoffertjies met crème pâtissier
of crème Chantilly✓
• Croquembouche✓: is 'n dekoratiewe piramiede gemaak van
klein gevulde roompoffertjies aanmekaargesit met karamel en
afgerond met spinsuiker/ tradisionele Franse troukoek
gemaak met roompoffertjies✓
• Gateau Saint-Honore✓: chouxpoffertjies gevul met room en
in 'n ringvorm op 'n skilferkorsbasis gepak✓
• Religieuse✓: Klein choux poffertjies gevul met ‘n koffie- of
sjokolade bakkersvla, gestapel bo-op ‘n effens groter
chouxpoffertjie; die twee pofferetjies word verbind met ‘n M125
botterversiersel wat in die vorm van ‘n kragie gespuit word✓ F187
(Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 11 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
4.5.2 • Water:✓
Verskaf vog en hidreer die meelblom.✓
Gedurende bak: Water verander in stoom, wat druk
veroorsaak binne die pasta en veroorsaak dat die pasta rys/
sit uit en veroorsaak 'n holte ✓
• Botter/ margarien/smeer:✓
Dit smelt en voorkom klonte as die meel bygevoeg word.✓
Gedurende bak: Die water inhoud in die botter verander in
stoom wat bydra tot die rys✓Maak die pasta elasties✓ Die M122
vetinhoud dra by tot 'n bros buitekant tydens die bakproses✓ F184
(2 bestanddele (2) + 1 funksie van elke bestanddeel (2) (4)
4.5.3 • Hoë begin temperatuur van 200°C veroorsaak vinnige
stoomvorming / water verander in stoom wat 'n hol
binnekant/holte veroorsaak/ sal bydra tot die rysproses✓
• Verlaging van die temperatuur tot 180°C laat die poffertjie M124
uitdroog en bros word/ verlaag na mediumhitte om die produk F185
heeltemal gaar te laat word✓ (2)
4.6 4.6.1 • Suurstof/lug uitgesluit✓voorkom die groei van bakterieë✓
• Dit voorkom die afbreek van organiese stowwe/voorkom
oksidasie✓
• Hitte/kook/sterlisasie✓gebruik tydens inmaak vernietig mikro-
organismes en ensieme✓ M150
• Die bygevoegde suiker en suur in die lemoene voorkom die F168
groei van mikro-organismes ✓ (Enige 3) (3)
4.6.2 Pektien✓ M153
F172
(1)
4.6.3 • Skep 'n klein bietjie uit en laat dit afkoel✓ die mengsel moet 'n
konfytagtige massa vorm✓
• Dit moet van die lepel afval in vlokke✓ en nie soos 'n dun
stroop loop nie✓
• Gebruik 'n suikertermometer om te toets vir die
konfytstadium✓ M153
• Skep op 'n yskoue bordjie en kyk of dit vorm behou ✓ F173
(Enige 1) (1)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 12 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE;
VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 • Voorkantoor/ontvangskantoor✓
• Huishouding/ Wassery ✓
• Sekuriteit✓ M2
• Instandhouding ✓ F110
• Finansies/boekhouding✓ (Enige 3) (3)
5.1.2 • Die funksielokaal word georganiseer volgens die gas se
vereistes✓
• Die funksielokaal is gratis as daar 'n groepbespreking gemaak
word wat dus geld spaar✓
• Die huur van die lokaal sluit ondersteunende dienste in✓ soos
dataprojektors, Internet toegang, telefoonlyne en ander
tegniese vereistes✓
• Die aantal gaste wat die funksie bywoon is plek
gewaarborg/funksielokaal kan baie mense akkommodeer✓
• Die spyskaartitems is beperk en kan vermorsing/koste
verminder✓
• Spasie/funksielokaal hoef nie met ander gaste gedeel te word
nie/dis privaat✓ M2
• Indien die restaurant gebruik word kan ander gaste dit nie F109
bywoon nie wat die inkomste verlaag ✓ (Enige 3) (3)
5.1.3 • Alternatiewe krag/ononderbroke kragtoevoer/UPS:✓ voorsien
betroubare instaan kragbronne soos sonpanele en
omskakelaars✓
• Kragopwekker:✓ installeer en onderhou kragopwekkers om in
te staan vir essensiële dienste soos hysbakke, noodligte, en
sekuriteitsisteme✓ verseker dat kragopwekkers gereeld
getoets en onderhou word✓
• Gebruik gastoerusting vir voedsel- en drankvoorbereiding✓
• Gastekamers: voorsien gastekamers van battery aangedrewe
lanterns of flitse✓ spesiale gloeilampe wat vir 4 ure sonder
elektrisiteit kan werk✓ verskaf battery gedrewe waaiers of
draagbare verkoelers tydens beurtkrag✓ verskaf ekstra
komberse vir koue nagte✓
• Gemeenskaplike areas: verlig gange, trappe, en nooduitgange
met battery aangedrewe ligte✓
• Verskaf kerse in die kamers en banketlokaal✓
• Kampvure buitekant✓
• Kommunikasie met gaste: hou gaste ingelig oor die
beurtkragskedule sodat beplanning dienooreenkomstig kan
geskied✓ vertoon beurtkragskedules in gemeenskaplike areas
en kamers en verskaf alternatiewe reëlings✓ M2
• Kies ‘n spyskaart wat nie elektrisiteit vereis nie bv. ‘n braai, F110
slaai✓ (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 13 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
5.1.4 Goed/ sleg✓ (1)
Die opskiet advertensie het:
• Die naam van die besigheid/ Hotel MTT✓
• Kontakbesonderhede, foonnommer en adres✓
• 'n Kort bemarkingsboodskap/ tot 20% afslag op
akkommodasie/alles insluitende pakket vir funksies✓
• Trek aandag/prentjie van hotel✓
• Netjies/aantreklik ✓
• Bewoording is maklik om te lees/groot letters ✓
• Verskillende tipes en groottes skrif✓
• Eenvoudige taal/verstaanbaar, sonder foute/ spelfoute✓
• ‘n Opskiet/’pop-up’: bereik dadelik groot gehore✓
• ‘n ‘hyper-link’✓
OF
• Geen helder kleure/ advertensie is swart en wit/trek nie
aandag nie ✓
• Daar is nie 'n prys op die advertensie ✓
• Die foto's en prentjies trek nie aandag nie ✓
• Daar is nie 'n slagspreuk nie✓
• Oorvol en te veel inligting✓
• Produk was nie behoorlik beskryf nie/inligting wat
ontbreek/grootte van groep✓ M19
• Sekere van die letters is nie duidelik genoeg nie✓ F138
(Enige 5) (6)
5.1.5 Sekuriteit:
• Verseker die veiligheid van gaste en werkgewers✓
• Verseker die veiligheid van gaste se besittings/motors
• Verskaf 'n veilige omgewing vir alle gaste en
werknewers/voorkom misdaad ✓
• Hou ongewensde mense af van die perseel/bestuur ingange
en uitgange/beheer toegang van mense of voertuie✓
• Sorg vir verlore items en gevonde items//verdagte
items/suspisieuse gedrag✓
• Verseker dat gaste nie gesteur word nie✓
• Verantwoordelik vir die beskerming van die instansie se
bates✓
• Implementeer veiligheidsprogramme in die instansie✓
• Verantwoordelik om die terrein en geboue te patrolleer om die
aktiwiteite van gaste en werknemers te monitor✓
• Hanteer veiligheid en sekuriteittoerusting/CCTV kameras✓ M4
• Gaste voel veilig en sal dit oorweeg om terug te keer na die F118
hotel en dus verhoog die inkomste.✓ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 14 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
5.1.6 • Ekonomiese groei word gestimuleer✓
• Plaaslike inkomste sal toeneem✓
• Werkverskaffing sal verbeter en werkloosheid sal afneem✓
• Groter finansiële groei in die land/ BBP toename✓
• Lewenstandaarde sal toeneem soos mense werk kry✓
• Veelvoudige ('Multiplier') effek word in beweging gestel✓
• Natuurlike bronne sal bewaar, onderhou en verantwoordelik
gebruik word✓
• Toename in buitelandse valuta weens instroming van
toeriste✓ M1
• Belasting wat betaal word deur die hotelbedryf✓ F108
• Verbeter infrastruktuur✓ (Enige 4) (4)
5.2 5.2.1 • Kompetisie/ soortgelyke besigheid ✓
• Verskaffing van produkte oorskry die behoefte✓
• Beurtkrag/gereelde kragonderbreking✓
• Water onderbrekings✓
• Omgewingsfaktore/weertoestande✓
• Om nie al die uitgawes van die besigheid na te kom nie/
leningpryse wat opgaan ✓
• Inflasie van produkte/kommoditeite✓
• Toename in brandstofprys ✓
• Toename in die prys van elektrisiteit✓
• Politiese onstabiliteit/opstande/stakings/werkers eis meer
geld/dienslewering protesaksie✓
• Misdaad/diefstal✓
• Buite seisoen, minder kliënte✓
• Uitbreek van siektes bv e-coli✓
• Swak publisiteit in die nuus oor voedselsiekstes verkry van M10
voedselstalletjies ✓ (Enige 3 relevante antwoorde) (3)
5.2.2 (a) • Koste vir voorrade/vervaardiging/om die besigheid te
bestuur✓
• Databasis vir verskaffers/handelaars✓
• Wie sal die rou materiale en toerusting verskaf, waar is
hulle geleë en wat is die kredietterme✓
• Aflewering: sal hulle aflewer of moet jy jou bestelling M12
oplaai✓ F131
• Produkte benodig en hoeveelhede✓ (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 15 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
(b) Besigheidseienaar/
Trennery
Finansies,
boekhouding/ sien
om na funksionaliteit
van besigheid/ trek
wernemerkontrakte
op/verantwoordelik
vir menslike
hulpbronne/ betaal
salarisse
(Enige 1)
Verkoopspersoon Sjef Onderhoud/Pa
Verkoop van Beheer voorraad/ Verseker dat toerusting
produkte/werk met bestel voorraad/ werk/ sorteer
kasregister/kry voorbereiding en loodgieter probleme
betalings/bemark gaarmaak van burgers uit/ verseker dat
produkte en tjips/ verpakking gastoevoer/elektrisiteit
gekonnekteer en veilig
(Enige 1) (Enige 1) is/ verseker gereelde
diens van toerusting/
verseker dat kiosk
veilig en sekuur is
(Enige 1)
M4
✓ F118
(1 punt vir elke posbeskrywing (4) +1 punt vir organogram) (5)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 16 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Aanbied van die bottel wyn ✓ M166
F60
(1)
6.1.2 Korrek✓
• Hou die bottel sodat die etiket na die gas toe wys✓
• Hou die diendoek onder die bottel ✓ M166
• Hou die bottel stewig met die linkerhand✓ F60
• Hou die bottel teen ‘n helling✓ (Enige 2) (2)
6.1.3 C/Rooiwynglas✓ M162
F58
(1)
6.2 6.2.1 • Die drankwinkel het 'n buite-verbruik- (af van die perseel)
lisensie✓ wat hom slegs toelaat om drank te verkoop wat
elders gedrink sal word✓
• Die drankwinkel het die drankwet oortree deur te besluit om
drank te verkoop wat op die perseel gedrink kan word /Die
drankwinkel bestuurder het besluit om wynproe- aande te hou
wat nie deel is van 'n buite-verbruik lisensie nie✓
• Die drankwinkel voldoen nie aan die binne-verbruik reëls nie,
want daar is nie toiletfasiliteite nie✓
• Die drankwinkel gebruik Graad 10 leerders wat nie die regte M168
ouderdom is/minderjarig om alkohol te kan verkoop nie✓ F55
• Hulle bedien nie kos saam met die wyn nie✓ (Enige 2) (2)
6.2.2 • Die drankwinkel moet aansoek doen vir 'n binne-verbruik (op
die perseel) lisensie wat hulle in staat sal stel om alkohol op
die perseel te drink en wynproe-aande te hou ✓
• Doen aansoek vir 'n spesiale klousule in die lisensie vir
wynproe ✓
• Voldoende sitplekke en tafels vir gaste moet verskaf word✓
• Verskaf drankspyskaarte
• Die drankwinkel moet voldoende toiletgeriewe hê vir mans en
dames om toegang te kry ✓
• Hy kan slegs kelners aanstel wat 18 jaar en ouer is✓
• Die drankwinkel moet verseker dat daar ook voedsel op die
perseel verkoop word/beskikbaar is ✓
• Moenie alkohol verkoop aan mense onder 18-jarige ouderdom
nie✓ M168
• Moenie alkohol verkoop aan mense wat reeds dronk is nie✓ F55
(Enige 4) (4)
6.3 6.3.1 Bordbediening✓ M189
F36
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 17 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
6.3.2 • Beter porsiekontrole✓
• Minder vermorsing✓
• Meer kreatiwiteit van die sjef wat die voedsel opdien✓
• Gespesialiseerde opleiding vir die kelners wat die voedsel
bedien is nie nodig nie/makliker soort bediening vir kelners✓ M189
• Vinniger bediening/bedien ‘n klomp gaste gelyktydig✓ F36
(Enige 3) (3)
6.4 6.4.1 • Al die gaste by die tafel moet klaar geëet het sodat al die
borde by die tafel op een slag verwyder kan word✓
• Eetgerei sal langs mekaar geplaas word wanneer gaste klaar
is✓
• Wees bedag op tekens van die gaste wat aandui dat hulle
klaar geëet is✓
• Indien die kelner onseker is, kan hulle die gas vra of hulle klaar M193
is voordat die borde verwyder word✓ (2)
6.4.2 Die kelner moet:
• Begin by die persoon aan die regterkant van die gasheer✓
• Staan by die regterkantste hoek van die rug van die gas se
stoel✓
• Leun vorentoe en tel die gebruikte bord en eetgerei in jou
regterhand op✓
• Verplaas die bord na die linkerhand, hou dit tussen jou duim
en indeksvinger, plaas jou duim op die vurk✓
• Gebruik die mes om oorskietkos voor op bord te skuif. ✓
• Skraap altyd agter die gaste✓
• Posisioneer die bord op die platform bokant die eerste bord,
ondersteun dit met jou vinger, jou pinkie en die basis van jou
duim en jou lae voorarm✓
• Gaan voort om borde en eetgerei rondom die tafel in 'n
antikloksgewyse rigting te kollekteer. ✓
• Stapel die borde op die tweede bord. ✓ M170
• Volg dieselfde prosedure as vir die tweede bord om die tafel te F37
voltooi✓ (Enige 5) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 18 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
6.5 6.5.1 Geskik/nie geskik nie✓
• Die sopiemaat: meet korrek hoeveelhede van bestanddele✓
• 'Strainer': word gebruik om enige stukkies uit te haal bv.
lemoenpulp, lemoen- grenadellapitte✓
• Die mengfles: word gebruik om bestanddele saam te meng✓
• Die roerlepel: die steel van die lepel kan gebruik word om die
lemoenrepie te vorm✓
• Die roerlepel: is nie nodig vir die Grenadella en Lemoen
drankie nie, want dit word in die mengfles gemeng✓
• Versapper: sal nie gebruik word nie, want die grenadellapitte
sal fyngemaak word in die drankie en die drankie word reeds M161
in die mengfles gemeng✓ F65
(1 punt vir geskik/nie geskik nie + enige 4 motiverings) (5)
6.5.2 • Vars vrugte/vrugteskywe/droë vrugteskywe/gekristalliseerde
vrugte op die rand van die glas✓
• Vars vrugte/vrugteskywe/gekristalliseerde vrugte opgeryg op
'n stokkie✓
• Verskeidenheid vrugte/eetbare blomme/lemoenskil binne/op
die bodem van die drankie✓
• Gegeurde vriesversiering/jelliepoeier/suiker op die rand van
die glas✓ F65
• Ysblokkies met vrugte/vrugtestukkies/mint✓ (Enige 2) (2)
6.6 • Dit hou geld vas ✓mag lei tot verlies van wins✓
• Lei tot vermorsing/drank mag verval voordat dit verkoop word ✓
• Dit open die moontlikheid van diefstal✓
• Kan lei tot alkoholmisbruik onder personeellede✓
• Stoorspasie mag onvoldoende wees✓
• Groot hoeveelheid voorraad sal voorraadopname kompliseer/tydrowend M161
wees✓ (Enige 2) (2)
[30]
TOTAAL AFDELING D: 60
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
--2e4af392-e74c-47c0-b55b-eed2493c2da9/v1-648e27bb1168ded7c346/card.webp)
Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2024 QP (Afr)
--806498cf-9645-4a93-ada9-382ac410d556/v1-97c730e49f76e8d34263/card.webp)
Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2024 QP (Eng)

Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo

Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo
More from Grade 12 Hospitality Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Hos Stu ATP 2023 24

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Eng)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper