Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 420.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC November Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings
vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
andersom)
Moenie krediteer nie
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie.
20. Amptelike memorandums
Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 B
1.1.3 C
1.1.4 B
1.1.5 A
1.1.6 C
1.1.7 C
1.1.8 D
1.1.9 B (9 x 2) (18)
1.2 1.2.1 Waterstofbindings
1.2.2 Genoom
1.2.3 Kulturelebewys
1.2.4 Spesiasie
1.2.5 Hemofilie
1.2.6 Foramen magnum
1.2.7 Allele
1.2.8 Diskontinue/onderbroke variasie
1.2.9 Gonosome/geslagschromosome (9 x 1) (9)
1.3 1.3.1 Slegs A
1.3.2 Beide A en B
1.3.3 Slegs A (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 D- Chromatied
E- Sentromeer (2)
1.4.2 23paar (1)
1.4.3 (a) E (1)
(b) C/B (1)
1.4.4 (a) Nukleus/selkern
Mitochondrium /mitochondrion (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
(b) Dubbelheliks (1)
(c) (DNA) Replisering (1)
(9)
1.5 1.5.1 Filogenetiese stamboom/kladogram (1)
1.5.2 ‘n Eksoskelet (1)
1.5.3 (a) S (1)
(b) T (1)
1.5.4 (a) Trilobiete (1)
(b) Helmetiede (b) Tegopeltiede (1)
OF
(c) Tegopeltiede (c) Helmetiede (1)
(d) Naraoïede (1)
(8)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
2.1 2.1.1 − A.g.v nie-disjunksie/nie-skeiding van ‘n chromosoompaar
− tydens Anafase I
− Twee chromosome het na een pool en
− geen chromosoom het na die ander poolbeweeg nie Enige (3)
2.1.2 − Gameet A sal 24 chromosome hê/’n ekstra chromosoom
− en wanneer dit ‘n normale ovum/gameet met 23 chromosome
bevrug
− sal die sigoot 3 chromosome by posisie 21 hê/ 47
chromosome (3)
2.1.3 (a) Profase I (1)
(b) − Aangrensende chromatiede van homoloë chromosome
oorkruis
− by 'n punt genoem die chiasma
− Daar is 'n uitruiling van DNA/DNS segmente/genetiese
materiaal (3)
(c) − Oorkruising bring genetiese variasiein gamete na vore
− Genetiese variasie kan gunstige eienskappe tot gevolg
hê
− wat 'n beter kans op oorlewing kan verseker
− wanneer omgewingstoestande verander
OF
− Oorkruising bring genetiese variasiein gamete na vore
− Genetiese variasie kan ongunstige eienskappe tot gevolg
hê
− wat die kans op oorlewing verminder
− wanneer omgewingstoestande verander Enige (3)
(13)
2.2 2.2.1 (a) Vrou sonder SCID (1)
(b) Man met SCID (1)
(c) XDXd (2)
2.2.2 − Hy het die resessiewe alleel/Xd oorgeërf
− vanaf die moeder/individu 4 (2)
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.3 2.3.1 (a) Dit laat die produksie van organismes met gewenste
eienskappe toe/hoë gemiddelde melkopbrengs (1)
(Merk slegs eerste EEN)
(b) − Dit verminder genetiese variasie in die nageslag
− Dit het geen verdere genetiese vooruitgang tot gevolg nie
− Dit is duur
− Is moontlik nie lonend vir kommersiële landbou nie
(Merk slegs eerste EEN) Enige (1)
2.3.2 LMJC 865 het 'n hoë gemiddelde melkopbrengsgehad /78 liter
per dag geproduseer/het die gewenste eienskap gehad (1)
2.3.3 − 'n Diploïede sel/ 'n sel met al die genetiese informasie is nodig
− 'n Ovum is 'n haploïede sel/ bevat slegs die helfte van die
genetiese informasie (2)
2.3.4 − Die nukleus/selkern van die ovum is verwyderen vervang met
− die nukleus van ‘n somatiese skenkersel/diploïede skenkersel
− Die sigoot is gestimuleer
− sodat mitosekan plaasvind
− Die embrio is toe in die uterus van 'n volwasse vroulike dier
geplaas
OF
− Plante kan deur vegetatiewe voortplantinggekloon word/
ongeslagtelik /weefselkultuur/ge-ënt
− ‘n Plant met die gewenste eienskappe word gekies
− ‘n Vegetatiewe deel van die ‘ouerplant’ se struktuur is
verwyder/(voorbeelde) en
− in ‘n groeimedium geplaas/(voorbeeld)
− en toegelaat om te groei Enige (4)
(9)
2.4 2.4.1 Pers (1)
2.4.2 − Wanneer pers blomplante en wit blomplante gekruis word
− het al die nakomelinge pers blomme/geen wit blomme nie (2)
2.4.3 − Die twee allele vir 'n eienskap
− skei tydens meiose sodat
− elke gameet slegs een alleel vir daardie eienskap besit (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.4.4
P1 Fenotipe Pers x Pers
Genotipe Dd x Dd
Meiose
G/gamete D, d x D, d
Bevrugting
F1 Genotipe DD; Dd; Dd dd
Fenotipe Pers: Wit*
P 1 en F 1
Meiose en bevrugting
*Verpligtend 1 + Enige 5
OF
P1 Fenotipe Pers x Pers
Genotipe Dd x Dd
Meiose
Gamete D d
Bevrugting D DD Dd
d Dd dd
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes
F1 Fenotipe Pers : Wit *
P 1 en F 1
Meiose en bevrugting
*Verpligtend 1 + Enige 5 (6)
(12)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 − Die kaak is groot in die sjimpanseeen klein in Homo sapiens
− Die kaak/verhemelte is reghoekig in die sjimpanseeen gerond
in Homo sapiens
− Groot spasies tussen die tande van die sjimpanseeen klein/
geen spasies in Homo sapiens
− Groot slagtande/tande in die sjimpanseeen klein slagtande/
tande in Homo sapiens Enige 1 x 2 (2)
(Merk slegs eerste EEN)
− Die dieet het verander van die eet van rou voedsel in
3.1.2 Australopithecus
− na 'n dieet van gaargemaakte voedsel in Homo sapiens (2)
3.1.3 (a) 'n Oorgangspesie toon intermediêre kenmerke tussen twee
genera/spesies
OF
Dit het kenmerke gemeenskaplik aan beide die voorouer-
spesie en die spesie wat volg (1)
(b) Die kaak is kleiner as dié van die sjimpansee maar groter as
dié van Homo sapiens
OF
Die slagtande/tande is kleiner as dié van die sjimpansee maar
groter as dié van Homo sapiens
OF
Die vorm van die kaak/verhemelte is meer gerond as dié van
die sjimpansee maar minder gerond as dié van Homo
sapiens Enige 1 x 2 (2)
(Merk slegs eerste EEN)
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.2 3.2.1 − Die helder kleurpatroon word met giftigheid geassosieer
− wat predasie verminder en
− die kans op oorlewing verbeter
(3)
− Daar is variasie in die kleur van die koningsslange
3.2.2 − Sommige is helderkleurig/lyk soos die koraalslange en
− die ander is dof van kleur
− Dié met die dowwe kleur word doodgemaak deur predatore
− Dié met helder kleure word nie geëet nie
− so hulle oorleef en plant voort
− en dra die alleel vir helder kleur oor na die volgende
generasie Enige
(6)
(9)
3.3 3.3.1 1900 (1)
3.3.2 80
�20� x 100 = 400%
OF
(100−20)
� � x 100 = 400%
20 (3)
3.3.3 T
Natuurlike seleksie Kunsmatige seleksie
Die omgewing of natuur tree Mense verteenwoordig die
op as seleksiedruk seleksiedruk
Seleksie is in reaksie op Seleksie is in reaksie op die
geskiktheid vir die omgewing bevrediging van menslike
behoeftes
Vind binne-in 'n spesie plaas Een of meer spesies kan
betrokke wees (soos in
kruisteling) (5)
1 vir Tabel + Enige 2 x 2 (9)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.4 3.4.1 - Hulle neem landerye op plase oor
- Hulle uitpresteer die gesaaides vir spasie (1)
3.4.2 (a) Tipe onkruiddoder (1)
(b) Tyd geneem om weerstand te ontwikkel (1)
3.4.3 (a) Dicloflop (1)
(b) Trifluralin (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.4.4 (a) − Hulle sal die onkruiddoder op die onkruid aanwend en
− waarneem of die onkruid oorleef oor baie generasies (2)
(b) − Hulle het dieselfde onkruidspesie gebruik omdat ander
onkruidspesies moontlik weerstand kon ontwikkel het teen
daardie onkruiddoder
− Elke onkruidspesie kan verskillend reageer op 'n
onkruiddoder
OF
− Dit laat 'n enkele verandelike toe
− waaraan al die resultate toegeskryf kan word (2)
3.4.5
Tyd geneem vir die evolusie van weerstand teen
verskillende onkruiddoders
30
Tyd geneem vir die ontwikkeling
26
25
25
20
15
van weerstand (jare)
9 9
10 7
5
0
2,4-D Dalapon Picloran Dicloflop Trifluralin
Onkruiddoder
Riglyn vir die assessering van die grafiek
Tipe: Kolomgrafiek getrek (T) 1
Opskrif van grafiek 1
Korrekte:
− skaal vir Y-as en (S)
− wydte en intervalle van
kolomme op X-as 1
Korrekte:
− byskrif vir X-as en
− byskrif en eenheid vir Y-as (L) 1
Trek van kolomme 1 - 1 tot 4 kolomme korrek getrek
2 - Al 5 kolomme korrek getrek
(6)
(15)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 11 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C
VRAAG 4
Struktuur (S)
− RNA/RNS is 'n enkelstring
− wat bestaan uit nukleotiedewat bestaan uit:
− ribose suiker
− fosfaatgroep
− stiktofbasissewat
− adenien, urasiel, guanien en sitosien/ (A, U, G en C) is
− Die fosfaatgroep is gebind aan die ribose suiker
− en die stikstofbasis is aan die suiker ribose geheg
− Basisse by RNA/RNS is in getalle van drie gerangskik
− as kodons op mRNA/bRNS
− en antikodons op tRNA/oRNS
− tRNA/oRNS het ‘n klawerblaar/haarnaald struktuur
− tRNA/oRNS het 'n plek van aanhegting vir 'n aminosuur Enige (9)
Betrokkenheid by proteïensintese (P)
− mRNA/bRNSvorm
− tydens transkripsie/ deur die gekodeerde boodskap vanaf DNA/DNS te kopieer
− en beweeg uit die nukleus/selkern
− en heg aan die ribosoom
− Tydens translasie
− stem die antikodon met die kodon ooreen
− tRNA/RNS
− bring die verlangde aminosuur na die ribosoom
− Aminosure heg deur peptiedbindings
− om die proteÏen wat benodig word te vorm Enige (8)
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
(20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria Relevant (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C)
Algemeen Alle inligting verskaf hou Idees is in 'n Alle aspekte wat vir die
verband met die logiese/oorsaak gevolg opstel benodig word is
onderwerp volgorde gerangskik voldoende aangespreek
Vir hierdie Slegs inligting rakende Al die inligting rakende Ten minste:
opstel in - die struktuur van die: - 6/9 korrekte punte vir die
V4 verskillende tipes - Struktuur van RNA/RNS struktuur van RNA/RNS (S)
RNA/RNS - en die betrokkenheid by - 5/8 vir die betrokkenheid in
- en die betrokkenheid by proteïensintese proteïensintese (P)
proteïensintese is verskaf is in logiese orde verskaf
Daar is geen irrelevante
inligting nie
Punt 1 1 1
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2014 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2013 Memo (English)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper