Skip to content
Memorandum

Information Technology Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo (Afrikaans)

IEB Grade 12 Information Technology Paper 1 memorandum from the 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Publisher: IEB

Subject: Information TechnologyGrade 12201913 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2019 INLIGTINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I NASIENRIGLYNE Tyd: 3 uur 180 punte Hierdie nasienriglyne is opgestel vir gebruik deur eksaminators en hulp- eksaminators van wie verwag word om almal 'n standaardiseringsvergadering by te woon om te verseker dat die riglyne konsekwent vertolk en toegepas word by die nasien van kandidate se skrifte. Die IEB sal geen bespreking of korrespondensie oor enige nasienriglyne voer nie. Ons erken dat daar verskillende standpunte oor sommige aangeleenthede van beklemtoning of detail in die riglyne kan wees. Ons erken ook dat daar sonder die voordeel van die bywoning van 'n standaardiseringsvergadering verskillende vertolkings van die toepassing van die nasienriglyne kan wees. IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: INLIGTINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 2 van 13 AFDELING A KORTVRAE VRAAG 1 DEFINISIES 1.1 Fermware / BIUS Aanvaar ingebedde bedryfstelsel / mobiele bedryfstelsel 1.2 Defragmentasie Aanvaar gedefragmenteer / defragmentering 1.3 Virtuele privaat netwerk (VPN) 1.4 Inprop / RIA Aanvaar uitbreiding / byvoeging 1.5 Koekie 1.6 Blackfish / MySQL / Postgre / JavDB NIE ACCESS NIE 1.7 Semantiese soektog Nie SEQ nie 1.8 Openbare sleutel Asimmetriese sleutel 1.9 Onderbreking 1.10 Warmruiling / warminprop VRAAG 2 VERBIND KOLOMME 2.1 D 2.2 H 2.3 K 2.4 L 2.5 C 2.6 E 2.7 I 2.8 M 2.9 A 2.10 B AFDELING B STELSELTEGNOLOGIEË VRAAG 3 3.1 AMD, Qualcomm, NVIDIA, IBM, Samsung, Motorola, HP, ARM, Huawei Aanvaar enige korrekte naam 3.2 Die hardeware in 'n rekentoestel waar die bedryfstelsel, toepassings- programme en data wat tans in gebruik is, gestoor word. vir noem van bedryfstelsel, toepassings of data; vir huidige gebruik. OF 'n Komponent wat programme en data wat tans gelaai is, stoor. Moenie slegs "instruksies" aanvaar nie. 3.3 3.3.1 Hoog 3.3.2 Grafikakaart IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: INLIGTINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 3 van 13 3.4 3.4.1 Die kliniek sal die skootrekenaars die hele dag moet kan loop aangesien die klinieke mobiel is en dalk nie toegang tot gereelde kragvoorsiening sal hê nie. Indien daar kragvoorsiening is, kan hulle deur beurtkrag beïnvloed word. Indien hulle die standaardbattery kies, moet hulle seker wees van kragvoorsiening of 'n UPS of ander rugsteunbatterypak saamneem. Ander aanvaarbare opsies: lengte van werkdag, kragonderbrekings (soortgeluk aan beurtkrag), battery laai vinniger, hoërresolusieskerm dreineer battery vinniger. Kyk vir: onbetroubare kragtoevoer, beskikbaarheid van krag, lengte van dag: dít is die kritieke faktore vir TWEE korrekte feite 3.4.2 (a) Die proses om die klokspoed/-tempo van 'n komponent te verhoog, wat daartoe lei dat die komponent vinniger loop as wat dit ontwerp is om te loop. OF verhoog die klok- vermenigvuldigingsfaktor van 'n komponent OF verhoog die stelselbusspoed wat gevolglik alle komponente vinniger maak (b) Die SVE sal meer krag verbruik aangesien dit teen 'n vinniger tempo werk; daar sal 'n behoefte wees aan meer verkoeling vir die SVE, wat ook meer krag sal verbruik vir TWEE korrekte feite. Moenie bloot "komponent sal faal" aanvaar nie. 3.4.3 Omdat 'n SSD geen bewegende dele het nie, word minder hitte deur 'n SSD gegenereer en dus is minder verkoeling nodig. Aanvaar enige vorm van laai- / begineffektiwiteit, dataoordrag vind vinniger plaas, word vir korter periode gebruik vir TWEE korrekte redes 3.5 3.5.1 Tipe RAM: SRAM of statiese RAM Kenmerk: Vinniger as normale DRAM; hoef nie verfris te word nie. Aanvaar onderskeid tussen komponent van SRAM en DRAM. 3.5.2 'n Verwerkercache stoor slegs baie klein hoeveelhede data op 'n keer in die vorm van die volgende instruksies wat die SVE waarskynlik sal benodig, terwyl RAM groter hoeveelhede data vir die bedryfstelsel, toepassings, ens. moet stoor. 'n 3 MG-cache is heel toereikend vir wat daar gestoor moet word omdat instruksies wat deur die SVE gebruik word, baie klein is. 3.6 3.6.1  Beheer hardeware- en sagtewarehulpbronne  Laai en loop toepassingsprogramme  Voorsien 'n gebruikerskoppelvlak 3.6.2 Kies uit Windows, Linux en ander geldige bedryfstelsel vir 'n skootrekenaar Aanvaar MacOS, Ubuntu: gestroopte weergawe, gebruik minder krag. Regverdiging moet by die bedryfstelsel pas, byvoorbeeld: Windows: baie bekend – word deur baie mense gebruik; goeie ondersteuning. Linux: gratis; oop bron, kan dus aangepas word vir organisasie se behoeftes. Verwysing na scenario sal Windows-opsie versterk: mense wat daar werk, het heel waarskynlik al Windows as 'n bedryfstelsel teëgekom. IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: INLIGTINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 4 van 13 3.7 3.7.1 Daar kan sakeverwante geklassifiseerde inligting op die skoot- rekenaar wees; daar is vertroulike mediese rekords van pasiënte op die skootrekenaar. 3.7.2 (a) 'n Data-/lêerenkripsietegniek wat 'n 256-bissleutel gebruik om data of lêers te enkripteer en te dekripteer. Aanvaar 'n verduideliking wat 2^256 kombinasies/alternatiewe gebruik. Moenie herfrasering van vraag aanvaar nie. (b) Ja/Nee: Regverdiging moet relevant wees. Sal moeilik wees om NEE vir hierdie vraag te aanvaar: 256 bisse is een van die sterkste vorme van enkripsie wat 'n lang tyd sal neem om te breek indien data gesteel word. Aanvaar indien kandidaat 'n sterker vorm van enkripsie, byvoorbeeld 512-bissleutel, voorstel. Sien só na: een punt vir Ja/Nee, een punt vir rede. Indien geen rede nie, geen punt vir net Ja/Nee nie. Indien die rede nie die Ja/Nee bevestig nie, geen punt vir die rede nie. 3.8 3.8.1 Naam; adres; mediese toestand; mediese geskiedenis; datum van vorige afspraak; vorige medikasie voorgeskryf. Aanvaar ander geldige data-items wat met die pasiënt verband hou. 3.8.2 (a) Papier kan maklik verlore raak; data op papier kan makliker gedeel word; daar is geen manier om na te gaan wie 'n stuk papier gelees het nie. Aanvaar enigiets wat te doen het met fisiese skade aan papier; papier kan nie enkripteer word of deur 'n wagwoord beskerm word nie, sosiale manipulsaie, toeganklikheid. (b) Maak seker dat die stukkies papier veilig bewaar word in die kliniek en vernietig word sodra die data in die stelsel by die kantoor vasgelê is. MOET VERWYS NA NIE-DIGITALE DATA. Wat van konsepte soos RocketBook? Aanvaar enigiets te doen met veilige bewaring/ kontrolering van toegang. georganiseerde liasseerstelsel, beskerming teen die elemente. MOET NIE die volgende aanvaar NIE: skandering en die maak van rugsteunkopieë. 3.9 3.9.1 Nie moontlik nie – beperk deur die fisiese grootte van die skootrekenaar. Aanvaar eksterne monitor. 3.9.2 Moontlik – na gelang van oop RAM-gleuwe. Moet na gleuwe verwys. Aanvaar indien kandidaat na RAM verwys wat op die moederbord gesoldeer is – kan nie verander word nie, modulariteit, vervanging/opgradering (DDR3–> DDR4) IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: INLIGTINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 5 van 13 AFDELING C INTERNET EN KOMMUNIKASIETEGNOLOGIEË VRAAG 4 TEORIE 4.1 Skakel (Enigste korrekte antwoord NIE roeteerder, spil NIE 4.2 4.2.1 Brandmuur: Die doel van 'n brandmuur is om te beheer watter verkeer toegelaat word om van een kant van 'n netwerk na die ander kant te beweeg, d.w.s. van die eksterne kant van die netwerk na die interne kant. Belangrike dele is: ongemagtigde toegang, beheer verkeer, voorkom bedreigings, blokkeer poorte. NIE slegs bedreigings NIE. Moet netwerk noem vir tweede punt. 4.2.2 Webcache: 'n Webcache is tydelike berging (kasberging) van webdokumente, byvoorbeeld HTML-bladsye en beelde, om reaksietyd te verminder. 4.2.3 Bedreiging Ja/Nee Rede URL-blokkering Ja Brandmuur kan die URL van elke inkomende webbladsy ondersoek. Hardewarediefstal Nee Brandmuur kan nie verhoed dat iemand fisies 'n stuk hardeware optel nie. Weiering van diens- Ja/Nee Brandmuur kan gestel word om aanval verdagte groot volumes verkeer te bespeur wat 'n DOS-aanval kan veroorsaak en alarm maak. 4.2.4 Ooreenkoms: Albei hou kopieë van webdokument; albei help om toegang vinniger te maak. Verskil: Webcache is netwerkwyd; skyfcache is plaaslik vir 'n masjien. 4.3 4.3.1 Voordele: Maklik om op te stel en in stand te hou; een verbinding wat faal, beïnvloed nie die res van die netwerk nie; maklik om probleme te diagnoseer; maklik om uit te brei. Nadele: Skakels kan duur wees; skakel is 'n enkele punt van faling; baie bekabeling is nodig. 4.3.2 Voordele: Goedkoop; koste-effektief; maklik om te installeer en in stand te hou; word algemeen gebruik, dus baie ondersteuning. Nadele: Maklik om af te luister; ondersteun slegs kort afstande en stadiger spoed (moet met vesel vergelyk) (maar kan nou meer as 1 GG kry!); elektromagnetiese steuring; kruisspraak. 4.4 4.4.1 'n Virtualiseringstegniek wat met behulp van virtualiseringsagteware die partisionering van 'n fisiese bediener in 'n aantal klein, virtuele bedieners behels. Een fisiese bediener met veelvuldige instansies. Aanvaar ook veelvuldige sagteware-instansies. IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: INLIGTINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 6 van 13 4.4.2 Voordeel: Minder fisiese bedieners is nodig; bespaar ruimte in bedienerkamer. Enige korrekte voordeel met verduideliking. Aanvaar veelvuldige BS’s wat op 1 bediener loop, kostebesparing, ekovriendelik, energiebesparing, verlaging van koolstofvoetspoor, minder onderhoud. Nadeel: Bediener met hoër spesifikasie is nodig, kan aanvanklik meer kos; indien die een fisiese bediener faal, sal alle virtuele bedieners faal. Enige korrekte nadeel met verduideliking. Aanvaar: sekuriteitsrisiko – indien een bediener gekraak word, het die kraker toegang tot al die virtuele masjiene, skaleerbaarheidskwessies/ werkverrigting, maar dit moet spesifiek op die hulpbronne betrekking hê! Kundigheid word vereis om die bediener en die virtuele masjiene te onderhou. VRAAG 5 TOEPASSING 5.1 5.1.1 Groot hoeveelhede (video-) verkeer word gegenereer deur die items wat met B verbind is en wat na C gevoer word waarheen die verkeer van A ook gaan; verbinding van B na C is UTP wat stadiger is as vesel en met videoverkeer versadig kan raak. Enige twee geldige redes waarom. Aanvaar: swak netwerkontwerp, bottelnek, bandwydte van UTP, wankonfigurasie van skakelaar, wanfunksionerende netwerkkaart, verswakking oor afstand. MOET NIE "baie toestelle op netwerk" aanvaar NIE – dit gaan oor die verkeer op die netwerk. 5.1.2 Maak die verbindingsmedium tussen B en C vinniger; verander posisie van B en C op die netwerk; segmenteer die netwerk verder met nog 'n skakel; gebruik 'n brug om die segmente te verbind. Enige twee geldige maniere met regverdigings om die ontwerp te verander op só 'n manier dat die spoed verbeter. Aanvaar: gradeer kabel op, maar moet vesel verduidelik; skuif CCTV-bediener na B, maar moenie skakelaars tegelykertyd skuif nie; gradeer ruggraat (gemeenskaplike dienskanaal) op; NIE kabelskakel van skakelaar A na C NIE. 5.2 5.2.1 Kragverlies wat beteken LASER kan nie met die vesel langs versend nie; faling van media-omsetters êrens langs die roete; kabelskade. Aanvaar enige korrekte antwoord. Aanvaar kabeldiefstal 5.2.2 WiMAX; Satelliet; Mikrogolf. Dit is ideale antwoorde. Aanvaar WiFi, 3G/4G/5G, ADHL, LTE, "VDLS", Breëband IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: INLIGTINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 7 van 13 5.3 5.3.1 Om toegang tot hulpbronne binne Slegs werknemers by die werk die organisasie te verskaf 5.3.2 Toegang tot openbare/ globale Enigeen netwerk 5.3.3 Toegang tot hulpbronne tussen Werknemers + beheerde takkantore of gee die publiek toegang deur publiek toegang tot party van hul hulpbronne Sien só na: een vir elke definisie, een vir elkeen van die gebruike en gebruikers van elke item. 5.4 5.4.1 gesondheid; kliniek; gesondheidskliniek; mobiele kliniek. Enige TWEE geldige sleutelwoorde wat toon dat die kandidaat die doel van sleutelwoorde en hul verband met die scenario verstaan, d.w.s. dinge waarna mense waarskynlik sal soek op 'n mediese webwerf. "Mobiel/e" op sy eie is NIE aanvaarbaar NIE. 5.4.2 Die soekterme wat mense gebruik, verander dikwels met tyd; jy het dalk nuwe produkte/dienste op jou webwerf wat jy wil hê gebruikers moet sien; soekenjins verander die algoritmes wat hulle gebruik om webwerwe te deursoek/in rangorde te plaas. 5.4.3 (a) Mobiel Rede moet die keuse ondersteun. Mobiel: meer mense gebruik mobiele toestelle om te soek, dit is 'n gerieflike diens om te gebruik, het dit die hele tyd by hulle, "altyd aan"; moontlike spelfoute; afgekorte woord/ spelling; ligginggebaseerde diens; #-merkers waarskynliker op mobiele dienste. Sien só na: vir Ja/Nee. vir regverdiging. Indien net geantwoord Ja/Nee met geen regverdiging nie, geen punt vir die Ja/Nee nie. (b) Mense gebruik verskillende soekterme wanneer hulle verskillende platforms gebruik, byvoorbeeld: op 'n tafel- rekenaar kan hulle soek na "gesondheidsklinieke Johannesburg", maar op 'n mobiele toestel kan hulle soek na "waar is die naaste gesondheidskliniek". Mobiele toestelle kan afkortings of moontlike spelfoute hê vanweë beperkte sleutelbordgrootte of mislukking van autocorrect! Aanvaar ouer/ jonger gebruikersbasis vir 1 punt. Navorsing sal moontlik eerder vanaf 'n tafelrekenaar gedoen word en 'n mobiele toestel vir onmiddellike behoeftes. Twee redes deur kandidaat getoon. IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: INLIGTINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 8 van 13 5.4.4 Ja (onwaarskynlik om hier 'n Nee-antwoord te kry!) Spraaksoektogte sal waarskynlik langer stringe/sinne in plaas van individuele woorde wees, dus sal jy in jou sleutelwoordlyste hiervoor voorsiening moet maak. Nee – regverdiging kan iets wees soos die sagteware wat vir spraak- soektogte gebruik word, sal die spraaknavraag vir jou in individuele woorde opbreek. Die gesproke sleutelwoord sal dieselfde as die getikte sleutelwoord wees. Die twee moet geskakel word, andersins moet dit nie aanvaar word nie. BAIE spesifiek. Sien só na: vir Ja/Nee. vir regverdiging. Indien net geantwoord Ja/Nee met geen regverdiging nie, geen punt vir die Ja/Nee nie. IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: INLIGTINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 9 van 13 AFDELING D SOSIALE IMPLIKASIES VRAAG 6 6.1 E-pos; sosiale media; blogs; aanlyn koerante. Enige twee geldige digitale tegnologieë. 6.2 6.2.1 Gepubliseer deur 'n bekende mediese vaktydskrif; 'n werklike dokter was betrokke by die navorsing; resultate het 'n korrelasie tussen inentings en outisme getoon. Aanvaar: sluit by ander studies aan. 6.2.2 Daar was slegs 12 subjekte in die navorsing – dit is 'n klein steekproef vergeleke met miljoene wat die inenting ontvang; die dokter het kinders betaal om bloed te skenk – dit klink heeltemal soos 'n vals storie! Slegs een dokter was by die studie betrokke. 6.3 6.3.1 Nee (tensy die pasiënt toestemming gegee het) Aanvaar "JA" slegs indien die kandidaat na die deïdentifikasie van data verwys. 6.3.2 Vertroulike mediese data mag nie aan enigiemand gegee word sonder die toestemming van die pasiënt nie. 6.4 Beleid oor aanvaarbare gebruik (AUP) Aanvaar ook privaatheidsbeleid en Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting. 6.5 Metode Gemeenskap Regverdiging 1 Digitale kennis- Stedelik/ Mense wat na die kliniek toe kom, kan gewingborde by die Landelik kennisgewings/video's sien wat die feite mobiele kliniek aan hulle verskaf. 2 Gedrukte plakkate/ Stedelik Versprei dit onder mense in die pamflette gemeenskap en verduidelik in eenvoudige terme wat die feite is. 3 Teksboodskappe Stedelik/ Baie mense in landelike gemeenskappe Landelik het toegang tot eenvoudige mobiele fone met teksboodskapvermoëns. 4 Potgooi (Podcasts) Stedelik Dit kan gespeel word terwyl die mobiele kliniek in die landelike gebiede rondry sodat mense daarna kan luister; afgelaai deur mense in stedelike gebiede om op 'n mobiele toestel daarna te luister. 5 Sosialemedia-werwe Stedelik Plaas artikels deur die dokters wat hulle elke week sien en vir wie hulle vertrou. Sien só na: een vir elke geldige metode getoon, een vir die regverdiging. Die kolomme vir die gemeenskap en die regverdiging moet saam nagesien word. Aanvaar enige geldige metode: verwys terug na scenario wat noem dat landelike gemeenskap nie van tegnologie hou nie; sommige lede van die gemeenskap kan egter wel tegnologie gebruik; die scenario noem nie dat dit in die area verban is nie. IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: INLIGTINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 10 van 13 6.6 6.6.1 Verspreide verwerking. Aanvaar roosterverwerking, maar NIE wolkverwerking NIE. 6.6.2 Astronomieprojekte; waarneming van VVV's (UFO). Geldige opsies waar verspreide verwerking gebruik word. Baie moontlike voorbeelde! IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: INLIGTINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 11 van 13 AFDELING E DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR EN OPLOSSINGONTWIKKELING VRAAG 7 7.1 7.1.1 Om herhalende groepe uit te skakel; om data-oortolligheid te vermy; om datateenstrydighede te vermy; om navrae eenvoudiger te maak. 7.1.2 2NV: Relasies is in 1NV en daar is geen gedeeltelike afhanklikhede nie 3NV: Relasies is in 2NV en daar is geen oorganklike afhanklikhede nie. Moenie relasiediagramme/-lyste aanvaar nie. 7.2 7.2.1 'n Veld in 'n databasistabel wat elke rekord in die tabel uniek identifiseer. 7.2.2 'n Sleutel wat uit twee of meer velde bestaan. Aanvaar "twee velde". 7.2.3 PasientID KonsultID Alleenlik KonsultID: 1 punt, alleenlik PasiëntID: geen punt nie. 7.2.4 tblPasiente tblKonsultasies PasientID KonsultID Van Datum Voornaam Duur KonsultID Opvolg OF tblPasiente tblKonsultasies PasientID KonsultID Van Datum Voornaam Duur Opvolg PasientID Sien só na: vir korrekte primêre sleutels vir velde korrek in elke tabel Vreemde sleutel: KonsultID (Aanvaar PasientID indien dit in tblKonsultasies getoon word) 7.2.5 'n Veld in 'n tabel wat die primêre sleutel in 'n ander tabel is. IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: INLIGTINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 12 van 13 VRAAG 8 8.1 Slegs die Pasient-klas 8.2 8.2.1 Geeneen: Omdat die twee metodes dieselfde naam het maar in onverwante klasse is. Moet "dieselfde naam" sowel as "verskillende klasse" noem vir die tweede en derde punt. Indien kandidaat "geeneen" gee maar verkeerde verduideliking, slegs een punt. Indien kandidaat "Metode-oorlading" of "Metode-oorheersing" (beide verkeerd) gee maar korrekte verduideliking het. 8.2.2 PASIENT Velde - pasientID : heelgetal - van : string - voorNaam : string - pasientOuderdom : heelgetal - medikasie : skikking [20] string - kliniekNaam : string - opVolg : heelgetal Aanvaar string (teenstelling in vraag) vir almal privaat (-) vir alle velde en alle tipes korrek Metodes + konstruktor (p:heelgetal, v:string, vN:string, o:heelgetal, m:[] string, k:string, oV:string) Aanvaar heelgetal (teenstelling in vraag) + kryKlinieknaam : string + stelKlinieknaam (kn : string) + naString : string vir alle metodes openbaar (+) vir konstruktor met alle parameters van konstruktor korrekte name en tipes vir toegangermetode vir mutatormetode met korrekte parameter vir korrekte naam en tipe vir naString() 8.2.3 Geboortedatum sal 'n beter opsie wees aangesien jy maklik 'n pasiënt se ouderdom sal kan bereken. Indien die ouderdom gestoor word, sal dit elke jaar moet verander. 8.3 8.3.1 K F O R G D C E M B L P U Sien só na: K moet voor die lus wees F moet die buitenste lus begin R moet in die eerste lus wees D, C, E korrekte sorteervolgorde IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: INLIGTINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 13 van 13 B moet na M wees L moet die binneste lus beëindig P moet tussen die binneste en buitenste lus verminder word U moet die buitenste lus beëindig 8.3.2 Dalende volgorde 8.4 8.4.1 lopendeGem reël grootte tydelik lopendeGem k telling > 60? VERTOON 1 4 2 0 3 0 4 0 5 0 6 24 6 1 8 24 9 F 5 1 6 60 7 2 8 54 9 F 5 2 6 78 7 3 8 80 9 T 10 Fout 5 3 6 100 7 4 8 105 9 T 10 Fout 11 25 Puntetoekenning: vir alle korrekte waardes van tydelik; laat 1 punt toe indien nie alle waardes korrek is nie, maar kandidaat se waardes toon 'n patroon/volg logies vir alle korrekte waardes van lopendeGem; laat 1 punt toe indien die kandidaat se waardes vir lopendeGem korrek is op grond van verkeerde waardes vir tydelik vir k 2, 3 EN telling 2, 3, 4 vir T (True) in laaste twee reëls 9 en Fout in beide reëls 10; laat 1 punt toe indien kandidaat se T/T/Fout dalk verkeerd is maar volg sy/haar oplossing vir afvoerwaarde in reël 11. 8.4.2 Reël 8 8.4.3 Dit is nodig; k kan nie gebruik word soos die algoritme staan nie, aangesien jy in die eerste herhaling 'n deling deur nul sal hê. Totaal: 180 punte IEB Copyright © 2019

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Information Technology

View all