Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
LEWENSWETENSKAPPE V2
2022
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers 

%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--17f73f27-a44f-41f5-b5d9-656090338f3e/v1-4bc05d991a2d9fe7e528/card.webp)



View all





Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 378.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC June Exam 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings
vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
andersom)
Moenie krediteer nie
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie.
20. Amptelike memorandums
Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 A
1.1.3 C
1.1.4 C
1.1.5 C
1.1.6 B
1.1.7 B
1.1.8 A
1.1.9 A
1.1.10 C (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Sitokinese
1.2.2 Ribose
1.2.3 Lokus
1.2.4 (DNS/DNA) replisering
1.2.5 Stamselle
1.2.6 Segregasie
1.2.7 Gepunte ewewig/gepunkte ewewig
1.2.8 Chromatiennetwerk
1.2.9 Dubbele heliks
1.2.10 Interfase (10 x 1) (10)
1.3 1.3.1 Slegs A
1.3.2 Slegs B
1.3.3 Beide A en B (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 Dihibried kruising (1)
1.4.2 TTrr (2)
1.4.3 TR, Tr, tR, tr (4)
(Merk slegs eerste VIER) (7)
1.5 1.5.1 Mans (1)
1.5.2 (a) 3/Drie (1)
(b) 3/Drie (1)
1.5.3 (a) T
U (2)
(b) XHXh (2)
(7)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Metafase II (1)
2.1.2 Individuele chromosome rangskik hulself op die ewenaar van
die sel (2)
(Merk slegs eerste EEN)
2.1.3 (a) Selmembraan (1)
(b) Spoelvesel/spoeldraad (1)
2.1.4 - Dit trek saam/verkort om die
- om die chromosome/dogterchromosome/chromatiede
te trek na teenoorgestelde pole van die sel (2)
2.1.5
Struktuur C in die finale fase van Meiose/ Telofase II
(ongerepliseerde) chromosoom/
chromatied/ dogterchromosoom
sentromeer
OF
(ongerepliseerde) chromosoom/
chromatied/ dogterchromosoom
Sentromeer
Riglyn vir die assessering van die diagram
KRITERIA UITBREIDING PUNT
Opskrif (H) - Struktuur C in die finale fase van 1
meiose/Telofase II
Korrekte diagram (D) - Dogterchromosome/ ongerepliseerde
chromosome/enkel chromatiede van 1
struktuur C geteken
Korrekte dele - Een nie ingekleur nie OF Een nie 1
ingekleur (S) - Een met 'n ingekleurde punt ingekleur nie
Byskrifte (L) - Enige 1 korrekte byskrif 1
(4)
(11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
2.2 2.2.1 (a) Transkripsie (1)
(b) Translasie (1)
2.2.2 (a) Nukleus/selkern (1)
(b) bRNS/mRNA (1)
2.2.3 Chloroplaste
Mitochondria
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
2.2.4 - Die dubbele heliks DNS/DNA draai af
- en (dubbele stringe van DNS/DNA) rits los/swak
waterstofbindings breek
- om twee aparte stringe te vorm
- Een string dien as templaat
- om bRNS/mRNA te vorm
- deur vrye (RNS/RNA)-nukleotiede van die nukleoplasma te
gebruik
- Die bRNS/mRNA is 'n komplement van die DNS/DNA/
(A-U, G-C)
- bRNS/mRNA het nou die gekodeerde boodskap vir
proteïensintese Enige (7)
2.2.5 (a) TCG (1)
(b) Tirosien
Valien (in die volgorde) (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
2.2.6 Geenmutasie (1)
2.2.7 - Die antikodon sal wees GGA/nie GAA nie
- Die laaste aminosuur sal wees prolien in plaas van leusien
- wat lei tot 'n ander proteïen/geen proteïen nie (3)
(20)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
2.3 2.3.1 - Beide man 1 en man 2 kan die vader wees van die seun
- omdat beide mans besit die alleel IB / man 1 IAIB en man 2
IBIB of IBi
- Die moeder se bloedgroep is O en moet die genotipe ii
hê/homosigoties resessief
- Die seun sou die resessiewe alleel van die moeder oorgeërf
het (5)
- en hy sou die genotipe IBi hê
2.3.2 Man 2 (1)
2.3.3 - Vier/sommige bande van die seun se DNS/DNA profiel
- stem ooreen met die moeder se profiel
- Die oorblywende bande van die seun stem ooreen met die
bande van man 2 se DNS/DNA profiel/minder bande stem
ooreen met man 1 se DNS/DNA profiel (3)
2.3.4 - Om vermiste persone op te spoor
- Identifisering van genetiese afwykings
- Om familieverwantskappe te bewerkstellig
- Versoen weefseltipes vir orgaanoorplantings
- Identifisering van dooie personekriminele/verdagtes Enige (1)
(Merk slegs eerste EEN) (10)
2.4 2.4.1 Onvolledige dominansie (1)
2.4.2 - Die pienk blomkleur is 'n intermediêre fenotipe/ 'n mengsel
van rooi en wit
- wat aandui dat nie een van die allele dominant is nie (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
2.4.3 P1/ P2 Fenotipe Pienk x Pienk
Genotipe RW x RW
Meiose
G/gamete R, W x R, W
Bevrugting
F1/ F2 Genotipe RR; RW; RW; WW
Fenotipe 1 Rooi: 2 Pienk: 1 Wit*
P1 & F1/
P2 & F2
Meiose en bevrugting
OF
P1/ P2 Fenotipe Pienk x Pienk
Genotipe RW x RW
Meiose
Gamete R W
Bevrugting R RR RW
W RW WW
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes
F1/ F2 Fenotipe 1 Rooi: 2 Pienk: 1 Wit*
P1 & F1/
P 2 & F2 (6)
Meiose en bevrugting (9)
1* verpligtend + Enige 5
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 B (1)
3.1.2 - Die foramen magnum is in 'n meer voorwaartse posisie (2)
(Merk slegs eerste EEN)
3.1.3 A B
1 Groter slagtande/tande 1 Kleiner slagtande/tande
2 Kakebene met tande in 'n 2 Kakebene met tande in 'n
reghoekige/U vorm meer geronde vorm
3 Meer uitstaande 3 Minder uitstaande
kakebeen/prognaties kakebeen/nie-prognaties
4 Diasteme aanwesig 4 Diasteme afwesig
(Merk slegs eerste TWEE) Tabel 1 + Enige (2 x 2) (5)
3.1.4 - Die ruggraat is S-vormig*
- ondersteun die boonste liggaamsmassa
- vir skokabsorbering
- vir buigsaamheid * verpligtend + Enige 1 (2)
(10)
3.2 3.2.1 - Die glifosaat-weerstand verhoog
- van 2009 tot 2015
- en konstant gebly in 2016
(3)
3.2.2 45 65 – 20
20 x 100 OF 20 x 100
= 225% (3)
3.2.3 - Die glifosaat sal nie die mielies doodmaak nie
- 'n Groter opbrengs mielies
- beteken 'n groter wins
OF
- Toediening van die glifosaat hoef nie selektief te wees nie
- Dit sal besparend wees op arbeid/tyd/koste en
- 'n groter wins beteken (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
3.2.4
Glifosaat weerstand by onkruide oor
4 jaar/van 2009 to 2012
Glifosaat weerstand onkruid (%)
45 42
40
35 32
30
25 20
20
15 10
10
5
0
2009 2010 2011 2012
Jaar
Riglyne vir die assessering van die grafiek
KRITERIA UITBREIDING PUNT
Korrekte tipe grafiek (T) Staafgrafiek getrek 1
Opskrif van grafiek (C) Beide veranderlikes ingesluit 1
Byskrifte van asse (L) X- en Y-as korrek benoem met eenhede 1
Skaal vir X- en Y-as (S) - Dieselfde spasies en breedte vir
stawe en 1
- Korrekte skaal vir Y-as
Trek van koördinate (P) 1 tot 3 koördinate korrek getrek 1
Slegs die 4 vereiste koördinate korrek 2
getrek
(6)
(15)
3.3 3.3.1 - Hulle het die kaakgrootte van die akkedisse op albei eilande
gemeet en
- die gemiddelde kaakgrootte vir elke bevolking vasgestel
- Hulle het die verskil vergelyktussen die twee (3)
3.3.2 - ‘n Groter kaak laat beter spieraanhegting toe/meer tande/
/groter tande
- Daardeur word die bytkrag/bytvermoë verbeter
- om die veselagtige plantmateriaal af te breek (3)
3.3.3 - Hulle het die akkedisse van die twee eilande toegelaat om te
paar
- en vasgestel dat hulle in staat was om te kruisteel en
- oorsprong te gee aan vrugbare nageslag Enige (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe /V2 11 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3.4 - Biodiversiteit bly dieselfde/daar is geen invloed nie
- omrede die aantal spesies dieselfde bly/’n nuwe spesie is nie
gevorm nie
OF
- Biodiversiteit neem af
- omrede sommige spesies plante wat op Eiland B geëet word
kan uitsterf (2)
3.3.5 - Daar is variasie in die kaakgrootte van die akkedisse
- Sommige het klein kake en ander het groot kake
- As gevolg van die groter hoeveelheid (veselagtige) plante/
minder insekte
- sal dié met kleiner kake nie in staat is om te voed nie
- en doodgaan
- Die akkedisse met die groter kake sal meer voedsel hê
- en oorleef
- om voort te plant
- Die alleel vir groter kake sal aan die nageslag oorgedra word
- Die volgende generasie sal ‘n groter verhouding akkedisse hê
met groter kake Enige (7)
(17)
3.4 3.4.1 - Die (moderne) mens het sy oorsprong in Afrika gehad en
- het toe na ander kontinente migreer (2)
3.4.2 Hominidae (1)
3.4.3 Mitochondriale DNS/DNA (1)
3.4.4 - Fossiele van Ardipithecus is slegs in Afrika gevind
- Fossiele van Australopithecus is slegs in Afrika gevind
- Fossiele van Homo habilis is slegs in Afrika gevind
- Die oudste fossiele van Homo erectus is in Afrika gevind
- Die oudste fossiele van Homo sapiens is in Afrika gevind
Enige (4)
(8)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2022 Question Paper (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--17f73f27-a44f-41f5-b5d9-656090338f3e/v1-4bc05d991a2d9fe7e528/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo Mock 2022 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2017 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper