Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V1
NOVEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan 11 bladsye +
die meester van die transparant om Vraag 2.3.5 te merk.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 398.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
NSC November Exam 2019
Questions in this paper
- Question 1.1HUMAN REPRODUCTION9 marks
- Question 1.2HUMAN REPRODUCTION6 marks
- Question 1.4HUMAN REPRODUCTION7 marks
- Question 1.5RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)8 marks
- Question 2.1MEIOSIS8 marks
- Question 2.2REPRODUCTION IN VERTEBRATES6 marks
Show all 13 questions
- Question 2.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)15 marks
- Question 2.4HUMAN REPRODUCTION7 marks
- Question 2.5HUMAN REPRODUCTION4 marks
- Question 3.1HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS8 marks
- Question 3.2HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS12 marks
- Question 3.3HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS9 marks
- Question 3.4HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS10 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
wat vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
andersom)
Geen krediet nie.
15. As eenhede van mate nie aangedui word nie
Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
reeds in die vraag gegee is.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n
opskrif voorsien en gekrediteer word.
18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Geen veranderinge mag aan die memorandums aangebring word nie. In
uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator met die Nasionale
Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator waar nodig).
20. Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word tydens opleiding van nasieners en tydens die nasienperiode.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 4 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 C
1.1.3 C
1.1.4 A
1.1.5 B
1.1.6 C
1.1.7 A
1.1.8 B
1.1.9 A
1.1.10 D (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Chorioniese villi
1.2.2 Sitokinese
1.2.3 Uitheemse indringer/eksotiese indringer
1.2.4 Vagina
1.2.5 Ontbossing
1.2.6 Prolaktien
1.2.7 Gestasie
1.2.8 Fallopius-buise/ovidukte
1.2.9 Puberteit (9)
1.3 1.3.1 Slegs A
1.3.2 Slegs A
1.3.3 Slegs B (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 (a) Jellielaag/Zona pellucida (1)
(b) Sitoplasma/sitosol (1)
(c) Akrosoom (1)
1.4.2 Oögenese (1)
1.4.3 D (1)
1.4.4 E
F (2)
(Merk slegs eerste TWEE) (7)
1.5 1.5.1 (a) Rugmurg (1)
(b) Corpus callosum (1)
1.5.2 (a) D Serebrum (2)
(b) B Medulla oblongata (2)
(c) E Serebellum (2)
(8)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 5 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) Sentromeer (1)
(b) Homoloë chromosome (1)
(c) Spoeldraad/spoelvesels (1)
2.1.2 Anafase II (1)
2.1.3 2, 1, 3 (2)
2.1.4 By metafase I, rangskik die chromosome op die ewenaar in
homoloë pare terwyl
by metafase II, rangskik die chromosome op die ewenaar in ‘n
enkel ry (2)
(Merk slegs eerste EEN) (8)
2.2 2.2.1 Eiers word in die wyfie se liggaam gehou/uitgebroei en die kleintjie
word lewendig gebore (2)
2.2.2 2 (1)
(Merk slegs eerste EEN)
2.2.3 - Die eier het die meeste dooier/energie inhoud
- Wat maksimale ontwikkeling tot gevolg sal hê voor dit uitbroei (2)
2.2.4 1 (1)
(Merk slegs eerste EEN) (6)
2.3 2.3.1 Versiendheid (1)
2.3.2 (a) - Die lens word dof/melkerig/ondeursigtig/wolkerig
- en laat gevolglik lig nie toe om deur te beweeg nie (2)
(b) - Chirurgie
(Merk slegs eerste EEN) (1)
2.3.3 - Die lens is minder konveks/die oogbal is te kort/kornea is plat
- Dit veroorsaak dat ligstrale agter die retina val
- 'n Bikonvekse lens verhoog die brekingkrag
- Gevolglik fokus die ligstrale op die retina om 'n duidelike beeld
te vorm (4)
2.3.4 Astigmatisme (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 6 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
2.3.5
Persentasie (gesiggestremde) mense wat aan
verskillende gesigsgebreke ly
Ander Blindheid
Bysiendheid
Versiendhei
d
Berekeninge:
Blind: 2/100 x 360° = 7,2°
Bysiendheid: 30/100 x 360° = 108°
Versiendheid: 64/100 x 360° = 230,4°
Ander: 4/100 x 360° = 14,4°
Kriteria vir assessering van die grafiek:
Sirkelgrafiek getrek (T) 1
Opskrif van grafiek toon die verwantskap 1
tussen die twee veranderlikes (H)
Korrekte berekeninge om die proporsies 2: Al 4 korrek
te bepaal (C) 1: 1 – 3 korrek
Korrekte proporsies vir die benoemde 2: Al 4 sektore korrek
sektore (kontroleer deur ‘n gegewe 1: 1 - 2 sektore korrek
transparant te gebruik – sien Bylaag A –
Bladsy 12) (P)
(6)
(15)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 7 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
2.4 2.4.1 - Die hoë progesteroonvlakke in die pille
- sal die sekresie van FSH inhibeer deur die pituïtêre klier
- Geen follikel sal ontwikkel nie
- en gevolglik sal geen estrogeen gesekreteer/afgeskei word
nie (4)
2.4.2 - Die styging in die progesteroonvlak
- dui daarop dat die corpus luteum gevorm het (2)
2.4.3 - Vrouens sal in die gewoonte bly om die pil daagliks te
neem/sal nie vergeet om die progesteroon-bevattende pille
te drink nie
- Sodat menstruasie kan plaasvind Enige (1)
(Merk slegs eerste EEN) (7)
2.5 - Sigoot verdeel deur mitose
- om 'n bal selle te vorm
- wat die morula genoem word
- wat verder verdeel om 'n hol balletjie selle te vorm
- wat die blastula/blastosist genoem word Enige (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 8 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 (a) ADH/antidiuretiese hormoon/vasopressien (1)
(b) Aldosteroon (1)
3.1.2 Adrenale klier/bynier (1)
3.1.3 3 (1)
3.1.4 - Die bloed sal ʼn hoë soutinhoud hê
- en daarom sal min/geen aldosteroon afgeskei/gesekreteer word
nie
- wat veroorsaak dat minder sout in die bloed geherbsorbeer
word/meer sout word in die urien uitgeskei
- Die bloed sal minder water as normaalweghê
- en daarom word meer ADH afgeskei
- wat die nierbuisies meer deurlaarbaar maak
- wat tot gevolg het dat meer water in die bloed geherabsorbeer
word/minder water verlaat die liggaam as urien Enige (5)
(9)
3.2 3.2.1 Eilandjies van Langerhans/pankreas (1)
3.2.2 Adrenalien (1)
3.2.3 Dieselfde:
- Soort voedsel gee
- Adrenalienkonsentrasie
- Hoeveelheid adrenalien
- Meetinstrument wat gebruik is
- Persoon wat die glukosekonsentrasies meet
- Hoeveelheid aktiwiteite doen
- Ouderdom van pasiënte
- Liggaamsmassa van pasiënte
- Gesondheidstoestand van pasiënte
(Merk slegs eerste DRIE) Enige (3)
3.2.4 - Dien as ʼn basislyn/beginvlak/verwysingspunt/kontrole
- wat met die invloed van die adrenalien wat ingespuit is
vergelyk kan word (2)
3.2.5 - Hormone is proteïene
- en kan daarom verteer/gedenatureer word wat dit oneffektief
maak
OF
- Omdat dit die bloed direk binnedring
- bereik dit die teikenorgane vinniger (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 9 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
3.2.6 - Die glukosevlakke in die bloed sal styg
- omdat ʼn styging in adrenalien die omskakeling van glikogeen
na glukose stimuleer (2)
3.2.7 Verhoog die betroubaarheid van die resultate (1)
(12)
3.3 3.3.1 - Biodiversiteit sal afneem*
- Die vloei van die rivier neem af/grootte van
die habitat neem af
- Dit kan die migrasiepatrone/kuitskiet van die visse beïnvloed
- Die oopmaak van die sluise verhoog die druk van die vloei
van die water
1 verpligte punt* + enige ander 1 (2)
3.3.2 - Die watergehalte sal afneem*
- omdat die kunsmis die hoeveelheid voedingstowwe
verhoog/veroorsaak eutrofikasie
- wat algbloei tot gevolg het
- Dit sal sonlig blokkeer
- Die onderwaterplante kan nie fotosintetiseer nie/vrek
- Diere wat van die plante leef vrek ook
- Dit lei tot ʼn toename in ontbinderswat van die dooie
organismes lewe
- Die ontbinders verminder die suurstof in die water
1 verpligte punt* + enige ander 4 (5)
3.3.3 - Konstante beskikbaarheid van water vir landbou
om die oesopbreng te verhoog
- Meer voedsel sal beskikbaar wees
gevolglik word minder geld gespandeer om landbouprodukte
te koop
- Meer mense werk by die bestuur van die landbou/dam/
toerisme
gevolglik is daar groter stabiliteit in inkomste vir die mense van
die gemeenskap
(Merk slegs eerste EEN) Enige 1 x 2 (2)
(9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 10 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 8,7 – 3,8 OF 8,7 - (2,5 + 0,5 + 0,8)
= 4,9 miljard ton (2)
3.4.2 - Daar sal ‘n toename in aardverwarming*wees
- Die verbranding van plastiek stel koolstofdioksied in die
atmosfeer vry
- wat tot ʼn verhoogde kweekhuiseffek lei
- toename in die hoeveelheid hitte wat in die atmosfeer
vasgevang word
- veroorsaak dat die temperatuur styg
1 verpligte punt* + enige ander 3 (4)
3.4.3 - Verskaf spesiale blikke/vullissakke om die optel
van plastiek aan te moedig
- Bring herwinbare punte nader aan die gemeenskappeom
toeganklikheid te verhoog
- Verhoog reklame/ bewusmaking/ opvoeding oor die voordele
van herwinning
- Gee (aansporings) bonusse om meer plastiek te versamel
(Merk slegs eerste TWEE) Enige (2 x 2) (4)
(10)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 11 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C
VRAAG 4
Plant se reaksie op gravitasie (P)
Wanneer ʼn plant horisontaal neergesit word, word die:
- ouksiene
- deur gravitasie aangetrek
Wortel
- Daar is ʼn hoër konsentrasie ouksiene aan die onderkant van die wortel
- wat groei/ selverlenging/selverdeling aan die onderkant inhibeer/vertraag
- Daar ʼn laer konsentrasie ouksiene aan die bokant van die wortel
- wat groei/ selverlenging/selverdeling aan die bokant stimuleer
- Die bokant van die wortel groei vinniger/oneweredige groei kom voor
- wat veroorsaak dat die wortel afwaarts groei/buig
- Die wortel groei na gravitasie/Die wortel is positief geotropies
Stingel
- Daar is ʼn hoër konsentrasie ouksiene aan die onderkant van die stingel
- wat groei/ selverlenging/selverdeling aan die onderkant stimuleer
- Daar ʼn laer konsentrasie ouksiene aan die bokant van die stingel
- wat groei/ selverlenging/selverdeling aan die bokant inhibeer/vertraag
- Die onderkant van die stingel groei vinniger/oneweredige groei kom voor
- wat veroorsaak dat die stingel opwaarts groei/buig
- Die stingel groei weg van gravitasie/Die stingel is negatief geotropies Enige (11)
Handhawing van balans (B)
Wanneer die posisie van die kop verander, word die makula:
- gestimuleer
- Die prikkel/stimulus word omgeskakel na 'n impuls
- wat vervoer word deur die gehoorsenuwee
- na die serebellum
- waar die impuls geïnterpreteer word
- Die serebellum stuur impulse na die spiere
- en balans word herstel Enige (6)
Inhoud (17)
Sintese (3)
(20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Relevansie Logiese volgorde Volledigheid
Alle inligting wat gegee is, is Idees is in 'n logiese/oorsaak- Beantwoord alle aspekte vereis
relevant vir die vraag gevolg-volgorde gegee deur die opstel in genoegsame
besonderhede
Al die inligting is relevant aan die: Die volgorde van gebeure in die: Die volgende moet ingesluit wees:
- Plant se reaksie op gravitasie - Plant se reaksie op gravitasie
- Handhawing van balans - Handhawing van balans - Plant se reaksie op gravitasie (P)
(7/11)
Daar is geen irrelevante inligting Is in 'n logiese volgorde - Handhawing van balans (B) (4/6)
1 punt 1 punt 1 punt
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 12 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
Bylaag A – Meester vir transparant om Vraag 2.3.5 te merk
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2019 QP (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper