Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V1
NOVEMBER 2020(2)
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 235.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC November Exam 2020
Questions in this paper
- Question 1.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)20 marks
- Question 1.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)10 marks
- Question 1.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)6 marks
- Question 1.4HUMAN REPRODUCTION9 marks
- Question 1.5RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)6 marks
- Question 2.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)26 marks
Show all 13 questions
- Question 2.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)5 marks
- Question 2.3HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS11 marks
- Question 2.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)9 marks
- Question 3.1MEIOSIS10 marks
- Question 3.2HUMAN REPRODUCTION10 marks
- Question 3.3HUMAN REPRODUCTION11 marks
- Question 3.4HUMAN REPRODUCTION9 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek
is, gaan voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.
13. Indien gewone name in terminologie gegee word
Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
andersom)
Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir
eenhede aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die nasienriglyne
Nasienriglyne mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).
20. Amptelike nasienriglyne
Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die nasionale interne
moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 4 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 C
1.1.3 D
1.1.4 C
1.1.5 B
1.1.6 A
1.1.7 C
1.1.8 B
1.1.9 B
1.1.10 C (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Osoon/Stratosfeer
1.2.2 Stropery/roofjag
1.2.3 Haploïed
1.2.4 Fototropisme
1.2.5 Luteïniseringshormoon/LH
1.2.6 Corpus callosum
1.2.7 NaelstringslagaarNaelstringarterie
1.2.8 Dreineringspypie/Grommet
1.2.9 Parasimpatiesesenuweestelsel
1.1.10 Choroïed (10 x 1) (10)
1.3 1.3.1 Slegs B
1.3.2 Geeneen
1.3.3 Beide A en B (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 Akrosoom (1)
1.4.2 Mitochondrium (1)
1.4.3 (a) 3 (1)
(b) 1 (1)
(c) 1 (1)
1.4.4 B- Nukleus/selkern (2)
1.4.5 Mitose (1)
(8)
1.5 1.5.1 1 en 4 (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
1.5.2 1 en 3 (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
1.5.3 2 en 3 (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
(6)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 5 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) Serebrum (1)
(b) Medulla oblongata (1)
(c) Eustachius-buis (1)
2.1.2 G Ronde venster (2)
2.1.3 Haarselle/Orgaan van Corti (1)
2.1.4 - Deel B beheer lewensbelangrike prosesse/hartklop/
asemhaling
- Hierdie prosesse sal stop wat tot die dood sal lei (2)
2.1.5 - Die impulse sal geïnterpreteer word
- en na die skeletspiere gestuur word
- om balans te handhaaf (3)
2.1.6 - Die ovale venster/Deel F sal nie vrylik vibreer nie
- Minder/geen vibrasies sal oorgedra word na die
koglea/binneoor
- Minder/geen drukgolwe sal vorm in die koglea
- Daar sal minder/geen stimulasie van die orgaan van
Corti/haarselle wees
- Minder/geen impulse sal na die serebrum oorgedra word
wat tot gehoorverlies lei Enige (4)
(15)
2.2 Vir ver visie:
- Die siliêre spier ontspan
- Die siliêre liggaam/choroïedlaag beweeg terugwaarts/weg van
die lens af
- Die suspensoriese/draagligamente is styf/gespanne
- Spanning op die lens neem toe
- Die lens is minder konveks/platter
- Ligstrale word minder gebuig
- Sodat ‘n duidelike beeld op die retina/geelvlek vorm (5)
Enige
2.3 2.3.1 5µg/dl (1)
2.3.2 (25 - 5) x 100
5
= 400%
OF
(24 – 5) x 100
5
= 380%
Aanvaar enige getal tussen:
- 24 en 25 vir die eerste waarde en
- 380% en 400% vir die antwoord (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 6 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
2.3.3
- Tirotoksikose versnel die metabolisme tempo/tempo van
respirasie
- Meer glukose word gebruik
- Minder glukose word geberg
vet word afgebreek wat gewigsverlies veroorsaak Enige (3)
2.3.4 - Die hoë vlakke van tiroksien in die bloed
- veroorsaak dat die pituïtêre klier/hipofise
- om minder TSH in die bloed af te skei
- wat veroorsaak dat die vlak van TSH afneem (4)
(11)
2.4 2.4.1 - Sodat die plant ouksiene/ hormoon van die groeipunt
- in die blok met agarjellie diffundeer (2)
2.4.2 - Die stingel het gestop om opwaarts te groei
- Sytakke het ontwikkel (2)
2.4.3 - (Sy)takke ontwikkel
- wat meer vrugte kan dra/opbrengs verhoog
OF
- ‘n Korter bome/ ontwikkeling van sytakke
- vergemaklik die oes van die vrugte Enige (1 x 2) (2)
2.4.4 - Ouksiene in die blok met agarjellie
- beweeg afwaarts in die stingel
- veroorsaak (sel)verlenging/groei
wat die opwaartse groei van die stingel tot gevolg het (3)
(9)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 7 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Sentriole/sentrosoom (1)
3.1.2 Anafase I (1)
3.1.3 - Die spoelvesel trek saam
- Die sentromeer verdeel
- Elke chromatied word na teenoorgestelde pole getrek (2)
3.1.4 Oorkruising (1)
3.1.5 Dit lei tot (genetiese) variasie (1)
(Merk slegs eerste EEN)
3.1.6 46/23 pare (1)
3.1.7 - Struktuur B bestaan uit twee DNA molekules/bevat 'n
dubbele draad/bestaan uit twee chromatides
- omdat DNA/DNS replisering plaasgevind het
- Struktuur C bestaan uit een DNA molekuul/ bevat 'n
enkele draad /chromatied
- aangesien replisering nie plaasgevind het nie /as gevolg
van die verdeling van die chromosoom tydens anafase 2
Enige (3)
(10)
3.2 3.2.1 Serviks (1)
3.2.2 - Die plek waar bevrugting plaasvind
- Die plek waar die sigoot verdeel
- Dra die ovum/embrio oor na die uterus Enige (1)
(Merk slegs eerste EEN)
3.2.3 - Diploïede selle in die ovarium ondergaan mitose
- om verskeie follikels te vorm
- Onder die invloed van FSH
- ondergaan een sel meiose
- om ‘n (haploiede) ovum te vorm Enige (4)
3.2.4 - Dit is 'n hol orgaan
- Dit het 'n spierlaag
- Dit het 'n bloedvatryke voering/endometrium Enige (1)
(Merk slegs eerste EEN)
3.2.5 - Geen follikels sal ontwikkel
- Geen estrogeen sal geproduseer word nie
- en geen progesteroon sal geproduseer word nie
- gevolglik sal die endometrium nie ontwikkel nie* om tydens
menstruasie te skeur nie Verpligte punt*1 + Enige 2 (3)
(10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 8 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3 3.3.1 Manlike vrugbaarheid (1)
3.3.2 Meet die spermtelling (1)
3.3.3 - Ouderdom
- Dieet
- Oefening
- Vlak van aktiwiteite
- Lewensstyl
- Beroep. ens
(Aanvaar faktore wat NIE gesonheids verwant is NIE) Enige (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.3.4 - TU inhibeer die sekresie van testosteroon
- Spermatogenese kan nie plaasvind nie/gee sperms sal
geproduseer word nie (2)
3.3.5 - Die hoër temperatuur/drukking op die testis as gevolg
van die stywe onderklere
- Kan die spermtelling/spermprodusering laat afneem/lei
tot die produsering van abnormale sperms (2)
3.3.6 - Om te bepaal of TU nog effektief is na 12 maande
- Om te sien of die spermtelling terugkeer na normaal as
die behandeling gestaak word Enige (1)
(Merk slegs eerste EEN)
3.3.7 - Geen sperms sal vervoer word
- vanaf die epididimis na die uretranie
- Semen sonder sperms sal vrygestel word Enige (2)
(11)
3.4 3.4.1 Eutrofikasie (1)
3.4.2 - Die oesopbrengs bereik 'n maksimum by die aanbevole
hoeveelheid
- Om meer kunsmis te gebruik sal duurder kossonder om die
oesopbrengs te verhoog
- Gevolglik sal die wins minder wees (3)
3.4.3 Minder kunsmis sal as gevolg van afloop/uitloging verlore gaan (1)
(Merk slegs eerste EEN)
3.4.4 - Algbloei sal voorkom
- Alge sal 'n laag op die water vorm wat die sonlig blokkeer
- Die (water)plante sal vrek aangesien hulle nie in staat sal wees
om te fotosintetiseer nie
- Diere wat op die plante voed sal vrek
- Ontbinding van die dooie plante en diere vind plaas
- dit veroorsaak 'n styging in die getal bakterieë*
Verpligte punt*1 + Enige 3 (4)
(9)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 9 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING C
VRAAG 4
Wanneer die temperatuur bo normaal styg (T):
- Reseptore word gestimuleer
- en impulse word na die hipotalamus gestuur
- Die hipotalamus stuur impulse na die bloedvate in die vel
- en na die sweetkliere
- Die bloedvate in die vel verwyd/vasodilatasie vind plaas
- Meer bloed vloei na die oppervlak van die vel/sweetkliere
- (Meer) hitte vanuit die liggaam gaan verlore
- Meer sweet word geproduseer
- (Meer) hitte gaan verlore wanneer die sweet verdamp
- Die temperatuur van die liggaam keer na normaal terug Enige (7)
Wanneer die koolstofdioksiedvlakke bo normaal styg (C):
- Reseptore in die (karotis)slagaar in die nek/aorta word gestimuleer
- om impulse na die medulla oblongata te stuur
- Die medulla oblongata stuur impulse na die asemhalingspiere
- om meer aktief saam te trek
- en verhoog die tempo/diepte van asemhaling
- ‘n Impuls word ook na die hart gestuur
- en die hart klop vinniger
- Meer koolstofdioksied word na die longe vervoer/uitgeasem
- Die koolstofdioksiedvlakke keer na normaal terug Enige (5)
Belangrikheid van koolstofdioksied om die atmosferiese temperatuur te reguleer
en sy invloed op aardverwarming (A):
- Koolstofdioksied is 'n kweekhuisgas
- Dit vang hitte vas/voorkom dat hitte na die atmosfeer vrygestel word
- Dit word die kweekhuiseffek genoem wat
- wat die aarde verwarm om lewe op aarde moontlik te maak
- 'n Styging in die koolstofdioksiedvlakke in die atmosfeer veroorsaak 'n verhoogde
kweekhuiseffek
- Meer hitte word in die atmosfeer vasgevang
- wat 'n styging van die gemiddelde globale temperatuur tot gevolg het Enige (5)
Inhoud (17)
Sintese (3)
(20)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 10 DBE/November 2020(2)
SS/NSS – Nasienriglyne
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
RELEVANSIE LOGIESE VOLGORDE VOLLEDIGHEID
Alle inligting wat gegee is, is Idees is in 'n Beantwoord alle aspekte vereis
relevant vir die vraag logiese/oorsaak-gevolg- deur die opstel in genoegsame
volgorde gegee besonderhede
Al die inligting is relevant Die volgorde van gebeure Die volgende moet ingesluit
aan die: in die: wees:
- Homeostatiese beheer - Homeostatiese beheer - Homeostatiese beheer van
van temperatuur wanner van temperatuur temperatuur (T: 5/7)
die temperatuur bo - Homeostatiese beheer - Homeostatiese beheer van
normaal styg van CO2 CO2
- Homeostatiese beheer - Belangrikheid om CO2 (C: 3/5)
van CO2 in die regulering van die - Belangrikheid om CO2 in
- Belangrikheid om CO2 atmosferiese die regulering van die
atmosferiese temperatuur
in die regulering van die temperatuur en sy en sy invloed op
atmosferiese invloed op aardverwarming (A: 3/5)
temperatuur en sy aardverwarming
invloed op
aardverwarming
Geen irrelevante inligting is in 'n logiese volgorde
nie
1 punt 1 punt 1 punt
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2020 QP (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2013 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper