Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
LEWENSWETENSKAPPE V2
2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 

%202019%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262/v1-9fddf458683371f84878/card.webp)



View all





Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 427.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
NSC June Exam 2019
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek
is, gaan voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.
13. Indien gewone name in terminologie gegee word
Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
andersom)
Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir
eenhede aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die nasienriglyne
Nasienriglyne mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).
20. Amptelike nasienriglyne
Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die nasionale interne
moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 A
1.1.3 B
1.1.4 B
1.1.5 D
1.1.6 C
1.1.7 C
1.1.8 B (8 x 2) (16)
1.2 1.2.1 DNA profilering
1.2.2 Ribose
1.2.3 Sentriool/Sentrosoom
1.2.4 Stamselle
1.2.5 Sitokinese
1.2.6 Filogenetiese stamboom/kladogram (6 x 1) (6)
1.3 1.3.1 Slegs B
1.3.2 Slegs B
1.3.3 Slegs A (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 Sitosien (1)
1.4.2 20% OF 0% (2)
1.4.3 G A A U G U (2)
1.4.4 Glutamiensuur - Sisteïen (in hierdie volgorde) (2)
1.4.5 UAC (1)
(8)
1.5 1.5.1 (a) Downsindroom/ Trisomie 21 (1)
(b) Anafase I/ II (1)
(c) Chromosoom mutasie (1)
1.5.2 Outosome (1)
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
1.6 1.6.1 (a) - Sahelanthropus
- Australopithecus
- Homo Enige 2 (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
(b) - Taung kind
- Mev Ples
- Little foot Enige 2 (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
(c) Sahelanthropus (1)
1.6.2 Homo neanderthalensis (1)
1.6.3 650cm3 (1)
1.6.4 2,0 mjg/2 000 000 jaar gelede (1)
1.6.5 Genetiese bewyse
Kulturele bewyse
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
(10)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 B – Stikstofbasis
C – Fosfaat (2)
2.1.2 (a) Nukleotied (1)
(b) - (James) Watson
- (Francis) Crick
- (Maurice) Wilkins Enige 2 (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
(c) Nukleus/Selkern/Mitochondrium/Chloroplas Enige 1 (1)
(Merk slegs eerste EEN)
2.1.3 - Die DNA/DNS kode sal verander
- wat lei tot ander mRNA/bRNS/kodons
- wat sal pas by ander tRNA/oRNS/antikodons
- wat ander aminosure tot gevolg sal hê wat na die ribosoom
gebring word en lei tot 'n ander proteïen (4)
2.1.4
Monomeer van RNA/RNS Monomeer van DNA/DNS
Bevat die suiker ribose Bevat die suiker deoksiribose
Bevat die stikstofbasis urasiel Bevat die stikstofbasis timien
(Merk slegs eerste TWEE) tabel (5)
(15)
2.2 2.2.1 2 (1)
2.2.2 - Vir A om sonder PKD te wees, moet dit homosigoties
resessief/hh wees
- A sal dan 'n resessiewe alleel van elke ouer ontvang
- Elke ouer het PKD
- dus het elke ouer een dominante alleel/H/genotipe Hh
OF
- Elke ouer het PKD
- Indien die ouers homosigoties is
- sal al die nakomelinge PKD hê
- en sal daar geen kans wees vir die genotipe A nie
/nakomelinge is sonder PKD/homosigoties resessief (4)
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
2.3 2.3.1 Organismes wat in staat is om te kruisteel en vrugbare nageslag te
produseer (2)
2.3.2 Helmknoppe
Vrugbeginsel/ Saadknop (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
2.3.3 (a) 9 (1)
(b) 36 (1)
2.3.4 - Die spoeldrade trek saam
- Die sentromeer van elke chromosoom verdeel in twee
- Die chromatiede beweeg na teenoorgestelde pole (3)
2.3.5 - Minder oeste sal deur insekte en siektes vernietig word wat
- die oesopbrengs sal verhoog/voedselsekerheid verhoog/
uitgawes op insekdoders verminder (2)
(11)
2.4 2.4.1 - Onvolledige dominansie*
- Nie een van die allele is dominant nie/nie een van E of S is
dominant nie
- wat lei tot 'n intermediêre fenotipe/nakomelinge met medium
vinne 1 verpligtend* + 2 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
2.4.2 P1 Fenotipe Medium vinne x Medium vinne
Genotipe ES x ES
Meiose
Gamete E S
Bevrugting E EE ES
S ES SS
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes
F1 Fenotipe 25% kort vinne*; *Verpligtend
50% medium vinne; 25% verlengde vinne
P 1 en F 1 1 Verpligtend + Enige 5
Meiose en bevrugting
OF
P1 Fenotipe Medium vinne x Medium vinne
Genotipe ES x ES
Meiose
G/gamete E S x E S
Bevrugting
F1 Genotipe EE; ES; ES SS
Fenotipe 25% kort vinne*; *Verpligtend
50% medium vinne; 25% verlengde
vinne
P 1 en F 1
Meiose en bevrugting 1 Verpligtend + Enige 5 (6)
(9)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 - Die paringsroep kan maklik gehoor word/oor 'n afstand
gehoor word
- om te verseker dat 'n maat aangetrek word (2)
3.1.2 - Die ondersoek is oor 'n lang tydperk uitgevoer/6 jaar
- Baie opnames is elke jaar gedoen/ 'n gemiddeld is bereken
Enige 1 (1)
3.1.3 Soos die verkeersgeraas toegeneem het, het die hardheid van die
paddas se paringsroepe toegeneem (2)
3.1.4 - Tipe apparaat wat gebruik is
- Tyd van opnames
- Afstand waarvan die opnames gemaak is
- Persoon wat afmetings doen Enige 2 (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.1.5
Vergelyking van die gemiddelde hardheid van
verkeersgeraas en paringsroepe vir 'n periode van
vier jaar/van 2006-2009
60
Gemiddelde hardheid (dB)
48
50 Paringsroepe
36 38 40
40 Verkeersgeraas
40
30 36
30 32
20
10
0
2006 2007 2008 2009
Jaar
KRITERIUM UITBREIDING PUNTE
TIPE Twee lyngrafieke op dieselfde assestelsel (T) 1
SLEUTEL 'n Sleutel of byskrifte vir elke grafiek is aanwesig (K) 1
OPSKRIF Opskrif van grafiek sluit 3 veranderlikes in 1
SKAAL Korrekte skaal vir X-as en Y-as (S) 1
BYSKRIFTE Korrekte byskrif en eenheid vir X-as en Y-as (L) 1
STIP VAN Korrekte stip van punte 1: 1 tot 7 punte korrek
PUNTE gestip
2: Grafiek geteken slegs
vir verlangde jare met
al 8 punte korrek gestip (7)
(14)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
3.2 3.2.1 (a) RRLL (1)
(b) Rooi vrugte en stekelrige blare (2)
3.2.2 3
�16� x 128 = 24 (3)
3.2.3 - rrLL
OF
- Een ouer is rrLL en die ander ouer is rrLl (2)
(8)
3.3 3.3.1 - Die manipulasie van genetiese materiaal
- om 'n geneties verskillende/identiese organisme te produseer/
om weefsels en organe te herstel
OF
- Die manipulasie van genetiese materiaal
- om iets tot voordeel van die mens/mensdom te produseer (2)
3.3.2 - 'n Plasmied/ringvormige DNA/DNS is van die bakteriumsel
verwyder
- Dit word gesnydeur ensieme te gebruik
- Die insuliengeen word van 'n menslike sel verwyder en
- in die plasmied ingevoegom die rekombinante DNA/DNS te
vorm (4)
3.3.3 - Bakterieë plant baie vinnig voort
- om baie kopieë van die geen in 'n kort tydperk te produseer
OF
- Bakterieë plant ongeslagtelik voort /deur mitose
- om presiese kopieë van hulself te produseer
OF
- Die bakteriële DNA/DNS is in die vorm van 'n plasmied
- vir die maklike invoeging van gene
OF
- Bakterieë bestaan orals
- dus kan dit sonder moeite/uitgawe verkry word
OF
- Bakterieë is eenvoudige organismes
- dus is hul gebruik nie veronderstel om etiese kwessies aan te
roer nie Enige 1 x 2 (2)
3.3.4 - Dit is duur/navorsingsgeld kon gebruik word vir ander
behoeftes
- Meng in met die natuur/immoreel
- Potensiële gesondheidsinvloed
- Nie seker van die langtermyn effekte nie Enige 3 (3)
(Merk slegs eerste DRIE) (11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 11 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 - Omdat die vlerke minder gebruik word
- het hul grootte afgeneem/minder ontwikkel
- en kon dit nie vir vlieg gebruik word nie
- Hierdie verworwe eienskap is aan die nageslag oorgedra (4)
3.4.2 - Teling/broei op verskillende tye van die jaar
- Spesie-spesifieke hofmakery
- Aanpassing by verskillende bestuiwers
- Onvrugbare nageslag
- Voorkoming van bevrugting Enige 3 (3)
(Merk slegs eerste DRIE) (7)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 12 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING C
VRAAG 4
Natuurlike seleksie
- Organismes produseer 'n groot aantal nakomelinge
- Daar is variasie onder die nakomelinge
- Sommige besit gewenste eienskappe en sommiges nie
- Wanneer daar 'n verandering in die omgewingstoestande is/of kompetisie
ontstaan
- sal organismes met eienskappe wat hul meer geskik maak
tydens die veranderde toestande, oorleef
- terwyl organismes met ongewenste eienskappe, wat hul minder geskik maak,
uitsterf
- Die organismes wat oorleef plant voort
- en dra die alleel vir die gunstige toestand oor aan hul nakomelinge
- Die volgende generasie sal dus 'n groter verhouding van die individue met die
gewenste eienskap hê Enige 7 (7)
Gepunte ewewig
- Gepunte ewewig verduidelik die spoed waarteen evolusie plaasvind
- Dit behels lang periodes
- waartydens spesies nie verander nie/geleidelik deur natuurlike seleksie verander
- bekend as ewewig
- afgewissel met kort periodes
- waartydens vinnige verandering plaasvind deur natuurlike seleksie Enige 4 (4)
Verskille tussen natuurlike en kunsmatige seleksie
- By natuurlike seleksie kies die natuur die eienskappe terwyl
- by kunsmatige seleksie kies die mens 'n geskikte eienskap
- By natuurlike seleksie gee die eienskap die bevolking evolusionêre voordeel
/verbeter oorlewing terwyl
- by kunsmatige seleksie, word 'n menslike behoeftebevredig
- By natuurlike seleksie is teling ewekansig/lukraak
- By kunsmatige seleksie selekteer mense organismes om mee te teel
- Natuurlike seleksie betrek slegs een spesie terwyl
- kunsmatige seleksie kan meer as een spesie betrek
- By natuurlike seleksie verander die eienskappe van die bevolking
- By kunsmatige seleksie verander die eienskappe van die bevolking nie
noodwendig nie Enige 3 x 2 (6)
(Merk slegs eerste DRIE)
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
(20)
LET WEL: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van tabelle,
vloeidiagramme of diagramme nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 13 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria Relevant (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C)
Algemeen Alle inligting verskaf hou Idees is in 'n Alle aspekte wat vir die opstel
verband met die logiese/oorsaak gevolg benodig word is voldoende
onderwerp volgorde gerangskik aangespreek
Vir hierdie Slegs inligting rakende Al die inligting rakende Ten minste:
opstel in - natuurlike seleksie, - natuurlike seleksie, - 5/7 vir die beskrywing van
V4 - gepunte ewewig en - gepunte ewewig en natuurlike seleksie (N)
- verskille tussen - verskille tussen - 2/4 vir die beskrywing van
natuurlike en natuurlike en gepunte ewewig (P)
kunsmatige seleksie kunsmatige seleksie is - 4/6 vir verskille tussen
is verskaf logies en ordelik natuurlike en kunsmatige
seleksie (D)
Punt 1 1 1
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)
%202019%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262/v1-9fddf458683371f84878/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2017 Memo (English)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper