Skip to content

Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 Memo

MemorandumLife SciencesGrade 1120159 pages

Grade 11 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2015) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A  1.1.2 A  1.1.3 B  1.1.4 C  1.1.5 D  1.1.6 D  1.1.7 C  1.1.8 D  1.1.9 D  1.1.10 B  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Simmetries / bilateraal simmetries / radiaal simmetries 1.2.2 Sporangia / sporangium 1.2.3 Mesoglea  1.2.4 Ontbossing  1.2.5 Osoon  1.2.6 Kefalisasie  1.2.7 Tweedeling  1.2.8 Mesoderm  1.2.9 Bioafbreekbaar  1.2.10 Erosie  (10 x 1) (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) LEWENSWETENSKAPPE V2 3 1.3 1.3.1 Slegs B  1.3.2 Beide A en B  1.3.3 Slegs B  1.3.4 Beide A en B  1.3.5 Slegs B  1.3.6 Slegs A  1.3.7 Slegs A  1.3.8 Slegs A  (8 x 2) (16) 1.4 1.4.1 (a) 2014  (1) (b) 1994  (1) 1.4.2 (a) 9 – 10  (1) (b) 17 – 18  (1) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2015) AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 Wind  (1) 2.1.2 - Produseer groot aantal stuifmeel  om die kanse vir bestuiwing te verbeter. - Stuifmeelkorrels is lig, glad  en droog om dit toe te laat om te sweef. - Helmknoppe is aan die helmdrade op so ʼn manier geheg sodat hulle maklik deur die wind beweeg kan word.  - Stempel is groot, veeragtig en taai om soveel stuifmeel as moontlik te kan vang. - Groot helmknop - Klein blomme sonder kleurvolle kroonblare. - Afwesigheid van kroonblare / kaliks vir better blootstelling van stuifmeel aan wind. - Verminder reuk en nektar. (Enige 3 x 1) (3) 2.2 2.2.1 - Dit genereer genetiese verskeidenheid.  (1) 2.2.2 - (120 – 90 = 30)  ( 30/120 x 100 = 25%)  (2) 2.2.3 (a) Hulle oorleef ongunstige toestande. / Saadhuid beskerm die embrio.  (b) Voorsien voedsel vir die groeiende embrio  totdat die plant begin om voedsel deur fotosintese te maak.  (2) 2.3 2.3.1 Alge  (1) 2.3.2 Angiosperme  (1) 2.3.3 Gimnosperme  Angiosperme  (2) 2.4 2.4.1 - In lae inkomstegroep bly dit dieselfde  - In lae middelklasgroep bly dit dieselfde  - Boonste middelklasgroep neem dit toe met 10 per 1 000 000  - Hoë inkomstegroep neem dit af met 3 per 1 000 000  (4) 2.4.2 - Oorbevolkte leefruimte  - Swak geventileerde leefruimte  - Swak dieët / ondervoed - Swak gesondheid / meer siektes soos HIV / minder immuniteit - Haweloosheid / armoede - Moeiliker om tot mediese behandeling toegang te verkry.  - Gebrek aan bewustheid / Gebrek aan opvoeding (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) LEWENSWETENSKAPPE V2 5 2.5 2.5.1 - Koolstofdioksied  en metaan  (2) 2.5.2 - Dit vang genoeg hitte vas om lewe te onderhou. / hou temperatuur by gunstige grense. - Stralingenergie word vir verskeie lewensprosesse, soos fotosintese gebruik.  (2) 2.5.3 - Verbranding van fosielbrandstowwe  - Skoonmaak van grond / ontbossing (Aanvaar enige sinvolle antwoord) (Enige 1 x 1) (1) 2.5.4 - Natuurlike kweekhuiseffek stel meer infrarooi strale  in die atmosfeer vry as verhoogde kweekhuiseffek.  OF - Natuurlike kweekhuiseffek het minder kweekhuisgasse  in die atmosfeer as die verhoogde kweekhuiseffek.  (2) 2.6 2.6.1 - Fekale coli-bakterieë,  nitrate  fosfate  (3) 2.6.2 - Funksioneer nie behoorlik nie,  omdat die vlakke van fekale coli-bakterieë grootliks toeneem van monster A na monster B,  wat ʼn aanduiding is dat onbehandelde afvalwater in die rivier vrygestel is.  (3) 2.6.3 - Cholera,  ingewandskoors,  hepatitis,  gastro-enteritis,  disenterie  / diarree (Enige 2 x 1) (2) 2.6.4 - Meer suur.  (1) 2.6.5 - Dreinering van baie suurwater  vanuit ou mynskagte na die oppervlak van die aarde.  (2) 2.6.6 - Giftige soutvlakke (natrium en chloriede)  - Verminderde suurstofvlakke veroorsaak deur die ontbinding van waterplante wat vinnig groei as gevolg van eutrofikasie. - pH vlakke neem af / water is te suur vir vis om te oorleef. (Enige 2 x 1) (2) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 3 3.1 3.1.1 - Om uit te vind watter metode van hand droogmaak is beter – lug droogblaas of handdoek droog maak  OF - Om die uitwerking van twee maniere vir die droogmaak van hande, nadat dit gewas is, vir die aantal bakterieë op die hande te ondersoek.  (1) 3.1.2 - Die atmosferiese temperatuur / humiditeit in die toets omgewing.  - Die tyd van afvee en blootstelling aan die warm lug.  - Gebruik dieselfde mense vir beide metodes.  - Gebruik dieselfde toestande vir was (bv. hoeveelheid seep, hoeveelheid water gebruik, tyd wat dit neem om af te droog, ens.)  (Enige 3 x 1) (3) 3.1.3 - Lug drooggeblaasde hande het baie meer bakterieë in vergelyking met handdoek drooggemaakde hande.  OF - Handdoek drooggemaak is beter as lug drooggeblaas.  (1) 3.1.4 Grafiek wat die aantal bakterieë op vier monsters van handdoek drooggemaakde hande toon 1.2 1.11 Aantal bakterieë (x108/cm2) 0.98 1.02 1 0.8 0.6 0.42 0.4 0.2 0 1 2 3 4 Monster Riglyne vir die assessering van die grafiek Korrekte soort grafiek 1 Titel van grafiek 1 Korrekte opskrif en skaal van x-as 1 Korrekte opskrif en skaal van y-as 1 Plot van punte 1 : 1 tot 3 stawe korrek geplot 2 : al 4 stawe korrek geplot LET WEL: Indien asse omgeruil is sal punte verbeur word vir opskrifte van X-as en Y-as. (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) LEWENSWETENSKAPPE V2 7 3.2 3.2.1 (a) fotosintese  (1) (b) respirasie  (1) 3.2.2 - Lei na ʼn verhoging in die temperatuur van die atmosfeer.  (1) 3.2.3 - Globale verwarming  (1) 3.2.4 - Iets wat koolstofdioksied uit die atmosfeer absorbeer.  (1) 3.2.5 - Groen plante  - Bome / hout - Woude  (Enige 1 x 1) (1) 3.2.6 - Vlakke van koolstofdioksied in die atmosfeer sal styg.  (1) 3.3 3.3.1 - Oes elke keer van verskillende dele van die oes gebied.  (1) 3.3.2 - Gee die plant ʼn kans om te groei.  (1) 3.3.3 - Rotasie-oes is ʼn meer volhoubare metode om Duiwelsklou te oes.  OF - Gereelde oes is ʼn meer volhoubare  metode om Duiwelsklou te oes  / beide is ewe  volhoubaar.  (2) 3.3.4 Rotasie-oes Gereelde oes 2007 8 9 2008 9 4 *Korrekte opskrif vir kolomme = 1 *Korrekte opskrif vir rye = 1 *Korrekte invul van data = 2 (4) 3.3.5 - Rotasie-oes is volhoubaar  gereelde oes is nie.  / rotasie-oes is meer volhoubaar.  (2) 3.4 3.4.1 - Cnidaria  (1) 3.4.2 - Radiaal simmetrie (1) 3.4.3 - Dit kan sy prooi vang / neem gevaar waar vanuit alle rigtings, omdat hulle sittend / sessiel is. (2) 3.4.4 - Chordata;  Arthropoda;  Annelida  (3) 3.5 3.5.1 - Teenliggaampies  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2015) 3.5.2 - Teenliggaampies bly in die liggaam / verswak nie / hou vir ʼn lang tyd of word nie vernietig / liggaam hou aan om teenliggaampies te vervaardig / veroorsaak ʼn toename in die aantal teenliggaampies / persoon maak sy eie teenliggaampies. (Enige 1 x 1) (1) 3.5.3 - Teenliggaampies verswak na ʼn kort tyd / teenliggaampies word in ʼn dier se liggaam gemaak / dit is nie menslike teenliggaampies nie / persoon het nie eie teenliggaampies gemaak nie. (Enige 1 x 1) (1) 3.5.4 - So dat meer teenliggaampies gemaak word / om teenliggaampies telling hoog te hou / so hou die liggaam aan om teenliggaampies vir ʼn lang tyd te maak. (Enige 1 x 1) (1) 3.5.5 - Inspuit van voorafgemaakte teenliggaampies / hoef nie te wag vir teenliggaampies om vervaardig te word nie / het ʼn groot hoeveelheid teenliggaampies vinnig beskikbaar / teenliggaampies begin onmiddelik werk (Enige 1 x 1) (1) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 AFDELING C VRAAG 4 4.1 Voedselsekuriteit. - die toestand om betroubare toegang  tot voldoende hoeveelheid van bekostigbare, voedsame voedsel.  (2) Swak saaiboerdery praktyke - monokulture  plant dieselfde saailing oor en oor  - omdat dit koste effektief is , maar - dit betrek meer plae  en dit - verminder die hoeveelheid saailinge geproduseer  - dit maak voedsel duurder om te koop / minder bekostigbaar - plae verlaag die kwaliteit van saailinge  wat dit - noodsaaklik maak om meer plaagdoder te gebruik,  en meer geld spandeer - plaagdoder / insekdoder maak ook nuttige saailinge dood  - plaagdoder is swak vir menslike gesondheid / affekteer die senuwees - veroorsaak ook besoedeling  en dit - verminder biodiversiteit  - monokulture veroorsaak bogrondse erosie,  wat lei - dat meer kunsmis gebruik moet word  - oor bemesting veroorsaak suurstof verarmde grond  - lei na minder saailing produksie  in die toekoms - en vervaardig ook kweekhuisgasse  - swak besproeing / swak infrastruktuur as gevolg van - gebrek aan bewustheid / opvoeding / ondervinding / motivering Maks. (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) LEWENSWETENSKAPPE V2 9 Geneties gemodifiseerde voedsel - gene vir gewenste kenmerke word verwyder van een plant en - in ʼn ander plant ingevoeg  om beter saailinge te maak - voorbeeld van gewenste kenmerke – weerstand teen siektes  - kort volwassenheid  - groter opbrengs  - goedkoper voedsel  - verhoogde voedingswaarde  - langer rakleeftyd  - groter en meer mooi voedsel, ens. - help arm- / verhongerde mense / hongersnood  - om voedsel toeganklik en beskikbaar te maak  Maks. (5) (17) Relevansie (R) Logiese Volgorde (L) Begrip (C) Alle inligting gegee is Idees is in ʼn logiese In die liggaam van die relevant tot die opstel manier gerangskik opstel is ten minste 6 m.a.w slegs die drie m.a.w begin met relevante punte uit die punte is bespreek voedselsekuriteit en 10 van swak boerdery gevolg deur swak praktyke en ʼn minimum saaiboerdery praktyke van 3 punte vir gevolg deur geneties geneties gemodifiseerde gemodifiseerde voedsel. voedsel verkry. Sintese (3) TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Life Sciences

View all