Skip to content

Life Sciences Grade 11 Eastern Cape November 2025 Memo (Afr)

MemorandumLife SciencesGrade 11202510 pages

Grade 11 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape November Exam 2025 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape November Exam 2025

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2025 LEWENSWETENSKAPPE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye. Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2025) BEGINSELS WAT VERBAND HOU MET DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as punte toegeken word Hou op om te merk wanneer maksimum punte bereik word en plaas ʼn golwende lyn en 'max' in die regterkantlyn. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf word gegee Merk die eerste drie, ongeag of almal of sommige korrek/verkeerd is. 3. Indien die hele proses gegee word wanneer slegs ʼn deel daarvan benodig word Lees alles en erken die relevante deel. 4. Indien vergelykings gevra word, maar beskrywings gegee word Aanvaar as die verskille / ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabel vereis word, maar paragrawe gegee word Kandidate sal punte verloor omdat hulle nie tabelleer nie. 6. As geannoteerde diagramme gegee word wanneer beskrywings vereis word Kandidate sal punte verloor. 7. As vloeidiagramme in plaas van beskrywings gegee word Kandidate sal punte verloor. 8. Indien die volgorde deurmekaar is en skakels nie sin maak nie Waar volgorde en skakels korrek is, gee krediet. Waar volgorde en skakels verkeerd is, moenie krediet gee nie. As volgorde en skakels weer korrek word, hervat om krediet te gee 9. Onherkenbare afkortings Aanvaar as dit eers in antwoord gedefinieer word. Indien nie gedefinieer nie, moenie die onherkenbare afkorting erken nie, maar krediteer die res van die antwoord, indien korrek. 10. Verkeerde nommering As antwoord in die korrekte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde nommer gegee word, is dit aanvaarbaar. 11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Indien herkenbaar, aanvaar die antwoord, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie, of as dit buite konteks is. 13. Indien algemene name in terminologie gegee word Aanvaar, mits dit by die provinsiale memobesprekingsvergadering aanvaar is. 14. Indien slegs die letter gevra word, maar slegs die naam gegee word (en andersom) Moenie krediet gee nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2025) LEWENSWETENSKAPPE V1 3 15. As eenhede nie in metings gegee word nie Kandidate sal punte verloor. Die nasienriglyn sal punte vir eenhede afsonderlik toeken. 16. Wees sensitief vir die sin van ʼn antwoord wat op ʼn ander manier gestel kan word. 17. Byskrif Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn byskrif hê. 18. Kodewisseling van amptelike tale (terme en konsepte) ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerders se assesseringstaal wat tot die grootste mate in sy/haar antwoorde gebruik word, moet gekrediteer word indien dit korrek is. ʼn Merker wat vaardig in die betrokke amptelike taal is moet geraadpleeg word. Dit is van toepassing op alle amptelike tale. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2025) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A  1.1.2 C  1.1.3 D  1.1.4 D  1.1.5 C  1.1.6 C  1.1.7 D  1.1.8 B  1.1.9 A  1.1.10 C  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Asemhaling / Ventilasie 1.2.2 Aldosteroon  1.2.3 Voorkieste / Wareekieste  1.2.4 Farinks  1.2.5 Sekresie  1.2.6 Chym / spysbry / chiem 1.2.7 Distale kronkelbuis  1.2.8 Osmose  (8) 1.3 1.3.1 SLEGS A  1.3.2 SLEGS B  1.3.3 GEEN  1.3.4 GEEN  (8) 1.4 1.4.1 (a) F  – Nierkelk  (2) (b) B  – Nierkapsel  (2) (c) C  – Nierbekken/-pelvis  (2) 1.4.2 Deel D is donkerder omdat dit meer bloedvate bevat OF Deel A is ligter omdat dit minder bloedvate het. (1) 1.5 1.5.1 - Die liggaam se vermoë om ʼn stabiele interne omgewing te handhaaf  - ten spyte van veranderinge in die eksterne omgewing  (2) 1.5.2 (a) Chemoreseptore van die nekslagaar / karotis arterie (1) (b) Tussenribspiere,  diafragma  (respiratoriese spiere ), hart (Enige 2 x 1) (2) 1.5.3 - Die bloed word toenemend suurder  / seldood - Minder aërobiese respirasie kan plaasvind  / geen ATP vervaardig nie (2) [50] TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2025) LEWENSWETENSKAPPE V1 5 VRAAG 2 2.1 2.1.1 Chloroplas  (1) 2.1.2 - Teenwoordigheid van tilakoïede/grana/inter-granaskywe/ lamelle  - Stroma teenwoordig  - Styselkorrels teenwoordig  (SLEGS EERSTE TWEE) (MAKS 2) (Moenie dubbelmembraan aanvaar nie, aangesien dit nie ʼn duidelike, identifiserende eienskap is nie, omdat baie organelle dit het.) (2) 2.1.3 Lig (afhanklike) Fase/B Donker (lig-onafhanklike) Fase/A Vereis lig Benodig nie lig nie Fotolise vind plaas Geen fotolise vind plaas nie CO2 word nie geabsorbeer CO2 word geabsorbeer nie Geen glukose word Glukose word geproduseer geproduseer nie (SLEGS EERSTE TWEE)  per korrekte verskil (MAKS 4) + Tabel  LET WEL: Verskille moet korrek ooreenstem vir punte om toegeken te word. (5) 2.1.4 - Produseer voedsel vir heterotrofiese organismes/Vorm basis van voedselkettings  - Produksie van suurstof  - Absorpsie en berging van koolstofdioksied  - Handhawing/balansering van ʼn konstante vlak van suurstof in die omgewing (akwaties/terrestrieël)  (MERK SLEGS EERSTE TWEE) (2) 2.1.5 - Teenwoordigheid van baie grana/tilakoïede/lamelle  Dit bevat ʼn beduidende hoeveelheid chlorofil (pigment) om die tempo van fotosintese te maksimaliseer  - Groot oppervlakte  Om die hoeveelheid stralingsenergie wat dit kan binnedring, te maksimaliseer  - Dit het ʼn (vloeistof-)stroma  Sodat chemiese reaksies kan plaasvind/produkte van die ligfase na die donker fase kan beweeg  (MERK SLEGS EERSTE EEN) (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2025) 2.2 2.2.1 - Kweekhuise skep werk in landelike gebiede en ondersteun die plaaslike ekonomie.  - Kweekhuise help om plaaslike groente te kweek, sodat mense nie kos hoef in te voer nie.  - Kweekhuise laat boere toe om die hele jaar gewasse te verbou, selfs wanneer dit koud is.  (MERK SLEGS EERSTE EEN) (1) 2.2.2 - Kweekhuise gebruik geotermiese en sonenergie,  wat die behoefte om elektrisiteit uit die plaaslike kragnetwerk te gebruik verminder en help om koste te bespaar.  (2) 2.2.3 (a) - Gebruik van verwarmers  wat deur geotermiese energie aangedryf word. - Geïsoleerde materiaal  (soos dubbelwande of plastieklae) om die hitte binne die kweekhuis te hou (MERK SLEGS EERSTE TWEE) (2) (b) −25−28  x 100  = 212% verandering −25 OF 28−(−25)  x 100  = 212% verandering (3) 25 2.2.4 (a) - Namate die ligintensiteit toeneem, neem die tempo van fotosintese toe/ligintensiteit is direk eweredig aan die tempo van fotosintese  - Tot op ʼn punt  - Verby hierdie punt, beïnvloed verdere verhogings in ligintensiteit nie die tempo van fotosintese nie  (3) (b) - Chlorofil is versadig/onvoldoende  - Nie genoeg ensieme /oordrag kettings om met fotosintese te help nie. (MERK SLEGS EERSTE EEN) (2) 2.3 2.3.1 (a) Glikolise (1) (b) Suurstof (1) (c) Koolstofdioksied (1) 2.3.2 - Katabolies * Glukose word in pirodruiwesuur afgebreek  OF ʼn Ses-koolstof glukose molekuul word afgebreek om twee drie- koolstofketting pirodruiwesuurmolekules te vorm  (Verpligtend * + ENIGE ANDER ) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2025) LEWENSWETENSKAPPE V1 7 2.3.3 - B * Omdat suurstof  as die finale elektronaanvanger gebruik word, om toe te laat dat die ketting voortdurend funksioneer OF Die proses dryf die produksie van ongeveer 36 ATP-molekules aan, terwyl glikolise slegs 2 ATPs produseer  (2) 2.3.4 - Kan slegs plaasvind as suurstof teenwoordig is  - Kom binne-in die mitochondrion voor  - Stel koolstofdioksied en hoë-energie waterstofione (H+) vry  - Vervoer waterstofatome na die derde fase  (4) 2.3.5 - Nie genoeg suurstof was beskikbaar  vir sy spiere om aërobiese asemhaling te ondergaan nie - Pirodruiwesuur is omgeskakel in melksuur / Melksuurfermentasie het plaasgevind  - Melksuur het veroorsaak dat sy spiere kramp  (3) 2.4 2.4.1 Koolstofdioksiedkonsentrasie  (in arbitrêre eenhede) (1) 2.4.2 - Die duplisering van die eksperiment met alle veranderlikes wat dieselfde gehou word  - Sluit nie die damkruid en damslak in nie /onafhanklike veranderlikes (2) 2.4.3 - Die hoeveelheid CO2 wat tydens selrespirasie vrygestel word  - word deur die damkruid tydens fotosintese gebruik  (2) 2.4.4 - Fotosintese kon nie meer plaasvind nie  - aangesien daar geen lig beskikbaar was nie  (2) 2.4.5 - Die omgewing was anoksies/gebrek aan O2 * - Vir selrespirasie om plaas te vind nie  - Die water het te suur geword om waterlewe te ondersteun  (* plus enige ander ) (2) 2.4.6 Fotosintese en selrespirasie is komplementêre prosesse wat  CO2- konsentrasie in die omgewing reguleer  OF Fotosintese verwyder koolstofdioksied  en produseer suurstof  OF As daar geen lig is nie, stop fotosintese  en koolstofdioksied neem as gevolg van respirasie toe  (2) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2025) VRAAG 3 3.1 3.1.1 (a) Slukderm /esofagus (1) (b) Lewerpoortaar  (1) 3.1.2 - Die dunderm is lank * Vergroot die oppervlakte vir absorpsie  - Dit het sirkelvormige voue * Vergroot die oppervlakte vir absorpsie  - Dit is gevoer met miljoene villi * Vergroot die oppervlakte vir absorpsie  - Dit is ryklik voorsien van bloedvate * Maak voorsiening vir ʼn doeltreffende vervoerstelsel van voedingstowwe van die ingewande na die liggaam  - Dit het gladde spierweefsel (kring- en lengtespiere) * Om voedsel en onverteerbare materiaal doeltreffend deur die ingewande te beweeg  - Het ʼn slymryke slymlaag op sy oppervlak * Om voedingstowwe op te los sodat dit deur die liggaam opgeneem kan word  / om as smeermiddel te dien / as ʼn medium vir chemiese reaksies op te tree (MERK SLEGS EERSTE DRIE) (* verpligte punt) (3 x 2) (6) 3.1.3 Fisiese vertering - Vind plaas as gevolg van die karringbewegings  van die maag. - Gladde spierlae trek onwillekeurig saam en meng die voedselbolus met maagsappe  Chemiese vertering - Vind plaas soos die maagsappe/ensieme met blootgestelde oppervlak  van bolus/chym reageer - Breek onoplosbare, makroskopiese molekules in hul oplosbare vorms op / (aanvaar geskikte voorbeeld). (4) 3.1.4 - Gal word deur die lewer geproduseer  - Gal sal steeds die duodenum binnedring en emulsifisering van vette sal plaasvind  (2) 3.2 3.2.1 - Vertering * - Proteases  (2) 3.2.2 Maag  (1) 3.2.3 Assimilasie  (1) 3.2.4 - Egestie * - Onverteerde materiale en afvalprodukte word deur die dikderm vervoer  waar die meeste water en minerale soute geabsorbeer word  - Onverteerde materiaal word tydelik in die rektum gestoor  totdat dit deur die anus uitgeskei word  (* VERPLIGTEND + ENIGE ANDER TWEE) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2025) LEWENSWETENSKAPPE V1 9 3.3 3.3.1 - Breek groter voedseldeeltjies in kleiner stukkies  wat dit makliker maak om te sluk vergroot die oppervlakte van die voedsel sodat verteringsensieme meer effektief kan werk.  (2) 3.3.2 - Brood bevat stysel - Tydens die kouproses breek ʼn ensiem in speeksel, genaamd amilase, stysel af  in suiker (maltose),  wat soet proe. (2) 3.4 3.4.1 Diffusie  (1) 3.4.2 - Slymlaag teenwoordig binne-in die alveolus * Sodat O2 en CO2 opgelos kan word as diffusie plaasvind  - Alveolus is slegs een plaveiselepiteellaag dik * Bevorder maklike diffusie in/uit die wand van die alveolus  - Bloedkapillêre is net een sellaag dik * Bevorder maklike diffusie in/uit die wand van die alveolus  - Ryklik voorsien van bloedvaat(e) * Maak voorsiening vir doeltreffende gaswisseling (van CO2 en O2) om plaas te vind  (ENIGE TWEE * met ooreenstemmende redenasie ) (2 x 2) (4) 3.4.3 - As oksihemoglobien  - Opgelos in bloedplasma  (2) 3.4.4 - Bloed sal in die long/alveoli beweeg  wat doeltreffende gaswisseling sal verhoed/beperk  - Druk sal nie meer effektief gereguleer word nie / Long sal plat val  Belemmer die prosesse van inaseming en uitaseming aangesien druk nodig is om lug in die long te trek/lug uit te forseer  - Longweefsel/alveoli/brongiole sal beskadig word  Beperking/voorkoming van gasroetes deur die long  (MAKS. 5) (5) 3.5 3.5.1 - ABC (MERK SLEGS EERSTE TWEE) (2) 3.5.2 - Buis/tubulêre herabsorpsie * (Nuttige) opgeloste stowwe en water word van die nierbuis terug na die peritubulêre kapillêre netwerk/F vervoer - Buis/tubulêre afskeiding * Afvalprodukte en gifstowwe word van F na die nierbuis vervoer  (* met sy ooreenstemmende ) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
10 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2025) 3.5.3 (a) D  - Stygende been van Henle/lus van Henle  (2) (b) - Die niermedulla sal nie meer hipertonies wees met betrekking tot sy natriumkonsentrasie nie  - Geen osmotiese waterpotensiaalgradiënt sal geskep word nie  - Tussen die filtraat/medullaweefselvloeistof/bloed nie  - Minder/geen water sal in die niermedulla getrek word nie  - Minder water sal weer in die bloed geabsorbeer word (5) [50] TOTAAL AFDELING B: 100 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 11 Life Sciences

View all