Skip to content

Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)

MemorandumLife SciencesGrade 12202012 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR SERTIFIKAAT/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2020(2) NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/November 2020(2) SS/NSS – Nasienriglyne BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Nie-erkende afkortings Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie. 13. Indien gewone name in terminologie gegee word Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en andersom) Geen krediet nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/November 2020(2) SS/NSS – Nasienriglyne 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word 17. Opskrif Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte) 'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Veranderinge aan die nasienriglyne Nasienriglyne mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig). 20. Amptelike nasienriglyne Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die nasionale interne moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/November 2020(2) SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B 1.1.2 C 1.1.3 B 1.1.4 D 1.1.5 C 1.1.6 A 1.1.7 D 1.1.8 D 1.1.9 C 1.1.10 C (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Homoloëstrukture 1.2.2 Slagtande/hoektande/oogtande 1.2.3 Kranium/breinkas 1.2.4 Outosome 1.2.5 Chromatien 1.2.6 Kariotipe 1.2.7 Prognaat (7 x 1) (7) 1.3 1.3.1 Slegs A 1.3.2 Slegs B 1.3.3 Slegs A (3 x 2) (6) 1.4 1.4.1 (a) Meiose/Meiose I (1) (b) Profase I (1) 1.4.2 Ovarium (1) 1.4.3 C- sentromeer (2) 1.4.4 3/Drie (1)) (6) 1.5 1.5.1 (a) Swartpels (1) (b) Gladdetekstuur (1) 1.5.2 (a) bbRR (1) (b) Wit (pels) met growwe (tekstuur) (2) (c) BbRr (1) 1.5.3 Growwe tekstuur (1) (7) 1.6 1.6.1 Genetiese bewys (1) 1.6.2 1 - A C 2 - C OF A 3 - B B (3) (4) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/November 2020(2) SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 DNS/DNA profielvorming (1) 2.1.2 Jennie (1) 2.1.3 - Jennie se DNS/DNA profiel/stawe - stem ooreen met die DNS/DNA profiel/stawe van die monster vanaf die misdaadtoneel (2) 2.1.4 - Bewys van vaderskap - Om vermiste persone op te spoor - Identifisering van genetiese afwykings - Om familie verwantskappe te bewerkstellig - Versoenbare weefsels vir orgaanoorplantings - Identifisering van dooie persone/diere Enige (1) (Merk slegs die eerste EEN) (5) 2.2 2.2.1 Die produsering van (geneties) identiese organismes (1) 2.2.2 - 'n Spiersel bevat al die genetiese materiaal van die bul/ is diploïed terwyl - 'n spermsel bevat slegs die helfte van die genetiese materiaal/ is haploïed (2) 2.2.3 - Om die genetiese materiaal van die koei te verwyder - sodat slegs die genetiese materiaal van die (beste vleis- produserende) bul teenwoordig is (2) 2.2.4 - Om organismes met gewenste eienskappe te produseer bv. gesondheid; voorkoms; voedsaam; opbrengs; rakleeftyd; ens. - Bewaring van bedreigde spesies - Om weefsels/organe te skep vir oorplanting Enige (1) (Merk slegs die eerste EEN) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/November 2020(2) SS/NSS – Nasienriglyne 2.3 2.3.1 3/ Drie (1) 2.3.2 - Volledige dominansie - Die alleel vir bloedgroep B/IB is dominant en - die alleel vir bloedgroep O/ i is resessief (3) 2.3.3 P1 Fenotipe: Bloedgroep AB x Bloedgroep B Genotipe: IA IB B x I i Meiose G/gamete IA IB x IB i Bevrugting F1 Genotipe: IA I B IA i IB IB IB i* Fenotipe: Bloedgroep: AB; A; B* P1 en F1 Meiose en bevrugting Verpligte 2* + Enige 4 OF P1 Fenotipe: Bloedgroep AB x Bloedgroep B Genotipe: IA IB B x I i Meiose Gamete IA IB Bevrugting IB IA IB IB IB i IA i IB i 1 punt vir korrekte gamete 1 punt vir korrekte genotipes* F1 Fenotipe: Bloedgroep: AB; A; B* P1 en F1 Meiose en bevrugting Verpligte 2* + Enige 4 (6) (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/November 2020(2) SS/NSS – Nasienriglyne 2.4 2.4.1 - 'n Verandering in die volgorde van - die stikstofbasisse/nukleotiedes in 'n geen (2) 2.4.2 Nigerië (1) 2.4.3 39 746  x 100 = 13% 305 733 (3) 2.4.4 (a) dd (1) (b) Dd (1) (8) 2.5 2.5.1 Stamboom diagram (1) 2.5.2 (a) 6 (1) (b) 1 (1) 2.5.3 XGXg (2) 2.5.4 Nie-geaffekteer/sonder Goltz-sindroom (2) 2.5.5 - Pilusa is geafekteer/ XGY - Anju is nie-geaffekteer/ XgXg - Mans erf die Y chromosoom van Pilusa - en erf Xg van Anju (4) (11) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/November 2020(2) SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 - Organismes produseer 'n groot aantal nakomelinge - Daar is variasie onder die nakomelinge - Sommige besit gewenste eienskappe en sommige nie - Wanneer daar 'n verandering in die omgewingstoestande is/kompetisie ontstaan - sal organismes met eienskappe gewenste eienskappe, oorleef - terwyl organismes met ongewenste eienskappe, sterf - Die organismes wat oorleef, plant voort - en dra dus die alleel vir die gewenste eienskap aan hul nakomelinge oor - Die volgende generasie sal dus 'n groter verhouding hê van individue met die gewenste eienskap Enige (7) 3.2 3.2.1 Hominidae (1) 3.2.2 - Bewyse soos gereedskap /wapens/ taal/ artefakte - word gebruik om vooruitgang in menslike ontwikkeling aan te dui (2) 3.2.3 3 mjg (1) 3.2.4 - H. ergaster toon eienskappe van beide A. afarensis en H. heidelbergensis - en is dus 'n 'n oorgang-spesie (2) 3.2.5 - Die fossiele van Australopithecus is SLEGS in Afrika gevind - Die fossiele van Homo habilis is SLEGS in Afrika gevind  - Die OUDSTE fossiele van Homo erectus is in Afrika gevind - Die OUDSTE fossiele van Homo sapiens is in Afrika gevind - Dit is 'n aanduiding dat (die voorouers van) Homo sapiens hul oorsprong in Afrika gehad het* 1* Verpligtend + Enige 2 (3) (9) 3.3 3.3.1 (a) (Spesie-spesifieke) hofmakery (1) (b) Lengte van die (mannetjie langstertflap) sterte (1) 3.3.2 - 'n Groter monstergrootte - verhoog die betroubaarheid van die ondersoek (2) 3.3.3 - Om as 'n kontrole te dien - sodat dit vergelyk kan word met die ander groepe - en toon dat die lengte van die stert die enigste faktor is wat die resultate beïnvloed/die geldigheid van die ondersoek te verbeter Enige (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/November 2020(2) SS/NSS – Nasienriglyne 3.3.4 DieDie gemiddelde gemiddelde aantal aantal neste neste deur deur elke elke groep groep vo voëls geproduseer Gemiddelde aantal neste 3 2.5 2.5 2 geproduseer 1.5 1 1 0.5 0.5 0 1 2 3 Groep (6) Riglyne vir die assessering van die grafiek KRITERIA UITBREIDING PUNT Korrekte tipe grafiek (T) Staafgrafiek geteken 1 Opskrif van grafiek (C) Beide veranderlikes ingesluit 1 Byskrifte van asse (L) X- en Y-as korrek benoem 1 Skaal vir X- en Y-as (S) - Gelyke spasies tussen stawe en wydte van stawe 1 vir X-as en - Korrekte skaal vir Y-as Teken van stawe (P) 1 tot 2 stawe korrek geteken 1 Al 3 stawe korrek geteken 2 3.3.5 Hoe langer die (mannetjie langstertflap se) stert is, hoe meer suksesvol is dit om te paar OF Hoe korter die (mannetjie langstertflap se) stert is, hoe minder suksesvol is dit om te paar (2) (14) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/November 2020(2) SS/NSS – Nasienriglyne 3.4 3.4.1 - Eens op 'n tyd was daar een groot kontinenten - die gemeenskaplike voorouer het regoor die kontinent voorgekom - Toe Madagaskar geskei het - is die gemeenskaplike voorouer in beide streke gevind (4) 3.4.2 - Die gemeenskaplike voorouer is in twee groepe verdeel deur die oseaan* - Daar was geen geenvloeitussen die twee groepe nie - Elke groep het verskillende omgewingstoestande ervaar - en het natuurlike seleksie onafhanklik ondergaan - Die individue in elke groep het genotipies en fenotipies - verskillend geraak - om die potto's en lemurs* te vorm - Indien die twee groepe uiteindelik weer meng sal hulle nie kan kruisteel nie/ vrugbare nakomelinge produseer nie *2 Verpligtend + Enige 4 (6) (10) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 11 DBE/November 2020(2) SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING C VRAAG 4 Ligging (P) - Die DNS/DNA is geleë in die selkern/nukleus - en mitochondria en - chloroplaste Enige (2) Struktuur (S) - DNS/DNA is 'n dubbelstringmolekuul wat - 'n heliks vorm - Dit bestaan uit nukleotiedes - Elke nukleotied het 'n deoksiribose suikermolekuul - 'n fosfaatgroep en - 'n stikstofbasis - Die basisse is A, T, C en G - wat verbind om komplimentêre pare te vorm/ (A aan T en C aan G) - gebind deur waterstofbindings Enige (7) DNS/DNA replisering (D) - Die DNS/DNA (dubbele heliks) draai af en - rits los/waterstofbindings breek - om twee aparte stringe te vorm - Beide DNS/DNA dien as template - om 'n komplimentêre DNS/DNA/(A aan T en C aan G) te bou - deur vrye DNS/DNA nukleotides vanaf die kernplasma/nukleoplasma te gebruik - Dit het twee identiese DNS/DNA molekule tot gevolg - Elke molekuul bestaan uit een oorspronklike en een nuwe string Enige (6) Belangrikheid van DNS/DNA replisering vir mitose (M) - Die genetiese materiaal/DNS/DNA word verdubbel - sodat elke sel dieselfde hoeveelheid DNS/DNA ontvang - om te verseker dat alle dogterselle (geneties) identies is Enige (2) Inhoud: (17) Sintese: (3) (20) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 12 DBE/November 2020(2) SS/NSS – Nasienriglyne ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL Kriterium Relevansie (R) Logiese orde (L) Volledigheid (C) Algemeen Alle inligting verskaf Idees is in 'n Alle aspekte wat vir die opstel hou verband met die logiese/oorsaak gevolg benodig word is voldoende vraag volgorde gerangskik aangespreek In hierdie Slegs inligting rakende Al die inligting rakende Ten minste die volgende opstel V4 punte moet verkry word vir: - Ligging en struktuur - Ligging en struktuur - Ligging van DNS/DNA van DNS/DNA van DNS/DNA (P: 1/2) - Proses van - Proses van DNS/DNA - Struktuur van DNS/DNA DNS/DNA replisering (S: 5/7) replisering - Belangrikheid van - Proses van DNS/DNA - Belangrikheid van DNS/DNA replisering replisering (D: 4/6) DNS/DNA vir mitose - Belangrikheid van replisering vir mitose DNS/DNA replisering vir is in logiese orde verskaf mitose (M: 1/2) Daar is geen irrelevante inligting Punt 1 1 1 TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all