Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2018 QP (Afr)

Question paperMathematical LiteracyGrade 12201813 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downleaded-fromblovise.com basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 et RSPR RR SRR RKTT RT RSS SSSR RRS a a WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 “ i Uy au 7 NOVEMBER 2018 : Oot ate le tet etal etetete atetetate stele atetetetctetetaratetatetatatatatetatatatatatatetatate PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, 1 antwoordblad en 'n addendum met 3 bylaes. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/November 2018 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. 2.1 Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord: e = BYLAE A vir VRAAG 2.1 BYLAE B vir VRAAG 3.1 e BYLAE C vir VRAAG 4 2.2 Beantwoord VRAAG 5.2.7 op die aangehegte ANTWOORDBLAD. 2.3 Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die spasies op die ANTWOORDBLAD. Lewer die ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDEBOEK in. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4, Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 5. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. 6. Toon ALLE bewerkings duidelik. 7. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders aangedui. 8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing. 9. Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/November 2018 NSs VRAAG 1 Lt Happy Life Supermark het die volgende spesiale aanbiedinge vir die jaarlikse Swart Vrydag in 2017 geadverteer. 2 £-bottels a mg Fee Be, j Coke, Sprite en Fanta Ariel 30% AFSLAG 50% AFSLAG R11 elk R45 elk : “ed pos —— " Sunlight Classic Liquifruit Weetbix 35% AFSLAG 45% AFSLAG 40% AFSLAG Spaar R20 R18 R15 elk R22 elk R44 Jacobs Airborne hth Gaviscon Spaar R35 Spaar R25 Spaar R70 Spaar R30 R65 elk R30 per pak R250 R43 [Bron: www.checkers.co.za] LET WEL: e 1£=1000 me e Afslag is reeds by AL die bedrae INGESLUIT. Bestudeer die advertensie hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. LLL 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 2 t-bottels Fanta. 1.1.6 Kopiereg voorbehou Skryf die getal dag/dae waarop hierdie pryse geldig is, neer. Bereken die oorspronklike prys van hth voor die besparing. Skryf die naam van die produk neer wat nou halfprys is. Skakel 750 mé na liter om. Bereken die totale prys van EEN 2 ¢-bottel CocaCola en TWEE Rangskik AL die uitverkopingpryse in stygende orde. Blaai om asseblief Q) 2) (2) (2) (2) (2)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 4 DBE/November 2018 NSS 1.2 Die prent hieronder is 'n skaaltekening van 'n T-hemp vir graad 12-leerders. VOORKANT VAN T-HEMP AGTERKANT VAN T-HEMP slaag | Wiskundige Geletterdheid | J Skaal = 1:25 1.2.1 Bereken die getal letters wat nodig is om die slagspreuk op die voorkant van die T-hemp te druk. 1.2.2 Skryf die temperatuur wat op die termometer getoon word, in °C neer. 1.2.3 Verduidelik die betekenis van die skaal in die tekening hierbo. 1.2.4 Meet die lengte van die agterkant van die T-hemp in mm, soos in die tekening aangedui. 13 Die Twee Oseane-marathon en die Comrades-marathon is twee van die gewildste ultramarathons in die wéreld. TABEL 1 hieronder toon die datums, afstande en inskrywingsgeld van hierdie twee marathons. TABEL 1: TWEE OSEANE-MARATHON VS DIE COMRADES-MARATHON TWEE OSEANE COMRADES Datum (2017) 15 April 2017 4 Junie 2017 Afstand 56 km 89 km Inskrywingsgeld R520,00 R460,00 [Aangepas uit www.capetownmagazine.com en www.news.comrades.com] Gebruik TABEL 1 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 13.1 Watter wedloop het eerste plaasgevind? 1.3.2 Watter een van die twee wedlope het die langste afstand gehad? 1.3.3 Bepaal die verskil tussen die inskrywingsgeld van die Twee Oseane- marathon en die inskrywingsgeld van die Comrades-marathon. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief @) Q) (2) (2) (2) (2) (2)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/November 2018 NSS 1.4 Die Comrades-marathon-vereniging (CMA) het hul mediese statistiek vir die wedloop wat op Sondag 4 Junie 2017 plaasgevind het, uitgereik. Begin van die wedloop: 05:30 Einde van die wedloop: 17:30 TABEL 2 toon die mediese statistick op die dag van die wedloop. TABEL 2: MEDIESE STATISTIEK Atlete wat weggespring het 17.031 Atlete wat die wedloop voltooi het 13 852 Atlete in die mediese tent behandel 400 Atlete in die hospitaal behandel 90 Atlete in die hospitaal opgeneem 40 [Aangepas uit http://www.runnersworld.co.za] Gebruik TABEL 2 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 1.4.1 Skryf die maksimum tyd wat atlete het om die Comrades-marathon te voltooi, neer. 1.4.2 Noem of die mediese statistiek data diskreet of kontinu is. 1.4.3 Skryf die verhouding van atlete wat die wedloop begin teenoor atlete wat dit voltooi, neer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (2) (2) [32]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 6 DBE/November 2018 NSS VRAAG 2 2.1 BYLAE A toon die studenteklasgeldstaat vir Tamryn Abrahams, 'n tweedejaar- Argitektuurstudent aan die Universiteit van Kaapstad (UK). Gebruik BYLAE A om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.5 2.1.6 2.1.7 Kopiereg voorbehou Verduidelik die betekenis van die term rente met verwysing na die studenteklasgeldstaat. Skryf die saldo (rente uitgesluit), wat op die laaste dag van die vorige jaar oorgedra is, neer. Bereken die maandelikse rentekoers wat op die agterstallige klasgeld van die vorige jaar gebruik is. Skryf die kode en naam van die module/kursus wat die duurste is, neer. Dui aan hoe die bedrag van R6 317,70 bereken is. Bereken die totale bedrag wat teen hierdie rekening gedebiteer is vir die kursusse wat in die 2017 akademiese jaar studeer is, rente op agterstallige klasgelde ingesluit. Noem die betalingsmetode wat gebruik is om geld na hierdie rekening oor te dra. ‘n Familievriend het die saldo van R40 386,60 betaal op voorwaarde dat die bedrag in gelyke maandelikse paaiemente terugbetaal sou word, rentevry. Toon hoe die maandelikse paaiement van R8 077,32 bereken is indien die eerste paaiement op 1 November 2017 en die laaste paaiement op 1 Maart 2018 verskuldig was. Blaai om asseblief (2) (2) ©) (2) (2) (3) @) 2)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 7 DBE/November 2018 NSS 2.2 Die grafiek hieronder toon die uitwerking van inflasie vanaf 2015, terugwerkend vir 50 jaar. 1000 900 800 700 600 500 400 300 200 100 Koste in rand (R) Hieronder is sekere Suid-Afrikaanse items en hul pryse vir die jare 1970 en 2015. WAARDE VAN 'N TROLLIE WAT IN 2015 R1 000 GEKOS HET R1 000,00 R701,00 | | | | | R557,00 R418,00 R291,00 R85,00 R14,00 26,00 1965 1975 1985 1995 2000 2005 2010 2015 Jaar PRYS IN 1970 PRYS IN 2015 Spur-burger > RO,30 R62,90 Cheddamelt-biefstuk @D RO,50 R104,90 Ricoffy 750 g¢ = RO,25 R75,00 S Nestlé-kondensmelk | RO,10 R19,00 [Bron: www. inflation.cu! Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.2.1 2.2.2 2.2.3 Verduidelik die term inflasie binne die gegewe konteks. (2) Skryf die prys van 'n Spur-burger in 1970 neer. (2) Bereken met hoeveel rand die koste van 'n trollie vanaf 2000 tot 2005 gestyg het. (3) 2.2.4 Bereken die persentasie styging van Ricoffy van 1970 tot 2015. Jy Persentasie styging = 2.2.5 Kopiereg voorbehou kan die volgende formule gebruik: nuwe bedrag — oorspronklike bedrag x 100 % oorspronklike bedrag G3) 'n Cheddamelt-biefstuk is vir R104,90 teen 'n persentasie wins van 17,5% verkoop. Bepaal die kosprys. (2) Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 8 DBE/November 2018 NSS 2.3 TABEL 3 hieronder toon die nasionale begroting en onderwysbegroting van Suid- Afrika vir 2017/18. TABEL3: NASIONALE BEGROTING EN ONDERWYSBEGROTING VAN SUID-AFRIKA VIR 2017/2018 NASIONALE BEGROTING ONDERWYSBEGROTING VAN SUID-AFRIKA (IN RAND) VAN SUID-AFRIKA (IN RAND) Ekonomiese sake en 241,6 miljard | Basiese onderwys 216,7 miljard landbou Verdediging en 198,7 miljard | Universiteitsubsidies 31,6 miljard openbare veiligheid Gesondheid 187,5 miljard_| Onderwysadministrasie | 15,8 miljard Algemene admin 70,7 miljard | Vaardigheids- 21,1 miljard ontwikkeling- heffingsinstellings Plaaslike ontwikkeling | 195,8 miljard | Nasionale studente 15,3 miljard en infrastruktuur finansiéle hulpskema (NSFAS) Skulddienskoste 162,4 miljard | Tegniese en 7,5 miljard beroepsgerigte onderwys en opleiding Maatskaplike 180,0 miljard | Ander 12,5 miljard beskerming Onderwys 320,5 miljard [Aangepas uit www.graphics24.com] Gebruik TABEL 3 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.3.1 Watter van die bedrae hieronder verteenwoordig die begrotings van ekonomiese sake en landbou? A 24 160 000 B_ 241 600 000 000 C 241 600 000 D_ 24 160 000 000 000 2.3.2 Verduidelik die term begroting in die konteks hierbo. 2.3.3 Skryf die item neer wat die derde meeste geld uit die onderwysbegroting ontvang. 2.3.4 Bereken die persentasie van die totale onderwysbegroting wat aan die NSFAS toegeken word. 2.3.5 Universiteitsubsidies beslaan omtrent 9,86% van die totale onderwysbegroting. Beraam die gekombineerde begroting, as ‘n persentasie, vir onderwysadministrasie en die NSFAS. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2) (2) (2) (3) (2) [41]
Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/November 2018 NSS VRAAG 3 3.1 Liam en Amy beplan hul troue. Amy wil 'n vierlaag-rooifluweel-troukoek hé. 3.2 Kopiereg voorbehou Downloaded from hlayiso.com Sy moet nog tussen 'n silindriese of 'n reghoekige koek besluit, soos op BYLAE B getoon. Gebruik BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord. 3.1.1 Bepaal die totale hoogte van die silindriese koek in millimeter. 3.1.2 Die onderste (basis-) laag van die silindriese koek het 'n radius van 14 cm. (a) Bepaal die deursnee van die onderste laag in cm. (b) Bereken die volume (in cm?) van die onderste laag. Jy kan die volgende formule gebruik: Volume van 'n silinder = 1 x (radius) x hoogte, gebruik m= 3,142 3.1.3. Definieer die term omtrek. 3.1.4 Bereken die area (in cm”) van die bodem van die pan wat nodig is om die boonste laag van die reghoekige koek te bak. Jy kan die volgende formule gebruik: Area = lengte x breedte Tannie Abby gaan die troukoek bak. Sy gaan 'n resep in 'n resepteboek, wat in Engeland gepubliseer is, gebruik. LET WEL: e =1kg=2,25 pond e 1m meel =0,7 g meel 3.2.1 Tannie Abby benodig 3 en 'n halwe pond botter. Bepaal die massa botter in kilogram. 3.2.2. Tannie Abby het slegs 'n kombuisskaal tot haar beskikking. Indien tannie Abby 625 mf meel nodig het, bepaal die massa van die meel in gram. 3.2.3. Die koek moet teen 356 °F gebak word. Bepaal teen hoeveel grade Celsius die oond gestel moet word. Jy kan die volgende formule gebruik: °C = (OF — 32°) + 1,8 Blaai om asseblief (3) (2) GB) 2) (2) (2) 2) (2) [18]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 10 DBE/November 2018 NSS VRAAG 4 4.1 ‘n Parkwedloop ('Parkrun’') is 'n weeklikse 5 km-wedloop. 'n Groep drawwers het van Upington na Springbok gereis om aan die weeklikse parkwedloop op Springbok deel te neem. BYLAE C toon 'n roetekaart van Upington na Springbok. Gebruik BYLAE C om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.1.1 Gee die algemene rigting van Upington na Springbok. (2) 4.1.2 Skryf die naam van die nasionale park naby Kamieskroon neer. (2) 4.1.3. Noem TWEE dorpe waardeur die drawwers op pad na Springbok sal ry, indien hulle die N14 sou volg. @) 4.1.4 Identifiseer die tipe skaal wat op die kaart gebruik is. (2) 4.1.5 Gebruik die gegewe skaal om die werklike afstand (tot die naaste km) tussen Upington en Springbok te bepaal. (4) 4.2 Die drawwers moet met hul aankoms in Springbok eers vir Joe, 'n mede-drawwer, oplaai voordat hulle na die parkwedloop (B) kan gaan. BYLAE C toon 'n straatkaart met die roete van waar jy Springbok (A) binnekom tot by die parkwedloop (B). Gebruik BYLAE C om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.2.1 Noem die straat waarmee hulle Springbok sal binnekom. (2) 4.2.2 Joe gee die volgende rigtingaanwysers na sy huis: e Kom Springbok vanaf Upington binne. e Draai regs in Uitspanstraat. e — Draai links in Lukhofstraat. e Draai links in die eerste straat. Gebruik die rigtingaanwysers hierbo om vas te stel in watter straat Joe bly. (2) 4.2.3 Noem die lodge naby die parkwedloop. (2) 4.2.4 Die afstand van Joe se huis tot by die parkwedloop is 2,34 km. Hulle reis teen 'n gemiddelde spoed van 40 km/h. Bepaal hoe lank dit hulle (in minute) sal neem om van Joe se huis tot by die parkwedloop te kom. Jy kan die volgende formule gebruik: _ afstand Tyd spoed (3) 4.2.5 29 van die 42 atlete wat aan die parkwedloop deelgeneem het, was vroulik. Bepaal die waarskynlikheid om willekeurig 'n mansatleet uit hierdie groep te kies. (2) [24] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 1 DBE/November 2018 NSS VRAAG 5 5.1 Gedurende sekere seisoene kan die wind in Suid-Afrika tot brande lei wat groot skade kan aanrig. Die verliese as gevolg van brande vir die tydperk 2010 tot 2015 in Suid- Afrika word in TABEL 4 hieronder getoon. TABEL 4: VERLIESE VEROORSAAK DEUR BRANDE VIR DIE TYDPERK 2010 TOT 2015 2010 2011 2012 | 2013 | 2014 | 2015 Totale verlies in rand 1323 |2085,6| 3162 | 2158 | 1847 | 2732 (in miljoene) BNI 2 608,5 | 2897,6 | 3066 | 3441 | 3694 | 3913 (in duisend miljoene) Brandverliese as 'n %]| 0,05% 0,07% | 0,103% A 0,05% | 0,07% van BNI Getal brande 26,5 37,7 41,4 42,3 46,1 45,7 (in duisende) Bevolking (afgerond) 49.9 51,7 52,2 52,9 53,5 54,3 (in miljoene) [Aangepas uit http://www. fpasa.co.za] LET WEL: BNI — bruto nasionale inkomste Bestudeer TABEL 4 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 5.1.1 Skryf die totale verlies in rand neer wat in 2011 deur brande veroorsaak is. (2) 5.1.2 Bereken die gemiddelde totale verlies in rand, wat deur brande in die tydperk 2010 tot 2015 veroorsaak is. (3) 5.1.3 Identifiseer die maksimum getal brande vir die tydperk 2010 tot 2015. (2) 5.1.4 Bereken die waarde van A, die brandverlies as 'n persentasie van die BNI vir 2013. Rond jou antwoord tot TWEE desimale plekke af. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 1 DBE/November 2018 NSS 5.2 TABEL 5 hieronder toon die kenmerke van die arbeidsmag van Suid-Afrika vir die vierde kwartaal van 2017. TABEL 5: KENMERKE VAN DIE ARBEIDSMAG IN SUID-AFRIKA IN 2017 (IN DUISENDE) TOTALE | TOTALE EKONOMIES AKTIEF ARBEIDS- NEA TOTAAL | Werkend | Werkloos MAG Oos-Kaap 4216 2071 2 145 1391 754 Vrystaat 1893 697 1196 806 390 Gauteng 10 059 3016 7043 4991 2 052 KwaZulu- 6 948 3 638 3310 2 513 797 | Natal Limpopo 3 704 1941 1763 1417 346 Mpumalanga 2 878 1.130 1748 x 506 Noord-Kaap 790 349 441 321 120 Noordwes 2.534 1221 1313 999 314 Wes-Kaap 4507 1412 3 095 2 492 603 Suid-Afrika 37 529 15 475 22.054 16 172 5 882 | [Aangepas uit www.statssa.co.za] LET WEL: NEA — nie ekonomies aktief Gebruik TABEL 5 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 5.2.1 5.2.2 5.2.3 5.2.4 5.2.5 5.2.6 5.2.7 5.2.8 Kopiereg voorbehou Verduidelik die betekenis van die term werkloos in die konteks van die tabel hierbo. Bepaal die waarde van X, die getal mense wat in Mpumalanga werk Noem EEN datainsamelingsinstrument wat gebruik kan word om die data hierbo in te samel. Bereken die persentasie mense in die Wes-Kaap wat NIE ekonomies aktief (NEA) is NIE. Skryf die verhouding van werkende tot werklose mense in Suid-Afrika in die vorm ... : 1 neer. Bepaal die waarskynlikheid (as 'n desimaal) om willekeurig 'n persoon in die Vrystaat te kies wat NIE ekonomies aktief (NEA) is NIE. Die grafiek op die ANTWOORDBLAD verteenwoordig die getal ekonomies aktiewe mense in Suid-Afrika, sowel as diegene wat nie ekonomies aktief (NEA) is nie. Die stawe vir ALLE ekonomies aktiewe mense, en slegs die staaf vir mense in die Oos-Kaap wat NIE ckonomies aktief is NIE, is geteken. Gebruik die ANTWOORDBLAD om die grafieke van die res van die provinsies te teken. Bepaal die waarskynlikheid, as 'n vereenvoudigde breuk, om 'n provinsie te kies waar minder as 350 000 mense werkloos is. TOTAAL: (2) (2) (2) (3) (2) 3) (6) (4) [35] 150
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/November 2018 NSS ANTWOORDBLAD VRAAG 5.2.7 SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: GETAL EKONOMIES AKTIEWE EN NIE-EKONOMIES AKTIEWE MENSE IN SUID-AFRIKA 12000 i “| ni TT 7 tT ia Ty ssiatat ni iat ten ~ ot a a J = rr] al [ | i | 4 L__| it | (apuosinp uy) asuaw [eyoey devy]-proon | eéueyeundyy , ododuny TeeN-njnzeny Suayney , WeeyskIA, | deey-sog Provinsies Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all