NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers %202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--056e47d6-2126-48a7-b13d-b4af9641a5a9/v1-d5502c6f8d24b3731b50/card.webp)


%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f92ba3f0-2aa9-4a93-8230-8fa1e37eb2c9/v1-1480c2a7f5e45f931083/card.webp)


View all





Life Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- November 2024 NSC
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 327.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
November NSC 2024
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante deel.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer
die res van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die nasionale standardiserings-vergadering aanvaar is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
andersom)
Moenie krediteer nie
15. As eenhede nie in metings aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in
die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
amptelike tale.
19. Veranderinge aan die nasienriglyne
Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde nasienriglyne aangebring word
sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is, wat op
sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-moderatore
indien nodig) sal beraadslaag, nie.
20. Amptelike nasienriglyne
Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die nasionale interne
moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A✓✓
1.1.2 C✓✓
1.1.3 C✓✓
1.1.4 B✓✓
1.1.5 D✓✓
1.1.6 B✓✓
1.1.7 D✓✓
1.1.8 C✓✓
1.1.9 C✓✓
1.1.10 C✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Deoksiribonukleïensuur✓/ DNS/DNA
1.2.2 Haploïed✓
1.2.3 Sentromeer✓
1.2.4 oordrag-RNS✓/oRNS/oRNA/tRNA
1.2.5 DNS/DNA-profilering✓
1.2.6 Kariotipe✓/ kariogram
1.2.7 Spesie✓
1.2.8 Metafase I✓/1
1.2.9 Kloning✓ (9 x 1) (9)
1.3 1.3.1 Beide A en B✓✓
1.3.2 Slegs A✓✓
1.3.3 Beide A en B✓✓ (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 (a) (DNS/DNA) replisering✓ (1)
(b) Waterstof✓binding (1)
1.4.2 (a) Nukleotied✓ (1)
(b) Timien✓ (1)
1.4.3 Interfase✓ (1)
1.4.4 Nukleus✓/selkern (1)
(6)
1.5 1.5.1 Dihibried✓ kruising (1)
1.5.2 Rooi kolle✓ en swart oë✓ (2)
1.5.3 (a) RRee✓✓ en Rree✓✓ (4)
(b) Rooi kolle, swart oë ✓ (1)
(c) re✓ (1)
(9)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 bRNS✓/mRNA/boodskapper-RNS/RNA (1)
2.1.2 - Die DNS/DNA dubbele heliks draai af en
- (die dubbel string) rits los/(swak) waterstofbindings breek
- om twee aparte stringe te vorm
- Een string dien as templaat
- om bRNS/mRNA te vorm
- deur vrye RNS/RNA-nukleotiede van die nukleoplasma te gebruik
- Die bRNS/mRNA is komplementêr aan die DNS/DNA/
A komplementeer U, G komplementeer C Enige (6)
2.1.3 - Molekuul X (DNS/DNA) is ʼn dubbel string✓ (dubbel heliks)
- Molekuul Y (RNS/RNA) is ʼn enkel string✓
OF
- Molekuul X (DNS/DNA) het H-bindings✓
- Molekuul Y (RNS/RNA) het nie H-bindings nie✓
OF
- Molekuul X (DNS/DNA) bevat deoksiribose✓suiker
- Molekuul Y (RNS/RNA) bevat ribose✓suiker
OF
- Molekuul X (DNS/DNA) het timien✓/T as 'n stikstofbasis
- Molekuul Y (RNS/RNA) het urasiel✓/U as 'n stikstofbasis
OF
- Molekuul X (DNS/DNA) is langer✓
- Molekuul Y (RNS/RNA) is korter✓
(Merk slegs eerste EEN) Enige (1 x 2) (2)
2.1.4 TAC✓ (1)
2.1.5 - Arginien✓
- Prolien✓ (2)
(12)
2.2 2.2.1 Anafase II✓ (1)
2.2.2 - Chromosoompare skei tydens Anafase I✓/chromosome
beweeg na die pole
- 'n Chromosoom skei tydens Anafase II✓/chromatiede beweeg
na die pole
OF
- Sentromere skei nie tydens Anafase I✓ nie
- Sentromere skei tydens Anafase II✓
(Merk slegs eerste EEN) Enige (1 x 2) (2)
2.2.3 (a) Sentriool✓/sentrosoom (1)
(b) Spoeldraad✓/spoelvesel (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
2.2.4 - Heg aan die sentromeer✓
- om chromatiede/chromosome na die (teenoorgestelde) pole te
trek✓
OF
- trek saam✓/verkort om
- om chromatiede/chromosome na die (teenoorgestelde) pole te
trek✓ (2)
2.2.5 Diagram wat metafase II toon
Selmembraan
Sitoplasma
Chromosoom
Sentromeer
Chromatied
Riglyne vir die assessering van die skets
Kriteria Punte
Posisie: chromosome in ‘n enkel ry (by die ewenaar) (P) 1
Hoeveelheid: 2 ongepaarde chromosome geteken (N) 1
Skakerings van chromosome: (S) 1
1 geskakeerde chromosoom met ʼn ongeskakeerde punt
1 ongeskakeerde chromosoom met ʼn geskakeerde punt
Enige TWEE korrekte byskrifte (L) 2
(behalwe sentriool & spoeldraad) (5)
(12)
2.3 2.3.1 O✓ (1)
2.3.2 Volledige✓dominansie (1)
2.3.3 - Die man is heterosigoties✓ /is IAi vir bloedgroep A
- Die vrou het ʼn alleel vir bloedgroep B✓/is IAIB
- Die kind erf die IB alleel van die ma✓
- en die i alleel van die pa✓
- Daarom, sal die kind heterosigoties✓ wees vir bloedgroep B/die
genotipe sal IBi wees (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
2.3.4
Die persentasie bloedskenkers vir verskillende
bloedgroepe in Suid-Afrika vir 2018
60
48
50
% Skenkers
38
40
30
20 10
10 4
0
O A B AB
Bloedgroepe
Riglyn vir die assessering van die grafiek
KRITERIA UITBREIDING PUNT
Korrekte tipe grafiek (T) Staafgrafiek geteken 1
Opskrif van grafiek (C) Beide veranderlikes, SA en 2018 ingesluit 1
Byskrifte van asse (L) X- en Y-as korrek benoem met eenhede 1
Skaal vir X- en Y-as (S) - Dieselfde spasies en breedte van stawe
vir X-as en 1
- Korrekte skaal vir Y-as
Plot van koördinate (P) - 1 tot 3 koördinate korrek geplot 1
- Al 4 koördinate korrek geplot 2
Histogram of lyngrafiek geteken
− Verloor punte vir tipe van die grafiek en vir skaal
Omgeruilde asse
− Kan volpunte kry as die asse se byskrifte ook omgeruil word en stawe
horisontaal is
− As die byskrifte nie ooreenstem nie, verloor punte vir byskrifte en skaal
− Kyk dat die koӧrdinate korrek geplot is vir die gegewe byskrifte (6)
(13)
2.4 2.4.1 Drie✓/3 (1)
2.4.2 (a) Man sonder spierdistrofie✓ (1)
(b) XDXd✓ (1)
2.4.3 - Mans het slegs een X chromosoom✓/XY en
- benodig slegs een resessiewe alleel om spierdistrofie te hê✓
- Mans het nie ‘n dominante alleel om die Xd alleel te onderdruk
nie✓
- Vrouens het twee X -chromosome✓en
- moet twee resessiewe allele hê om spierdistrofie te hê✓/ XdXd
- By vroue, onderdruk die dominante alleel op een X
chromosoom die effek van die resessiewe alleel✓/XD sal vir Xd
onderdruk (4)
Enige
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
2.4.4 P2 Fenotipe Vrou sonder Man sonder
spierdistrofie x spierdistrofie✓
Genotipe XDXd x XDY✓
Meiose
Gamete X D, Xd x X D, Y✓
Bevrugting
F2 Genotipe XD XD XD Y, XD Xd, XdY ✓
Fenotipe (50%) vroue sonder spierdistrofie
(25% )mans sonder spierdistrofie ✓
(25%) mans met spierdistrofie
25✓*% kans vir kind met spierdistrofie
P2 en F2✓
Meiose en bevrugting✓
*1 verpligte punt + Enige 5
OF
P2 Fenotipe Vrou sonder Man sonder
spierdistrofie x spierdistrofie✓
Genotipe XDXd x XDY✓
Meiose
Gamete XD Xd
Bevrugting XD X XD
D
X Xd
D
Y XD Y XdY
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes
F2 Fenotipe (50%) vroue sonder spierdistrofie
(25%) mans sonder spierdistrofie ✓
(25%) mans met spierdistrofie
25✓*% kans vir kind met spierdistrofie
P2 en F2✓
Meiose en bevrugting✓
*1 verpligte punt + Enige 5 (6)
(13)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 - Die Bt produserende geen is uit die bakteriële DNS✓/DNA gesny
- en in die mielieplant se DNS/DNA gevoeg✓
- Die rekombinante DNS/DNA✓
- veroorsaak dat die mielieplant Bt gifstof produseer✓ Enige (3)
3.1.2 - Minder skade aan die oes✓
lei tot verhoogde opbrengs✓/meer voedsel vir mense/
verhoogde voedselsekerheid/gesonder oeste/meer profyt
- Verlaagde behoefte aan onkruiddoders,✓
boere spaar geld✓/minder gifstowwe na verbruikers/ omgewing
(Merk slegs eerste TWEE) (2 x 2) (4)
(7)
3.2 3.2.1 V✓ (1)
3.2.2 Langarm-ape✓/U (1)
3.2.3 Vir Langarm-ape in 3.2.2
Hulle deel die mees onlangse gemeenskaplike voorouer U✓
OF
Vir ‘U’ in 3.2.2
Ou-wêreld ape is direkte afstamelinge van U✓ (1)
3.2.4 Mense✓
Sjimpansees✓
Gorillas✓
Q✓ Enige (3)
(Merk slegs eerste DRIE)
3.2.5 - (Vrylik) roterende arms✓
- Lang boarms✓
- Rotasie rondom die elmbooggewrig✓
- Rotasie rondom pols✓
- Vingerpunte naak✓
- Naels in plaas van kloue✓
- Het vingerafdrukke✓
- Opponerende duim✓/Presisie greep
- Vyf vingers per ledemaat✓/Pentadaktiele hand
(Merk slegs eerste DRIE) Enige (3)
(9)
3.3 3.3.1 (a) Soort melk✓ (1)
(b) Lengte✓ van kinders (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.3.2 Kontinue✓ (variasie) (1)
3.3.3 - Verseker dieselfde addisionele dieet✓
- Verseker soortgelyke daaglikse aktiwiteite✓
- Verseker soortgelyke lewensomstandighede✓
- Datum ✓/ tyd/ plek waar die meting plaasvind
- Besluit op die monstergrootte✓
- Vra vir ouers se toestemming✓
- Lei die navorsingsassistente op✓
- Werf ouers wat gewillig is om deel te neem✓
- Besluit op die teikengroep✓
- Ontwerp ʼn vorm om die resultate aan te teken✓
- Besluit op die bron van die melk✓
- Kies apparaat✓/toerusting/ besluit op metode van meting
- Besluit oor tydperk✓ van ondersoek
- Kies die tipe melk✓
- Besluit oor hoeveelheid melk✓ Enige (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.3.4 - Slegs gesonde kinders✓ is gekies
Dieselfde:
- ouderdom✓
- ras✓
- geslag✓
- hoeveelheid melk✓
- addisionele dieet✓
- verskaffer van melk✓
- hoeveelheid kinders in elke groep✓
- tydperk✓
Soortgelyke:
- daaglikse aktiwiteite✓
- leef (omgewing) toestande✓ Enige (3)
(Merk slegs eerste DRIE)
3.3.5 - Geneties/hormonale invloed is nie in ag geneem nie✓
- Moeilik om dieselfde toestande oor 'n 7-jaar periode te
handhaaf✓
- Het nie aanvanklike lengte gemeet nie✓ Enige (1)
(Merk slegs eerste EEN)
3.3.6 - 2 073 kinders in elke groep✓ het deelgeneem
- 4 146 kinders verdeel in twee ewe groot groepe✓
- Ondersoek is oor 7 jaar uitgevoer✓ Enige (1)
3.3.7 Die drink van koei melk lei tot beter groei/toename in lengte in
vergelyking met sojamelk✓✓
OF
Drink van sojamelk deur kinders lei tot ʼn afname in lengte✓✓/onder
gemiddelde lengte
OF
Drink van koeimelk deur kinders lei tot ʼn toename in lengte✓✓/bo-
gemiddelde lengte (2)
(12)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V2 11 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 - Die oudste fossiele van Homo erectus was in Afrika gevind✓
terwyl
- die jonger fossiele in ander dele van die wêreld gevind
was✓/Asië
- wat aandui dat Homo erectus uit Afrika migreer het✓ (3)
3.4.2 - Ardipithecus fossiele was slegs in Afrika gevind✓
- Australopithecus fossiele was slegs in Afrika gevind✓
- Fossiele van Homo habilis is slegs in Afrika gevind✓
- Die oudste fossiele van Homo sapiens is in Afrika gevind✓
- Die jonger fossiele van Homo sapiens is in ander dele van
die wêreld gevind✓ Enige (4)
3.4.3 Homo erectus Homo sapiens
Klein brein✓ Groot brein✓
Prominente wenkbrou- Gereduseerde
riwwe✓ wenkbrou-riwwe✓
(Merk slegs eerste TWEE) (2 x 2) + (1) tabel✓ (5)
3.4.4 Die foramen magnum was in 'n (meer) vorentoe posisie✓ (1)
(13)
3.5 3.5.1 Veranderinge in die genetiese samestelling✓ van organismes (1)
3.5.2 Lei tot kanker✓/dood/mutasies (1)
3.5.3 - Daar was variasie onder (die populasie van) die wolwe✓
- Sommige het ʼn mutasie gehad wat hulle immuun teen kanker
gemaak het en ander nie✓
- Wanneer aan bestraling blootgestel word✓
- het die wolwe sonder die mutasie/ immuniteit gevrek✓
- Die met die mutasie/immuniteit het oorleef✓
- en voortgeplant✓
- en die alleel vir die mutasie/immuniteit aan hulle nageslag
oorgedra✓
- Die volgende generasie het 'n groter verhouding van wolwe
met die mutasie✓/immuniteit teen kanker gehad Enige (7)
(9)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--056e47d6-2126-48a7-b13d-b4af9641a5a9/v1-d5502c6f8d24b3731b50/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Free State June 2024 Memo
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f92ba3f0-2aa9-4a93-8230-8fa1e37eb2c9/v1-1480c2a7f5e45f931083/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper