Skip to content

Life Sciences Grade 12 P1 NSC Supplementary 2016 Memo (Afr)

MemorandumLife SciencesGrade 12201610 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 FEBRUARIE/MAART 2016 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Nie-erkende afkortings Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam gegee word (en andersom) Geen krediet nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word 17. Opskrif Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte) 'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Geen veranderinge aan die memorandum nie Memorandums mag nie verander word nie. In uitsonderlike gevalle sal die provinsiale interne moderator met die nasionale interne moderator beraadslaag (en die Umalusi-moderator, indien nodig). 20. Amptelike memorandums Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die nasionale Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C 1.1.2 D 1.1.3 C 1.1.4 B 1.1.5 B 1.1.6 C 1.1.7 A 1.1.8 D 1.1.9 B 1.1.10 A (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Viviparie/vivipaar 1.2.2 Sentriole/Sentrosoom 1.2.3 Geotropisme/Gravitropisme 1.2.4 Koolstofvoetspoor 1.2.5 Puberteit 1.2.6 Stimulus 1.2.7 Dreineringspypies 1.2.8 Oorskulp (8 x 1) (8) 1.3 1.3.1 Slegs B 1.3.2 Beide A en B 1.3.3 Slegs B 1.3.4 Geeneen (4 x 2) (8) 1.4 1.4.1 (a) A - penis (2) (b) E - testes (2) 1.4.2 (a) D en E (2) (Sien slegs eerste TWEE na) (b) B en C (2) (Sien slegs eerste TWEE na) (8) 1.5 1.5.1 (a) E (1) (b) A (1) (c) C (1) 1.5.2 F - motorneuron (2) 1.5.3 D tot E (1) (6) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) Ronde venster (1) (b) Koglea (1) 2.1.2 'Cristae'/Kriste (1) 2.1.3 (a) - Impulse vanaf die koglea kan nie na die brein gestuur word nie (2) - en daarom sal (ge)hoor nie plaasvind nie 2.1.4 (b) - Deel A sal nie kan vibreer nie - Die ronde venster sal nie die klankgolwe vanaf die koglea absorbeer nie (2) - en gehoor sal beïnvloed word (Enige 2) (7) 2.2 - Mukus in die middeloor - sal lei tot die blokkasie van die buis van Eustachius - wat nie die druk in die middeloor sal kan uitbalanseer nie - wat sal lei tot druk op die timpaniese membraan - wat kan veroorsaak dat die timpaniese membraan bars - wat tot gehoorverlies lei (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum 2.3 2.3.1 Grafiek om die verhouding tussen die ouderdomme van vroue en die persentasie swangerskappe per maand te toon 30 25 Swangerskappe per maand (%) 24 25 20 18 15 10 6 5 2 0 22 28 34 40 46 Ouderdomme van vroue (jaar) Puntetoekenning van die grafiek Kriteria Puntetoekenning Korrekte tipe grafiek gestip vir slegs die swangerskappe per 1 maand Titel van grafiek sluit twee veranderlikes in (Ouderdom van 1 vroue en swangerskappe per maand) Korrekte byskrif en eenheid vir 1 X-as en Y-as Korrekte skaal vir X-as en Y-as 1 Teken van grafiek 0: Geen punte korrek gestip nie 1: 1 tot 4 punte korrek gestip 2: Al 5 punte korrek gestip LET WEL: Indien asse omgeruil is, sal punte vir slegs die byskrifte van X-as en Y-as verbeur word. (6) 2.3.2 Hoe ouer die vroue, hoe groter die kanse vir miskrame  OF Hoe jonger die vroue, hoe minder die kanse vir miskrame. (2) 2.3.3 50% x 12 = 6 OF 50 x 12 = 6 100 (2) (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum 2.4.1 2.4.1 - As gevolg van die geblokte Fallopiese buis - kan die sperm nie die ovum bereik nie - dus kan bevrugting nie plaasvind nie (Enige 2) (2) 2.4.2 (a) FSH/follikelstimuleringshormoon (1) (Sien slegs eerste EEN na) (b) Estrogeen (1) (Sien slegs eerste EEN na) 2.4.3 - 'n Sigoot word gevorm - wat deur mitose verdeel - wat 'n bal selle vorm - genoem die morula - wat verder verdeel om 'n hol bal selle te vorm (Enige 4) (4) 2.4.4 - Progesteroonvlakke sal daal - Die endometrium sal nie meer in stand gehou word nie - 'n Miskraam kan plaasvind (3) (11) 2.5 2.5.1 Metafase I (1) 2.5.2 - Oorkruising het plaasgevind - en genetiese materiaal is uitgeruil (2) 2.5.3 Anafase II (1) 2.5.4 - Die spoelvesels trek saam - Die sentromere verdeel - en trek die dogterchromosome/chromatiede - na die teenoorgestelde pole van die selle - Sitokinese begin (Enige 3) (3) 2.5.5 Testes/saadbuisies (1) (Sien slegs eerste EEN na) (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum VRAAG 3 3.1 3.1.1 (a) ADH/antidiuretiese hormoon (1) (b) Hipotalamus/Pituïtêre klier (1) (c) Niere (1) 3.1.2 - 'n Toename in ADH veroorsaak dat die wande van die nierbuisies - meer deurlaatbaar vir water word - Meer water word herabsorbeer - en die bloedvolume neem toe - Minder urine word geproduseer - en die urine is meer gekonsentreerd (Enige 4) (4) (7) 3.2 3.2.1 Pankreas (1) 3.2.2 Insulien A Insulien B Glukoseopname bereik hoogte- Glukoseopname bereik punt op 'n hoër vlak/rondom hoogtepunt op 'n laer vlak/ 7 mg/kg/min rondom 1 mg/kg/min Alle glukoseopname vind in 'n Glukoseopname is kort tydperk plaas/die eerste geleidelik/volgehou oor 5 uur tydperk van 24 uur Die aanvanklike glukoseopname Die aanvanklike styg vinnig tot maksimum binne glukoseopname styg stadig die eerste paar uur tot die maksimum oor 5 uur A TABULERING NIE VEREIS NIE (Enige 2 x 2) (4) (Sien slegs eerste TWEE na) (5) 3.3 3.3.1 (a) Hoeveelheid tiroksien (1) (b) Liggaamsgewig (1) 3.3.2 - Dieselfde getal rotte in elke groep - Alle rotte van dieselfde spesie - Alle groepe is ewe lank (tydperk) ondersoek - Alle rotte is van dieselfde geslag - Alle groepe is na dieselfde tydsverloop geweeg (Enige 3) (3) (Sien slegs eerste DRIE na) 3.3.3 Groep A (1) 3.3.4 - Lae tiroksienvlakke - sal lei tot lae metaboliese tempo - Dus word die energie uit die dieet baie stadig verbruik - en meer organiese verbindings word geberg (Enige 3) (3) 3.3.5 Groep B (1) 3.3.6 - Hierdie rotte het hoë tiroksienvlakke in hulle bloed - dus word pituïtêre klier nie gestimuleer om TSH af te skei nie (2) (12) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum 3.4 3.4.1 - Swak infrastruktuur - Klimaatsverandering - Afval/Vullis - Besoedeling van waterbronne (Enige 2) (2) (Sien slegs eerste TWEE na) 3.4.2 - Die behoefte aan water vir besproeiing sal afneem (1) 3.4.3 - Verlaagde/Dalende produksie - sal tot winsverlies lei (2) 3.4.4 - Meer inkomste om swak infrastruktuur te herstel/bou damme - Minder watervermorsing deur mense en maatskappye (2) (Sien slegs eerste TWEE na) (7) 3.5 3.5.1 (a) - Uitheemse indringerplante verminder voedselsekerheid - aangesien hulle vinnig groei en die grond inneem - wat vir die aanplant van gewasse gebruik kan word (3) (b) - Uitheemse indringerplante verlaag die beskikbaar van water - omdat hulle meer water gebruik (2) 3.5.2 (a) - Die nuwe organisme kan self 'n pes word/dit kan op inheemse plante voed in plaas van op die uitheemse indringerplant wat die teiken is - aangesien geen natuurlike vyand daarvoor in die gebied (2) ingebring is nie (b) - Party dele bly agter - kan weer groei/sal meer geld kos om weer te verwyder (2) (9) [40] TOTAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum AFDELING C VRAAG 4 Plantstingels reageer op eensydige lig - Plantstingels se reaksie op lig is positief fototropies - Ouksiene - by die punt van die stingel geproduseer - beweeg weg van eensydige lig - sodat daar 'n hoë konsentrasie ouksiene aan donkerder kant is - wat groei stimuleer/selverdeling/selverlenging - Die lae konsentrasie ouksiene aan die kant wat aan lig blootgestel is - inhibeer groei - Hierdie oneweredige groei - veroorsaak dat stingel na die lig toe buig Maks 7 Hoe mense ligprikkels ontvang en vertolk - Lig dring oog binne - deur die kornea - wat die lig breek - Dit gaan deur die waterige oogvog - en die pupil - Die grootte van die pupil word deur die iris aangepas - om die hoeveelheid lig wat die oog binnedring te reguleer - Die lig gaan dan deur die lens - wat ook die lig breek - Dit gaan dan deur die glasagtige vog - en bereik die retina - wat die fotoreseptore/stafies en keëltjies het wat die ligprikkel omskakel in 'n (10) senuwee-impuls Maks 10 (17) Inhoud: (3) Sintese: (20) ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL Relevansie Logiese volgorde Begrip Alle inligting wat gegee is, is Idees is in 'n logiese/oorsaak- Beantwoord alle aspekte vereis relevant tot die vraag gevolg-volgorde gegee deur die opstel in genoegsame besonderhede Al die inligting hou verband met Al die inligting oor hoe Die volgende punte moet ten die reaksie van plantstingels op plantstingels op eensydige lig minste ingesluit wees: eensydige lig en hoe mense reageer en hoe mense - Plantreaksie op eensydige lig ligprikkels ontvang en vertolk. ligprikkels ontvang en vertolk (4/7) is op 'n logiese wyse - Hoe mense ligprikkels ontvang Geen irrelevante inligting. gerangskik. en vertolk (7/10) 1 punt 1 punt 1 punt TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 Copyright reserved

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all