Skip to content

Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)

MemorandumLife SciencesGrade 12201211 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 WEERGAWE 1 (NUWE INHOUD) VIR VOLTYDSE KANDIDATE NOVEMBER 2012 FINAL MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds) 2 DBE/November 2012 NSS – Memorandum BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2012 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, by voorbeeld drie redes vereis en vyf gegee word. Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek / nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word. Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee. Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde deurmekaar is, en skakelings nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Onherkenbare afkortings Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae volg, maar dis verkeerd genommer, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, indien dit by die Nasionale memobespreking aanvaar is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds) 3 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom) Geen krediet 15. As eenhede van mate nie aangedui word Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word. 17. Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van `n opskrif voorsien word 18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte) Slegs 'n enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder dat daar met die Provinsiale Interne Moderator, wat op sy/haar beurt met die Eksterne Moderator(e), sal beraadslaag, nie. 20. Slegs memorandums wat die handtekeninge van die UMALUSI moderatore bevat en deur die Nasionale Departement van Onderwys versprei word, mag gebruik word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds) 4 DBE/November 2012 NSS – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B33 1.1.2 D33 1.1.3 D33 1.1.4 B33 1.1.5 C33 1.1.6 A33 1.1.7 B33/C 1.1.8 B33 1.1.9 C33 1.1.10 Geen korrekte antwoord (9 x 2) (18) 1.2 1.2.1 Vrug3 1.2.2 Altrisiële3 ontwikkeling 1.2.3 Pionier3 1.2.4 Ekologiese voetspoor3 1.2.5 Dendriete3 1.2.6 Negatiewe terugvoer3/terugkoppeling 1.2.7 Diabetes3mellitus (7) 1.3 1.3.1 Slegs B 33 1.3.2 Slegs B 33 1.3.3 Geeneen33 1.3.4 Beide A en B33 1.3.5 Slegs B 33 1.3.6 Slegs A 33 1.3.7 Geeneen33 (7 x 2) (14) 1.4 1.4.1 (a) F3 testes3 / semenvesikel (2) (b) C3 uretra3 (2) (c) D3 epididimus3 (2) 1.4.2 testosteroon3 (1) 1.4.3 (a) F3 (1) (b) B3 (1) (9) TOTAAL AFDELING A: 48 Gebruik die volgende riglyn om die punt uit 48 om te skakel na 50: Punte reeks Omskakeling Punte van 0 - 11 Los punte soos is Punte van 12 - 35 Voeg 1 punt by Punte van 36 - 48 Voeg 2 punte by Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds) 5 DBE/November 2012 NSS – Memorandum AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) Serebellum 3 (1) (b) Medulla oblongata3 (1) 2.1.2 B3 (1) 2.1.3 As TSH nie afgeskei word nie, sal die tiroïed 3*nie gestimuleer word om tiroksien*3 af te skei nie en die vlak van tiroksien sal nie gereguleer word nie3/sal afneem dit beïnvloed die volgende: • die basale metaboliese tempo/ respirasietempo sal afneem3 • die energie vlakke sal afneem3 • die groei en ontwikkeling van weefsel sal verhinder word3 • die harttempo sal afneem3 • hipotiroïdisme3/kretinisme/miksedeem/enige simptoom * 2 verpligte punte + enige ander 2 (4) (7) 2.2 2.2.1 Grootte van naalde3/naald gebruik Dikte van garing3 Kleur van garing3 Tipe garing Ooggrootte van die naald3 Tydperiode tussen pogings3 Begin afstand tussen naald en garing3 (Merk slegs eerste TWEE) enige (2) 2.2.2 Dit neem meer tyd 3om die garing deur die naald te kry met een oog oop vergeleke met twee oë oop3 OF Dit neem minder tyd 3om die garing deur die naald te kry met twee oë oop vergeleke met een oog oop3 OF Hoe meer kere probeer word3 hoe minder tyd3 neem dit om die gare deur die oog van die naald te steek enige (1 x 2) (2) 2.2.3 Om die betroubaarheid3 van die resultate te verhoog (1) 2.2.4 Die siliêre spier trek saam3 Die suspensoriese ligament verslap 3 Die lens bult en word meer konveks3/spanning op die lens word verminder Die sklera beweeg na vore3 Die brekingskrag van die lens verhoog3 'n Duidelike beeld word gevorm op die3retina enige (4) (9) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds) 6 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 2.3 2.3.1 (a) Naelstring3/nawelstring (1) (b) Serviks 3/endometrium/ uteruswand (1) 2.3.2 Dit voorsien 'n vloeistofmedium vir vrye beweging van die fetus3 Dien as skokabsorbeerder 3 Beskerm die fetus teen dehidrasie3 Beskerm die fetus teen temperatuursveranderinge3 Bevorder longontwikkeling3 Bevat afvalstowwe3 (Merk slegs eerste EEN) enige (1) 2.3.3 Die uteruswand bestaan uit (sterk) spiere3 wat saamtrek en verslap om die fetus3/nageboorte na vore te druk Die serviks het (elastiese) spiere3 wat toelaat dat die opening vergroot vir die fetus om uit te gaan3 enige (1 x 2) (2) 2.3.4 Respiratoriese3/Gaswisselingstelsel Spysvertering 3stelsel Ekskresie3 stelsel (Merk slegs eerste TWEE) enige (2) 2.3.5 Hoë vlakke van progesteroon 3inhibeer die sekresie van FSH3 (2) (9) 2.4 Hitte reseptore in die vel word gestimuleer deur hoë temperatuur3 Impulse word na die hipotalamus gestuur3 Impulse word na die bloedvate gestuur 3 Vasodilasie/verwyding vind plaas3/die arteriole na die vel word wyer Meer bloed vloei na die kapillêre vate3 Meer hitte bereik die veloppervlak3 Meer hitte word verloor aan die omgewing3 Meer bloed vloei na die sweetkliere3 Sweetafskeiding vermeerder3 Meer hitte word verloor deur die verdamping van sweet3 enige (5) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds) 7 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 3 3.1 3.1.1 3 Bevolkingsgroei van Impala in 10 jaar (beide veranderlikes) 3Opskrif 3 Korrekte skaal vir beide asse Tipe 110 101 100 100 95 93 90 79 80 Getal Impalas 70 63 60 333 50 Plot van punte 40 36 30 18 20 10 10 6 0 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 Jaar 3 Korrekte byskrif vir beide asse Riglyne vir die assessering van die grafiek Korrekte tipe grafiek en verbinding van punte 1 Opskrif vir grafiek 1 Korrekte byskrif vir X-as en Y-as 1 Korrekte skaal vir X-as en Y-as 1 Plot van punte op lyngrafiek 1–1 tot 4 punte korrek geplot 2–5 tot 9 punte korrek geplot 3–al 10 punte korrek geplot LET WEL: As die verkeerde tipe grafiek geteken word: - sal punte afgetrek word vir 'korrekte tipe' As asse omgeruil word dan sal punte verloor word: - vir korrekte byskrifte van X- en Y-as (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds) 8 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 3.1.2 Logistiese3/sigmoïede/S-vormige groeivorm (1) 3.1.3 Die grootte van die bevolking neem aanvanklik toe3, en neem dan af3/raak konstant OF Bevolking stabiliseer3/ ewewigsfase wanneer die dravermoë bereik word3 (2) 3.1.4 Sloerfase 3/vestigingfase (1) 3.1.5 Groei was stadig3 omdat die Impalas eers moes akklimatiseer in die gebied3/ vind van paringsmaats/ nog nie geslagsryp nie /klein bevolkingsgrootte aan begin (2) 3.1.6 (a) Die kleiner impalas eet die blare van die laer takke3 en die groter elande eet die blare van die hoër takke3 OF Hulle voed op verskillende hoogtes van dieselfde bron33 (2) (b) Bronverdeling 3/ruimte-verdeling/nisverdeling (1) (16) 3.2 3.2.1 (45 – 16 ) per 1 0003= 29 x 1003 = 2,9 %3 (3) 1 000 3.2.2 22403 (1) 3.2.3 - Onvoldoende gesondheidsorg3om siektes te beveg - Gebrekkige toegang tot gesondheidsorg3 - Tekort aan skoon water3 - Onvoldoende rioolverwydering/ sanitasie/higiëne verhoog die verspreiding van siektes3 - Swak voeding3/armoede - Oorlog 3/geweld/misdaad - Hoë voorkoms van siektes3 - Hoë voorkoms van ongelukke3 enige (3) (Merk slegs eerste DRIE) (7) 3.3 3.3.1 23 (1) 3.3.2 Piramide 1 Piramide 2 1 Lewensverwagting is laag3 1 Lewensverwagting is hoog3 2 Geboortesyfer is hoog 3 2 Geboortesyfer is laag 3 (Merk slegs eerste TWEE) + 3 vir tabel 2x2 (5) Om te beplan3/begroot vir dienslewering (1) 3.3.3 (7) [30] TOTAAL AFDELING B 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds) 9 DBE/November 2012 NSS – Memorandum AFDELING C VRAAG 4 4.1 4.1.1 (a) doodmaak3 /verwydering van organismes om habitatsvernietiging te verminder3/oorbevolking/ voorkom verspreiding van siektes/ enige ander aanvaarbare rede (2) (b) die maksimum bevolkingsgrootte3 wat die gebied gedurende 'n tydperk kan onderhou3 (2) 4.1.2 (a) Wetenskaplikes het kunsmatige waterpunte deur die park geplaas3 wat veroorsaak het dat die olifante deur die park versprei is3 in plaas daarvan dat hulle saamdrom naby natuurlike waterbronne (soos riviere). (2) (b) Aardverwarming3is ook verantwoordelik vir die verlies aan biodiversiteit (1) 4.1.3 Ons speel God 3– die natuur gebruik sy eie manier om die getalle van die olifante te reguleer, wanneer dravermoë3 bereik word /omgewingsweerstand verhoog Die mens beperk die olifante tot parke3 en verklein daardeur hul natuurlike habitat3 Morreel verkeerd3 om olifante te dood want hulle het ook die reg om te leef3/ olifante het ook sosiale struktuur Het effek op ekonomie3 want eko-toerismekan afneem3 Daar is geen bewyse3 dat uitdunning effektief is in die vermindering3 van habitatsvernietiging Olifante het ‘n goeie geheue3en gevolglik raak hulle baie agressief3 as familielede doodgemaak word (Merk slegs eerste TWEE) (2 x 2) (4) (11) 4.2 4.2.1 Mededingende uitsluiting3/interspesifieke kompetisie (1) 4.2.2 Wanneer alleen in 'n gebied, neem die bevolkingsgrootte van beide spesies A en B drasties toe*3/ tot meer as 100 want daar is geen kompetisie* 3nie Wanneer die twee spesies in dieselfde habitat voorkom sal die bevolkingsgrootte van spesie A en B toeneem3 in die eerste week3/ tot ongeveer 40 aangesien daar genoeg voedsel3 vir die lae bevolkingsgrootte van beide spesies3 was. Soos wat die voedse lafneem, neem kompetisie3 toe Daarna sal spesie A, spesie B uitkompeteer3 Wat veroorsaak dat spesie A sal toeneem3/ tot 110. (6) Terwyl spesie B stabiliseer3/ by 40 bly en dan afneem 3 2* verpligte punte + enige 4 ander Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds) 10 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 4.2.3 Spesie A en B sal vir ‘n langer periode3 toeneem/ Dit sal langer neem vir spesie A om spesie B uit te kompeteer as gevolg van (2) geen3/verminderde kompetisie (9) 4.3 Refleksaksie-meganisme Voorbeeld: wegtrek van die hand nadat dit gesteek is deur 'n skerp speld3/ vanaf 'n warm oppervlak/ (enige ander toepaslike voorbeeld) (1) - Pynreseptore in die vel3 - ontvang die stimulus3 - Die stimulus/prikkel word omgesit in 'n senuwee-impuls3 - Die impulse beweeg deur die sensoriese3neuron - na die rugmurg 3 - langs die dorsale wortel3 van die spinale/rugmurgsenuwee3 - In die rugmurg, maak die sensoriese neuron sinaptiese kontak 3 - met die verbindingsneuron3/ interneuron - Die impulse word oorgedra deur die motoriese neuron3 - langs die ventrale wortel3 van die spinale senuwee - na die effektor orgaan3/spier - wat saamtrek3en die hand weg trek3 - Die refleksaksie is 'n vinnige reaksie op die stimulus om besering te verminder3 maks (10) Adrenalien-aksie Voorbeeld: gejaag deur 'n kwaai hond3/(enige ander gepaste voorbeeld) (1) Adrenalien berei die liggaam voor op 'n noodgeval, gevaar en om stres te hanteer op die volgende maniere: - Brein word bewus van gevaar3/gevaarlike situasie - deur die impulse van die sinsorgane3 - Adrenale klier/byniere word gestimuleer om adrenalien te sekreteer - Boodskappe word dan na verskillende dele van die liggaam vervoer3 (bloedvate, hart) - Bloedvate in die vel3/spysverteringstelsel vernou3, - maar die bloedvate van die hartspiere en brein 3 (belangrikste organe tydens 'n noodgeval) verwyd3 - Die hartkloptempo neem toe3 - Die asemhalingtempo en diepte neem toe3 - Versnel die verandering van glikogeen na glukose in die lewer 3 - Belangrike organe ontvang meer bloed3/ suurstof/ glukose - om die metaboliese aktiwiteite van die selle3 te verhoog om meer energie vry te stel - spiertonus verhoog3 - pupille vergroot3 - om vinnige reaksie3 vir veilgheid te verseker maks (5) Inhoud (17) Sintese (3) (20) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds) 11 DBE/November 2012 NSS – Memorandum ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL Punte Beskrywing 3 Goed gestruktureerd – demonstreer insig en begrip van die vraag 2 Klein gapings of irrelevante inligting in die logika en vloei van die antwoord 1 Probeer maar met groot gapings en irrelevante inligting in die logika en vloei van die antwoord 0 Geen probeerslag/niks behalwe die vraagnommer/geen korrekte inligting TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all