Skip to content

Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2015 Memo

MemorandumLife SciencesGrade 1120157 pages

Grade 11 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LEWENSWETENSKAPPE V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2015) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 D  1.1.2 A  1.1.3 C  1.1.4 C  1.1.5 C  1.1.6 D  1.1.7 D  1.1.8 A  1.1.9 B  1.1.10 B  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Chlorofil  1.2.2 Blouswart  1.2.3 Deoksiribonukleïensure/DNS  1.2.4 Suurstof  1.2.5 Krista  1.2.6 Kreb se siklus  (6 x 1) (6) 1.3 1.3.1 Slegs A  1.3.2 Geeneen  1.3.3 Beide A en B  1.3.4 Slegs B  1.3.5 Beide A en B  1.3.6 Slegs A  (6 x 2) (12) 1.4 1.4.1 A - Nierkapsel  B - Versamelbuise  C - Ureter  (3) 1.4.2 Ureter/C  (1) 1.4.3 Nierarterie  - D (2) 1.4.4 E of Niervene  (1) 1.5 1.5.1 Vetsug is die wanbalans tussen energie inname en energie- verbruik  in so ʼn mate dat oortollige energie in vetselle gestoor word wat dan vergroot / in getalle vermeerder.  (2) 1.5.2 13 127  (1) 1.5.3 Mans is fisies meer aktief as vroue  (1) 1.5.4 Hoë bloeddruk  (1) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) LEWENSWETENSKAPPE V1 3 AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 Sensus  (1) 2.1.2 B (1) 2.1.3 Die basis van die ouderdom-geslagspiramide is breed, maar vernou na die bopunt.  Dit dui op ʼn hoë proporsie individue in die jonger ouderdomsgroep.  Wanneer hulle ouer word en voortplant, sal die bevolkingsgrootte toeneem.  Die vernouing van die piramide na bo, dui op ʼn hoë sterftesyfer met ʼn toename in ouderdom.  (4) 2.1.4 Die bevolkingsgrootte by elke ouderdomsgroep bly min of meer dieselfde.  Dit dui daarop dat die geboorte-en sterftesyfer amper dieselfde is.  Daarom sal die bevolkingsgroei min of meer dieselfde bly.  (3) 2.1.5 Stabiele bevolking  (1) 2.2 2.2.1 (a) Gemeenskap Bestaan uit ʼn bevolking van verskillende spesies  wat op dieselfde tyd  ʼn bepaalde gebied bewoon en interaksies voer.  (2) (b) Ekologiese nis Die ekologiese rol van ʼn spesie  binne die struktuur en funksie van ʼn gemeenskap.  (2) 2.2.2 Tribolium confusum  100 kewers het in bottel 6 oorleef toe die temperatuur 24 °C en die relatiewe humiditeit 30% was.  (2) 2.2.3 Digtheidsonafhanklike faktore  (1) 2.2.4 Aangesien twee verskillende spesies betrokke is, verwys dit na interspesifieke mededinging.  (1) 2.3 2.3.1 Eksponensiële/Geometriese/J-vormige groei  (1) 2.3.2 Versnelde/eksponensiële groeifase  (1) 2.3.3  ʼn Toename in voedselproduksie en verspreiding   Verbeterde gesondheid (water en sanitasie)   Vooruitgang in mediese tegnologie (antibiotikas en entstowwe)   Opvoeding en bewusmaking wat lei tot ʼn bevolking wat meer gesondheidsbewus is  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2015) 2.3.4 Die menslike bevolking het al amper die drakapasiteit van die aarde bereik en begin dus omgewingsweerstand ondervind soos:  Mededinging vir voedsel, water en leefruimte wat lei tot oorlog en toenemende misdaad.  Nuwe siektes (bv. HIV en Vigs; Ebola, ens.)  Meer bewusmaking en opvoeding  (Enige 2 x 1) (2) 2.3.5 (a) Mag lei tot die uitwissing van die menslike spesie (1) (b)  Organiseer bewusmakingsprogramme en opvoeding om die gevolge van onbeheerde bevolkingsgroei uit te wys   Belastingverligting vir kleiner gesinne   Die daar stelling van gesinsbeplanningsprogramme  (Enige 1 x 1) (1) 2.4 2.4.1 Die plant is vir ten minste 48 uur in ʼn donker kamer/kas geplaas.  (1) 2.4.2  Die potplant was nie aan sonlig blootgestel nie   en dus het fotosintese nie plaasgevind nie.   In die afwesigheid van fotosintese is daar geen glukose as ʼn bron van energie  beskikbaar nie.  Daarom sal die plant gestoorde stysel omskakel tot glukose totdat niks meer beskikbaar is.  (4) 2.4.3  Kook die blaar vir 3–4 minute in water.   Kook die blaar vir ongeveer 2 minute in alkohol.   Spoel die blaar met koue water af.   Sprei die blaar op ʼn teël uit en voeg ʼn paar druppels verdunde jodiumoplossing by.  (4) 2.4.4 (3) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) LEWENSWETENSKAPPE V1 5 VRAAG 3 3.1 3.1.1 ʼn Toename in ligintensiteit  veroorsaak ʼn toename in die tempo van fotosintese,  en ʼn gevolglike toename in massa van die blaarslaai plante.  (Enige 2 x 1) (2) 3.1.2 Koolstofdioksied  Temperatuur  (2) 3.1.3 Die koolstofdioksiedvlak is tot ʼn optimum van 4%  en die temperatuur tot 25 °C  verhoog met ligintensiteit wat tot 8 arbitrêreeenhede verhoog is.  (3) 3.1.4  ʼn Drastiese afname  in die tempo van fotosintese  sal plaasvind omdat die ensieme gedenatureer   word deur hoë temperature en nie kan funksioneer nie . (2) 3.2 3.2.1 A Maag  B Pankreas  D Galblaas  (3) 3.2.2 Naam: Lewer  Letter: C  (2) 3.2.3  Neutraliseer die suur chym afkomstig van die maag   Emulsifiseer vette   Verskaf ʼn alkaliese pH vir die funksionering van ensieme aangetref in die pankreassap   Dien as ʼn antiseptiese middel en voorkom die ontbinding van voedsel  (4) 3.2.4 Diabetes miëlitis  (1) 3.2.5 Wanneer die bloedsuiker vlakke styg:  (Betaselle) van die eilandjies van Langerhans in die pankreas stel insulien vry wat die bloedsuikervlak beheer.  Insulien verhoog die absorpsie van glukose in die selle en sodoende verlaag die glukosevlak in die bloed.   Dit verhoog ook die glukose verbruik in die selle.   Dit stimuleer die omskakeling van oortollige glukose na glikogeen in die lewer en spiere.  (maks 4) Wanneer die bloedsuiker vlakke daal:  (Alfaselle) van die eilandjies van Langerhans in die pankreas stel glukagon vry wat die bloedsuikervlak beheer.  Dit stimuleer die omskakeling van glikogeen in glukose.   en verhoog sodoende die glukosevlak in die bloed.  ʼn Hoë konsentrasie van glukose inhibeer die vrystelling van glukagon  maar stimuleer die vrystelling van insulien. So ook sal ʼn lae konsentrasie glukose die vrystelling van insulien inhibeer  maar die vrystelling van glukagon stimuleer. Dit staan bekend as negatiewe terugvoermeganisme. (maks 4) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2015) 3.3 3.3.1 A Afferente arteriool  B Efferente arteriool  C Glomerulus  (3) 3.3.2 Ultra-filtrasie  (1) 3.3.3 Deel B is nouer as deel A.  Die nouer deursnee van B vertraag bloedvloei. . Dit veroorsaak ʼn hoër bloeddruk in deel C. Die hoë bloeddruk lei tot die lekasie van bloedplasma tesame met glukose, aminosure, water, ureum en ander stikstofbevattende afval deur die mikro porieë aangetref by die kapillêre netwerk by C. Bloedselle, plasmaproteïene en ander groot molekules word teruggehou in die bloed.  (6) 3.3.4 Podosiete  (1) 3.3.5 Die teenwoordigheid van filtrasiesplete tussen die podosiete dien as ʼn selektiewe filter  wat slegs klein deeltjies tot in die kapselholte  deurlaat.  (Enige 2 x 1) (2) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 AFDELING C VRAAG 4 Asemhalingsmeganisme Inaseming  Die diafragma trek saam en word plat   Maagspiere verslap   Die uitwendige tussenribspiere trek saam en die interne tussenribspiere verslap   Die ribbekas beweeg opwaarts en uitwaarts   Die volume van die borsholte vergroot   en druk in die longe neem af   Lug vloei deur die lugweë in die longe   Die longe sit uit  (maks. 5) (5) Uitaseming  Die diafragma ontspan en word koepelvormig   Die uitwendige tussenribspiere verslap en die inwendige tussenribspiere trek saam   Die ribbekas beweeg afwaarts en binnetoe   Volume in die borskas verminder   Lugdruk in die longe  En borsholte verhoog   Lug ryk aan CO2 word uit die longe geforseer  (maks. 5) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) LEWENSWETENSKAPPE V1 7 Homeostatiese beheer van koolstofdioksied en suurstof  wanneer die konsentrasie koolstofdioksied in die bloed verhoog   word dit waargeneem deur die sensoriese selle (pH reseptors) in die aorta en karotisarteries   senu-impulse word gelei   na die respiratoriese sentrum in die medulla oblongata  en die kardio-vaskulêre sentrum   van waar senu-impulse na die diafragma  en uitwendige tussenribspiere gestuur word   veroorsaak ʼn toename in die tempo en diepte van asemhaling  sodoende word meer suurstof ingeasem en  meer koolstofdioksied word uitgeasem  die hartklop versnel  bloed met koolstofdioksied word vinniger na die longe gepomp   en suurstofbevattende bloed word vinniger na die selle gepomp   die perifirie arterioles trek saam   sodat die bloed vinniger deur die weefsel beweeg   wanneer die koolstofdioksied konsentrasie verlaag, neem die proses af  (maks 7) (7) Assessering van die opstel Relevansie Logiese volgorde Samevattend Kriteria (R) (L) (S) Algemeen Alle inligting voorsien Idees in ʼn Alle aspekte wat is relevant tot die logiese/oorsaak-effek deur die opstel onderwerp. volgorde uiteengesit. vereis word is voldoende aangespreek. In hierdie Slegs inligting Die asemhalings- Gedetailleerde opstel relevant tot die meganisme en bespreking van asemhalings- homeostatiese asemhalingsmeg meganisme en beheer van anisme en homeostatiese respiratoriese gasse homeostatiese beheer van korrek en in logiese beheer. koolstofdioksied en volgorde bespreek. suurstof verskaf. Punte 1 1 1 Inhoud: 17 Sintese: 3 TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Life Sciences

View all