Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V1
NOVEMBER 2014
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2014 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 229.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC November Exam 2014
Questions in this paper
- Question 1.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)20 marks
- Question 1.2HUMAN REPRODUCTION10 marks
- Question 1.3REPRODUCTION IN VERTEBRATES10 marks
- Question 1.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)10 marks
- Question 2.1HUMAN REPRODUCTION13 marks
- Question 2.2HUMAN REPRODUCTION26 marks
Show all 11 questions
- Question 2.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)12 marks
- Question 3.1HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS11 marks
- Question 3.2HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS4 marks
- Question 3.3HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS9 marks
- Question 3.4HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS10 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word.
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee.
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word.
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee.
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee.
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
wat vereis word.
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word.
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie.
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan
voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings.
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer.
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander.
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute.
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie.
Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en anders
om).
Geen krediet nie.
15. As eenhede van mate nie aangedui word nie.
Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in
vraag gegee is.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.)
moet van 'n opskrif voorsien word.
18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte).
Slegs 'n enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit
geld vir alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
word nie. In uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator, met
die nasionale Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator
waar nodig).
20. Amptelike memorandum
Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Departement van
Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 4 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 B
1.1.3 A
1.1.4 D
1.1.5 C
1.1.6 A
1.1.7 C
1.1.8 D
1.1.9 C
1.1.10 B (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Breinvliese / meninges
1.2.2 Gibberelliene
1.2.3 Periferesenuweestelsel
1.2.4 Parasimpatiese stelsel
1.2.5 Chorion
1.2.6 Aldosteroon
1.2.7 Naelstringaar
1.2.8 TSH / tiroïedstimulerende hormoon
1.2.9 Gestasie
1.2.10 Akrosoom (10)
1.3 1.3.1 Slegs A
1.3.2 Slegs B
1.3.3 Geeneen
1.3.4 Slegs B
1.3.5 Beide A en B (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 A - Iris (2)
1.4.2 C - Choroïed (2)
1.4.3 E - Optiese senuwee (2)
1.4.4 D - Fovea/geelvlek (2)
1.4.5 B - Kornea (2)
(10)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 5 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 A - Uretra
B - Vas deferens / semenbuis/saadbuis/spermbuis/saadleier (3)
F - Fallopiusbuis/ ovidukt
2.1.2 (a) - Beskerm die spermsel teen die suurheid van die vagina
- Verhoog die beweeglikheid van die sperm
- Verskaf voedingstowwe
(Merk slegs eerste EEN) Enige (1)
(b) - Plek vir fetus om te ontwikkel
- Onderhou swangerskap
- Help tydens geboorte
- Implanting van blastula
- Beskerm die fetus /voorkom infeksies (mukusprop gevorm
deur serviks)
- Deurgang vir sperms tussen vagina en Fallopiusbuise
(Merk slegs eerste EEN) Enige (1)
2.1.3 (a) D (1)
(b) G (1)
2.1.4 (a) Spermatogenese (1)
(b) Oögenese (1)
2.1.5 - Dien as geboortekanaal
- Maak voorsiening vir deurvloei van bloed/ endometriumvoering/
amniotiese vloeistof / plasenta
- Bevorder geslagsomgang /ontvang semen
- Skei suur af wat infeksies voorkom
(Merk slegs eerste TWEE) Enige (2)
2.1.6 - Om die testes by ‘n temperatuur te hou wat laer is as
liggaamstemperatuur/optimum temperatuur vir spermproduksie
- wat noodsaaklik is vir die vorming van gesonde sperms/sodat
gesonde sperms kan oorleef (2)
(13)
2.2 2.2.1 FSH
OF
Estrogeen
(Merk slegs eerste EEN) Enige (1)
2.2.2 Die follikel ontwikkel tydens hierdie
periode gestimuleer deur ‘n toename in die FSH
Die voering van die endometrium verdik
tydens hierdie periode gestimuleer deur ‘n toename in
die vlakke van estrogeen
(Merk slegs eerste EEN) Enige (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 6 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
2.2.3 - Corpus luteum het nie gedisintegreer nie
- dit hou aan om progesteroon af te skei (3)
- daarom bly die voering van die endometrium dik
2.2.4 - Die sigoot
- ondergaan mitose
- totdat ‘n bol selle gevorm is
- genoem die morula
- Die morula hou aan om te verdeel en vorm ‘n massa selle met ‘n
hol ruimte
- wat die blastosist genoem word
- die buitenste membraan van die blastosist vorm die chorioniese
villi/aanhegtingsvilli (5)
- wat vasheg aan die endometrium Enige
2.2.5 (a) Vir gesinsbeplanning/ om te weet wanneer hulle swanger (1)
kan raak
(b) LH/FSH/estrogeen
- Daar is ‘n toename in vlakke van LH/FSH/estrogeen (3)
- min of meer tydens ovulasie (15)
2.3 2.3.1 (a) A en B (1)
(b) A en C (1)
2.3.2 - Om te verseker dat die resultate as gevolg van swaartekrag is
- en nie lignie/ om die invloed van lig uit te skakel (2)
2.3.3 B – Geen groei sal waargeneem word nie
C – Wortels sal horisontaal groei/ nie rigting verander nie (2)
2.3.4 - Ouksiene sal na die onderkant van die wortel beweeg / deur
swaartekrag aangetrek
- en ‘n hoë konsentrasie inhibeer groei aan die onderkant van die
wortels
- terwyl die bokant van die wortel vinniger sal groei
- wat veroorsaak dat die wortel afwaarts buig Enige (3)
2.3.5 - Gebruik dieselfde soort plant/slegs ertjieplant
- Saailinge is dieselfde ouderdom/ ontkiemingsperiode was 7 dae
- Al die groepe is aan dieselfde omgewingstoestande /
ligintensiteit blootgestel/ in ‘n donker kas geplaas
- Dieslefde aantal saailinge vir elk groep
- Wortelpunte op dieselfde lengte gesny
- Al die saailinge is in dieselfde posisie geplaas / horisontaal
- Laat dieselfde tyd toe vir al 3 groepe
- Geskikte kontroles is opgestel
(Merk slegs eerste DRIE) Enige (3)
(12)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 7 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Getal kilogram per hektaar/Opbrengs (1)
3.1.2 Om die opbrengs wanneer twee soorte kunsmis gebruik word, te
vergelykmet die opbrengs van die hektaar met geen kunsmis
OF
Dit dien as ‘n kontrole- om te verseker dat die resultate wat
verkry is a.g.v. die toediening van die kunsmis is en geen ander
factor Enige (1 x 2) (2)
3.1.3 Sy kon die steekproefgrootte vergroot/ aantal dele waarin die
plaas opgedeel is vermeerder/ aantal plante vir elke soort kunsmis
vermeerder
Herhaal die ondersoek
(Merk slegs eerste EEN) Enige (1)
3.1.4 - Uitputting van voedingstowwe in die grond
- Lei tot ‘n laer opbrengs
- Toename in peste
- Lei tot gronderosie
- Verminder biodiversiteit
(Merk slegs eerste DRIE) Enige (3)
3.1.5 - Die oormatige gebruik van kunsmis verhoog die
voedingswaarde van die omliggende rivier / eutrofikasie kom
voor/ water word besoedel
- Dit veroorsaak verhoogde groei van alge/ algebloei
- Die alge blokeer die sonlig
- wat fotosintese verminder
- Plante en diere wat daarvan afhanklik is sterf
- wat ontbinding verhoog
- en lei tot uitputting van suurstof
- en dus verlaging van die biodiversiteit / daling in aantal diere-
en-plantspesies in die rivier Enige (4)
(11)
3.2 3.2.1 (a) - Koolstofvoetspoor is die bepaling van die totale hoeveelheid
kweekhuisgasse wat vrygestel word/ voorbeeld van ‘n
kweekhuisgas
- van ‘n individu / geslote bevolking/ besigheid per jaar (2)
(b) - Voedselsekerheid verwys na die beskikbaarheid en toegang
- tot voldoende, veilige en voedsame voedsel vir mense
te alle tye Enige (2)
3.2.2 - Energie gebruik om vermorsde voedsel te produseer en te
vervoergaan verlore
- Fosielbrandstowwe gebruik in produksie en vervoer van
vermorsde voedsel
- en die ontbinding van vermorsde voedsel
- stel kweekhuisgassevry / voorbeelde van kweekhuisgasse
wat lei tot aardverwarming (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 8 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
3.2.3 - Koop slegs wat benodig word in voldoende hoeveelhede
- Gee aan ander wat nie gebruik word nie in plaas daarvan om dit
weg te gooi
- Opvoeding i.v.m. doeltreffende boerderymetodes
- Opvoeding i.v.m. maniere om voedsel te preserveer
- Verbeter bergingsfasiliteite
- Verbeter die raklewe van voedsel
(Merk slegs eerste TWEE) Enige (2)
(10)
3.3 3.3.1 - Vernou (1)
3.3.2 - Minder bloed vloeina die vel
- dus verminder hitteverlies aan die omgewing deur uitstraling
- Minder sweet word gevormomdat minder bloed na die
sweetkliere vloei
- wat lei tot verminderde verdamping van sweet
- dus minder afkoeling van die vel
- Liggaamshitte word behou Enige (4)
3.3.3 - Hipotalamus word gestimuleer
- stuur boodskap na bloedvate in die vel om te verwyd/
vasodilasie vind plaas
- Meer bloed vloei na die oppervlak van die vel
- Meer hitte word d.m.v. uitstraling deur die veloppervlak verloor
- Meer sweet word geproduseer omdat meer bloed na die
sweetkliere vloei
- en dus gaan meer hitte verlore deur verhoogde verdamping
van sweet Enige (4)
(9)
3.4 3.4.1 - Die bloedglukagonvlakke styg / van 100 tot 210 (pikogram/ml)
- tussen 0 tot 20 min
- en bly dan daarna konstant (3)
3.4.2 - tydens oefeninge word meer energie benodig
- daarom verhoog die tempo van sellulêre respirasie
- Toename in sellulêre respirasie vereis meer glukose
- gevolglik word meer glukagon afgeskei
- om die omskakeling van glikogeen na glukose te stimuleer
Enige (3)
3.4.3 Daal
(1)
3.4.4 - ‘n Tekort aan insulien/gebrekkige insulien
- verminder die omskakeling
- van glukose na glikogeen
(3)
(10)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 9 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
AFDELING C
VRAAG 4
Soos die bal na die doelwagter beweeg het:
- Akkommodasie vind plaas
- Siliêre spiere trek saam
- Suspensoriese ligamente verslap/trekkrag op draagligamente verminder
- Dit veroorsaak minder spanning op die lens
- Die lens word meer konveks/rond
- Brekingskrag van die lens neem toe
- Beeld van die bal val op die retina Enige (5)
Gehoor
Die geskree van sy spanmaat word deur die doelwagter as volg gehoor:
- Klankgolwe word deur die pinnagerig
- deur die gehoorgang
- tot by die trommelvlies/ oordrom/timpanum
- wat veroorsaak dat dit vibreer
- Die vibrasies van die trommelvlies word na die gehoorbeentjies van die
middeloor oorgedra
- wat sal veroorsaak dat die ovale venster vibreer
- Dit veroorsaak drukgolwe in die koglea
- Dit stimuleer die Orgaan van Corti in die koglea
- om prikkels om te skakel na seuwee-impulse
- wat dan vervoer word deur die gehoorsenuwee
- na die serebrum waar dit geïnterpreteer word Enige (7)
Balans en ewewig
Toe hy geduik het:
- ‘n Veranderinge in die rigting en spoed van die liggaam
- veroorsaak beweging van die vloeistof in die half-sirkelvormige kanale
- wat die kristas stimuleer
- ‘n Verandering in die posisie van die kop
- stimuleer die makulas in die utrikulus en sakkulus
- Die prikkels word omgeskakel na ‘n impuls
- wat deur die gehoorsenuwee vervoer word
- en wat deur die serebellum geïnterpreteer word
- wat die impulse na die spiere stuur
- om balans en ewewig te herstel Enige (5)
Inhoud (17)
Sintese (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 10 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
ASSESSESERNG VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Relevansie Logiese volgorde Uitgebreid
Al die inligting voorsien is relevant Idees is in ‘n logiese / oorsaak- Beantwoord alle aspekte vereis in
vir die onderwerp en- gevolg volgorde gegee die opstel
Slegs inligting i.v.m. Logiese volgorde van gebeure Verskaf voldoende inligting oor al
akkommodasie, gehoor en balans tydens akkommodasie, gehoor en 3 prosesse, dit is akkommodasie
& ewewig is gegee. (Daar is geen balans & ewewig. (min 3/5), gehoor (min 4/7) en
irrelevante inligting nie) balans & ewewig (min 3/5).
1 punt 1 punt 1 punt
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOT TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2014 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2013 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper