NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V1
NOVEMBER 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f92ba3f0-2aa9-4a93-8230-8fa1e37eb2c9/v1-1480c2a7f5e45f931083/card.webp)

%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--14c6bb83-399b-4f65-858d-915e1e99c43f/v1-e21abc406ac2b6028579/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4fc6ccbd-0c7e-4401-885a-2cf93f82dfd5/v1-499a43c2f8a8d4c117a2/card.webp)

View all





Life Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- November 2024 NSC
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 244.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
November NSC 2024
Questions in this paper
- Question 1.1HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS20 marks
- Question 1.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)16 marks
- Question 1.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)6 marks
- Question 1.4HUMAN REPRODUCTION15 marks
- Question 1.5HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS14 marks
- Question 2.1HUMAN REPRODUCTION27 marks
Show all 16 questions
- Question 2.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)10 marks
- Question 2.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)7 marks
- Question 2.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)8 marks
- Question 2.5RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)8 marks
- Question 2.6RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)6 marks
- Question 3.1REPRODUCTION IN VERTEBRATES8 marks
- Question 3.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)11 marks
- Question 3.3HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS10 marks
- Question 3.4HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS10 marks
- Question 3.5RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)13 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek
is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
wat vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit by die nasionale standardiserings-vergadering aanvaar is.
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
andersom)
Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
15. As eenhede van mate nie aangedui word nie
Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
reeds in die vraag gegee is.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n
opskrif voorsien en gekrediteer word.
18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante
amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle
amptelike tale.
19. Veranderinge aan die nasienriglyne
Geen veranderinge mag aan die nasienriglyne aangebring word nie. In
uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator met die Nasionale
Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator waar nodig).
20. Amptelike nasienriglyne
Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale Departement
van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word
tydens opleiding van nasieners en tydens die nasienperiode.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1 4 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 C
1.1.3 D
1.1.4 A
1.1.5 D
1.1.6 C
1.1.7 B
1.1.8 A
1.1.9 C
1.1.10 B (20)
1.2 1.2.1 Naelstring
1.2.2 Outonome senuweestelsel
1.2.3 Kristas
1.2.4 Stiebeuel/stapes
1.2.5 Geotropisme/gravitropisme
1.2.6 Koglea
1.2.7 Gibberelliene
1.2.8 Akrosoom (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Slegs A
1.3.2 Slegs B
1.3.3 Slegs A (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 (a) C - Uretra
OF
D - Penis (2)
(b) B - Epididimis (2)
(c) E - Testis (2)
1.4.2 (a) Prostaatklier (1)
(b) Spermatogenese (1)
(8)
1.5 1.5.1 A F (2)
1.5.2 B - Kappilêres/bloedvat
C - Sweetklier (4)
1.5.3 (a) ADH/Antidiuretiese hormoon (1)
(b) Nier (1)
(8)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1 5 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) Fallopiusbuis (1)
(b) Ovarium (1)
2.1.2 (a) - Dit het 'n ryk bloedtoevoer/is bloedvatryk
- Dit is klierryk
- Dit is dik Enige (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
(b) - Spermselle is teenwoordig in die fallopiusbuis/in die
nabyheid van die ovum
- Ovulasie het plaasgevind/'n ovum is vrygestel (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
2.1.3 - Tydens oögenese*
- diploïede selle in die ovarium ondergaan mitose
- om talle follikels te vorm
- Sodra puberteit begin
- onder die invloed van FSH
- sal een sel in die follikel (vergroot en) meioseondergaan
- Van die vier selle wat gevorm word, oorleef slegs een om 'n
- (volwasse), haploïede ovum te vorm
Verpligte punt * (1) + Enige (5) (6)
2.1.4 - Deel A/die fallopiusbuis is nie in staat om die ruimte te verskaf
- en daar is geen endometrium/ bloedtoevoer
- om voedingstowwe/suurstof te verskaf nie OF om
afvalstowwe te verwyder nie
- sodat die embrio kan ontwikkel Enige (3)
(15)
2.2 2.2.1 20 (1)
2.2.2 FSH (1)
2.2.3 - Die progesteroonvlak neem af/gaan van 5 tot 0,8 ng/ml
daarom
- word FSH sekresie/die pituïtêre klier nie meer geïnhibeer nie (2)
2.2.4 280 – 70 x 100
70
= 300% (3)
2.2.5 - Dit bly hoog/sal verhoog (1)
2.2.6 - Die corpus luteum disintegreer nie
- en hou aan om progesteroon vry te stel
OF
- Die plasenta ontwikkel
- wat progesteroon vrystel (2)
(10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1 6 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
2.3 2.3.1 Sub-kapsulêre katarakte (1)
2.3.2 - Proteïen strukture in die lens begin disintegreer en vorm
klonte✓
- Die lens word dof✓/melkerig en
- minder/geen lig word deurgelaat✓ deur die lens
- op die retina✓nie
- daarom sal minder/geen stimuli omgeskakel word in impulse✓ (5)
(6)
2.4 2.4.1 - Die oogbal is te kort
- Die beeld vorm agter die retina
- wat onduidelike/wasige sig veroorsaak
OF
- The kornea is minder konveks
- Lig word minder gebreek/die beeld vorm agter die retina
- wat onduidelike sig veroorsaak (3)
2.4.2 - Die ligstrale word meer gebreekwat veroorsaak dat die beeld
- op die retina val (2)
(5)
2.5 2.5.1 Motorieseneuron (1)
2.5.2 - Die neuron het baie dendriete/is multipolêr
- Die selliggaam word aan een kantaangetref
- Die akson is lank en die dendriete is kort Enige (1)
(Merk slegs eerste EEN)
2.5.3 - Dit gelei impulse
- vanaf die sentrale senuweestelsel/interneuron
- na die effektor (3)
2.5.4 C → A → B (2)
2.5.5 Veelvuldige sklerose (1)
(8)
2.6 2.6.1 (a) 5µm (1)
(b) 800µm (1)
2.6.2 (a) (Die spoed van die impuls) is vinniger in 'n gemiëlineerde
neuron as in 'n ongemiëlineerde neuron
OF
(Die spoed van die impuls) is stadiger in ‘n ongemiëlineerde
neuron as in ‘n gemiëlineerde neuron (2)
(b) Soos die deursnee van die akson toeneem, word die spoed
van die impuls vinniger (2)
(6)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1 7 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 (a) Hulle lê eiers (1)
(Merk slegs eerste EEN)
(b) - Die eiers word beskerm/uitgebroei deur die ouers
- Die jong kuikens word deur die ouers gevoed/hulle
vertoon ouersorg Enige (1)
(Merk slegs eerste EEN)
3.1.2 - Dit verhoog die kanse vir bevrugting/gamete is in noue kontak
- Gamete word beskerm teen predasie/uitdroging/
omgewingsfaktore
- Water word nie benodig nie
- Minder gamete is nodig Enige (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.1.3 - Oë is toe as hulle uitbroei
- Liggame het nie (dons)vere nie
- Nie in staat om te beweeg nie direk na uitbroeiing nie
- Afhanklik van ouers vir kos/beskerming Enige (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.1.4 - Die kuikens is nie volledig ontwikkel as hulle uitbroei nieomdat
- die eiers minder dooier het/daar 'n groot mate van ouersorg is (2)
(8)
3.2 3.2.1 (a) Pupil (1)
(b) Iris (1)
3.2.2 - Dit is 'n vinnige
- onwillekeurigereaksie
- op lig (3)
3.2.3 - Radiale spiere
- Kring spiere (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.2.4 - Die pupil vergroot sodat
- meer lig die oog binnedring✓
- om sig te verbeter✓
- in dowwe lig✓ (4)
(11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1 8 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.3 3.3.1 Om te verseker dat die verandering in die glukose vlakke van
bloed as gevolg van slegs insulien was (2)
3.3.2 - Dit stimuleer die absorpsie van glukose vanuit die bloed
na die selle
- Dit stimuleer die lewer/spiere om glukose om te skakel
na glikogeen
- Dit veroorsaak verhoogde sellulêre respirasie
wat glukose benut Enige (2 x 2) (4)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.3.3 Groep Y✓ (1)
3.3.4 - By 0 minute was die bloedglukose vlak van groep Y binne
die normale perke/die bloedglukose vlak van groep X was
hoog
- By 90 minute het die bloedglukose vlak van groep Y
teruggekeer na normaal/die bloedglukose vlak van groep X
het hoog gebly
- Na die inname van glukose het die vlak van insulien van
groep Y verhoog/die insulien vlak van groep X verlaag (3)
(10)
3.4 3.4.1 (a) Negatiewe terugkoppeling/terugkoppelingsmeganisme (1)
(b) Tiroïed (1)
(c) Goiter (1)
3.4.2 - Dit reguleer die metaboliese tempo
- Dit affekteer die groei en funksionering van die hart/senuwee-
stelsel
- Dit beinvloed beenontwikkeling/spierbeheer Enige (1)
(Merk slegs eerste EEN)
3.4.3 - Die tiroksienvlak is laag
- Die pituitêre klier word gestimuleer
- Meer TSHword vrygestel
- wat klier Y/die tiroïedklier stimuleer
- om meer tiroksien vry te stel Enige (4)
3.4.4 - 'n Laer metaboliese tempo
- veroorsaak 'n verminderde gebruik van voedingstowwe en
- oortollige voedingstowwe/vet sal in die liggaam gestoor word
Enige (2)
(10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1 9 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.5 3.5.1 (a) (Teenwoordigheid) van ouksiene (1)
(b) - Spesie
- Lig
- Tydsduur in die donker Enige (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.5.2 (a) Die plant/stingel groei (reguit) opwaarts (1)
(b) - Geen opwaartse groei sal plaasvind nie
- Sytakke sal ontwikkel (1)
3.5.3 - Four plants in elke groep (2)
3.5.4 - Die ouksiene sal na die linkerkant van die stingel diffundeer
- Die hoër konsentrasie ouksiene aan die linkerkant
- veroorsaak meer selverlenging/groei van selle aan die
linkerkant
- Daar sal minder groei aan die regterkant wees nie en die
stingel sal na die regterkant buig (4)
(11)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f92ba3f0-2aa9-4a93-8230-8fa1e37eb2c9/v1-1480c2a7f5e45f931083/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 Memo (English)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--14c6bb83-399b-4f65-858d-915e1e99c43f/v1-e21abc406ac2b6028579/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 QP (Eng)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4fc6ccbd-0c7e-4401-885a-2cf93f82dfd5/v1-499a43c2f8a8d4c117a2/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2024 Question Paper (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Free State June 2024 Memo
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper