Skip to content

Life Sciences Grade 10 P2 National Exemplar 2012 Memo (Afr)

MemorandumLife SciencesGrade 1020128 pages

Grade 10 Life Sciences Paper 2 memorandum from the National Exemplar Exam 2012 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE P2 MODEL 2012 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2012 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word. Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee. Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word. Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee. Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee. Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat vereis word. Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word. Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie. Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Nie-erkende afkortings. Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer. Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander. Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute. Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie. Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en anders om). Geen krediet nie. 15. As eenhede van mate nie aangedui word nie. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in vraag gegee is. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word. 17. Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n opskrif voorsien word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 D 1.1.2 C 1.1.3 D 1.1.4 A 1.1.5 D  1.1.6 B 1.1.7 D 1.1.8 B 1.1.9 B (9 x 2) (18) 1.2 1.2.1 Xerofiete 1.2.2 Voedselweb 1.2.3 Sure 1.2.4 Perikardium 1.2.5 Omleiding 1.2.6 Hoogte 1.2.7 Biodiversiteit 1.2.8 Geologiese tydskaal 1.2.9 Sterkfonteingrotte 1.2.10 Uitwissing/Uitsterwing (10 x 1) (10) 1.3 1.3.1 Slegs A  1.3.2 Slegs A  1.3.3 Slegs B  1.3.4 Beide A en B 1.3.5 Beide A en B  1.3.6 Slegs B  1.3.7 Slegs B  1.3.8 Slegs B  1.3.9 Slegs A  1.3.10 Slegs A  1.3.11 Beide A en B  (11 x 2) (22) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) Groen blaarluis  (b) Roos  (2) 2.1.2 Energie oorgedra na lyster = 1 000 kJ/m2/jaar x 10  100 = (100 kJ/m2/jaar ) Energie oorgedra na lyster = 100 kJ/m2/jaar x 10 100 = (10 kJ/m2/jaar) Energie oorgedra na lyster = 10 kJ/m2/jaar x 10 100 = (1 kJ/m2/jaar) (4) 2.1.3 (a) Toename – nie geëet deur groen blaarluis (2) (b) Afname – geen voedsel vir hulle om te eet nie (2) (c) Afname – liewenheersbesie gaan dood, geen voedsel  (2) (12) 2.2 2.2.1 (a) A (1) (b) B (1) (c) C (1) 2.2.2 Grond raak versadig van water; wortels van plante kan verrot (2) 2.2.3 - Fyn grondkorrels wat - styf teenmekaar verpak is  (2) 2.2.4 - Verbeter die lugtoevoer van die grond - Verhoog die waterhouvermoë van die grond - Verbeter die minerale inhoud van die grond (enige 2) (2) (9) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum 2.3 2.3.1 Fynbos (1) 2.3.2 ‘n Streek met ‘n spesifieke klimaat saam met die plante en diere wat daarin lewe (1) 2.3.3 - Stedelike uitbreiding - Skoonmaak van landbougrond - Gebruik natuurlike bronne vir industriële gebruik (enige 2) (2) 2.3.4 - Voorkom uitsterwing van spesies - Bewaar natuurlike bronne - Ekonomiese voordele vir mense (enige 2) (2) 2.3.5 9 000 x 70 100  = 6 300 spesies (3) 2.3.6 Ekotoerisme (1) 2.3.7 - Verskaf werk/besigheidsgeleenthede vir plaaslike mense - Bewusmaking van die omgewing deur opvoeding  (2) (12) 2.4 2.4.1 Diagram A (1) 2.4.2 - Dit het dik spierwande om die druk te weerstaan wat deur die pompaksie van die hart veroorsaak word - Die lumen is kleiner in deursneeom die vinniger vloei van bloed te fasiliteer/Veroorsaak hoër bloeddruk (enige 1 x 2) (2) 2.4.3 B (1) 2.4.4 (a) Elastiese en spierweefsel (1) (b) Endoteelweefsel (1) (c) Lumen (1) (7) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum VRAAG 3 3.1 3.1.1 Archaeopteryx ( en vir die onderstreep van die wetenskaplike naam) (2) 3.1.2 ‘n Skedel met tande en kake soortgelyk aan dinosourusse Het drie kloue aan die einde van die bene van elke vlerk soortgelyk aan dinosourusse (enige 1 x 2) (2) EN Het vere soortgelyk aan voëls Het drie tone wat vorentoe wys en een wat agtertoe wys soortgelyk aan voëls (enige 1 x 2) (2) 3.1.3 Die organisme het langs die vloedlyn gesterf Sedimentêre gesteentes  bedek die organisme en verminder suurstofvloei Sagte dele ontbind Oor tyd het minerale in die beendere inbeweeg en verplaas die organiese deel (enige 4) (4) 3.1.4 Trinaxodon in die Karoo (2) (12) 3.2 3.2.1 Radiometriese datering Relatiewe datering (2) 3.2.2 (a) X = 28 650 mjg (2) (b) Z = 3,125 % (2) 3.2.3 Na 60 miljoen jaar is daar nie meer koolstof-14 oor  in die fossiel nie (2) 3.2.4 Nie alle organismes raak gefossileer nie Sommige fossiele is moontlik nog nie gevind nie  (2) (10) 3.3 3.3.1 (Aanvaar enige waarde van) 55–60miljoen jaar gelede/mjg (2) 3.3.2 Permiese uitwissing/massa-uitsterwing (1) 3.3.3 400 – 200 = 200 families van spesies OF 400 – (210 tot 230) = (190 tot 170) families van spesies (3) 3.3.4 Die uitsterwing van ‘n groot aantal families het tot gevolg dat leë nisse beskikbaar is  wat gevul kan word deur oorlewende spesies. Hierdie spesies is die beste in staat om in die nuwe nisse te oorleef en vorm nuwe spesies (enige 3) (3) (9) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum 3.4 3.4.1 Fossielbewyse/Paleontologiese studies (1) 3.4.2 65miljoen jare gelede/mjg (2) 3.4.3 - ‘n Komeet, an asteroïed of deel van ‘n ster vanuit die buitenste ruimte tref die Aarde/Golf van Mexiko wat tot gevolg het dat - groot stofwolke die sonstrale blokkeer  - stop fotosintese - globale afkoeling vind plaas/dinosourusse mag ektotermies wees en nie in staat om in die koue te leef nie - Wêreldwye brande - Groot oorstromings/tsoenami's (enige 6) (6) (9) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum AFDELING C VRAAG 4 Pulmonêre sirkulasie - Deoksigeneerde bloed  vloei van die regteratrium - deur die trikuspidale kleppe na die regterventrikel - Sodra die ventrikels saamtrek gedurende sistool - deoksigeneerde bloed van die regterventrikel - word gepomp deur die halfmaankleppe - In die pulmonêre arterie - wat vertak in twee arteries wat elke longe binnedring - In die longkapillêre  diffundeer koolstofdioksied uit die bloed  in die longe en - suurstof diffundeer in die bloed in - Die kapillêres versmelt om venules te vorm  - wat uiteindelik vier pulmonêre venes vorm , verlaat die longe en vervoer oksigeneerde bloed terug na die hart - deur die linkeratrium. (enige 13) (13) - Hart het die kuspidale kleppe  tussen pulmonêre arterie en regterventrikel om te voorkom dat bloed terugvloei in die ventrikels  - Hart het die trikuspidale kleppe tussen regteratrium en regterventrikel om die terugvloei van bloed in die regteratrium te verhoed - Het ‘n septum wat verhoed dat bloed in die ventrikels/artriums vermeng - Wande bestaan uit kardiale spiere  wat die sametrekking en verslapping in stand hou (enige 2 x 2) (4) (17) Punte Beskrywings 3 Goed gestruktureerd – demonstreer insig en begrip van die vraag 2 Weinige gapings of irrelevante inligting in die logika en vloei van die antwoord 1 Beduidende gapings of irrelevante inligting in die logika en vloei van die antwoord 0 Geen poging/niks geskryf behalwe vraagnommer/geen relevante inligting Sintese (3) TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 10 Life Sciences

View all