basic education
Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
2015
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 2 bylaes en 2 antwoordbladsye.
Blaai om asseblief
Kopiereg voorbehou
You're offline
Skip to contentQuestion paper 











View all


%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)


Mathematical Literacy P2 June July 2015 Afr hlayiso.com
Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC June Exam · 2015. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 18
- File size
- 4.8 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 18
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/2015
SSE
INSTRUKSIES EN INLIGTING
l.
2,
10.
Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.
Gebruik BYLAE A om VRAAG 1.1 te beantwoord en BYLAE B vir VRAAG 5.1.
Beantwoord VRAAG 2.2.2 op die aangehegte ANTWOORDBLAD A en VRAAG 5.5
op ANTWOORDBLAD B. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die
spasies op die ANTWOORDBLAD. Lewer die ANTWOORDBLAD saam met jou
ANTWOORDEBOEK in.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in dic vraestel
gebruik is.
Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
Toon AL die berekeninge duidelik aan.
Rond AL die finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
aangedui.
Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.
Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders
aangedui.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/2015
SSE
VRAAG 1
Tal Drie vriende wat in Kaapstad woon, het 'n uitstappie na Gold Reef City in
Johannesburg beplan. Hulle het per trein vanaf Kaapstad na Johannesburg gereis, vir
DRIE nagte in 'n hotel gebly en daarna weer per trein terug Kaapstad toe gereis.
TABEL 1 op BYLAE A toon die stasies, skedules en koste van 'n enkeltreinkaartjie.
LET WEL: Dic koste van 'n enkeltreinkaartjie vanaf Johannesburg na Kaapstad is
dieselfde as 'n kaartjie vanaf Kaapstad na Johannesburg.
Gebruik BYLAE A om die volgende vrae te beantwoord.
1.1.1 Noem die stasie waar die trein vir langer as 20 minute stop. Q)
1.1.2 Bereken die koste van 'n enkeltreinkaartjie vanaf Laingsburg na
Klerksdorp. (2)
1.1.3 Tussen watter TWEE stasies sal die trein teen 10:00 wees? (2)
1.1.4 Die afstand vanaf Kaapstad na Johannesburg is ongeveer 1 400 km.
Bereken die gemiddelde spoed (tot die naaste km/h) van die trein tussen
Kaapstad en Johannesburg deur die volgende formule te gebruik:
d=s%t, waar d= afstand (in km)
s = gemiddelde spoed (in km/h)
¢= totale tyd (in uur) (4)
1.15 Die totale koste vir hotelverblyf beloop R2 933 per persoon wat deel of
R3 133 per persoon wat nie deel nie. Die maksimum getal gaste per
kamer is twee.
Verifier dat die gemiddelde totale koste per persoon vir 'n
retoertreinkaartjie en hotelverblyf R4 000 oorskry. (6)
1.2 Die prys per dagbesoeker vir ritte by Gold Reef City is soos volg:
R165 Persone (lengte bo 1,3 m) |
R100 Persone (lengte onder 1,3 m)
R130 Studente (studentekaart moet getoon word)
R110 Pensioenarisse ouer as 60 jaar
RS15 _| Gesinskaartjie (2 ouers met 2 kinders onder die ouderdom van 16)
Kinders jonger as 3 jaar word gratis toegelaat.
www.goldreefcity.co.za
1.2.1 Bereken die maksimum bedrag wat 'n gesin (vader, moeder en twee
kinders van 15 en 13 jaar oud) kan spaar indien hulle 'n gesinskaartjie
koop. Aanvaar dat hulle almal langer as 1,3 m is. (4)
1.2.2 Gee 'n moontlike rede waarom Gold Reef City hul pryse vir ritte vir
dagbesoekers op die lengte van 'n persoon baseer. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 4 DBE/2015
SSE
13 Terwy] die drie vriende by Gold Reef City is, sien hulle hoe 'n kunstenaar 'n hanswors
op die onderste regterkwart van 'n A4-bladsy teken.
e Die oorspronklike grootte van die prentjie van die hanswors is 52 cm breed en
53 cm lank.
e Die A4-bladsy is 21 cm breed en 29,7 cm lank.
Prentjie van 'n hanswors Dic uitleg van die skets van 'n hanswors op
die onderste regterkwart van die A4-bladsy
t
29,7cm
ge Tos} ~ Voorblad
Die A4-bladsy word gevou om 'n kaartjie te maak.
Die vou-instruksies vir die kaartjie is soos volg:
Stap 1 Vou langs hierdie middellyn +
Stap 2 Vou weer in die helfte om die
finale gevoude kaartjie te maak. S
1.3.1 Gee 'n rede waarom 'Gelukkige Verjaarsdag' onderstebo op die A4-bladsy
gedruk is. (2)
£32 Verduidelik waarom die prentjie van die hanswors nie op die onderste
regterkwart van 'n A4-bladsy met 'n skaal 1:4 geteken kan word nie.
Toon ALLE berekeninge. (5)
[29]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 2. DBE/2015
SSE
VRAAG 2
2.1 TABEL 2 hieronder toon die jaarlikse inflasickoers vir sommige lande.
TABEL 2: Jaarlikse inflasiekoers vir sommige lande gedurende 2014
Cand Jaarlikse inflasiekoers Maand
(%)
Montenegro —1,20 Julie
Spanje —0,85 Julie
Ciprus —0,58 Julie
Switserland 0,00 Julie
Kameroen 1,06 Maart
Oostenryk 3,00 Junie
Suid-Afrika 6,30 Julie
Egipte 10,61 Februarie
Venezuela 60,90 Mei
[Aangepas uit en.wikipedia/list of counties by inflation rate]
2.1.1 'n Suid-Afrikaanse toeris het gedurende Julie 2014 Switserland besock en
R75 vir 'n standaard koppie koffie betaal toe die wisselkoers R14,2417
per euro was.
Bepaal (in euro's) die verwagte prys van 'n standaard koppie koffie in
Switserland gedurende 2015 indien die inflasiekoers nie verander het nie.
212 Die jaarlikse inflasiekoers vir woonstelhuur in Egipte was die afgelope
paar jaar onveranderd en is identies aan die 2014 jaarlikse inflasiekoers.
(a) Bereken die maandelikse huur in 2014 vir 'n woonstel wat twee
jaar gelede 'n maandelikse huur van 1654EGP (Egiptiese pond)
gehad het.
(b) Mnr. Lesufi besit eenderse woonstelle in Suid-Afrika. Die
maandelikse huur vir hierdie woonstelle gedurende 2012 was
R4 613,20 en gedurende 2014 was die maandelikse huur R5 212,77.
Mnr. Lesufi beweer dat die persentasie verhoging in die maandelikse
huur, die helfte is van die persentasie verhoging in Egipte in
dieselfde twee jaar.
Verifieer of sy bewering geldig is. Toon ALLE nodige berekeninge.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
@)
(4)
(7)
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 6 DBE/2015
SSE
2.2 Die maand-tot-maand-inflasiekoers in Ciprus word in TABEL 3 hieronder gegee.
TABEL 3: Maand-tot-maand-inflasiekoers (%) in Ciprus van Julie 2013 tot
Augustus 2014
Jul/13 Aug/13 Sept/13 Okt/13 Nov/13 Des/13 Jan/14
-0,31 0,95 -1,03 1,6 2,1 23 -2,89
Feb/14 Mrt/14 Apr/14 Mei/14 Jun/14 Jul/14 Aug/14
—2,58 —2,29 —1,6 ~1,36 -1,19 -0,58 —0,72
[Aangepas uit www.tradingeconomics.com/cyprus/inflation-cpi]
2.2.1 Bereken die omvang (variasiewydte) van die inflasiekoers van Julie 2013
tot Augustus 2014
22,2 Die horisontale staafgrafiek wat die gemiddelde kwartaallikse
inflasiekoers van Julie 2013 tot September 2013 voorstel, is reeds op
ANTWOORDBLAD A geteken.
Gebruik die inligting in TABEL 3 om die horisontale staafgrafiek wat die
gemiddelde kwartaallikse inflasiekoers vir die tydperk Oktober 2013 tot
Junie 2014 voorstel op ANTWOORDBLAD A te voltooi. Toon ALLE
nodige berekeninge.
2.3
Kopiereg voorbehou
'n Kaart van die eiland Ciprus met 'n landoppervlakte van ongeveer 3 500 vierkante my]
word hieronder getoon.
Kaart van die eiland Ciprus Streekkaart van Ciprus en
omliggende lande
N
Middellandse See T
Rizokarpaso
Kyrenia
Morphou wicosia
“ — Strovolos *
aOlympus
Middellandse See
(3)
(8)
[BRON: Googlemaps]
Gebruik die kaarte hierbo om die volgende vrae te beantwoord.
2.3.1 Herlei die landoppervlakte van Ciprus na die naaste vierkante kilometer
as 1 km = 0,62139 myl.
2.3.2 As Sirié oos van Ciprus geleé is, noem die stad in Ciprus wat die verste
wes van Sirié geleé is.
Blaai om asseblief
(3)
(2)
[30]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/2015
SSE
VRAAG 3
3.1 ‘n Hospitaal in Suid-Afrika het 'n heliblad Prentjie van 'n helikopter wat
wat vir —_ nooddienshelikopterlandings op 'n heliblad land
gebruik word, soos in die prentjie langsaan
getoon.
Die instandhoudingsbestuurder gebruik die volgende uitlegplan om die hoeveelheid verf
te bepaal wat nodig is om die wit sirkelvormige ring en die reghoekige wit kruis oor
te verf.
UITLEGPLAN VAN DIE OPPERVLAKTE WAT OORGEVERF MOET WORD
Diagram van wit ring Afmetings (in m) van die wit kruis
e
He pit Dj
le-3 he-3 1-3
Die twee sirkels wat die ring vorm, het dieselfde middelpunt. Die radius (r) van die
binnesirkel is 7,34 m en die radius (R) van die buitesirkel is 7,65 m.
Die volgende formules kan gebruik word:
Oppervlakte van ring = 1x (R? - r), gebruik m= 3,142
Oppervlakte van vierkant = sy x sy
Oppervlakte van reghoek = lengte x breedte
Die bestuurder het die volgende inligting by 'n plaaslike verfverskaffer gekry:
e Die wit verf is slegs in 5 liter-blikke beskikbaar.
e 'n 5 € blik verf kos R675 (BTW uitgesluit).
° Een liter verf dek 'n area van 8 m?,
e Hierdie verf kan op enige oppervlak aangewend word.
3:L1 Bepaal (tot die naaste m’) die totale buite-oppervlakte wat oorgeverf
moet word.
3.1.2 Die bestuurder beweer dat die totale koste (BTW ingesluit) van die verf
nie meer as R2 500,00 sal wees nie (indien TWEE lae verf aangewend
word). Verifieer of sy bewering korrek is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(8)
(7)
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 & DBE/2015
SSE
3,2 Die bestuurder het opgemerk dat die silindriese verfblikke in reghoekige kratte gepak
is vir aflewering by die stoor. Die blikke vorm 'n reghoekige patroon op die basis van
die krat.
Net van die buite-oppervlakte van die krat met binne-afmetings in mm
4
370
f
450
basis 370
450
ke—450 —> 740 450—
3-dimensionele skets van 5 liter-verfblik
'n reghoekige krat
Die afmetings van die blik is soos volg:
radius = 91,5 mm
hoogte = 222 mm
Bepaal die maksimum getal blikke verf wat in EEN krat gepak kan word. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/2015
SSE
33 Die bestuurder moet ook 'n draadheining om 'n gedeelte van die heliblad span.
e Die draadheining is aan pale vasgemaak wat in die grond in sement geplant word.
e Hierdie pale word in reghoekige gate met 'n vierkantige basis wat 610 mm diep is,
geplant.
e 'n Betonmengsel word gebruik om die pale in die grond vas te sement.
e Die verhouding van die getal sakke sement tot die getal kruiwaens met growwe sand
en klip word hieronder getoon.
Verhouding vir die betonmengsel
Hoésterkte-sement Growwe sand Ktip Benaderde opbrengs
Bee S|
2sakke (1 =50 kg) | 3 kruiwaens 3 kruiwaens 0,3 m3
[Bron: www.afrisam.co.za
Skets van paal wat in die grond
vasgesement is
Die volgende formule kan gebruik word:
Volume = (sy)>x diepte paal
323.1 Bereken die sylengte (in mm) van die gat, indien die volume grond wat
verwyder is om die gat te maak 0,1525 m? is. (4)
3.3.2 Die bestuurder besluit om 10 sakke sement te koop om die beton te meng
om die gate te vul. Elke paal vul 'n volume van 0,03 m? in die voorbereide
gat. Verifieer, met berekeninge, of hy genoeg sakke sement gekoop het
om die 12 heiningpale in die 12 gate vas te sement. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2
3.4
10 DBE/2015
SSE
Gedurende die 2014/2015-belastingjaar het die 48-jarige bestuurder 'n gemiddelde
netto belasbare maandelikse salaris van R5 500,00 verdien. Sy maandelikse
salarisstrokie toon 'n aftrekking van R70,50 vir persoonlike inkomstebelasting.
Die persoonlike inkomstebelastingtariewe vir die 2014/2015-belastingsjaar word in
die belastingtabel hieronder uiteengesit.
Belasbare Inkomste (R)
Belastingskoers
0 tot 174 550
18% of belasbare inkomste
174 551 tot 272 700
[272.701 tot 377.450
R87 382 - + 35% van n belasbare inkomste bo R377 450.
R140 07 074 + 38% van belasbare inkomste bo R528 000
| R195 212 + 40% van belasbare inkomste bo R673 100
Korting
Onder ouderdom 65 65 tot onder ouderdom 75 | Ouderdom 75 en ouer
R12 726 R7 110 R2 367
Verifieer of sy maandelikse persoonlikebelasting-aftrekking, soos op sy salarisstrokie
getoon, korrek is. Toon ALLE berekeninge.
Kopiereg voorbehou
Blaat om asseblief
(6)
[35]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 Il DBE/2015
SSE
VRAAG 4
4.1 Die uitbreek van die Ebola-virus gedurende Augustus 2014 in Wes-Afrika is as die
grootste uitbreek van die virus nog aangeteken. SIRKELDIAGRAM 1 hieronder toon
die getal Ebola-gevalle en SIRKELDIAGRAM 2 toon die getal Ebola-sterftes van
drie lande.
SIRKELDIAGRAM 1 SIRKELDIAGRAM 2
Ebola-gevalle (1 800) Ebola-sterftes (961)
@ Guinee © Liberié Sierra Leone @ Guinee OLiberié GSierra Leone
[Aangepas uit WHO, Augustus 2014]
Bestudeer die sirkeldiagramme hierbo en beantwoord die volgende vrae.
4.1.1 Die totale getal Ebola-sterfies in al drie lande is as 961 aangeteken.
Bereken die totale getal Ebola-sterftes vir Sierra Leone gedurende
Augustus 2014.
4.1.2 Nigerié, ook 'n land in Wes-Afrika, het gedurende Augustus 2014 geen
aangemelde gevalle van Ebola gehad nie. Hoe kan hierdie data oor
Nigerié op 'n sirkeldiagram voorgestel word?
4.1.3 Bereken die persentasie Ebola-gevalle wat Ebola-sterfies geword het.
4.1.4 Motiveer of daar met sekerheid gesé kan word dat al Liberié se Ebola-
gevalle Ebola-sterftes geword het. Toon ALLE berekeninge.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(3)
(2)
(3)
(4)
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 12. DBE/2015
SSE
4.2 Die kaart hieronder toon data oor die uitbreek van die Ebola-virus in drie geaffekteerde
Wes-Afrika-lande gedurende Julie 2014.
Kaart van Noordwes-Afrika
gevalle Pray
EG 5
SIERRA LEONE \ é
gevalle | sterftes e
<UBERIE
107
gevalle
stertes
200 km
Soom |
[Bron: World Health Organisation, July 2014]
Gebruik die kaart en data hierbo om die volgende vrae te beantwoord.
4.2.1 Rangskik die data van die persentasie sterftes van die DRIE lande in
stygende volgorde.
4.2.2 Bereken, met akkurate afmetings, die werklike afstand (tot die naaste km)
tussen die mees noordelike punt van Guinee tot by die mees suidelike
punt van Liberié, soos deur die pyltjie op die kaart voorgestel.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(5)
(5)
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 13 DBE/2015
SSE
4.3 Dwelmtoetsstelletjies word soms in skole gebruik. Die dwelmtoetse wat tans 'n
bloed- of 'n urienmonster gebruik, word as te persoonlik (indringend) beskou.
'n Nuwe dwelmtoets, die 'Saliva Drug Test’ (SDT) gebruik speeksel en word as
minder persoonlik as die huidige toets beskou. Dit kan gebruik word om vir tot
9 verskillende soorte dwelms te toets.
Die prentjies hieronder toon die dwelmtoetsinstrument en die pluisie wat gebruik
word om 'n speekselmonster te neem.
Prent van 'Saliva Drug Test'-toetsstel Verkryging van speckselmonster
Saliva
Drug Test
Die boomdiagram hieronder toon die uitkomste van die 'SDT' nadat die speeksel van
dieselfde persoon twee keer getoets is.
Eerste toetsuitslae Tweede toetsuitslae Uitkomste
van 'n persoon van dieselfde persoon
Akkuraat Akkuraat; Akkuraat
99,9% 99,8001%
Akkuraat
99,9%
Onakkuraat Akkuraat; Onakkuraat
0,1% 0,0999%
Dwelmtoets
Akkuraat Onakkuraat; Akkuraat
99,9% 0,0999%
Onakkuraa
0,1%
Onakkuraat Onakkuraat; Onakkuraat
0.1% 0,0001%
Bestudeer die boomdiagram hierbo om die volgende vrae te beantwoord.
4.3.1 Gee die waarskynlikheid (as 'n gewone breuk) dat beide onakkurate
uitkomste verkry sal word nadat dieselfde persoon twee keer getoets is. (2)
4.3.2 Bepaal die waarskynlikheid dat die uitkoms EEN akkuraat en EEN
onakkuraat sal wees nadat dieselfde persoon twee keer getoets is. (2)
4.3.3 'n Sekere skool gebruik tans 'n ander soort dwelmtoets wat 'n
akkuraatheidskoers van 97% het. Hierdie skool oorweeg dit om die 'SDT'
te gebruik. Die skoolvoorligter het opgemerk dat die verskil in
akkuraatheid tussen die twee toetse gering is.
Kritiseer sy opmerking deur te bepaal hoeveel minder onakkurate uitslae
daar sal wees indien die 'SDT' slegs een keer op 'n steekproef van
1 000 leerders toegepas word. (6)
[32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 14 DBE/2015
SSE
VRAAG 5
Mnr. Rich is daarin geinteresseerd om 'n blok woonstelle in New York vir beleggingsdoeleindes
te koop. Na afloop van 'n 5 jaar-tydperk sal die blok woonstelle aan die oorspronklike eienaar
terugverkoop word teen 'n bedrag van $17 980 341.
Na deeglike navorsing het hy TABEL 5 op BYLAE B gebruik wat geprojekteerde data toon wat
op werklike data gebaseer is.
Gebruik BYLAE B om die volgende vrae te beantwoord.
5:1 Bepaal die totale bedrag van algemene onbesette woonstelle vir 2017. (2)
5.2 Die gelykbreek-besettingspersentasieformule hieronder dui die persentasie van die
blok woonstelle aan wat verhuur moet word sodat alle uitgawe- en
leningsverpligtinge nagekom kan word.
Die gelykbreek-besettingspersentasie =
Geprojekteerde totale uitgawes + Banklening terugbetaling x 100%
te o
Moontlike huurinkomste
Gebruik die formule hierbo om die gelykbreek-besettingspersentasie vir 2016
te bereken. (3)
5.3 Bereken die moontlike geprojekteerde — maandelikse — huurinkomste _ per
eenmanswoonstel vir 2018. (4)
5.4 Daar word voorspel dat alle tweeslaapkamerwoonstelle in 2019 beset sal wees en dat
twee eenmanswoonstelle die hele jaar onbeset sal wees.
Mnr. Rich beweer die voorspelde verhouding van die getal onbesette woonstelle soos
volg is:
eenmanswoonstel : eenslaapkamerwoonstel = 1 : 4
Verifieer of hierdie voorspelde verhouding korrek is deur ALLE berekeninge te toon. (6)
5.5 Die lyngrafiek van die geprojekteerde netto bedryfsinkomste vir die tydperk 2016 tot
2020 is op ANTWOORDBLAD B geteken met gebruik van die data in TABEL 5.
5.51 Gebruik dieselfde rooster om nog 'n lyngrafiek te teken wat die
geprojekteerde totale uitgawes vir dieselfde tydperk voorstel. (6)
5.5.2 Vergelyk die tendense in die geprojekteerde jaarlikse uitgawes en die
geprojekteerde jaarlikse inkomste gedurende hierdie tydperk. (3)
[24]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2
BYLAEA
VRAAG 1.1
SSE
TABEL I: Toeristeklastreinroetes, treinroosters en enkelreisgeld
DBE/2015
Kaapstad na Johannesburg
Reisdae: Woens./Don./Vry./Son.
Stasies ec Aankomstyd Vertrektyd
Kaapstad na... 10:00 dag 1
Bellville 90 10:25 dag] 10:35 dag 1
Huguenot 100 11:15 dag 11:19 dag 1
Wellington 100 11:30 dag] 11:36 dag 1
Worcester 120 13:10 dag 13:30 dag 1
Matjiesfontein 160 15:31 dag] 15:36 dag 1
Laingsburg 170 16:00 dag! 16:10 dag 1
Beaufort-Wes 240 19:25 dag 1 19:50 dag 1
Hutchinson 290 21:34 dag 1 21:39 dag 1
De Aar 330 23:25 dag 1 23:45 dag |
Kimberley 430 03:32 dag 2 03:46 dag 2
Warrenton 460 04:43 dag 2 04:48 dag 2
Christiana 470 05:16 dag 2 05:21 dag 2
Klerksdorp 550 08:14 dag 2 08:26 dag 2
| Potchefstroom 570 09:08 dag 2 09:13 dag 2
Krugersdorp 620 11:20 dag 2 11:25 dag 2
Johannesburg 630 12:16 dag 2
Kopiereg voorbehou
[Bron: www.shosholoza.co.za]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2
BYLAE B
VRAAG 5
TABEL 5: Geprojekteerde data gebaseer op werklike data vir vyf jaar
SSE
DBE/2015
Jaarlikse Einde-van-die-Jaar Totale Bedrae
Bronne van geprojekteerde in Amerikaanse Dollar (US$)
waardes 31/12/2016 | 31/12/2017 | 31/12/2018 | 31/12/2019 | 31/12/2020
2 | ee 312000 | 315120 | 318271 | 321454 | 324688
ot woonstelle : _
2 :
5 & | 60 censlaapkamer 364000 | 881280 | 808906 | o168e4 | 935221
=z woonstelle _
E | 40 tweeslaapkamer- | 5 98.000 | 1.028 160 | 1048723 | 1069698 | 1091 092
woonstelle
Totale moontlike 2184000 | 2224560 | 2265900 | 2308036 | 2351001
huurinkomste
Algemeen onbeset! 196 560 see 158 613 138 483 117 569
Geprojekteerde werklike 1 1 987 449 | 2046595 | 2107287 | 2169553 | 2233432
huurinkomste
Sesengielocnaeratnie 670580 | 679432 | 688436 | 697594 | 706909
uitgawes
Geprojekiverde wetta 1316860 | 1367163 | 1418851 | 1471959 | 1526524
bedryfsinkomste
Bankleningterugbetaling* 1 053 154 1 053 154 1053 154 1053 154 | 11453 354
[Aangepas uit http://www.propertymetrics.com]
Verduideliking van notas:
Nota |: Geprojekteerde verlies aan inkomste omdat woonstelle nie verhuur word nie
Nota 2: Uitgawes soos salarisse en algemene instandhouding
Nota 3: Bedrag aan bank betaalbaar
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/2015
SSE
ANTWOORDBLAD A
VRAAG 2.2.2
SENTRUMNOMMER: [| [| [| | [| [ TT J]
EKSAMENNOMMER: LT J |] TT | | T JT 7 T T JT J
Gemiddelde kwartaallikse inflasiekoerspersentasies vir Ciprus
van Julie 2013 tot Junie 2014
Apr. tot Jun. 2014
Jan. tot Mar. 2014
OKt. tot Des. 2013
a Jul. tot Sept. 2013
8 -6 -4 -2 0 2
Inflasiekoerspersentasie
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2
ANTWOORDBLAD B
VRAAG 5.5
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
SSE
DBE/2015
2016
2017
2018
2019
2020
Totale Geprojekteerde
Uitgawes
$670 580
$679 432
$688 436
$697 594
$706 909
Geprojekteerde Netto
Bedryfsinkomste
$1 316 860
$1 367 163
$1418 851
$1 471 959
$1 526 524
Geprojekteerde Netto Bedryfsinkomste en -uitgawes
160
Inkomste__
150
140
130
120
cS
7)
Bedrag in 10 duisend dollar
S
so
o
80
70
60
2016
Kopiereg voorbehou
2017
2018
Jaar
2019
2020
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 North West

Question paper
MATHS LIT P1 GR12 QP JUNE 2024 English hlayiso.com

Question paper
MATHS LIT P2 GR12 QP JUNE 2024 English hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
MLIT P2 QP SEPT2015 AFR hlayiso.com

Question paper
Mathematical Literacy P2 MayJun 2023 Eng hlayiso.com

Question paper
Mathematical Literacy P2 May June 2022 MG Afr Eng hlayiso.com

Question paper
Mathematical Literacy P2 May June 2021 Eng hlayiso.com

Question paper
Mathematical Literacy P2 May June 2017 Eng hlayiso.com

Memorandum
Mathematical Literacy P1 June July 2015 Memo Eng hlayiso.com
More from Grade 12 Mathematical Literacy
Explore more published documents in this catalogue.

Memorandum
MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL

Addendum
MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR

Memorandum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State
%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)
Memorandum
Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers

Addendum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN

Memorandum