Skip to content

Mathematics Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 12202511 pages

Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Mpumalanga Mock Exam 2025 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Mpumalanga Mock Exam 2025

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
A, education MPUMALANGA PROVINCE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDE V1 SEPTEMBER 2025 PUNTE: 150 | TYD: 3 URE | Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, 1 inligtingsblad en ‘n 22 bladsy- SPESIALE ANTWOORDEBOEK.
Wiskunde V1 2 MDO/September 2025 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat jy die vrae beantwoord. 1. Die vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord AL die VRAE in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK. Wys AL die bewerkings, sketse, graficke ens. wat jy gebruik om antwoorde te bepaal. Vir ANTWOORDE ALLEEN sal volpunte NIE noodwendig toegeken word nie. ‘n Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders gespesifiseer. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. ‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel aangeheg. Skryf netjies en leesbaar. Roplereg vousbchon Blaai om asseblief
Wiskunde V1 VRAAG 1 NSS 1.1 Los op vir x as: 6x*-2x=0 2x? -14+4x=0 vx-2+4=x 3-83" -9=0 -F-2x+12<0 1.2 Los op virxeny gelyktydig: x-y=3 en x?-xy-2y?=10 1.3 Gegee: (a+b)(a—b) =2b(8a—b), a>0,b>0 Bepaal: (a+)? in terme van ab. VRAAG 2 2.1 Gegee die liniére patroon: 181; ...;9;5;1. 2.1.1 212 2:13 2.1.4 Bepaal die n° term van die ry. Bereken die aantal terme in die ry. Bereken die som van die reeks 181 +... + 17+ 13. Skryf die reeks in 2.1.3 in sigma-notasie. 2.2 Die algemene term van ’n kwadratiese ry is 7, = an?-Sn+ce Dit is gegee dat 7, =18 en T, =7, +5. Bereken die waardes van a enc. Kopiereg voorbehou MDO/September 2025 2) (3) (4) (3) (4) (6) (4) [26] (2) Q) (3) (2) (5) [14] Blaai om asseblief
Wiskunde V1 4 MDO/September 2025 NSS VRAAG 3 3.1 ‘n Rekenaartablet is geinfekteer met ‘n virusprogram (“malware programme”) 1 Dit veroorsaak dat 4 van die skerm geblok word die eerste dag. Op elke 1 opeenvolgende dag word ‘n deel van die skerm geblok, so groot soos 4 van die skerm van die vorige dag. Die virusprogram hou onbepaald aan. Voor die virusinfeksie was die oppervlakte van die skerm 800 vierkante eenhede. 3.1.1 Bepaal die totale oppervlakte wat geblok word aan die einde van die (3) vierde dag. (Moenie jou antwoord afrond nie. 3.1.2 As die virusprogram onbepaald aanhou, watter breukdeel van die skerm (2) sal eventueel geblok word? 3.2 Die som van die eerste n terme van ’n meetkundige reeks 9 + 6 + 4 +... is groter as 25. Bereken die kleinste waarde van n wat ’n som groter as 25 sal gee. (6) (11) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde V1 5 MDO/September 2025 VRAAG 4 Die onderstaande skets wys die grafieke van f(x) =—x? -4x+3en g(x) = aeaiig, x>p. AenB is die x-afsnitte van f . C is die draaipunt van f. x—-p D(0 ;10) is die y-afsnit van g. seessreusasescongessceesqscass: ee es t i 3 A B i f 4.1 Bereken die lengte van AB tot twee desimale plekke. (4) 4.2 Bereken die kodrdinate van C. (3) 4.3 Bepaal die vergelyking van g as die asimptote van g in die draaipunt van f sny. (4) 4.4 Bepaal die waardes van x waarvoor f'(x)>0. (2) 4.5 Beskryf die transformasie van f na h as h(x)=x?+4x-15. Q) (2) 4.6 Bepaal die waardes van x waarvoor &@) 20. I(x) [17] Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou
Wiskunde V1 6 MDO/September 2025 NSS VRAAG 5 5.1 Gegee die funksie: f(x) = log, x 3 5.1.1 Skryf die kodrdinate van die x-afsnit van f° neer. (ql) 5.1.2 Gee die vergelyking van die inverse van f in die vorm _f “'(x) =... 2) 5.1.3 Skets die graficke van f en f' op dieselfde assestelsel. Dui duidelik aan watter grafick is f en f~', sowel as die afsnitte met die asse en die asimptote. 5 Skets ook die simmetrie-as van f en f ~' EN skryf die vergelyking. 6) 5.1.4 AsA(e;—2)’npunt op f is, bereken die waarde van e. (2) 5.1.5 Gee die definisieversameling van f . (1) 2 5.2 Gegee: p(x) = 3 -1 5.2.1 Gee die vergelyking van ¢ as t(x) die refleksie van p in die y-as is. (2) 5.2.2 Gee die waardeversameling van p. (ly [14] Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou (1)
Wiskunde V1 7 MDO/September 2025 NSS VRAAG 6 6.1 ‘n Masjien wat R27 000 kos depresieer teen ’n koers van 13,71% per jaar. Bereken die skrootwaarde van die masjien na 7 jaar as dit op die verminderende-saldo (2) metode depresicer. 6.2 ’nLening van R800 000 word uitgeneem teen ‘n rentekoers van 13% per jaar, halfjaarliks saamgestel. Dit word terugbetaal teen halfjaarlikse paaiemente van R57 000 en ‘n finale betaling van minder as R57 000. 6.2.1 Hoeveel paaiemente word benodig om die lening ten volle af te betaal? (5) 6.2.2 Wat is die uitstaande balans op die lening na die laaste R57 000 betaling? (2) 6.2.3 Wat is die bedrag van die finale paaicment? (ql) 6.3. ‘n Maatskappy verkoop aandele teen ‘n vaste prys van R765,50 per aandeel oor 4 jaar.’n Minimum rentekoers van 7,4% per jaar, kwartaalliks saamgestel, word gewaarborg oor die 4 jaar. Charlene het vir 4 jaar elke kwartaal 10 aandele gekoop. Haar eerste aankoop was aan dic begin van dic eerste kwartaal van die 4 jaar periode, en dan aan die einde van elke kwartaal. 6.3.1 Bereken die minimum waarde van haar belegging aan die einde van die 4- jaar periode. (4) 6.3.2 Bereken die persentasie wins wat sy gemaak het aan die einde van die 4 (3) jaar. [17] VRAAG 7 ah Gegee: f(x)= es uae (4) Bepaal f(x) uit EERSTE BEGINSELS. 7.2 Bepaal: Tad £18) 98 fla)=-3+4x-De in fe -2x5 722 OD, iPad x (4) a3. a as y=(x?-x-6)(x-3)" dx (2) [13] Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou
Wiskunde V1 8 NSS VRAAG 8 MDO/September 2025 Die onderstaande diagram wys die grafiek van y = g'(x) waar g(x) = ax’ +bx’ +ex+d_. Die grafiek van g’(x) sny die y-as by(0; 1) en die x-as by (-$ ; 0) en (1;0). Be y 8.1 8.2 8.3 8.4 8.5 Skryf die kodrdinaat(e) van die stasionére punt(e) van g neer. Bepaal die x-kodrdinaat van die buigpunt van g. Bepaal die waardes van x waarvoor die funksie van g stygend is. Bepaal die vergelyking van g' in die vorm g'(x)= px’ +qx+r. Gegee dat : © g(x)+1 deur die punt (0;0) gaan. © g(x) =-3x? +2x4+1 Wys dat vir g(x),a=-1,b=1,c=1 end=-l. Kopiereg voorbehou Q) 2) 2) (4) (6) [15] Blaai om asseblief
Wiskunde V1 9 MDO/September 2025 NSS VRAAG 9 Die onderstaande reghoek strek vanaf die oorsprong to by punt A(p ; 0). Dit raak die grafick van f(x) =—4x+8 by punt Cen dic grafick van h(x) = 4x—8 by punt D. y fi B A(p; * A B h 9.1 Wys dat die oppervlakte van die geskakeerde reghoek gegee kan word as (3) A(p) =-8p’ +16p. 9.2 Bereken die maksimum oppervlakte van die geskakeerde gedeelte. (5) . Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou
Wiskunde V1 10 MDO/September 2025 NSS VRAAG 10 10.1 Vir twee gebeure, A en B, in die steekproefruimte S, is dit gegee dat P(A) = 0,45 ; P(B) = 0,7 en P(A en B) = 0,25. 10.1.1 Teken ’n Venn-diagram om die inligting te verteenwoordig. (3) 10.1.2 Bepaal P(A’ en B). (1) 10.1.3. Bepaal (A’ of B). (1) 10.1.4 Is die gebeure A en B onafhanklik? Motiveer jou antwoord met die nodige bewerkings. (3) 10.2 Nege munte is in ’n ry gerangskik. e Vier is R1 munte e Drie is R2 munte e Twee is R5 munte 10.2.1 Hoeveel verskillende rangskikkings is moontlik, as al die munte wat dieselfde waarde het, identies is? G3) 10.2.2 Hoeveel verskillende rangskikkings is moontlik, as die rangskikking moet begin en eindig met ’n R2 munt? (3) 10.2.3 Wat is die waarskynlikheid dat ’n rangskikking sal begin en eindig met *n R2 munt? (1) [15] TOTALE PUNTE: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
ll MDO/September 2025 NSS INFORMATION SHEET ~ ot yb? -4ac 2a AP) A =P(\-in) A=P(\-i)' A=P(1+i) imately 5,= “fea + (n-1)d] T, = ar"! 5-8 Er et 5,275; -1<rei r- -r perks -1 pale (+i)"] i F'@)= tim Tesi) fs d= Vea -xF +0, -9,) M(t Aen) y= mx+e Va Say ba y- y= m(x--x,) a= m = tan@ mh (ca) +f =r fn AMBO y= 8 Oe sinA sinB sinC a’ =b? +c? 2be.cosA Area of AABC = sabsin Cc sin(@ + £)=sina.cos B + cosa.sin B cos(a + £)=cosa.cos # - sina.sin B cos’a@ — sin?a cos2a@ = 41 -2sin’?a@ 2cos’?a -1 Kopiereg voorbehou sin(a - £) = sin a.cos 8 — cosa.sin B cos(a — 8) = cosa.cos # + sin a.sin B sin2@ = 2sina.cos@ n P(A or B)= P(A) + P(B)- P(A and B) DG - fy - 5) X<& - x) b=

Study this subject

More from Grade 12 Mathematics

View all