Skip to content

Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)

MemorandumLife SciencesGrade 12201212 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 WEERGAWE 1 (NUWE INHOUD) VIR VOLTYDSE KANDIDATE NOVEMBER 2012 FINAL MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds) 2 DBE/November 2012 NSS – Memorandum BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2012 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, by voorbeeld drie redes vereis en vyf gegee word. Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek / nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word. Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee. Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde deurmekaar is, en skakelings nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Onherkenbare afkortings Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae volg, maar dis verkeerd genommer, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, indien dit by die Nasionale memobespreking aanvaar is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds) 3 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom) Geen krediet 15. As eenhede van mate nie aangedui word Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word. 17. Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van `n opskrif voorsien word 18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte) Slegs 'n enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder dat daar met die Provinsiale Interne Moderator, wat op sy/haar beurt met die Eksterne Moderator(e), sal beraadslaag, nie. 20. Slegs memorandums wat die handtekeninge van die UMALUSI moderatore bevat en deur die Nasionale Departement van Onderwys versprei word, mag gebruik word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds) 4 DBE/November 2012 NSS – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 D 1.1.2 C 1.1.3 B  1.1.4 C 1.1.5 C 1.1.6 C 1.1.7 C 1.1.8 D 1.1.9 B 1.1.10 C (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Simpatriese spesiasie 1.2.2 Nie-disjunksie (nie-verdeling /nie-skeiding) 1.2.3 Homosigoties  1.2.4 Poliploïedie  1.2.5 Homoloë struktuur 1.2.6 Nukleotiede 1.2.7 Sitokinese 1.2.8 Replisering (8) 1.3 1.3.1 Beide A en B 1.3.2 Slegs A  1.3.3 Beide A en B  1.3.4 Beide A en B 1.3.5 Slegs B  1.3.6 Beide A and B  1.3.7 Slegs B  1.3.8 Geeneen (8 x 2) (16) 1.4 1.4.1 C- deoksiribose/(suiker) D- fosfaat (2) 1.4.2 (swak) waterstofbinding (1) 1.4.3 Dit is ‘n dubbel string/basispare is teenwoordig/(vorm van leer) (1) (Merk slegs EERSTE een) 1.4.4 Nukleus/selkern/ chromosome /chromatien/ mitochondrion (2) (6) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds) 5 DBE/November 2012 NSS – Memorandum AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 X - chiasma Z - sentromeer (2) 2.1.2 Die chromosome is dieselfde struktuur /grootte/vorm/ lengte Oorkruising vind plaas enige (1) (Merk slegs eerste EEN) 2.1.3 Vergroot genetiese variasie /produseer her-gekombineerde / rekombinante gamete (Merk slegs eerste EEN) (1) 2.1.4 Onwillekeurige/ lukrake/ ewekansige rangskikking van chromosome /onafhanklike sortering van chromosome (Merk slegs eerste EEN) (1) 2.1.5 40/20 pare (1) (6) 2.2 2.2.1 (a) 21 (b) 6 (c) 7 (3) 2.2.2 ACU CCU GAG (Volgorde moet korrek wees) (3) 2.2.3 treonien prolien glutamaat (Volgorde moet korrek wees) (3) 2.2.4 (a) valien (b) punt mutasie (2) 2.2.5 Sekelvormige rooibloedliggaampies sal minder O 2 vervoer na die selle, daarom is daar minder sellulêre respirasie wat veroorsaak dat minder energie gegenereer word/moegheid /lusteloosheid / uitgeput OF Sekelvormige rooibloedliggaampies blokkeer die kleiner bloedvate wat lei tot vermindere bloedtoevoer/ minder O 2  daarom is daar minder sellulêre respirasie wat energie genereer/moegheid /uitgeput/ lusteloosheid/ skade aan organe OF Kan malaria verhoed  omdat die parasiet nie oorleef as dit die sekelvormige rooibloedliggaampies binnedring nie (3) (14) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds) 6 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 2.3 2.3.1 Wit (1) 2.3.2 Genetiese kruising 2 (Merk slegs eerste EEN) (1) 2.3.3 Groter proporsie van die plante het witmielies/ 3 wit : 1 geel OF Geel verskyn in die nageslag maar nie in die ouersnie, wat toon dat geel resessief is/ wit dominant is (2) 2.3.4 P 1 /ouers fenotipe wit mielie x wit mielie genotipe Gg x Gg  Meïose G/gamete G, g x G, g Bevrugting F 1 /nageslag genotipe GG, Gg, Gg & gg  fenotipe 3 wit en 1 geel mielie  Generasies: Ouers en nageslag/P 1 en F 1 Prosesse: Meïose en bevrugting enige (6) OF P 1 /ouer fenotipe wit mielie x wit mielie genotipe Gg x Gg  Meïose Bevrugting gamete G g G GG Gg g Gg gg 1 punt vir korrekte gamete 1 punt vir korrekte genotipe F 1 /nageslag fenotipe 3 wit en 1 geel mielie Generasies: Ouers en nageslag/P 1 en F 1 Prosesse: Meïose en bevrugting enige (6) (10) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds) 7 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 3 3.1 3.1.1 4 (1) 3.1.2 Die alleel vir die kenmerk word op die X-chromosoom gedra / Y chromosoom dra nie die alleel vir die kenmerk nie. Mans het slegs een X chromosoom Mans het slegs een resessiewe alleel nodig om hemofilies te wees terwyl ’n vrou hemofilies is as beide allele resessief is enige (3) 3.1.3 (a) XH Xh (2) (b) XhY (2) 3.1.4 25% / ¼ OF 50% / ½ (2) 3.1.5 Om te bepaal of die vrou ‘n draer is Om te bepaal wat die kans is om 'n kind met hemofilie te hê Om hulle te help evalueer of hulle so 'n kind sal kan hanteer Help hulle om 'n ingeligte besluit te neem of hulle kinders wil hê (Merk slegs eerste TWEE) enige (2) (12) 3.2 3.2.1 Om die betroubaarheid van die resultate te verhoog (1) 3.2.2 1:1/(90:90) (1) 3.2.3 In 'n DNS/DNA-molekuul, paar timien altyd met adenien/timien en adenien is komplementêre basisse (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds) 8 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 3.2.4 º º º 29 x 360 = 104,4 /104 100 º º º 31 x 360 = 111,6 /112 100  º º º 21 x 360 = 75,6 /76 100 º º 19 x 360 = 68,4º /68 100  Tipe Persentasie van elke DNS/DNA-nukleotied (in monster 1)  Opskrif   Adenien Timien Sitosien  Guanien  Puntetoekenning vir die sirkelgrafiek Berekeninge/bewerkinge om die 2 punte: Al vier berekeninge korrek korrekte proporsies te bepaal 1 punt: 1 tot 3 berekeninge korrek Korrekte grafiek (sirkelgrafiek) 1 Opskrif van die grafiek 1 Korrekte proporsie vir elke 4 punte: Al vier sektore korrek (gebruik sektore/sektor-byskrif/sleutel transparant-templaat) (1 x punt/ sektor) (8) (11) LET WEL: Indien die verkeerde soort grafiek getrek is: Punte sal verbeur word vir 'korrekte soort grafiek' asook die ‘teken van die korrekte proporsies van die sektore’. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds) 9 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 3.3 3.3.1 (a) Nuwe toerusting/navorsing is duur Arbeidsintensief Baie kliniese toetse moet gedoen word/lang tydperk om 'n veilige produk te vervaardig enige (2) (Merk slegs eersteTWEE) (b) Kan maklik bestuif word/paar met nie-GM gewasse/diere Hulle kan die organisme wat natuurlik voorkom uitkompeteer/ vernietig Verminder geenpoel/variasie Nie meer geskikte voedselbron vir ander organismes nie GMO nie goed aangepas by omgewing nie enige (2) (Merk slegs eersteTWEE) 3.3.2 Meng in met die natuur Immoreel/ons kan nie Godspeel nie Skending van die natuurlike organisme se intrinsieke waarde  Onseker oor langtermyn effekte Potensiële gesondheidsrisiko Oorheersing van wêreld se voedselproduksie deur slegs 'n paar maatskappye enige (3) (Merk slegs eerste DRIE) (7) [30] TOTAAL AFDELING B: 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds) 10 DBE/November 2012 NSS – Memorandum AFDELING C VRAAG 4 4.1 4.1.1 Analiseer en verifieer die bevindinge/bewyse voordat dit bekend gemaak word (2) 4.1.2 Om mense oor bevindinge in te lig sodat hulle die bevindinge kan beoordeel/ verifieer/ gebruik vir toekomstige navorsing/erken eienaarskap van bevindinge (2) 4.1.3 'n Oorgangsvorm het kenmerke van beide die australopithecine en mense (2) 4.1.4 Die brein was kleinsoos ander Australopithecine spesies, maar met 'n mensagtige her-organisasie van die brein/ 'n vergroting/ uitbreiding agter en bo die oë was meer soos by die moderne mense OF Die brein/hand/voet het kenmerke van beide die moderne en vroeë oermens (2) (Merk slegs eerste EEN) 4.1.5 Olfaktoriese breinsentrums is verklein /verminderde reuksintuig Oë voor Binokulêre visie /stereoskopiese visie Oë met keeltjies /kleurvisie Vrylik roterende arms Elmbooggewrig laat rotasie rondom die voorarm toe Plat naels in plaas van kloue/naakte, sensitiewe vingerpunte Opponerende duim Regop postuur/bipedaal Seksuele dimorfisme Langer bo-arms Twee tepels 5 vingers Minder nakomelinge (Merk slegs eerste SES) Enige (6) (14) 4.2 4.2.1 Palaeomastodon sp.  (1) 4.2.2 Elephas sp.  Loxondonta sp.  (2) (Merk slegs eersteTWEE) 4.2.3 Primelaphus sp.  (1) 4.2.4 (a) Mioseen (b) Pleistoseen  (2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds) 11 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 4.3 Natuurlike seleksie byvoorbeeld. vinke*/of enige ander voorbeeld - Organismes van 'n bepaalde spesie toon 'n groot mate van variasie - Sommige individue besit gunstige kenmerke/ enige voorbeeld van gunstige kenmerke/ sommige individue mag aangepas wees by die omgewing - Ander kan ongunstige kenmerke besit /enige voorbeeld van ongunstige kenmerke - Selektiewe druk deur die omgewing as gevolg van kompetisie / veranderende omgewingstoestande - Organismes met die gunstige kenmerke oorleef en plant voort - en dra die gunstige kenmerke oor aan hul nakomelinge  - terwyl organismes met die ongunstige kenmerke sal uitsterf - Oor 'n tydperk sal die hele bevolking hierdie gunstige kenmerke besit - Oor 'n tydperk kan hierdie organismes genotipies en fenotipies onafhanklik ontwikkel - in verskillende spesies wat nie kan inteel nie *Verpligte punt Maks 7 + 1 vir voorbeeld* (8) Kunsmatige seleksie e.g. Produksie van verbeterde vrugte/ vleisproduksie* - Organismes van 'n bepaalde spesie/enige voorbeeld toon 'n groot mate van variasie - Menseselekteer organismes - met ‘n spesifieke gewensde kenmerk - en teel hulle - met organismes wat ook dieselfde gewensde kenmerk besit - om hierdie kenmerk nog verder in die nageslag te verbeter - Hulle kan ook organismes met verskillende gewensde kenmerke selekteer - om nakomelinge met ‘n kombinasie van hierdie gewensde kenmerke te kry *Verpligte punt Maks 4 + 1 vir voorbeeld* (5) Verskille tussen Natuurlike en Kunsmatige seleksie Natuurlike seleksie Kunsmatige seleksie Selektiewe druk deur die omgewing Mense selekteer die gewensde kenmerk  Seleksie is in reaksie vir geskikheid in Seleksie is in reaksie om menslike behoeftes te die omgewing  bevredig  Organismes kan op hul eie in die Organismes kan dikwels nie op hul eie in die omgewing oorleef ( omdat hulle op grond omgewing oorleef nie ( omdat hulle op grond van van hul geskiktheid vir die omgewing menslike behoeftes geselekteer is en nie as geselekteer was) gevolg van geskiktheid vir die omgewing nie) Geen menslike inspanning /koste Kan arbeidsintensief wees/duur betrokke enige 2 x 2 (4) Inhoud (17) Sintese (3) ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL (20) Punte Beskrywing 3 Goed gestruktureerd- demonstreer insig en begrip van die vraag 2 Klein gapings of irrelevante inligting in die logika en vloei van die antwoord 1 Probeer maar met groot gapings en irrelevante inligting in die logika en vloei van die antwoord 0 Geen probeerslag/ niks behalwe die vraagnommer is geskryf nie/ geen korrekte inligting TOTAAL AFDELING C: 40 GROOT TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds) 12 DBE/November 2012 NSS – Memorandum  Tipe Percentage of Persentasie vaneach DNA elke nucleotide DNA (in (in nukleotied sample 1) 1) monster Title Opskrif G A C  T sectors sektore  Tipe Percentage of Persentasie vaneach DNA elke nucleotide DNA (in (in nukleotied sample 1) 1) monster Title Opskrif G A C  T sectors sektore  Tipe Percentage of Persentasie each van DNA elke nucleotide DNA (in sample nukleotied 1)  Title (in monster 1) Opskrif G A C  T sektore sectors Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all