Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2015
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers _hlayiso.com_--c68dc6c8-b2b9-4674-b572-2b1c71693b3e/v1-c959b90c19f834cb1a74/card.webp)
_hlayiso.com_--21e7f486-4aff-4856-83b2-01116f1d86f0/v1-f28940f269d004c2728f/card.webp)




View all





Information Technology Grade 11 P2 2015 Memo (Afr)
Grade 11 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 829.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape November 2015
Questions in this paper
- Question 1.1Electronic communication1 marks
- Question 1.2Social implications1 marks
- Question 1.3Social implications1 marks
- Question 1.4Social implications1 marks
- Question 1.5Internet and WWW1 marks
- Question 1.6Operating systems and processing1 marks
Show all 15 questions
- Question 1.7Networks and communication1 marks
- Question 1.8Operating systems and processing1 marks
- Question 1.9Operating systems and processing1 marks
- Question 1.10Systems technologies1 marks
- Question 2Systems technologies20 marks
- Question 3Networks and communication30 marks
- Question 4Database programming27 marks
- Question 5Text files19 marks
- Question 6Operating systems and processing40 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2015)
AFDELING A: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
VRAAG 1
1.1 D Inprop-en-speel (‘Plug-and-Play’) (1)
1.2 B Biometrika (1)
1.3 A Strikroof (‘Phishing’) (1)
1.4 A Skimverklikker (‘Rootkit’) (1)
1.5 A is die simulasie van menslike besluitnemingsprosesse deur ʼn
rekenaarsisteem, geprogrammeer om op toevoer vanaf sensors
te reageer. (1)
1.6 D -10 (1)
1.7 C Nvidia (1)
1.8 D Linux (1)
1.9 C Kompileerder (1)
1.10 D Alle rekenaars kom uit met ʼn aparte videokaart. (1)
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 3
AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
2.1 2.1.1 SATA (SGTA)-konneksiepunte is waar jy kabels koppel wat
jou bergingstoestel(le) met die moederbord koppel. (Hardeskyf
OF CD/DVD OF SSD OF ʼn kombinasie daarvan.) (1)
2.1.2 ʼn Bus is ʼn stel drade (of paadjies) wat op die moederbord
geëts is.
wat gebruik word om data tussen die komponente op die
rekenaar te vervoer. (2)
2.1.3 ZIF-inpropgleuf (1)
2.2 2.2.1 Punt-tot-punt-konneksie beteken dat die drade of paadjies wat
gebruik word om data oor te dra, nie deur meer as een
komponent gedeel word nie. (1)
2.2.2 Die SVE is verantwoordelik vir al die verwerking wat binne die
rekenaar plaasvind.
Al die data en instruksies moet in die ETG (RAM) gelaai word,
voordat die SVE daarmee kan werk. (2)
2.2.3 Verkry die instruksies en data vanaf die ETG (RAM) (geheue).
Dekodeer die instruksies.
Voer die instruksies uit.
Stuur data terug na die geheue. (4)
2.2.4 Jou bedryfstelsel kan ʼn 32 bit bedryfstelsel wees wat slegs
4 GB RAM raaksien. (1)
2.3 2.3.1 Virtuele geheue is ʼn stoorarea of skryfspasie wat die
bedryfstelsel vir sy eie gebruik uithou om die rekenaar te laat
dink dat daar meer ETG (RAM) is as wat daar werklik is. (2)
2.3.2 Die bedryfstelsel skep bladsye/uitruillêers
en ruil dele van die program/data wat tans gebruik word
tussen die ETG (‘RAM’) en die hardeskyf. (2)
2.4 2.4.1 Programmatuur wat op ʼn ROM-skyfie gestoor is. (1)
2.4.2 Dit kan die toestel vinniger/beter laat werk.
Nuwe funksies kan by die toestel gevoeg word. (2)
2.4.3 Partisie is ʼn logiese skeiding van ʼn hardeskyf wat geskep
word sodat jy verskillende bedryfstelsels op dieselfde skyf kan
skep, en dit voorkom asof jy twee aparte hardeskywe het. (1)
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2015)
AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
VRAAG 3
3.1 ʼn Netwerk is:
ʼn Versameling rekenaars of rekenaartoestelle
wat deur middel van een of ander kommunikasiemediumverbind is
wat gebruikers toelaat om apparatuur, programmatuur, data en inligting
te deel en te kommunikeer. (3)
3.2 Enige DRIE
Vinnige, effektiewe kommunikasie
Sentralisering van data
Oordra van lêers
Vryetydsbesteding
Verskeidenheid van toegang.
Moenie die volgende aanvaar nie:
X Deel van apparatuur.
X Deel van Internet. (3)
3.3 Die NKK enkodeer en dekodeer die data sodat dit oor ʼn spesifieke
medium gestuur kan word. (2)
3.4 3.4.1 Topologie verwys na die fisiese uitleg en verbinding van
rekenaars in ʼn netwerk. (1)
3.4.2 Enige TWEE
In ʼn stertopologie word elke toestel via sy eie kabel aan ʼn
sentrale toestel soos ʼn skakel (‘switch’) gekonnekteer.
Daardie toestel reguleer die verkeer in die netwerk.
As ʼn enkele kabel breek, sal slegs daardie toestel geaffekteer
word, nie die hele netwerk nie. (2)
3.5 3.5.1 UTP
Dra data via koperkabels as elektriese pulse oor.
Optiese veselkabels
Dra data as ligpulse in fyn glasbuise oor. (2)
3.5.2 UTP (1)
3.6 Enige TWEE
Geen sein verlore as gevolg van opvangsgebied.
Vaste bandwydte.
Datakostes is oor die algemeen laer.
Vaste koste vir die huur van die lyn.
Vinniger (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 5
3.7 Roteerder
Maak kommunikasie tussen netwerke oor die Internet moontlik deur
data na die korrekte bestemming te herlei.
Skakel (Switch)
Koppel rekenaars in ʼn sentrale plek in ʼn netwerk sodat kommunikasie
kan plaasvind. ʼn Skakel (Switch) reguleer die verkeer tussen toestelle
wat aan ʼn netwerk gekoppel is. (2)
3.8 ʼn Modem skakel die data of sein van ʼn rekenaar om
na ʼn formaat wat oor ʼn kommunikasiekanaal soos ʼn ADSL-lyn gestuur
kan word. (2)
3.9 ʼn Netskans (‘firewall’) keer ongemagtigde programme op jou rekenaar
om toegang tot die Internet te verkry
Voorkom rekenaars op die netwerk om toegang tot jou rekenaar te kry. (2)
3.10 Kliënt-bediener LAN (1)
3.11 3.11.1 SMTP – stuur van e-posse via die Internet. (1)
3.11.2 POP3 – aflaai van e-posse via die Internet. (1)
3.12 SSL (Secure Sockets Layer) vertrou op ʼn betroubare derde party wat
digitale sertifikate verkoop wat gebruik word om die verseker dat die
webtuiste is wat dit voorgee om te wees.
Die eienaar van die webtuiste moet registreer vir hierdie sertifikaat wat
gewoonlik net vir ʼn jaar geldig is en hernu moet word.
ʼn SSL transaksie kan slegs plaasvind as die URL en IP-adres van die
webtuiste waarmee jy kommunikeer ooreenstem met die geregistreerde
sertifikaat – en as die sertifikaat nog nie verval het nie. (3)
3.13 Enige TWEE
Die doel van ʼn bediener is om hulpbronne te voorsien.
ʼn Bediener word gewoonlik NIE as ʼn normale werkstasie gebruik NIE.
ʼn Bediener het beter spesifikasies as ʼn werkstasie.
(Enige gepaste antwoord.) (2)
TOTAAL AFDELING C: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2015)
AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR
VRAAG 4
4.1 Data
Rou, onverwerkte feite en nommers.
Inligting
Resultate van die verwerkte data en moet bruikbaar en betekenisvol
wees.
Enige gepaste voorbeeld wat die verskille onderstreep. (3)
4.2 Huidigheid van data verwys na hoe ‘huidig’ of ‘op-datum’ die data is. (1)
4.3 Data warehousing – hoe om groot hoeveelhede data veilig te stoor,
bestuur en te lees.
Data mining – hoe om hierdie data te verwerk en te analiseer, om
waardevolle inligting daaruit te haal wat jy nie eers geweet het bestaan
nie. (2)
4.4 4.4.1 Stoor data elektronies, op ʼn gestruktureerde en
georganiseerde wyse.
Manipuleer en wysig data.
Verwerk data binne sekondes. (3)
4.4.2 Tafelblad-databasis DBMS
Die hulpmiddele om Verkry nooit direk deur gebruiker
met die data te werk is toegang nie.
in ʼn enkele toepassing
ingesluit.
Gewoonlik vir Hardloop om baie verskillende
enkelgebruiker- rekenaars in verskillende areas, maar
toepassings. gekonnekteer tot die databasis oor die
netwerk.
Geïnstalleer op Op ʼn bediener geïnstalleer.
persoonlike rekenaars.
(Enige TWEE vergelykings.) (4)
4.4.3 Meer komplekse sekuriteit word benodig.
Datasinkronisasie is belangrik. (2)
4.5 4.5.1 Om elke rekord in ʼn tabel uniek te identifiseer. (1)
4.5.2 sID
eID (2)
4.5.3 ʼn Vreemde sleutel is ʼn veld in een tabel wat verbind is met die
primêre sleutel in ʼn ander tabel. (2)
4.5.4 ExpoID (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 7
4.5.5 tblStudente tblExpo
sID 1 eID
sNaam eNaam
sSkool eTipe
sSkoolNommer
sSkoolEpos
sGraad
sGeslag
ExpoID
1-tot-baie verwantskap
korrekte velde gebruik. (2)
4.5.6 Enige TWEE
Skrap-onreëlmatigheid
Invoeg-onreëlmatigheid
Opdateer-onreëlmatigheid (2)
4.5.7 tblStudente tblSkool tblExpo
sID Skool eID
sNaam SkoolID eNaam
sGraad Nommer eTipe
sGeslag Epos
ExpoID
Tabelname
Korrekte velde (2)
TOTAAL AFDELING D: 27
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2015)
AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 For-loop (1)
5.1.2 Reël Totaal Lus_var Lus_Var Lus_var Lus_var Vertoon
MOD 2 MOD 2 = > 10?
0?
1 0
2 1 False
3 1 False
2 2 False
3 0 True
4 2
2 3 False
3 1 False
2 4 False
3 0 True
4 6
2 7 False
3 1 False
2 8 False
3 0 True
4 20
2 9 False
3 1 False
2 10 False
3 0 True
4 30
2 11 True
6 30
vir elke korrekte kolom (nie vertoon) (6 ÷ 2)
Korrekte antwoord in Vertoon (4)
5.1.3 Die doel van die program is om die totaal van
al die ewegetalle van 1 tot 10 te bereken. (2)
5.2.1 Lees lyn van die tekslêer
Vind die posisie van die komma
Skrap van 1 tot die posisie van die komma. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 9
5.2.2 arrNum := Array[1..N] of Integer;
(N stel enige nommer van 14 of meer voor)
(Aanvaar ook indien hulle dit eers onder Type verklaar het en
dan onder Private of var.)
Dit MOET Integer wees (jy kan nie halwe kaartjies verkoop nie!)
Die name moet arrNom wees (soos gegee in die algoritme). (3)
5.2.3 Deel deur nul sal voorkom wanneer die gemiddeld bepaal
word.
Ruil die reël N N+1 om met die gemiddelde reël. (2)
5.2.4 Die waarde van die Tot is nie voor die lus geïnisieer nie.
Voeg Tot 0 voor die lus by. (2)
5.2.5 Die lus is ʼn post-lus-toets tipe lus, so dit sal probeer om ten
minste een lyn te lees
wat ʼn fout kan veroorsaak as die lêer leeg is. (2)
5.3 Function VowelCount(sString: string) : Integer;
- Enige beskrywende naam
- Enige stringnaam
- Moet ʼn string as parameter ontvang
- Moet ʼn Integer waarde as resultaat terugstuur. (4)
TOTAAL AFDELING E: 23
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2015)
AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1 6.1.1 ʼn Webtuiste is ʼn versameling van webblaaie
ondersteunende lêers soos die formatering van inligting,
prente, foto’s, video’s, klank en JavaScript programmering. (2)
6.1.2 Enige TWEE karaktereienskappe van elk.
Web 1.0
Statiese HTML-webblaaie met hiperskakels.
Webblaaie word nie gereeld opgedateer nie.
Min mense wat die inhoud skep; maar baie wat inhoud
gebruik.
Web 2.0
Dinamiese webblaaie
Gebruikers is inhoudskeppers en nie net
inhoudverbruikers nie.
Sosiale netwerkwebtuistes soos Facebook laat mense
toe om met vriende en familie wêreldwyd in kontak te bly. (4)
6.1.3 Enige DRIE
Portaalwebtuiste
Nuuswebtuiste
Webtuiste wat inligting verskaf
Persoonlike webtuiste
Webjoernale (blog)
Sosiale netwerktuistes
Wiki
Opvoedkundige webtuiste
Vermaaklikheidswebtuiste
Webtuiste vir menings en opinies
Webtoepassings webtuiste
Inhoudversamelaar (Content aggregator) (3)
6.2 Skarebefonding (Crowd-funding) is waar ʼn aantal mense hul geld
saamsit, gewoonlik via die Internet en sosiale netwerke soos KickStarter.
Hierdie geld word dan vir projekte gebruik wat hulle voel gewig dra. (2)
6.3 6.3.1 iOS / Mac
(Enige bedryfstelsel van Apple) (1)
6.3.2 VoIP (1)
6.4 Verliesende kompressie pers data saam deur ʼn deel van die data weg
te gooi – meestal gebruik in toepassings soos ingestroomde media waar
klank, video en prente soos jpeg’s oorgedra word.
Nie-verliesende kompressie pers data saam sonder die verlies van
enige data – geskik vir digitale data soos dokumente, sigblaaie,
databasisse, ens. Waar akkuraatheid belangrik is. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 11
6.5 6.5.1 SSD HDD
Vinniger dataoordrag Stadiger dataoordrag
Maak gebruik van flitsskyf Gebruik magnetisme
(‘flash drive’) tegnologie
Kleiner kapasiteit Groter kapasiteit (3)
6.5.2 Enige DRIE
Vertoonskerm – Stel die toestel om outomaties die skerm af te
skakel na ʼn tydperk wat jy dit nie gebruik nie. Of verander die
stelling om ʼn laer vlak van skerpheid te gebruik.
Toepassings – Maak toepassings toe wat jy nie gebruik nie.
GPS – Maak seker jou GPS is afgeskakel.
Bluetooth en Wi-Fi – skakel dit af.
Media – die speel van video’s tap die battery. (3)
6.5.3 PAN (Personal Area Network).
(Aanvaar ook HAN – Home Area Network) (1)
6.6 6.6.1 Enige DRIE
Voorsien ʼn koppelvlak.
Bestuur prosesse en take.
Bestuurgeheue.
Bestuur toevoer en afvoer.
Bestuur die skyf/skywe. (3)
6.6.2 Virtualisasie (1)
6.7 6.7.1 Ja.
Multitaakverwerking kan gebruik word om die SVE-tyd tussen
veelvuldige programme wat gebruik word te verdeel sodat dit
voorkom asof die rekenaar meer as een taak op dieselfde tyd
uitvoer. (2)
6.7.2 Nee.
Multiverwerking vind slegs plaas wanneer die bedryfstelsel die
programme of drade of prosesse tussen meer as een fisiese
SVE verdeel. (2)
6.8 6.8.1 Rugsteunkopieë word gemaak sodat jy ʼn kopie van lêers het
indien iets verkeerd loop.
Argief verwys na die stoor van lêers wat staties (nie gaan
verander nie) is, byvoorbeeld die verslagkaarte van die skool
aan die einde van die jaar. Jy het dit nodig, maar sal nooit
verander nie. (2)
6.8.2 Aanlynstoor sluit dienste in soos Dropbox Dit laat jou toe om
jou lêers op hulle bedieners te stoor. Sinchronisering verwys
na die outomatiese oplaai of aflaai sodat die lêers op jou
rekenaar en die lêer op jou aanlyn stoorrekening identies is. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2015)
6.9 6.9.1 Wêreldwyd (1)
6.9.2 Https
Slot (2)
6.9.3 ʼn Omkeerbare stel reëls wat gebruik word om data te
skommel. (1)
6.9.4 Verifikasie verwys na die kontrolering dat ingevoerde data
korrek en akkuraat is. Toets vir die ‘korrektheid’ of verifikasie is
iets wat rekenaars nooit regtig kan doen nie.
Validasie is soos wanneer ʼn rekenaar vir jou vra om jou
ouderdom of geslag in te vul en kan slegs toets dat jy nie
heeltemal ongeldige data inlees soos jonger as 0 jaar oud nie.
Die rekenaar het geen manier om te weet of hierdie data
akkuraat is of nie. (2)
TOTAAL AFDELING F: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--c68dc6c8-b2b9-4674-b572-2b1c71693b3e/v1-c959b90c19f834cb1a74/card.webp)
Memorandum
Information Technology Grade 11 P2 2015 Memo (Eng)
_hlayiso.com_--21e7f486-4aff-4856-83b2-01116f1d86f0/v1-f28940f269d004c2728f/card.webp)
Question paper
Information Technology Grade 11 P2 2015 QP (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 11 P2 2015 QP (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 11 P1 2015 Memo (Eng)

Memorandum
Information Technology Grade 11 P1 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 11 P2 2015 Memo
More from Grade 11 Information Technology

Annual teaching plan
Gr 11 Info Tech ATP 2023 24

Question paper
Information Technology Grade 11 P1 2022 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 11 P1 2022 QP (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 11 P2 2022 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 11 P2 2022 QP (Eng)

Question paper