Downloaded from hlayiso.com
LAERSKOOL DALVIEW
GEKONTROLEERDE TOETS
eg
EKSAMINATOR: Mnr. M. Malot
MODERATOR: Mpnr. S. Loots
DATUM: 22 JUNIE 2021
NAAM EN VAN:
VAK: LEWENSORIENTERING (LO)
GRAAD 7
UER HANDTEKENING:
fy iia or/os/y «
TYD: 60 min TOTAAL: 70 PUNTE
GR.7
Instruksies:
1. Lees elke vraag versigtig deur voordat dit beantwoord word.
2. Volg die instruksies by elke vraag.
3. Afdeling A en B is alle vrae verpligtend en moet beantwoord word.
4. Afdeling C is n keuse waar 2 van die 3 vrae beantwoord moet word.
AFDELING A: [25]
Vraag 1: [5]
Rangskik Kolom B om by Kolom A te pas en skryf die regte letter langs die stelling in die
Antwoord kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters.
KOLOM A ANTWOORDE KOLOM B
A.) 21 Maart — Sharpville botsing het in 1960
1.1) Menseregtedag | 1.1) (1) ;
plaasgevind, tydens ‘n protes teen pasboeke.
B.) 9 Augustus — Op hierdie dag in 1956 het
1.2) Mandeladag 1.2) (1) .
duisende vroue protes optog gehou.
C.) 16 Desember — Plaas van vassteek in die
1.3) Jeugdag 1.3) (1) .
verlede, kyk ons na die toekoms.
| D.) 1ste Saterdag in November — op hierdag dag
1.4) Vryheidsdag 1.4) (1) ;
vereer ons kinders en onthou hul regte.
E.) 18 Julie — Nelson Mandela se verjaarsdag, dis
1.5) Vrouedag 1.5) (1) |. : .
nie ‘n openbare vakansiedag nie.
F.) 27 April — 1ste Demokratiese verkiesing in 1994.
G.) 16 Junie — Herdenk die begin van Soweto-
optogte van 1976.
Graad 7 — Lewensorientering (LO) Gekontroleerde Toets - Afdeling A Kwartaal 2 2021
ivan6
You're offline
Skip to contentQuestion paper _hlayiso.com_--99b7a92e-07ea-4145-91e2-c2fa113e7303/v1-b0e4cfb21a184d6b5682/card.webp)

LO Gr. 7 (Junie 2021)_hlayiso.com_.pdf
Life Orientation · Grade 7 · June Exam · 2021. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Orientation
- Grade
- Grade 7
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- June Exam
- Pages
- 6
- File size
- 366.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 6
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Vraag 2: [10]
Beantwoord die volgende vraag, deur slegs waar / vals te gebruik.Indien vals dui aan wat is
verkeerdelik in die sin.
WAARIVALS
2.1 Nies is een van die Simptome van Koronavirus. (1)
2.2 Estrogeen is die hormoon wat by meisies gevind word . (1)
2.3 Die grondwet van S.A is n lys van al die dinge wat ons nie mag (1)
doen in die land nie.
2.4 Die Suid-afrikaanse vlag bestaan uit 7e kleure. (1)
2.5 Groepsdruk kan positief en negatief wees. (1)
2.6 Die Koronavirus beinvioed n persoon se asemhalings vermoé. (1)
2.7 Puberteit sal gewoonlik tussen die ouderdomme van 9 en 15 begin . (1)
2.8 Die reg van Priaatheid het te geen met , om ander mense se (1)
alleentyd te repsketeer wanneer hulle iets wil doen.
2.9 Asn persoon positief toets vir Covid moet hy selfisioleer vir 7 dae (1)
2.10 .Die Koning Protea is die nasionale blom van Suid- Afrika. (1)
Vraag 3: [10]
Kies die korrekte woorde en terme uit die wat in die lys verskaf word. Skryf slegs die nommer en
die woord.
China; 1.5m ; 38°C ; Mond ; 0800029999 ; 1.0m ; Japan ; Bloedtrek
37°C ; 0800029029 ; Robbeneiland ; Springbok ; Natuur ; Frederick Bronwell
Zebra ; 27 Desember ; Nelson Mandela ; Kruger wildtuin ; 27 April ; Water
3.1. Die Koronavirus het in (1) uitgebreek . Jou temperatuur mag nie meer as
(1) grade wees nie , anders moet jy die volgende nommer skakel vir hulp
(1) . Indien jy die virus het moet jy op die volgende manier
toets deur die (1) en teen alle tye n veilige afstand van (1) handhaat
3.2. (1) het die landsviag van S.A ontwerp . Die viag is op
(1) gehys vir die eerste keer en die groen in die vlag verteenwoordig die
(1) van ons land. Ons land het unieke natuurerfenisse soos een van
Ons werélderfenis terreiene soos (1) en ons Nasionale Dier
die - (1)
Graad 7 — Lewensorientering (LO) Gekontroleerde Toets - Afdeling A Kwartaal 2 2021
2 van6
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING B: [25]
Vraag 4: [5]
Noem die 5 negatiewe_groepsdruk aktiwiteite wat ongesond is vir n persoon ?.
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
Vraag 5: [5]
Bestudeer ons land se wapen hieronder, en vul dan die korrekte beskrywings vir elke simbool in:
5.1
5.2
Protea
5.3
Olifanttande
5.4
5.5
Leuse
51 (1)
5.2 (1)
5.3 (1)
5.4 (1)
5.5 (1)
Vraag 6: [5]
Noem die 5 Nasionale Simbole (natuur) van Suid — Afrika ?.
Dier: (1)
Vis: (1)
Voél: (1)
Boom: (1)
Blom: (1)
Graad 7 - Lewensorientering (LO) Gekontroleerde Toets - Afdeling B Kwartaal 2 2021
3van6
Downloaded from hlayiso.com
Vraag 7: [10]
Noem en bespreek die 5 voorkomende maatreéls om Koronavirus te probeer vermy en
vryspring ?.
Noem:
Bespreek:
(1)
Noem:
(1)
Bespreek:
(1)
Zz
3
(1)
Bespreek:
(1)
Noem:
Bespreek:
(1)
(1)
(1)
shutterstock.com + 1658628340
Graad 7 — Lewensorientering (LO) Gekontroleerde Toets - Afdeling B Kwartaal 2 2021
4van6
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING C: [20]
Kies 2 van die 3 vrae wat beantwoord moet word .
Vraag 8 [10]
Koos beleef fisiese veranderinge in sy liggaam tydens puberteit , bespreek 10 fisiese veranderinge
wat hy as n seun kan beleef in sy liggaam om hom gerusstelling te bied sodat hy weet dit wat
verander, is normaal end eel van sy grootword proses.
(10)
Vraag 9 [10]
Michelle se ouers is besig om haar te mishandel , hulle behandel haar onregverdig deur nie haar
besluite te respekteer soos om haar skool toe te stuur en nie en alleen tyd te gun om haar eie
dinge te doen nie , noem 5 van haar menseregte as n tienermeisie en bespreek elkeen
afsonderlik om jou standpunt te maak .
(10)
Graad 7 — Lewensorientering (LO) Gekontroleerde Toets - Afdeling C Kwartaal 2 2021
5 van 6
. Downloaded from hlayiso.com
Vraag 10 [10]
Jan , Piet en Frikkie is vasgevang in negatiewe groepsdruk en weet nie juis hoe om die situasie te
hanteer nie , hulle weet nie hoe om nee te kan sé vir Steve wat hulle groepleier is en hulle wil
probeer verlei deur slegte en verkeerde goed te doen soos om die Juffrou se beursie uit die klas te
steel nie . Bespreek die Vaardighede wat hulle sal moet toepas om die problem te oorkom.
(10)
- EINDE -
Graad 7 — Lewensorientering (LO) Gekontroleerde Toets - Afdeling C Kwartaal 2 2021
6 van6
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Question paper
LO Gr. 7 (November 2021)_hlayiso.com_.pdf
Question paper
2020-NOVEMBER-EXAM-PAPER-GR7-LO_hlayiso.com_.pdf
_hlayiso.com_--99b7a92e-07ea-4145-91e2-c2fa113e7303/v1-b0e4cfb21a184d6b5682/card.webp)
Question paper
Lewensoriëntering Gr. 7 (Junie 2019)_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Gr 7 LO June 2019_hlayiso.com_.pdf
Question paper
November 2018_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Grade-7-LO-exam 2018 June_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

