Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V2
FEBRUARIE/MAART 2016
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 345.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
NSC Supplementary Exam 2016
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings
vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme of diagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
andersom)
Moenie krediteer nie
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie.
20. Amptelike memorandums
Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 D
1.1.3 C
1.1.4 C
1.1.5 D
1.1.6 B
1.1.7 B
1.1.8 B
1.1.9 D
1.1.10 A (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Volledige dominansie
1.2.2 Kloning
1.2.3 Bevolking/Populasie
1.2.4 Stereoskopies/Binokulêr
1.2.5 Homonidae/Homoniede
1.2.6 Down-sindroom/Trisomie 21
1.2.7 Transkripsie
1.2.8 Homoloog/Homoloë
1.2.9 Lokus
1.2.10 Nie-deurlopende/Diskontinue variasie (10 x 1) (10)
1.3 1.3.1 Beide A en B
1.3.2 Beide A en B
1.3.3 Slegs B (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 (a) Groot en groen vrugte (2)
(b) BG, Bg, bG, bg (2)
1.4.2 0 % (2)
(6)
1.5 1.5.1 W Selmembraan /Plasmalemma (1)
X Homoloë chromosome/Bivalent (1)
1.5.2 (a) 4 (1)
(b) 2 (1)
1.5.3 D (1)
1.5.4 Y Hou die susterchromatiede bymekaar
Z Trek chromosome/chromatiede na die pole (2)
1.5.5 Telofase II (1)
(8)
TOTAAL AFDELING A: [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (11/100) x 2000 = 220 (3)
2.1.2 - Herhaaldie ondersoek
- Gebruik 'n groter steekproefgrootte/meer honde
(Sien slegs die eerste TWEE na) Enige 2 (2)
2.1.3 Die ras van die honde
(Sien slegs die eerste EEN na) (1)
2.1.4 - Die afwykings is oorerflik
- en verander dus nie met ouderdom nie (2)
2.1.5 Outosomale resessiewe oorerwing veroorsaak die meeste van die
genetiese afwykings in honde (2)
(10)
2.2 P1 Fenotipe Ruharig x Gladde hare
Genotipe Hh x hh
Meiose
G/gamete H h x h h
Bevrugting
F1 Genotipe Hh Hh hh hh
Fenotipiese 1 ruharig : 1 gladde hare
verhouding
P 1 en F 1
Meiose en bevrugting Enige 6
OF
P1 Feotipe Ruharig x Gladde hare
Genotipe Hh x hh
Meiose
Gamete H h
Bevrugting h Hh hh
h Hh hh
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes
F1 Fenotipiese 1 ruharig : 1 gladde hare
verhouding
P 1 en F 1
Meiose en bevrugting Enige 6 (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
2.3 2.3.1 (a) DNS/DNA (1)
(b) Ribosoom (1)
2.3.2 (a) 2 (1)
(b) 5 (1)
(c) 7 (1)
2.3.3 - Die mRNS/mRNA heg aan die ribosoom.
- Wanneer elke kodon van die mRNS/mRNA
- by die antikodon op die tRNS/tRNA pas
- bring die tRNS/tRNA die vereiste aminosuur na die ribosoom
- Wanneer die verskillende aminosure in volgorde gebring word,
- word aangrensende aminosure deur peptiedbindings verbind
- om die vereiste proteïen/polipeptied te vorm Enige 4 (4)
2.3.4 (a) CCT (2)
(b) CCU (2)
2.3.5 DNS/DNA RNS/RNA
Het deoksiribose-suiker Het ribose-sugar
Het stikstofbasis timien (T)/ A, Het stikstofbasis urasiel(U)/
C, G en T A, C, G en U
(Sien slegs eerste TWEE na) (2 x 2) (4)
TABEL WORD NIE VEREIS NIE
(17)
2.4 2.4.1 Embrio's/Blastosiste
Naelstring/Plasenta
Beenmurg
(Sien slegs eerste EEN na) Enige 1 (1)
2.4.2 - Stamselle is ongedifferensieerd
- en het die potensiaal om in enige tipe sel te ontwikkel
- om die aangetaste/defektiewe selle te vervangwat die
afwyking veroorsaak (3)
2.4.3 - Om ovums te produseer wat gebruik kan word
- in gevalle waar vroue nie funksionele eierstokke het nie
- en dus onvrugbaar is om dit sodoende
- vir hulle moontlik te maak om kinders te hê Enige 3 (3)
(7)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 3
3.1 3.1.1 - Die DNS/DNA-molekuul rol af.
- Waterstofbindings tussen die twee stringe breek/Die molekuul
rits oop.
- Elke string dien as 'n templaat.
- Vry nukleotiede heg aan die individuele stringe
- met komplementêre stikstofbasis wat paar
- Twee identiese DNS/DNA-molekule word gevorm
- Die proses word deur ensieme beheer Enige 5 (5)
3.1.2 - Indien die verkeerde stikstofbasis aan die oorspronklike string
het/Indien 'n stikstofbasis bygevoeg of uitgelaat word,
- verander die volgorde van die basisse op die nuwe
DNS/DNA-molekuul
- Dit lei tot 'n verandering in die geenstruktuur Enige 2 (2)
(7)
3.2 3.2.1 'Uit Afrika'-hipotese (1)
3.2.2 Mitochondriale DNS/DNA/mtDNS/mtDNA (1)
3.2.3 - Die mitochondriale DNS/DNA word slegs by die moeder geërf
- Enige mutasie op hierdie DNS/DNA
- kan slegs aan moederskant nagespeur word (3)
3.2.4 Fossielbewyse
Argeologiese bewyse Enige 1 (1)
(Sien slegs die eerste EEN na) (6)
3.3 - 'n Bevolking van 'n spesie word geskei deur 'n geologiese versperring
- Die bevolking onderverdeel in verskillende bevolkings
- Daar is nie geenvloei tussen die bevolkings nie
- Elke bevolking word aan verskillende omgewingstoestande blootgestel
- Natuurlike seleksie vind onafhanklik plaas in elke bevolking
- Die individue in elke bevolking verskil met verloop van tyd al hoe meer van
mekaar
- beide genotipies en fenotipies
- Selfs al sou die twee bevolkings weer meng
- Sal hulle nie meer met mekaar kan paar nie en hulle is dus verskillende
spesies Enige 6 (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
3.4 3.4.1 X - Foramen magnum (1)
Y - Oogtand (1)
3.4.2 - Die foramen magnum is in 'n meer vorentoe posisie onder die
skedel
- wat aandui dat organisme C bipedaal/tweevoetig was
- Dit maak dit vir die werwelkolom/rugstring moontlik om
vertikaal vanaf die basis van die skedel te strek
- Om die liggaamsgewig in 'n regop loopposisie te balanseer
Enige 3 (3)
3.4.3 (a) B (1)
(b) A (1)
3.4.4 - Daar is 'n toename
- in die grootte van die kranium van organisme B tot organisme
C
- Dit maak dit moontlik om 'n groter brein/serebrum te huisves,
wat meer intelligensie impliseer (3)
3.4.5 Skedel B Skedel C
Oogbankriwwe baie Oogbankriwwe nie so prominent
prominent nie
Kakebeen staan meer Kakebeen staan minder uit/
uit/groter kakebeen kleiner kakebeen (5)
(Sien slegs die eerste TWEE na) Tabel1 + (2 x 2) (15)
3.5 3.5.1 - Omdat hulle normaal is, moet elkeen een dominante alleel hê
- en vir hulle kinders om geaffekteer te wees, moet elke ouer een
resessiewe alleel hê (2)
3.5.2 NN of Nn (2)
3.5.3 - Die pa kon geaffekteer gewees het indien dit
geslaggekoppeld was, (2)
- sodat die dogter geaffekteer sou wees (6)
[40]
80
TOTAAL AFDELING B:
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
AFDELING C
VRAAG 4
Lamarckisme
- Die oerolifant het sy proboskis uitgestrek
- om blare in bome/ver van die liggaam af by te kom.
- Hoe meer die proboskis gebruik het
- hoe langer het dit geword
- Die nageslag het dus die langer proboskis geërf.
- Oor baie generasies het die lengte van die proboskis bly toeneem
- totdat dit uiteindelik 'n slurp geword het soos in die moderne olifant Enige 5 (5)
Darwinisme
- Daar was baie genetiese variasie onder die nageslag.
- Sommige het lang proboskisse gehad
- en ander s'n was kort
- Daar was 'n verandering in omgewingstoestande/kompetisie onder die diere vir
voedsel.
- Hulle moet hoër in die bome blare probeer bykom
- Die diere met korter proboskisse het gevrek.
- Die individue met die langer proboskisse het oorleef.
- Hulle het voortgeplant
- en hierdie kenmerk aan hulle nageslag oorgedra
- Die volgende generasie diere het 'n groter verhouding diere met langer
proboskisse gehad (Enige 9) (9)
Kunsmatige seleksie
- Mense selekteer die olifante met
- gewenste kenmerke/lang slurpe
- en teel hulle om nageslag met langer slurpe te produseer
- Dié wat suiwer geteel is vir langer slurpe
- word verder geselekteer om te teel om nageslag met nog langer slurpe te (3)
produseer (Enige 3)
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
(20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria Relevant (R) Logiese volgorde (L) Uitbreiding (C)
Algemeen Alle inligting verskaf hou Idees is in 'n Alle aspekte wat vir die opstel
verband met die vraag logiese/oorsaak gevolg benodig word, is voldoende
volgorde gerangskik aangespreek
Vir hierdie Slegs inligting oor die Verduidelikings met Ten minste 3 korrekte punte
opstel in verduidelikings met betrekking tot vir die verduideliking oor
Vraag 4 betrekking tot Lamarckisme, Lamarckisme, 6 korrekte
Lamarckisme, Darwinisme Darwinisme en punte vir die verduideliking
en kunsmatige seleksie kunsmatige seleksie oor Darwinisme en 2 korrekte
word verskaf word op 'n logiese en punte oor kunsmatige
ordelike wyse verskaf. seleksie
Punt 1 1 1
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 Memo (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 NSC Supplementary 2016 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper