Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V1
NOVEMBER 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 



%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)

View all





Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 349.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC November Exam 2018
Questions in this paper
- Question 1.1HUMAN REPRODUCTION20 marks
- Question 1.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)10 marks
- Question 1.3GENETICS AND INHERITANCE6 marks
- Question 1.4HUMAN REPRODUCTION9 marks
- Question 1.5HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS5 marks
- Question 2.1MEIOSIS7 marks
Show all 13 questions
- Question 2.2HUMAN REPRODUCTION12 marks
- Question 2.3HUMAN REPRODUCTION11 marks
- Question 2.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)15 marks
- Question 3.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)11 marks
- Question 3.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)16 marks
- Question 3.3HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS10 marks
- Question 3.4HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS7 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
wat vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
andersom)
Geen krediet nie.
15. As eenhede van mate nie aangedui word nie
Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
reeds in die vraag gegee is.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n
opskrif voorsien en gekrediteer word.
18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Geen veranderinge mag aan die memorandums aangebring word nie. In
uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator met die Nasionale
Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator waar nodig).
20. Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word tydens opleiding van nasieners en tydens die nasienperiode.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 4 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 B
1.1.3 D
1.1.4 C
1.1.5 C
1.1.6 A
1.1.7 B
1.1.8 C
1.1.9 A
1.1.10 C (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Amniotiese eier
1.2.2 Prekosiële/vroegselfstandige ontwikkeling
1.2.3 Serebellum
1.2.4 Choroïed
1.2.5 Corpus callosum
1.2.6 Hipotalamus
1.2.7 Koolstofdioksied/CO 2
1.2.8 Tropismes
1.2.9 Onkruiddoders/onkruidmiddel
1.2.10 Stropery (10)
1.3 1.3.1 Geen
1.3.2 Slegs A
1.3.3 Beide A en B (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 Bevrugting (1)
1.4.2 Mitose (1)
1.4.3 - Chorion
- Amnion
(MERK SLEGS EERSTE TWEE) (2)
1.4.4 (a) Sigoot (1)
(b) Morula (1)
(c) Blastosist/blastula (1)
1.4.5 Buis van Fallopius/oviduk (1)
1.4.6 47 (1)
(9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 5 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
1.5 1.5.1 (a) Pituïtêre/hipofise (1)
(b) Tiroksien (1)
1.5.2 Negatiewe-terugkoppelings/terugvoer -meganisme (1)
1.5.3 - Minder van hormoon B/tiroksien sal afgeskei word
- Meer van hormoon A/TSH sal afgeskei word
(MERK SLEGS EERSTE TWEE) (2)
(5)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 6 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) Profase I (1)
(b) Anafase I (1)
2.1.2
selmembraan
nukleolus
nukleus/kern
chromosoom
nukleoplasma/kernplasma
nukleuêre membraan/
kernmembraan
sitoplasma
Selle gevorm aan die einde van meiose
Nasienkriteria
Slegs twee selle is geteken (D) 1 punt
Elke sel besit slegs twee ongerepliseerde
chromosome (C) 1 punt
Elke chromosoom is die korrekte grootte en met
korrekte skadu (S) 1 punt
Enige TWEE korrekte byskrifte (L) 2 punte
(5)
(7)
2.2 2.2.1 - Benodig vir spermatogenese
- Stimuleer die ontwikkeling van die sekondêre manlike
kenmerke/dieper stem/baard/liggaamshare/toename in
spiermassa/geslagsorgane vergroot/seksdrang
(MERK SLEGS EERSTE EEN) Enige (1)
2.2.2 - Toediening van testosteroon/hormonale behandeling
- Chirurgie (2)
(MERK SLEGS EERSTE TWEE)
2.2.3 33⅓ %/33,3 (1)
2.2.4 Dit verhoog die kanse van testikulêre kanker (1)
(MERK SLEGS EERSTE EEN)
2.2.5 - Die temperatuur van die testes sal te hoog wees/swak
bloedsirkulasie/ verhoogde druk op die testis
- daarom sal sperms sal nie volwasse word nie/ spermatogenese
sal negatief beïnvloed word (2)
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 7 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.3 2.3.1 Om die LMI te bereken (1)
2.3.2 41/100 x 1510 = 619 (Aanvaar 619,1) (3)
2.3.3 Slegs vrouens wat beplan het om swanger te raak sal weet hoe
lank dit hulle geneem het om swanger te word (2)
2.3.4 Al die vroue:
- was dieselfde ouderdom/tussen die ouderdom van 20 en 30
jaar
- was vir dieselfde tydsduur swanger/ ten minste 20 weke
swanger
- het beplan om swanger te raak
- het normaal swanger geword
(MERK SLEGS EERSTE EEN) Enige (1)
2.3.5 Moenie rook as jou LMI <20 of ≥30 is nie (2)
2.3.6 - Ooreenstemmende/dieselfde resultate is verkry
- in die tweede/ herhaalde ondersoek (2)
(11)
2.4 2.4.1 (a) Vervoer klankgolwe na die timpanummembraan
(trommelvlies)/skei oorwas af (1)
(MERK SLEGS EERSTE EEN)
(b) Verseker dat die druk dieselfde is aan weerskante van die
timpanummembraan(trommelvlies) (1)
(MERK SLEGS EERSTE EEN)
(c) Stel die druk in die binneoor vry (1)
(MERK SLEGS EERSTE EEN)
2.4.2 (a) C (1)
(b) D (1)
2.4.3 - Die reseptore kan nie die prikkels na impulse omskakel nie
- Geen impulse/minder impulse sal na die serebrum
vervoer word
- en die persoon sal niks hoor nie/swak hoor (3)
2.4.4 - Die klankvibrasies word oorgedra vanaf die groot
timpanummembraan
- na die kleiner ovale venster
- deur die gehoorbeentjies
- wat geranskik is van die grootste na die kleinste
- Dit konsentreer die vibrasies, versterk hulle Enige (3)
2.4.5 - 'n Verandering in die spoed/rigting van beweging
- stimuleer die kristae
- Die prikkel word omgeskakel na 'n impuls
- Die impulse word vervoer na die serebellum
- via die gehoorsenuwee
- Die serebellum stuur impulse na die spier om balans te
herstel Enige (4)
(15)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 8 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Ouksien (1)
3.1.2 (a) Lig (1)
(b) Swaartekrag/gravitasie (1)
3.1.3 Plantstruktuur B het na die lig gebuig/na A/positief fototropies (1)
3.1.4 - Ouksien akkumuleer aan die onderkant van die wortel
- Die hoë konsentrasie ouksien aan die onderkant van die wortel
inhibeer groei
- Die laer konsentrasie ouksien aan die bokant stimuleer groei
- veroorsaak oneweredige groei/die wortel buig
afwaarts/positief geotropies
Enige (3)
(7)
3.2 3.2.1 A (1)
3.2.2 Die impulse word nie na die brein toe vervoer nie/gaan direk
van die reseptor na die effektor via die rugmurg (1)
3.2.3 - Laat die persoon toe om vinnig te reageer
- en sonder om te dink/onwillekeurig
- op 'n prikkel
- om skade aan die liggaam te voorkom*
1* vepligte + enige ander 2 (3)
3.2.4 Senuwee/ rugmurg (1)
3.2.5 - Dit dien as 'n isoleerder
- en versnel gevolglik die senuwee impulse/voorkom 'n
kortsluiting (2)
3.2.6 - Die persoon sal in staat wees om die prikkel te voel
- maar sou nie in staat wees om te reageer nie
- omdat die impulse nie na die effektor oorgedra sal word nie
Enige (2)
3.2.7 - Die reseptor ontvang die prikkel
- en skakel dit om in 'n impuls
- wat deur die sensoriese neuron vervoer wordvia die rugmurg
- na die brein*/ serebrum
- Die brein/serebrum interpreteer die impulse*
- Die brein/serebrum stuur impulse na ‘n motoriese neuron
- wat die impulse na die effektor vervoer
- wat 'n reaksie tot gevolg het
2* verpligte + enige ander 4 (6)
(16)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 9 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.3 3.3.1 Die vlak styg (1)
T
3.3.2 Minder groter maaltye Baie kleiner maaltye
1. Maksimum insulien- 1. Maksimum insulien
konsentrasie in bloed is konsentrasie in bloed is
hoër/tussen 160-180 laer /tussen 120-140
mg/dl mg/dl
2. Minimum insulien- 2. Minimum insulien-
konsentrasie in bloed is konsentrasie in bloed is
laer/tussen 20-30 mg/dl hoër/40 mg/dl
3. Insulienkonsentrasie in 3. Insulienkonsentrasie in
bloed styg en daal drie bloed styg en daal ses maal
maal 'n dag/minder 'n dag/meer gereeld
gereeld
4. Groot veranderinge in 4. Klein veranderinge in
insulienkonsentrasie/ insulienkonsentrasie/
tussen 160-180 mg/dl tussen 80-10 mg/dl
5. Insulienkonsentrasie val tot 5. Insulienkonsentrasie varieer
onder die minimum bo en onder die minimum
glukosekonsentrasie glukosekonsentrasie
(MERK SLEGS EERSTE TWEE) 1 vir tabel + Enige 2 x 2 (5)
3.3.3 - 'n Diabeet kan moontlik nie genoeg insulien produseer nie
- Wanneer baie kleiner maaltye geëet word, dring minder
glukose die bloed binne
- minder insulien/net genoeg word benodig
- om glukose in bloed na normaal te laat terugkeer
OF
- 'n Diabeet kan moontlik nie genoeg insulien produseer nie
- Wanneer minder groter maaltye geëet word, dring meer
glukose die bloed binne
- meer insulien word benodig
- om glukose in bloed na normaal te laat terugkeer (4)
(10)
3.4 3.4.1 B (1)
3.4.2 - Die persoon sweet
- Vasodilasie het plaasgevind (2)
(MERK SLEGS EERSTE TWEE)
3.4.3 Adrenalien (1)
3.4.4 - Bloedvate is saamgetrek
- Minder bloed word na die vel/sweetkliere gestuur
- Minder sweet word gevorm/minder verdamping vind plaas
- en minder hitte gaan verlore Enige (3)
(7)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 10 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
Die oorsake van versnelde aardverwarming (H)
- Die konsentrasie van die kweekhuisgasse in die atmosfeer het verhoog
- Die verbranding van fossielbrandstowwe/gebruik van motors/vure
- en industriële prosesse
- het groot hoeveelhede CO 2 /N 2 O/CFK’s in die atmosfeer vrygestel
- Ontbossing
- veroorsaak dat minder CO 2 vanuit die atmosfeer verwyder word
- As gevolg van die ontbinding van organiese afval by stortingsterreine/ryslande
- en die styging in die getalle van lewende hawe
- het die konsentrasie van metaan/CH 4 in die atmosfeer toegeneem
- Dit het die verhoogde kweekhuiseffek veroorsaak
- Meer hitte word in die atmosfeer vasgevang Enige (8)
Impak van aardverwarming op weerpatrone (W)
- Hoër temperaturekom voor
- Hittegolwe kom voor
- Die verspreiding van reënval verander
- wat lei tot hoër reënval in sekere areas
- terwyl ander areas laer reënval sal hê/droogte sal ervaar
- Storms is hewiger/gereeld Enige (3)
Hoe veranderinge in weerpatrone voedselsekerheid beïnvloed (F)
- Voedselsekerheid neem af*
Veranderinge in weerpatrone veroorsaak:
- Woestynvorming
- meer vloede
- en woeste brande
- wat gronderosie verhoog en het tot gevolg dat:
o minder gewasse aangeplant word
o oesopbrengste laer is
o minder voedsel vir lewende hawe
- Hoër omgewingstemperature beïnvloed lewende hawe/gewasse negatief
- Hierdie faktore verminder voedselsekerheid nog meer
- Voedsel word duurder 1* verpligte + Enige 5 ander (6)
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
(20)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 11 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Relevansie Logiese volgorde Omvattend
Alle inligting voorsien is relevant vir Idees is in 'n logiese/ oorsaak- Beantwoord alle aspekte wat by die
die vraag gevolg volgorde opstel vereis word met voldoende
besonderhede
Al die inligting voorsien is relevant Al die inligting rakende die: Die volgende punte moet ten minste
vir: - Die oorsake van versnelde ingesluit wees:
- Die oorsake van versnelde aardverwarming - Die oorsake van versnelde
aardverwarming - Die impak van aardverwarming aardverwarming (H) (5/8)
- Die impak van aardverwarming op weerpatrone - Die impak van aardverwarming
op weerpatrone - Hoe veranderde weerpatrone op weerpatrone (W) (2/3)
- Hoe veranderde weerpatrone voedselsekerheid beïnvloed - Hoe veranderde weerpatrone
voedselsekerheid beïnvloed voedselsekerheid beïnvloed (F)
Is in 'n logiese volgorde gegee. (4/6)
Daar is geen irrelevante inligting nie
1 punt 1 punt 1 punt
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2018 QP (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2018 QP (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 1 Gauteng Mock 2018 Memo
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Memo (English)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper