Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
LEWENSWETENSKAPPE V2
2016
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 370.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC June Exam 2016
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/2016
SSE – Memorandum
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op nasien nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks'-punte in die regterkantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme of diagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer
die res van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name in terminologie gegee word
Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
andersom)
Moenie krediteer nie
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/2016
SSE – Memorandum
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in
die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie,
wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
moderatore indien nodig) sal beraadslaag.
20. Amptelike memorandums
Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 D
1.1.3 C
1.1.4 B
1.1.5 A
1.1.6 C
1.1.7 D
1.1.8 C
1.1.9 C
1.1.10 C ( 10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Dihibriede
1.2.2 Biodiversiteit
1.2.3 Foramen magnum
1.2.4 Bevolking/Populasie
1.2.5 Hipotese
1.2.6 Hemofilie
1.2.7 Uitwissing/Uitsterwing
1.2.8 Geen
1.2.9 Bipedalisme/Tweevoetigheid (9 x 1) (9)
1.3 1.3.1 Yen Z (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
1.3.2 Y – Tau
Z – Chaka (2)
1.3.3 IAIA
IAi (2)
(Enige volgorde) (6)
1.4 1.4.1 (a) 46 (1)
(b) 44 (1)
(c) 2 (1)
1.4.2 23 (1)
1.4.3 Man (1)
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/2016
SSE – Memorandum
1.5 1.5.1 (a) Profase I (1)
(b) Metafase II (1)
1.5.2 (a) Sentriool (1)
(b) Nukleusmembraan/Kernmembraan (nukleus/kern) (1)
(c) Homoloë paar/Bivalent (1)
1.5.3 (a) Vorm spoelvesels (2)
(b) Dra genetiese materiaal/oorerwingsmateriaal (1)
1.5.4 Haploïed (1)
1.5.5 Oorkruising (1)
(10)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) Wit pels (1)
(b) Swart pels (1)
2.1.2 (a) 1 en 3 (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
(b) 1 (1)
(Merk slegs eerste EEN)
2.1.3 P1 Fenotipe Swart x Wit
Genotipe BB x bb
Meiose
G/gamete B, B x b, b
Bevrugting
F1 Genotipe Bb; Bb, Bb; Bb
Fenotipe Almal swart
*0% wit
P 1 en F 1
Meiose en bevrugting
(* Verpligte punt + 5)
OF
P1 Fenotipe Swart x Wit
Genotipe BB x bb
Meiose
Gamete B B
Bevrugting B Bb Bb
B Bb Bb
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes
F1 Fenotipe Almal swart
* 0% wit
P 1 en F 1
Meiose en bevrugting
(* Verpligte punt + 5) (6)
(11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/2016
SSE – Memorandum
2.2 2.2.1 Die twee tipes garnale/tipe A en B behoort nie aan dieselfde spesie
nie/was verskillende spesies
(Merk slegs eerste EEN) (1)
2.2.2 - Individue wat aan dieselfde spesie behoort kan
inteel
- die twee tipes garnale kan nie met mekaar paar nie en
kan dus nie inteel nie Enige (1 x 2) (2)
(Merk slegs eerste EEN)
2.2.3 Om seker te maak die resultate is betroubaar (1)
(4)
2.3 - Die oorspronklike bevolking word verdeel in twee bevolkings
- deur 'n geografiese hindernis
- Daar is nie geenvloei/ nie inteling tussen die bevolkings nie
- Elke bevolking word aan verskillende omgewingstoestande blootgestel
- Natuurlike seleksie vind onafhanklik in elke bevolking plaas
- oor 'n tydperk raak die individue van die bevolkings verskillend van
mekaar
- genotipies en fenotipies
- Selfs wanneer die bevolkings dan weer meng
- sal hulle nie in staat wees om met mekaar in te teel nie
(Enige 5) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/2016
SSE – Memorandum
2.4 2.4.1 - Damme 1 en 2 moet identies weest.o.v. omgewing- /
biologiese-/fisiese toestande /voorbeelde
- Gelyke hoeveelhede roofvisse in beide damme
(Enige 2 x 1) (2)
2.4.2 (a) Die tipe predatore (1)
(b) Die hoeveelheid kolle (1)
2.4.3 - As 'n kontrole/om die resultate van die twee damme met
mekaar te vergelyk
- Om te verseker dat enige verandering wat plaasvind die
gevolg is van die
- teenwoordigheid van die predator/onafhanklike veranderlike (3)
2.4.4 - Daar is variasie tussen die manlike guppies
- Sommige het meer kolle
- terwyl ander minder kolle het
- Dié met meer kolle lok die predatore
- en word deur predatore geëet/doodgemaak
- Dié met minder kolle oorleef en plant voort
- om die geen vir minder kolle aan die volgende
generasie oor te dra
Oor ‘n periode sal dam 1 met die predatore guppies met minder
kolle he. Enige (5)
(12)
2.5 2.5.1 Filogenetiese stamboom (1)
2.5.2 4 (1)
2.5.3 (a) Paranthropus (1)
(b) Ardipithecus (1)
(c) Paranthropus robustus (1)
2.5.4 Mev Ples
Taung Kind
Little Foot
(Merk slegs eerste EEN) (Enige 1) (1)
2.5.5 H. habilis
H. erectus
H. naledi
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2) (2)
(8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/2016
SSE – Memorandum
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Hoë opbrengs
Kort stam (2)
3.1.2 hT (1)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.1.3 HHtt , Hhtt (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.1.4 Breek nie maklik in winderige toestande/kan 'n groter
opbrengs dra/makliker om te oes Enige (1)
3.1.5 Die kweker moet plante van variëteit A (HHtt) kruis met plante
van variëteit A (HHtt) (2)
(8)
3.2
T
Lamarckisme Darwinisme
1 Variasie in die nageslag vind 1 Variasie in die nageslag is
plaas wanneer individue in die oorgeërf
bevolking verander
2 Verandering vind plaas as 2 Natuurlike seleksie – individue wat
gevolg van die aanpassing in gunstigste kenmerke het vir die
die omgewing/Wet van omgewing, oorleef
gebruik en ongebruik /
Deterministiese teorie
3 Individue in die bevolking 3 Die bevolking verander as 'n
verander geheel
4 Verworwe kenmerke word 4 Kenmerke oorgedra van generasie
deur die nageslag oorgeërf na generasie maak dit vir individue
moontlik om in die omgewing te
oorleef
(Merk slegs eerste DRIE) (Enige (3 x 2) + 1 vir tabel) (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/2016
SSE – Memorandum
3.3 3.3.1 - Olfaktoriese breinsentrum verklein/ verminder reukvermoë
- Oë voor in kop/ binokulêre visie / stereoskopiesevisie
- Oë met keëltjies/ kleurvisie
- Vrylik roterende arms
- Elmbooggewrigte laat rotering van voorarm toe
- Plat naels in plaas van kloue/ kaal sensitiewe vingerpunte
- Opponerende duime
- Bipedalisme / regop postuur/twee-voetig/foramen magnum
meer na vore
- Geslagsdimorfisme/ duidelike verskille tussen manlike en
vroulike organismes
- Twee spene/tepels
- Dele van die brein wat inligting vanaf die hande en
oë interpreteer, is vergroot
- Langer bo-arms
- Groot brein/ skedel in vergelyking met liggaamsmassa
- Vyf vingers tone per ledemaat Enige (5)
(Merk slegs eerste VYF)
3.3.2 (a) Meer gekromde ruggraat/S-vormig in die mens maar (2)
minder gekrom/C-vormig in ape
(b) Kort en wye pelvis in die mens (2)
maar lang en nou pelvis in ape
3.3.3 - Slagtande/tande het verander van groot na klein
- Dit is as gevolg van die verandering om rouvoedsel te eet (4)
- na sagte, gaarvoedsel (13)
3.4 3.4.1 2 (1)
3.4.2 (a) Albino vrou (1)
(b) Aa (2)
3.4.3 (a) 50% (1)
(b) 25% (1)
(6)
3.5 - 'n Geenmutasie affekteer die volgorde van die stikstofbasisse/
verandering in die individuele stikstofbasisse
- in DNA
- Dit verander transkripsie
- wat veroorsaak dat die mRNA/kodon verander
- wat die volgorde van kodeop die DNA en die RNA verander/die volgorde
van die stikstofbasisse
- 'n Verskillende aminosuur kan voor gekodeer word
- deur tRNA wat lei na die vorming van 'n ander proteïen (Enige 6) (6)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 11 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING C
VRAAG 4
Ligging, bou en funksies
- Die DNA word in die nukleus gevind/chromosome/gene/mitocondriums
- DNA is 'n nukleïensuur
- Dit is 'n dubbelestring
- in 'n heliks vorm
- bestaan uit boustene genoem nukleotiede
Die drie komponente van 'n nukleotied is soos volg:
- Stikstofbasisse
- Fosfaatgedeelte
- Deoksiribose-suiker deel(in DNA)
- 4 stikstofbasisse is A,T,C,G van DNA:
- adenien (A) bind met timien (T)
- sitosien (C) bind met guanien (G)
- deur waterstofbindinge
- Gedeeltes van DNA dra oorerflike inligting
- DNA bevat gekodeerde inligting vir proteïensintese Maks (10)
Replisering
- Die dubbelheliks draai los
- En die twee stringe DNA rits los
- soos die swak waterstofbindinge breek
- Elke oorspronklike DNA-string dien as 'n templaat
- Vrye nukleotiedebou
- 'n nuwe DNA-stringop elk van die oorspronklike DNA-stringe
- deur die vashegting van komplementêre stikstofbasisse (A aan T, en C aan G)
- die gevolg is twee identieseDNA-molekule Maks (7)
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
(20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriterium Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C)
Algemeen Alle inligting verskaf, hou Idees is nie in 'n logiese/ Alle aspekte wat vir die opstel
verband met die oorsaak-gevolg- volgorde benodig word, is voldoende
onderwerp. gerangskik nie. aangeraak.
Vir hierdie Al die inligting gegee is Al die inligting gegee rakende Ten minste die volgende punte
opstel relevant rakende die die ligging, bou, funksies, van moes verkry word vir:
ligging, bou, funksies van DNA en die repliseringsproses - ligging,bou en funksie van
DNA en die is in 'n logiese volgorde DNA (7/10)
repliserinsproses bespreek. - DNA replisering (4/7)
Geen irrelevante inligting
Punt 1 1 1
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2016 Question Paper (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2017 Memo (English)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper