Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
LEWENSWETENSKAPPE V1
2016
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 366.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
NSC June Exam 2016
Questions in this paper
- Question 1.1HUMAN REPRODUCTION20 marks
- Question 1.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)7 marks
- Question 1.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)6 marks
- Question 1.4HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS8 marks
- Question 1.5RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)9 marks
- Question 2.1HUMAN REPRODUCTION11 marks
Show all 16 questions
- Question 2.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)6 marks
- Question 2.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)14 marks
- Question 2.4HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS5 marks
- Question 2.5HUMAN REPRODUCTION7 marks
- Question 2.6HUMAN REPRODUCTION4 marks
- Question 3.1HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS11 marks
- Question 3.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)8 marks
- Question 3.3HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS10 marks
- Question 3.4HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS8 marks
- Question 3.5EVOLUTION3 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/2016
SSE – Memorandum
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek
is, gaan voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, is dit
aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/2016
SSE – Memorandum
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam gegee word (en
andersom)
Geen krediet nie.
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
eenhede aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif
hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Geen veranderinge aan die memorandum nie
Memorandums mag nie verander word nie. In uitsonderlike gevalle sal die
provinsiale interne moderator met die nasionale interne moderator
beraadslaag (en die Umalusi-moderator, indien nodig).
20. Amptelike memorandums
Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 4 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 B
1.1.3 B
1.1.4 D
1.1.5 D
1.1.6 C
1.1.7 A
1.1.8 B
1.1.9 C
1.1.10 D (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Uitwendige bevrugting
1.2.2 Geotropisme/ gravitropisme
1.2.3 Vasokonstriksie
1.2.4 Prekosiaal/ Prekosieel /Prekosiële
1.2.5 Krista
1.2.6 Termiese besoedeling
1.2.7 Choroïed (7 x 1) (7)
1.3 1.3.1 (a) Timpaniesemembraan/timpanum/trommelvlies/(oordrom) (1)
(b) Incus/Aambeeld (1)
(c) Ovale venster (1)
1.3.2 D (1)
1.3.3 E – Eustachiusbuis (2)
(6)
1.4 1.4.1 (a) Hipofise/ Pituïtêre klier (1)
(b) Adrenale klier/byniere (1)
1.4.2 (a) D - Testis (2)
(b) C - Pankreas/Eilandjies van Langerhans (2)
(c) A - Hipofise/Pituïtêre klier (2)
(8)
1.5 1.5.1 (a) Grysstof/Rugmurg (1)
(b) Serebrum (1)
1.5.2 (a) D - Serebrum (2)
(b) F - Medulla oblongata (2)
1.5.3 Refleksaksie (1)
1.5.4 A – Motorieseneuron/ (efferente neuron) (2)
(9)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 5 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) Kern/Nukleus (1)
(b) Stert (1)
2.1.2 - C/middelstuk bevat mitochondriums
wat energie vir beweging voorsien
- Besit 'n stert
om mee te swem
- Torpedovormig
vir minder weerstand Enige (1 x 2) (2)
(Sien slegs eerste EEN na)
2.1.3 - Geen akrosoom sal in die spermsel voorkom nie
- dus sal daar geen ensiemewees nie
- Spermsel sal nie in staat wees om die ovumbinne te
dring nie
- *Dus sal geen bevrugting plaasvind nie
(* verpligte punt + enige ander 2) (3)
(7)
2.2 - Pinna vang die klankgolwe op
- en stuur dit in die gehoorgang/meatus in
- Dit veroorsaak dat die trommelvlies vibreer
- Die vibrasie word na die gehoorbeentjies oorgedra/noem al 3 beentjies
- Die gehoorbeentjies versterk die vibrasies
- En dra dit oor na die ovale venster
- Die ovale venster vibreer
- wat drukgolfbewegings opwek in die perilimf/endolimf/(vloeistof)
- wat die Orgaan van Cortistimuleer Enige (6)
2.3 2.3.1 Iris/radiale- en (k)ringspiere (1)
2.3.2 (20 – 30)s (1)
2.3.3 - Radiale spiere trek saam
- Kringspiere verslap
- Pupil vergroot/verwyd (3)
2.3.4
iris
pupil
sklera
Korrekte diagram van die vooraansig van die oog
Pupil = 6 mm
Enige 2 korrekte byskrifte (4)
(9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 6 DBE/2016
SSE – Memorandum
2.4.1 2.4.1 Om 'n interne balanste handhaaf/vaste punt/homeostase/
reguleer metabolisme (1)
2.4.2 TSH/tiroïedstimulerende hormoon (1)
2.4.3 Wanneer Y/tiroksien in hoër vlakke as normaal vrygestel word:
- Sal die metabolisme hoër as normaal wees/sellulêre
respirasie versnel
- Hartklop versnel
- dus sal al die energie van die voedsel wat geëet is, gebruik
word
- niks word vir berging oorgelos nie/kan daarom daartoe lei dat
'n persoon ondergewig is
- Kan ook tot angstigheid lei Enige (3)
(5)
2.5 2.5.1 (a) Tyd (1)
(b) Gemiddelde ouderdom van eerste menstruasie (1)
2.5.2 - Besluit op die monstergrootte
- Besluit op die verhouding van die rassegroepe
- Besluit op die ouderdomsintervalle van die deelnemers
- Besluit op die verhouding van die sosio-ekonomiese status van
die monster
- Besluit op die manier om data aan te teken /instrument/
metode
- Vra toestemmingvan deelnemers Enige (3)
(Sien slegs eerste DRIE na)
2.5.3 - Die hipotese sal verwerp word/nie aanvaar word nie
- en moet gevolglik her-geformuleer word (2)
2.5.4 - Ontwikkel borste
- Heupe verwyd
- Skaamhare begin groei/(liggaamshare) Enige (2)
(Sien slegs eerste TWEE na) (9)
2.6 - Hoë vlakke van progesteroon
- Inhibeer die sekresie van FSH
- Daar is geen ontwikkeling van 'n follikel
- Daarom word geen ovum vrygestel nie/ovulasie
- Dus vind geen bevrugting plaas nie Enige (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 7 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG 3
3.1 3.1.1 0,50 mol/mℓ (1)
3.1.2 - Om 'n basis daar te stel/minimum CO 2 in die bloed
Sodat dit met die resultate vergelyk kan word
OF
- Dien as 'n kontrole
Om te bepaal of die resultate wat verkry is deur die oefening/
onafhanklike veranderlike veroorsaak word Enige (1 x 2) (2)
3.1.3 - Die metabolismetempo van die liggaam styg
- Dit beteken dat die tempo van sellulêre respirasie toeneem
- om meer energie te produseer/ ATP
en gevolglik meer CO 2 vry te stel Enige (2)
3.1.4 CO 2 vlakke in die bloed styg bo normale vlakke:
- Reseptorselle in die karotisarterie in die nek word gestimuleer
- Om impulse na die medulla oblongata in die brein te stuur
- Die medulla oblongata stimuleer die asemhalingspiere
(tussenrib-/interkostale spiere en diafragma)
- en die hart
- Asemhalingspiere trek meer aktief saam
- wat die tempo van asemhaling laat toeneem
- asook die diepte van asemhaling
- Die hart klop vinniger
- Meer CO 2 word na die longe vervoer en uitgeasem Enige (6)
(11)
3.2 3.2.1 Apikale punte/stingelpunte/wortelpunte/okselknop (1)
(Sien slegs eerste EEN na)
3.2.2 Bevorder selverlenging (1)
(Sien slegs eerste EEN na)
3.2.3 - Slegs 'n deel van die plant word vernietig/blare en stingels
wat kanse laat dat die wortels weer kan groei
- Giftig
Kan skadelik vir ander organismes wees Enige (2 x 2) (4)
(Sien slegs eerste TWEE na)
3.2.4 - Dit kan die boontjies ook laat doodgaan
wat dus die oesopbrengs verlaag (2)
(8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 8 DBE/2016
SSE – Memorandum
3.3 3.3.1 23 X 360° = 82,8°/ 83°
100
39 X 360° = 140,4° /140°
100
36 X 360° = 129,6° /130°
100
2 X 360° = 7,2°/ 7°
100
Tempo van uitwissing/uitsterwing as gevolg van verskillende
oorsake
Ander
Jag
Vernietiging van
habitat
Uitheemse spesies
Puntetoekenning vir die grafiek
Kriteria Puntetoekenning
Korrekte tipe grafiek (sirkelgrafiek) 1
(T)
Titel van grafiek (sluit beide 1
veranderlikes in)
Berekeninge/bewerking om die 1: 1 tot 3 berekeninge korrek
korrekte proporsies te bepaal (C) 2: Al vier berekeninge korrek
Proporsies akkuraat vir elke 1: 1 tot 3 sektore korrek gestip
sektor/sny byskrif /sleutel (P) 2: Al 4 sektore korrek gestip
(gebruik transparant)
LET WEL:
Indien die verkeerde tipe grafiek geteken is, sal punte verbeur word vir
'korrekte tipe grafiek', sowel as vir 'trek van sektore in korrekte proporsies'. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 9 DBE/2016
SSE – Memorandum
3.3 3.3.2 - Dit kan inheemse plantegroei oorheers/uit kompeteer
- wat dus die beskikbare hoeveelheid voedsel vir herbivore
verminder
- Lei tot die afsterf van organimes
- Dit sal die voedselkettings/-webbe versteur
- Asook die ekosisteme
OF
- Uitermatige groei van uitheemse waterplante op die
oppervlak van die water blokkeer die lig/ontneem
onderwaterplante van sonlig/beperk fotosintese
- wat dus die beskikbare hoeveelheid voedsel vir herbivore
verminder
- Lei tot die afsterf van organimes
- versteur voedselkettings/-webbe
- Asook die ekosisteme Enige (3)
3.3.3 Stropery/vergiftiging/dryf handel met bedreigde spesies (1)
(10)
3.4 3.4.1 Koring
Rys
Mielies
Sojabone Enige (1)
(Sien slegs eerste EEN na))
3.4.2 - 'n Enkele gewas word herhaaldelik op 'n groot area geplant
- Dit voorsien groot hoeveelhede voedsel vir spesifieke
organismes/peste
- Organismes/peste neem in getalle toe
- Veroorsaak meer skade aan die oes Enige (3)
3.4.3 - Vloede vernietig bestaande oeste
wat tot 'n afname in oesopbrengs lei
- Vloede verwyder die boonste vrugbare lae van die grond/
gronderosie
wat tot laer vrugbaarheid van die grond lei, wat dan 'n laer
oesopbrengs tot gevolg het
- Vloede veroorsaak dat die grond oorversadig raak
wat veroorsaak dat die oes verrot/wortels ontbind
(Sien slegs eerste EEN na) Enige (1 x 2) (2)
3.4.4
- Die vraag na stapelvoedsel is hoër
- as die produksie aanbod
- Produksiekoste/bedryfkoste is hoër (2)
(8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 10 DBE/2016
SSE – Memorandum
3.5 - Ontbossing is die verwydering van plantegroei uit 'n gebied
- Plante gebruik koolstofdioksied van die atmosfeer vir fotosintese
- Minder bome beteken minder fotosintese
- Gevolglik word minder CO 2 uit die atmosfeer verwyder/meer CO 2
bly in die atmosfeer
- lei tot verhoogde kweekhuiseffek
- wat tot 'n toename in aardverwarming lei Enige (3)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 11 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING C
VRAAG 4
Genetiese variasie vind in gamete deur meiose op twee maniere plaas:
Oorkruising
- Tydens Profase I
- Vorm homoloë chromosome/bivalente pare
- Elke chromosoom het 2 chromatiedes
- Nie-susterchromatiedes van die homoloë paar oorvleuel/oorkruis
- Punte waar die oorkruising plaasvind word na verwys as chiasmata
- Genetiese materiaal word uitgeruil
- tussen twee nie-susterchromatiede
- Na die proses van oorkruising het chromosome gene van sy
homoloë maat
- Dit beteken dat elke gameet wat gevorm word 'n mengsel van die gene van
moedelike en vaderlike ouers sal hê Maks
(7)
*Ewekansige groepering van chromosome op die ewenaar
- Tydens Metafase I
- Kan elke paar homoloë chromosome
- *op enige kant/eweskansig op die ewenaar van die spoel lê
- *Onafhanklik van wat die ander pare doen/ onafhanklike sortering
- Tydens metafse II
- Kan elke individuele chromosome
- *op enige kant/omgekeerd van die ewenaar van die spoel lê
- *Dit beteken dat gamete verskillende getal/mengsel van moederlike- en
vaderlike chromosome sal hê
(Ten minste een *verpligte punt en enige 4 wat die verpligte punt kan insluit)
Maks
(5)
Vorming van 'n ovum
- Tydens oögenese
- diploïede selle
- in die ovarium
- ondergaan meiose
- om 'n primêre oösiet te vorm
- wat uit haploïede selle bestaan
- een selontwikkel in 'n ovum
Maks
Inhoud: (5)
Sintese: (17)
(3)
(20)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 11 DBE/2016
SSE – Memorandum
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Relevansie Logiese volgorde Begrip
Alle inligting wat gegee is, is relevant Idees is in 'n logiese/oorsaak- Beantwoord alle aspekte vereis
vir die vraag gevolg-volgorde gegee deur die opstel in genoegsame
besonderhede
Al die inligting wat gegee is, is Al die inligting oor oorkruising, Die volgende punte moet ten
relevant aan oorkruising, ewekansige ewekansige groepering en minste ingesluit wees:
groepering en ontwikkeling van 'n ontwikkeling van 'n ovum is op 'n - Oorkruising (5/7)
ovum. logiese wyse gerangskik. - Ewekansige groepering (3/5)
- Ontwikkeling van 'n ovum (3/5)
Daar is geen irrelevante inligting
1 punt 1 punt 1 punt
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2016 Question Paper (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 1 Gauteng Mock 2016 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Memo (English)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper