Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
LEWENSWETENSKAPPE V1
MODEL 2012
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Life Sciences Grade 10 P1 National Exemplar 2012 Memo (Afr)
Grade 10 Life Sciences Paper 1 memorandum from the National Exemplar Exam 2012 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 10 · National Exemplar Exam · 2012. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- National Exemplar Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 421.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
National Exemplar Exam 2012
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2012
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op nasien nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks'
punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee.
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied in plaas van beskrywings wat vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is
nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie
die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit
korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom)
Geen krediet.
15. As eenhede van mate nie aangedui word
Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in vraag gegee
is.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere
aangebied kan word
17. Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van `n
opskrif voorsien word, behalwe waar dit in vraag gegee is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 4 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 A
1.1.3 B
1.1.4 C
1.1.5 B
1.1.6 C
1.1.7 C
1.1.8 D
1.1.9 D (9 x 2) (18)
1.2 1.2.1 Chlorofil
1.2.2 Diffusie
1.2.3 Kanker
1.2.4 Parenchiem
1.2.5 Substraat
1.2.6 12
1.2.7 Stomata
1.2.8 Neuron (8)
1.3 1.3.1 Slegs A /A
1.3.2 Slegs A /A
1.3.3 Slegs B /B
1.3.4 Beide A en B/A en B/Beide
1.3.5 Slegs A
1.3.6 Slegs B /B
1.3.7 Slegs B /B
1.3.8 Geen
1.3.9 Slegs B /B (9 x 2) (18)
1.4 1.4.1 Sekresie
1.4.2 Dier
1.4.3 Mitochondrium
1.4.4 Beide
1.4.5 Fotosintese
1.4.6 Plant (6)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 5 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 B (1)
2.1.2 Groot vakuool
Het chloroplaste
Teenwoordigheid van selwand
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
2.1.3 A – mitochondrium
B – endoplasmiese retikulum (2)
2.1.4 Berg water, organiese en anorganiese stowwe
Verseker turgordruk om jong plantselle te ondersteun
Die hoë konsentrasie stowwe in die vakuool verhoog die opname
van water deur osmose (3)
(Merk slegs eerste DRIE)
2.1.5 Sellulose (1)
(9)
2.2 2.2.1 A – Sentromeer
B – Chromatied
D – Nukleolus
E – Sentriool (4)
2.2.2 4 1 5 2 3 (5)
2.2.3 4 (1)
2.2.4 In dierselle trek die sitoplasmiese membraan saam/skei in die
middel
In plantselle word nuwe sitomembrane of selplate en 'n
dwarswand neergelê. (2)
2.2.3 Groei
Herstel van verweerde of beskadigde weefsel
Voortplanting
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
(14)
2.3 2.3.1 'n Membraan laat sekere stowwe deur beweeg en ander nie (2)
2.3.2 Die sel krimp
Omdat water uitbeweeg/eksosmose
Die waterpotensiaal in die sel is hoër as die waterpotensiaal
buite die sel (4)
2.3.3 (Eks-) osmose/plasmolise (1)
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 6 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
2.4 2.4.1 - cholesterol pak saam in bloedvate
- verstop dit /veroorsaak hartdefekte
(Merk slegs eerste EEN) (2)
2.4.2 100 x 5 500
2 000
= 275 g / 0,275 kg (2)
2.4.3 Verhouding van voedingstowwe in ontbytgraan
koolhidrate vesel vette proteïene
Korrekte tipe grafiek 1
Korrekte verhouding % vir elke benoemde skyf 4
Opskrif 1
(6)
(10)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 7 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
VRAAG 3
3.1 Tesame met die spiere speel dit 'n belangrike rol in voortbeweging
Beskerm die delikate of sensitiewe dele van die liggaam
Stoor minerale soute
Gee die liggaam sterkte en vorm/ondersteuning
Drie klein beentjies in die middeloor vir gehoor
(Merk slegs eerste VIER) Enige 4 (4)
3.2 3.2.1 B – Ligament
C – Radius
D – Ulna (3)
3.2.2 Skarnier gewrig (1)
3.2.3 (a) - Binneste voering sekreteer sinoviale vloeistof
- Voorkom dat sinoviale vloeistof uitlek
- Voorkom binnedringing van kiem
(Merk slegs eerste TWEE) Enige 2 (2)
(b) Die ligament hou die twee bene bymekaar
(Merk slegs eerste EEN) Enige 1 (1)
3.2.4 Tendons of bisepspiere (1)
3.2.5
epifise/kop diafise/ epifise/
skag kop
kraakbeen
murg
holte
sponsbeen
endosteum digte periosteum
been
Humerus
Puntetoekenning
Opskrif
Epifise en diafise getoon en benoem
Verhouding van epifise en diafise
Enige DRIE ander byskrifte (6)
(14)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 8 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
3.3 3.3.1 Hoe hoër/laer die ligintensiteit hoe hoër/laer die waterverlies
OF
Geen verwantskap tussen ligintensiteit en die tempo van
waterverlies (3)
3.3.2 Waterverlies (1)
3.3.3 Na hierdie waarde is daar geen verder waterverlies
OF
grootste waterverlies by die ligintensiteit (2)
3.3.4 Voorkom waterverdamping van die oppervlakte (1)
3.3.5 Laat tyd toe vir die plant om aan te pas aan die nuwe ligintensiteit (2)
3.3.6 Stadiger waterverliestempo (1)
3.3.7 Afname in verdampingstempo (2)
3.3.8 Herhaal die ondersoek verskeie kere by elke ligintensiteit
Gebruik die gemiddeld (2)
(14)
3.4 3.4.1 W - Jodiumoplossing (1)
X - Fehlings A & B/Benedict-oplossing (1)
Y - Millon se reagens (1)
3.4.2 1 - Stysel (1)
2 - Glukose (1)
3 - Proteïene (1)
3.4.3 (a) Bruinkleur (1)
(b) Blou kleur (1)
(8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
AFDELING C
VRAAG 4
Opname van water en laterale beweging na die xileem
- Waterpotensiaal van die grond is hoër
- As die van die selsap van die wortelhaar
- Water beweeg uit die grond deur die proses van osmose
- Deur 'n deurlaatbare selwand,
- differensieel deurlaatbare selmembraan en sitoplasma
- deur die tonoplast in die vakuool van die wortelhaar
- Die waterpotensiaal van die wortelhaar verhoog is hoër
- As die van die aanliggende selle
- Water diffundeer saam met die waterpotensiaalgradiënt
- Deur intersellulêre lugruimtes en selwande of selmembranevan die aanliggende
selle of
- Deur die plasmodesmata van sel na sel
- Deur die korteks
- Deur die Kaspariese bande van die endodermisna die xileem enige 11 (11)
Strukturele aanpassings van xileem
Xileemvesels
- is verlengvir vinnige beweging van water
- is nielewend vir vinnige beweging van water
- groot lumens vir ongehinderde vloei van water
- dwarswande afwesig/geperforeer met gaatjies vir opwaartse vervoer
- Die wande van die xileemvesels is verdik/besit lignien
- Om kohesie en adhesie spanning te weerstaan wat die water laat opstyg/
voorkom ineenstorting enige 3 x 2 (6)
Inhoud (17)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Punte Beskrywings
3 Goed gestruktureerd – demonstreer insig en begrip ten opsigte van die vraag
2 Geringe gapings in die logika en vloei van die antwoord
1 Wend poging aan, maar met beduidende gapings in die logika en die vloei van die
antwoord
0 Geen poging aangewend/niks geskryf behalwe die vraagnommer
Sintese (3)
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P1 National Exemplar 2012 Memo (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 10 P1 National Exemplar 2012 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 10 P1 National Exemplar 2012 QP (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P2 National Exemplar 2012 Memo (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P2 National Exemplar 2012 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P3 National Exemplar 2012 Memo (Eng)
More from Grade 10 Life Sciences

Study guide
Gr10 Lewenswetenskappe OG studyguide LR

Study guide
Gr10 Life Sciences TG studyguide LR

Question paper and memo
Life Sciences Grade 10 KZN March Test 2026 Paper & Memo

Question paper
Life Sciences Grade 10 P1 November Mock 2026 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 10 P2 November Mock 2026 QP (Eng)

Question paper