Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2016
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 409.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
NSC November Exam 2016
Questions in this paper
- Question 1.1EVOLUTION18 marks
- Question 1.2DNA: THE CODE OF LIFE7 marks
- Question 1.3GENETICS AND INHERITANCE6 marks
- Question 1.4DNA: THE CODE OF LIFE6 marks
- Question 1.5MEIOSIS7 marks
- Question 1.6EVOLUTION6 marks
Show all 16 questions
- Question 2.1GENETICS AND INHERITANCE7 marks
- Question 2.2MEIOSIS9 marks
- Question 2.3GENETICS AND INHERITANCE3 marks
- Question 2.4GENETICS AND INHERITANCE6 marks
- Question 2.5DNA: THE CODE OF LIFE9 marks
- Question 2.6GENETICS AND INHERITANCE6 marks
- Question 3.1GENETICS AND INHERITANCE5 marks
- Question 3.2EVOLUTION18 marks
- Question 3.3EVOLUTION6 marks
- Question 3.4GENETICS AND INHERITANCE9 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/November 2016
NSS
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.
13. Indien gewone name in terminologie gegee word
Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
andersom)
Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/November 2016
NSS
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
eenhede aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
opskrif hê.
18. Meng van amptelike tale (terme/konsepte)
'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Memorandums mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).
20. Amptelike memorandums
Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/November 2016
NSS
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 C
1.1.3 C
1.1.4 C
1.1.5 C
1.1.6 Geen korrekte antwoord
1.1.7 B
1.1.8 D
1.1.9 A (8 x 2) (16)
1.2 1.2.1 Ribosoom
1.2.2 Peptied
1.2.3 Replisering
1.2.4 Nie-verdeling/Nie-skeiding /Nie- disjunksie
1.2.5 Uitwissing/Uitsterwing
1.2.6 Hipotese
1.2.7 tRNA/oRNS/oordrag-RNS (7 x 1) (7)
1.3 1.3.1 Slegs B
1.3.2 Slegs B
1.3.3 Slegs A (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 (a) Adenien /A (1)
(b) Deoksiribosesuiker (1)
(c) Waterstofbinding (1)
1.4.2 10 (1)
1.4.3 - DNS het die stikstofbasis timien
waar RNS die stikstofbasis urasiel het
(Sien slegs eerste EEN na) (2)
(6)
1.5 1.5.1 (a) Homoloë chromosome/Bivalent (1)
(b) Sentromeer (1)
(c) Chromatied (1)
1.5.2 - Dit hou die (twee) chromatiede bymekaar
- Heg chromosoom aan spoeldraad Enige (1)
1.5.3 (a) Oorkruising (1)
(b) Profase 1 (1)
1.5.4 - Bring variasie mee/verskillende gamete (1)
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/November 2016
NSS
1.6 1.6.1 (a) Hyracotherium (1)
(b) Sinohippus (1)
1.6.2 44 mjg (44 – 44,5) (2)
1.6.3 55/50 /46 miljoen jaar/mj (2)
(6)
TOTAAL AFDELING A: 48
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/November 2016
NSS
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) GgTt (1)
(b) Geel blare geen dorings (2)
2.1.2 GGtt
Ggtt
ggTT
ggTt
(Sien slegs eerste VIER na) (4)
(7)
2.2 2.2.1 Menslike somatiese selle het 23 paar/46 chromosome en hierdie
sel het slegs 2 paar/4 chromosome (2)
2.2.2 (a) 2 (1)
(b) 2 (1)
2.2.3
Sentromeer
R Chromosoom
Kernplasma
Kernmembraan
T Selmembraan
Sitoplasma
Gameet
Kriteria om diagram na te sien
Enkel sel is geteken 1
Slegs 2 ongerepliseerde chromosome in diagram 1
Kort ongerepliseerde chromosoom wat T aandui 1
Lang ongerepliseerde chromosoom wat R aandui 1
Enige EEN korrekte byskrif 1
(5)
(9)
2.3 - Die alleelpaarop homoloë chromosome skei
- tydens meiose/anafase /gameetvorming, sodat
- slegs een alleel van elke paar teenwoordig is in die gameet/
nakomelinge kan een alleel by elke ouer verkry (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/November 2016
NSS
2.4 2.4.1 (a) Ly aan Huntington se chorea (1)
(b) hh (1)
2.4.2 hh (1)
2.4.3 - Emma se genotipe is Hh/heterosigoties
- Die vader se genotipe moet hh /homosigoties resessief wees
- ‘n Kruising tussen slegs die twee genotipes /(Hh x hh) sal
verseker dat daar ‘n 50% kans is dat die kind nie die siekte erf
nie
- Die kind erf een ressesiewe alleel van elke ouer (3)
(6)
2.5.1 Transkripsie (1)
2.5.2 Kern/Nukleus/kernplasma/nukleoplasma (1)
2.5.3 (a) GTC (1)
(b) UAC (1)
2.5.4 Valien (2)
2.5.5 - 'n Mutasie affekteer die nukleotiedvolgorde /
stikstofbasisvolgorde/ geenstruktuur
- Dit lei tot 'n veranderde mRNA (boodskapper-RNS)/kodon
- 'n Verskillende aminosuur kan voor gekodeer word
- deur tRNA /oRNS/ antikodon Enige 3 (3)
(9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/November 2016
NSS
2.6 2.6.1
P1 Fenotipe Pienk x Pienk
Genotipe RW x RW
Meiose
G/gamete R, W x R, W
Bevrugting
F1 Genotipe RR; RW; RW; WW
Fenotipe Rooi : Pienk : Wit
P 1 en F 1
Meiose en bevrugting
Enige 6
OF
P1 Fenotipe Pienk x Pienk
Genotipe RW x RW
Meiose
Gamete R W
Bevrugting R RR RW
W RW WW
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes
F1 Fenotipe Rooi : Pienk : Wit
P 1 en F 1
Meiose en bevrugting
Enige 6 (6)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/November 2016
NSS
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Met die ontdekking dat die grondbakterie Agrobacterium gebruik kan
word om nuttige gene van onverwante spesies na plante oor te dra
(1)
3.1.2 - Gemodifiseerde gewasse kan ‘super-onkruid’ word/ per ongeluk
inteel met ander plante
- Dit is moeilik/duur om hulle te vernietig
- En hulle kan die oorspronklike gewas uitkompeteer/ander gewasse
Enige (2)
3.1.3 - Toksiese proteïene kan geproduseer word
- Antibiotika-weerstandige gene kan na die bakterieë in die mens se
spysverteringskanaal oorgedra word
Sien slegs die eerste TWEE na) (2)
(5)
3.2 3.2.1 (a) kleur van akkedis (1)
(b) oorlewingtempo van die akkedisse (1)
3.2.2 - Dit verminder die oorlewing /akkedisse kan sterf/ skadelik/dodelik
vir die rooi akkedisse
- Omdat hulle op die swart rots deur die predatore gesien word
OF
- Hulle kan nie die predatore ontvlug nie/ prooi vang op koue dae nie
- omdat rooi akkedisse nie vinnig warm word op koue dae nie (2)
3.2.3 - Laat genoeg tyd toe vir voortplanting en oorlewing sodat
- die persentasie bereken kan word om die betroubaarheid van die
resultate te verseker
OF
- 'n Verandering in bevolkingsamestelling/verhouding kan nie in 'n korter
tydperk gesien word om die betroubaarheid van die resultate te
verseker nie Enige 1 x 2 (2)
3.2.4 - Die ondersoek is in dieselfde habitat /omgewing gedoen
- Dieselfde monsternemingstegniekis gebruik
- Dieselfde getal akkedisse is in elke generasie monster gevang
- Neem die monster op dieselfde tyd van die dag
- /weersomstandighede
(Sien slegs die eerste TWEE na) Enige 2 (2)
3.2.5 - Daar is variasiein kleur onder die akkedisse
- *Rooi en bruin akkedisse
- *is nie gekamoefleer nie/of kan nie vinnig genoeg opwarm
om energie te kry om weg te hardloop nie
- word deur predatore doodgemaak
- *Die swart akkedisse
- *is beter gekamoefleer/word vinniger warm en het energie om
predatore te vermy
- hulle oorleef/plant voort
- Die alleel vir swart kleur word oorgedra na die volgende generasie
- om meer swart akkedisse in die volgende generasie voort te bring
Enige 2 + *4 verpligte punt (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/November 2016
NSS
3.2.6
Vergelyking van die persentasie van bruin en
swart akkedisse in die aanvanklike en 30ste
90 generasies
80
80
T
Persentasie (%) kleur in
70 60
60 P
Bruin
50 40
40 Swart
bevolking
30
20 10
10
0
Aanvanklike 30ste
populasie generasie
Generasie
Vergelyking van die persentasie van bruin en
swart akkedisse in die aanvanklike en 30ste
100 generasies
T
Persentasie (%) in bevolking
80
80 P
60
60 Aanvanklike bevolking
40
40 30ste generasie
20 10
0
Bruin Swart
Kleur van akkedisse
Riglyne vir die assessering van die grafiek
Staafgrafiek vir die data gevra 1
Titel van grafiek 1
Korrekte byskrif en skaal vir x-as 1
Korrekte byskrif en skaal vir y-as 1
Teken van stawe 1: 1 tot 3 stawe korrek gestip
2: Al 4 stawe korrek gestip
(6)
LET WEL:
Indien die verkeerde tipe grafiek geteken is, sal punte vir die volgende verbeur word:
• 'Staafgrafiek'
• 'Teken van stawe'
As twee grafieke geteken is merk slegs eerste EEN (20)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 11 DBE/November 2016
NSS
3.3 - Die gemeenskaplike voorouer/oorspronklike bevolking
- is in verskillende bevolkings verdeel
- *deur die see/toe kontinentale verskuiwing plaasgevind het
- Daar was geen geenvloei tussen die bevolkings nie
- Elke bevolking is aan verskillende omgewingstoestande
blootgestel/seleksiedruk
- Natuurlike seleksie het onafhanklik in elke bevolking plaasgevind
- Die individue van elke bevolking het mettertyd van mekaar begin verskil
- genotipies en fenotipies
- Selfs al sou die drie bevolkings weer meng
- sou hulle nie met mekaar kan inteel nie
Enige 5 + *1 verpligte punt (6)
3.4 3.4.1 IA, IB, i (3)
3.4.2 2 (1)
3.4.3 - Enige individu erf een alleel
- van elke ouer (2)
3.4.4 - Elke kind
- het 'n gelyke /25% kans om
- enige bloedgroep/A, B, AB, of O te hê. (3)
(9)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 12 DBE/November 2016
NSS
AFDELING C
VRAAG 4
HIPOTESE
- Alle moderne* mense/ Homo sapiens
- onstaan in Afrika*
- en migreer na ander dele van die wêreld 2(*verpligtend) +1 (3)
FOSSIELBEWYSE
- Die fossiele van Ardipithecus is gevind SLEGS in Afrika/Skeurvallei, Ethiopië en
Suid-Afrika
- Die fossiele van Australopithecus is SLEGS gevind in Afrika Skeurvallei, Ethiopië
en Suid-Afrika
- Die fossiele van Homo habilis is SLEGS in Afrika gevind
- Die OUDSTE fossiele van Homo erectus is in Afrika gevind
- Die OUDSTE fossiele van Homo sapiens- is in Afrika gevind Maks (4)
GENETIESE BEWYSE
- Mitochondriale DNA
- Word ge-erf van die vroulike lyn
- Ontleding van mutasies op die mitochondriale DNA
- toon dat die oudste vroulike voorouer in Afrika geleë is
- en dat alle mense van haar afstam/mitochondriale Eva
- Die Y chromosoom toon die manlike voorouers Maks (4)
KULTURELE BEWYSE
- Die OUDSTE/ primitiefste artefakte/voorbeelde van artefakte (gereedskap,
eetgerei, kuns ens.) is in Afrika gevind (2) (2)
TOTAAL VIR BEWYSE (8)
BIPEDALISME/TWEEVOETIGHEID
Die fossiele van al drie genera dui aan dat:
- Die foramen magnum
- in 'n meer voorwaartse posisie geleë is
- Die pelvis
- breër en korter is
- Die ruggraat
- S-vormig is Enige 6 (6)
Inhoud (17)
Sintese (3)
(20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriterium Toepaslikheid (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid(C)
Algemeen Alle inligting verskaf, is Idees is in 'n logiese volgorde Beantwoord alle aspekte
relevant tot die vraag. gegee. vereis deur die opstel.
In hierdie Slegs inligting van Die beskrywing van die bewyse Ten minste die volgende
opstel toepassing op die 'Uit vir die 'Uit Afrika'-hipotese en punte moet gekry word vir :
Afrika'-hipotese en bipedale die bewyse vir bipedalisme is - 7 /11 vir korrekte bewyse
fossiele van die drie genera aangebied op 'n logiese wyse vir 'Uit Afrika'-hipotese en
is beskryf. Geen irrelevante en dis in volgorde. - 4/6 korrekte bewyse vir
inligting bipedalisme.
Punt 1 1 1
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Copyright reserved
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper