Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
LEWENSWETENSKAPPE (PRAKTIES)
MODEL 2012
MEMORANDUM
PUNTE: 60
Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Life Sciences Grade 10 P3 National Exemplar 2012 Memo (Afr)
Grade 10 Life Sciences Paper 3 memorandum from the National Exemplar Exam 2012 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 10 · National Exemplar Exam · 2012. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- National Exemplar Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 271.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
National Exemplar Exam 2012
Questions in this paper
- Question 1.1Cells: Basic units of life6 marks
- Question 1.2Cells: Basic units of life5 marks
- Question 1.3Cells: Basic units of life7 marks
- Question 2.1Chemistry of life5 marks
- Question 2.2Chemistry of life10 marks
- Question 3.1Biosphere to ecosystems7 marks
Show all 13 questions
- Question 3.2Biosphere to ecosystems2 marks
- Question 3.3Biosphere to ecosystems1 marks
- Question 3.4Biosphere to ecosystems2 marks
- Question 4.1Transport systems in mammals5 marks
- Question 4.2Transport systems in mammals3 marks
- Question 4.3Transport systems in mammals3 marks
- Question 4.4Transport systems in mammals4 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V3 (Prakties) 2 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
VRAAG 1
1.1 Gebruik die volgende kontrolelys om die maak van die
natmonteerplaatjie te assesseer.
KRITERIA BESKRYWING PUNT
Voorkoms van plaatjie Is dit skoon? 1
Dunheid/Grootte van Is dit dun genoeg/eweredig versprei sodat lig
monster deurgelaat word? 1
Monteervloeistof Is die korrekte hoeveelheid water gebruik – nie te
min of te veel nie? 1
Dekglasie Is daar 'n dekglasie? 1
Dekglasie teen 'n hoek van 45 grade laat sak? 1
Teenwoordigheid van Geen lugborrels onder die dekglasie nie 1
lugborrels onder die
dekglasie
TOTAAL 6
1.2 Gebruik die volgende kontrolelys om te bepaal of die mikroskoop korrek
opgestel is.
KRITERIA BESKRYWING PUNT
Die spieël Is die korrekte spieël gebruik? 1
Is dit so gestel dat dit lig deurlaat op die
proefmonster? 1
Die kondensor Is dit korrek gestel om die ligbron op die
proefmonster te fokus? 1
Die diafragma Is dit so gestel dat die hoeveelheid lig
gereguleer is wat die proefmonster bereik? 1
Fokus Is die proefmonster duidelik in fokus? 1
TOTAAL 5
1.3 Gebruik die volgende kontrolelys om die tekening van die proefmonster
te assesseer.
KRITERIA BESKRYWING PUNT
Korrekte voorstelling Lyk die tekening soos dit wat onder die
mikroskoop is, dus is die vorm, grootte,
verhouding en posisie van alle dele korrek? 1
Opskrif Is daar 'n gepaste opskrif? 1
Byskrifte Is alle sigbare dele korrek benoem? 1
Is al die byskrifte ondermekaar? 1
Vergroting/Skaal Is die vergroting aangetoon by die opskrif? 1
Reëls vir biologiese Die potloodlyne is netjies en aaneenlopend. 1
tekeninge Geen byskriflyne kruis nie 1
TOTAAL 7
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V3 (Prakties) 3 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
VRAAG 2
2.1 Gebruik die volgende kontrolelys om die kandidaat se prosedure te
assesseer.
BESKRYWING PUNT
Meng poeier met water in die proefbuis 1
Kies jodiumoplossing as reagens 1
Gebruik drupper en plaas 'n paar druppels jodiumoplossing in die proefbuis 1
Gekookte water is NIE gebruik NIE 1
Aangeteken dat wit poeier wat stysel bevat, swart geword het/wat nie
stysel bevat nie, geel gebly het 1
TOTAAL 5
2.2 2.2.1 (a) B (2)
(b) A (2)
(c) C (2)
(d) E (2)
2.2.2 D (2)
[15]
VRAAG 3
3.1 Grafiek wat die afname in massa van die apparaat binne en buite die
klaskamer aantoon
Binne Buite
45
40
Afname in massa (g)
35
30
25
20
15
10
5
0
0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100
Tyd (minute)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V3 (Prakties) 4 DBE/2012
NSS – Graad 10 Model – Memorandum
Rubriek vir puntetoekenning van die grafiek
Korrekte tipe grafiek/Alle punte 1
verbind
Opskrif van die grafiek 1
Korrekte opskrif vir X-as met
die korrekte eenheid en 1
toepaslike skaal
Korrekte opskrif vir Y-as met
die korrekte eenheid en 1
toepaslike skaal
Plot van punte vir die grafiek 3: Al 11 2 : 6–10 1 : 1–5 0: Geen
punte punte punte punt korrek
korrek korrek Korrek geplot
geplot geplot geplot
As die verkeerde tipe grafiek getrek is, sal punte verbeur word vir 'korrekte tipe'. (7)
3.2 Hoë ligintensiteit
Hoë temperatuur
Sterker wind
Lae humiditeit (Enige TWEE) (2)
3.3 Herhaal die ondersoek verskeie kere (1)
3.4 Massa van apparaat na 80 minute: (150 – 24) = 126 g (2)
[12]
VRAAG 4
4.1 A – Aorta
B – Ventrikel
C – Perikardium
D – Tendon
E – Atrium (5)
4.2 A – Vervoer suurstofryke bloed van die hart na die arteries van die liggaam
D – Verbind aan die kleppe en spiere en voorkom dat die kleppe uitgedruk
word.
E – Kamer wat bloed ontvang vanaf die are (3)
4.3 Die linkerventrikel moet 'n baie groter krag produseer
om die bloed deur die liggaam te laat beweeg.
Die regterventrikel stoot bloed slegs na die longe
wat baie nabyaan die hart is (Enige DRIE) (3)
4.4 4.4.1 Hartspiere is lewende selle wat O 2 en voedsel nodig het en
CO 2 en metaboliese afvalstowwe moet verwyder word (2)
4.4.2 Die atrio-ventrikulêre kleppe/bikuspidale en trikuspidale kleppe
sluit en verseker dat die bloed in die aorta en longarteries
geforseer word en nie terug na die aorta nie (Enige TWEE) (2)
[15]
TOTAAL: 60
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P3 National Exemplar 2012 Memo (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 10 P3 National Exemplar 2012 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 10 P3 National Exemplar 2012 QP (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P1 National Exemplar 2012 Memo (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P1 National Exemplar 2012 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P2 National Exemplar 2012 Memo (Eng)
More from Grade 10 Life Sciences

Study guide
Gr10 Lewenswetenskappe OG studyguide LR

Study guide
Gr10 Life Sciences TG studyguide LR

Question paper and memo
Life Sciences Grade 10 KZN March Test 2026 Paper & Memo

Question paper
Life Sciences Grade 10 P1 November Mock 2026 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 10 P2 November Mock 2026 QP (Eng)

Question paper