Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 QP

Question paperMathematical LiteracyGrade 12201417 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitende 2 bylae.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (SEPTEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord VRAAG 1.3.4 op BYLAAG A en VRAAG 5.2.3 op BYLAAG B. Skryf jou sentrumnommer en jou NAAM en VAN in die spasies wat voorsien is op die BYLAE en handig die BYLAE in met jou ANTWOORDEBOEK. 4. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik word. 5. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 6. Rond ALLE finale antwoorde af tot TWEE desimale plekke, indien anders aangedui. 7. Dui meeteenhede aan waar van toepassing. 8. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 9. Wys ALLE berekeninge duidelik. 10 Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 3 VRAAG 1 1.1 John begin ʼn permanente werk by Balloon-vulstasie op die tweede dag van Desember 2013. Hy werk 8 ure per dag en kan nie 40 ure per week oorskry nie, uitgesluit oortyd en publieke vakansiedae. Werkers word R35 per uur betaal wanneer hulle op publieke vakansiedae en oortyd werk. Desember se kalender is in BYLAAG B beskikbaar. Balloon-vulstasie Naam van werknemer: ID-nommer Posbus 3, Amaway, 4300 John Mate 7803152566083 Werknemer se kode: 4356 Periode einddatum: Belastingnr: Werksbeskrywing: Petroljoggie 31/12/2013 0144263983 Datum begin: 01/12/2013 Koers/uur: R17,50 Oortyd/Publieke vakansiedae koers: R35/uur (3 dae) Inkomste Bedrag Basiese R2 660,00 Weeklikse aftrekkings: Bedrag salaris (i) Werkloosheid- R7,00 Oortyd versekeringsfonds (WVF) (3 dae) R--------- (ii) Loonbetalingstelsel (LBS) R0,00 (iii) Pensioenfonds R57,00 (iv) Motorindustrie R2,50 Totale VRAAG 1.1.2 Totaal R66,50 Inkomste 1.1.1 Hoe oud was John toe hy hierdie permanente werk begin het? (2) 1.1.2 Hoeveel sal hy as bruto salaris aan die einde van die maand verdien, insluitende publieke vakansiedae? (3) 1.1.3 Hy besluit om 5% van sy basiese salaris te spaar met ingang van einde Desember 2013 tot Desember 2014. (Aanvaar sy salaris bly dieselfde). Hoeveel sal hy as ʼn beginpaaiement in Desember 2013 spaar? (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (SEPTEMBER 2014) 1.2 Blue Ribbon-meubelwinkel se eienaar, Barry, koop koningingrootte-beddens teen R2 500,00 elk en verkoop dit vir R5 000,00 elk. 1.2.1 Hoeveel is die wins op elke koningingrootte-bed? (2) 1.2.2 Miriam het 6 koningingrootte-beddens vir haar bed-en- ontbytonderneming gekoop. Barry vra sy klante R1 000 vir aflewering. Hoeveel sal Miriam spandeer op die aankope van die koningingrootte-beddens, insluitende die vervoer van die beddens? (2) 1.3 Die vaste maandelikse huurkoste vir hierdie winkel is R10 000. Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Barry se inkomste en uitgawes vir sy winkel. Aantal 0 1 2 3 4 5 6 beddens (n) Uitgawes 10 000 12 500 15 000 17 500 20 000 22 500 B (Rand) Inkomste 0 5 000 A 15 000 20 000 25 000 30 000 (Rand) 1.3.1 Skryf ʼn formule neer vir sy totale koste deur gebruik te maak van C (koste) en n (aantal beddens) formule. C = ... (2) 1.3.2 Bereken onderskeidelik die waardes van A en B in bostaande tabel. (4) 1.3.3 Gebruik die tabel om die gelykbreekpunt te bepaal. (2) 1.3.4 Teken die grafieke van die Inkomste en Uitgawes vir Barry se winkel op dieselfde assestelsel in BYLAAG A. Merk die grafieke duidelik as Inkomste en Uitgawes. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 5 1.4 Die tabel hieronder toon die werklike impak van geprojekteerde tariefverhogings op die Dowel-familie se klein huishouding. Die maandelikse munisipale rekening vir hierdie klein huishouding word in die tabel hieronder aangetoon. Die volgende formule mag gebruik word. nuwe waarde – oorspronklike waarde % toename = x 100% oorspronklike waarde Belasbare tariewe en Huidige Begrotingsjaar % toename dienste jaar Vullisverwydering R140,00 A 12% Sanitasie R231,99 R262,61 13,2% Waterverbruik R170,86 R188,80 B Elektrisiteit (nie- R630,50 R699,86 11% voorafbetaald) Erfbelasting R380,98 R438,13 15% Subtotaal uitsluitende C R1 746,20 BTW BTW op dienste R217,61 R244,47 Totaal R1 771,94 R1 990,67 1.4.1 Gebruik die inligting in die tabel om die volgende waardes te bereken: A, B en C. (2 + 3 + 2) (7) 1.5 Luna leen R5 000,00 teen 7,5% enkelvoudige rente per jaar by sy ma om sy munisipale rekening te betaal. Hulle het ʼn ooreenkoms aangegaan dat hy die volle bedrag plus die rente in gelyke bedrae oor ʼn periode van drie jaar terug sal betaal. 1.5.1 Hoeveel rente sal hy vir een jaar betaal? (2) 1.5.2 Bereken die totale bedrag wat hy terug sal betaal. (2) 1.5.3 Hoeveel sal sy maandelikse paaiement wees? (2) [36] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (SEPTEMBER 2014) VRAAG 2 2.1 Appel Distrik Munisipaliteit voorsien die honderd en agt huishoudings van die Quko-gemeenskap van ses watertenke vir die kollektering van skoon drinkwater omdat hulle nie toegang tot skoon drinkwater het nie. Die Quko-gemeenskap het ʼn spesiale vergadering gehad, waar besluit is dat die water tussen die huishoudings opverdeel sal word. Die munisipaliteit vul die watertenke met skoonwater en het onderneem om hulle gereeld met drinkwater te voorsien indien dit nodig is. Die deursnit van elke watertenk Watertenk is 260 cm en die hoogte is 418 cm. 2.1.1 Hoeveel huishoudings deel een tenk? (2) 2.1.2 Een watertenk kos R4 950,00 insluitende aflewering. Hoeveel het die munisipaliteit vir al die watertenks betaal? (2) 2.1.3 Bereken die oppervlakte van die basis van een tenk in cm2, indien die deursnit van die watertenk 260 cm is. Gebruik die formule: Oppervlakte van die basis van die tenk = 𝝅r2 , waar 𝝅 = 3,142 (2) 2.1.4 Bepaal die volume van een watertenk in m3. Gebruik die formule: Volume = 𝝅r2h , waar 𝝅 = 3,142 (3) 2.1.5 Indien 1 m3 = 1 000 ℓ, hoeveel liters water kan die tenk hou? (2) 2.1.6 Een huishouding word beperk tot die gebruik van slegs 2,1 kiloliter water per week. Hoe lank sal een tenk die huishoudings hou? Gee jou antwoord tot die naaste dag. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 7 2.2 Layla hou daarvan om sjokolade muffins tuis te bak. Sy wil 24 muffins in een pan bak teen 180 °C vir 25 minute. Bestanddele (24 muffins) 1 kg snowflake sjokolade muffinmengsel 4 ekstra groot eiers 1 310 mℓ (14) koppie kookolie 400 mℓ water [Source: fotosearch.com] 2.2.1 Hoeveel gram muffinmengsel sal sy nodig hê om 48 sjokolade muffins te maak? (2) 2.2.2 Herlei 180 °C na °F Gebruik die formule: °F = (1,8 x °C) + 32° (2) 2.2.3 Indien sy om 05:30:56 vm. begin bak het, watter tyd sal haar baksel gereed wees? (2) 2.3.4 Sy was genader deur die Pet primêreskool om 1 117 leerders met die sjokolade muffins vir die skool se verjaarsdag te bedien. Elke leerder kry een muffin. Hoeveel panne muffins moet sy vir die skool bak? (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (SEPTEMBER 2014) 2.3 Die Minister van Gesondheid adviseer mense om na hul gesondheid om te sien. Doret het haar gesondheidstatus nagegaan deur die onderstaande Liggaamsmassaindeks-kaart (LMI-kaart) te gebruik. Sy wil graag ʼn normale en gesonde leefstyl leef. Bestudeer die LMI-kaart hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Liggaamsmassaindeks (LMI)-kaart vir volwassenes Vetsugtig LMI 30 en meer Oorgewig Gewig [kg] LMI 25-30 Gewig [lbs] Normaal LMI 18,5-25 Ondergewig LMI < 18,5 Hoogte (geen skoene) 2.3.1 Wat is die normale gewig van ʼn persoon wie se hoogte (lengte) 1,83 m is? (2) 2.3.2 Doret weeg 110 kg en is 1,68 m lank. Bereken haar Liggaamsmassaindeks (LMI) deur gebruik te maak van die volgende formule: massa in kilogram LMI = 2 (hoogte in meter) (3) 2.3.3 Hoe sal jy Doret se gesondheid volgens haar LMI kategoriseer? (2) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 9 VRAAG 3 3.1 Oos-Londen is in die Oos-Kaap aan die Suidooskus van Suid-Afrika geleë. Dit is ʼn pragtige plek om tydens somervakansies te besoek as gevolg van die weer, strande en ander toeriste-aantreklikhede. Dit het ongeveer 400 000 inwoners. Bestudeer die kaart hieronder en beantwoord die vrae wat daarop gebaseer is. [Bron: http://www.sa-venues.com] 3.1.1 Wat word die plek, aangedui met ʼn vierkant en waar visse, plante en ander waterdiere aangehou word, op die kaart genoem? (2) 3.1.2 Watter nasionale pad sal jy gebruik om vanaf Haven Hills na Mthatha te reis? (2) 3.1.3 Die afstand tussen Milner Estate and Stirling is 8 cm op die kaart. Gebruik die skaal 1 : 50 000 om die werklike afstand in kilometer te bereken. (3) 3.1.4 Watter voorstad is nader aan die R102-pad? (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (SEPTEMBER 2014) 3.2 HOP-huise word gebou om mense van die lae-inkomste groep te help met bekostigbare behuising. Die huise het spitsdakke en ʼn leefoppervlakte van 51,8 m2.. Bestudeer die vloerplan van die HOP-huis en beantwoord die vrae wat volg. Vensterskedule Buitemure = 150 mm W1 = 1 511 x 949 LEEFOPPERVLAKTE Binnemure = 100 mm W2 = 1 022 x 949 51,8 vk m Muurhoogte = 2 700 mm Dakhelling = 18 Grade Gewel [Bron: moladi.com/Lightweight-Construction-Method.htm] 3.2.1 Hoeveel vensters word op die plan gewys? (2) 3.2.2 Hoeveel deure word op die plan gewys? (2) 3.2.3 Bereken die vloeroppervlakte van die slaapkamer oorkant die sitkamer in m2. (3) 3.2.4 Hoeveel bokse teëls sal jy vir die slaapkamer oorkant die sitkamer koop, indien elke boks ʼn oppervlakte van 1,1 m2 bedek? (2) 3.2.5 Hoeveel sal jy in totaal spandeer om die kamer genoem in VRAAG 3.2.4 te teël indien een boks teëls R94,99 kos en die arbeid R60 per m2? (3) 3.2.6 Definieer ʼn aansigplan. (2) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 11 VRAAG 4 4.1 Patty Hoërskool het 22 graad 11B-leerders. Leerders was gevra om hulle hoogtes (lengtes) en massas (gewig) vir hulle Wiskundige Geletterdheidstaak te bepaal. Hulle het die data soos geïllustreer in die tabelle hieronder opgeneem: TABEL A: Seuns Massa 56 72 65 73 54 56 51 55 63 56 58 71 (kg) Hoogte 1,5 1,5 1,2 1,4 1,5 1,5 1,6 1,6 1,4 1,5 1,54 1,6 (m) TABEL B: Meisies Massa 62 63 64 63 52 59 46 66 58 52 (kg) Hoogte 1,43 1,55 1,56 1,51 1,62 1,54 1,48 1,6 1,63 1,6 (m) 4.1.1 Rangskik die data in TABEL A vanaf die laagste massawaarde na die hoogste massawaarde. (2) 4.1.2 Bereken die gemiddelde massawaarde in TABEL A. (3) 4.1.3 Bepaal die mediaanmassa vir die meisies. (2) 4.1.4 Watter massawaarde in TABEL A is die derde kwartiel? (2) 4.1.5 Druk die waarskynlikheid van ʼn seun met ʼn massa van 56 kg uit as ʼn persentasie. (3) 4.1.6 Bepaal die modale gewig van die hele klas. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (SEPTEMBER 2014) 4.2 Die tabel hieronder toon die persentasie verspreiding van werkende vroue en mans aan in die ouderdomsgroep 15–64 jaar binne die breë beroepskategorieë vanaf 2007–2010 (indien daar 13,1 miljoen mense was). JAAR GESLAG TEGNIKUS/ VAKMAN/ KLERK/ ELEMENTÊR BESTUURDER/ OPERATEUR VERKOPE PROFESSIONEEL VROULIK 27,7 11,5 34,9 25,9 2007 MANLIK 21,4 36,3 18,7 23,7 VROULIK 29,1 9,5 36,4 25,0 2008 MANLIK 23,3 35,6 18,0 23,2 VROULIK 29,4 8,3 38,2 24,1 2009 MANLIK 24,3 34,4 18,5 22,8 VROULIK 30,0 7,6 38,1 24,4 2010 MANLIK 24,4 33,1 20,1 22,4 [Bron: Statistiek SA] 4.2.1 Gedurende watter jaar was daar 36,3% mans wat beroepe as vakmanne/operateurs gehad het? (2) 4.2.2 Watter persentasie vroue se beroep was elementêr in 2010? (2) 4.2.3 Hoeveel mense het aan die opname deelgeneem? (2) 4.2.4 Hoeveel mans het professionele beroepe in 2009 beklee? (3) 4.3 Die grafiek hieronder toon die tipiese weer van die weerstasie by die Port Elizabethse lughawe (Port Elizabeth, Suid-Afrika) oor ʼn tydperk van ʼn gemiddelde jaar. Dit is gebaseer op die historiese opnames vanaf 1994 tot 2012. Daaglikse Hoë- en Lae Temperature 4.3.1 Watter dag en maand het die hoogste gemiddelde maksimum temperatuur ondervind? (2) 4.3.2 Watter maand het die laagste gemiddelde minimum temperatuur ondervind? (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 13 4.4 Mandy ontvang ʼn Voorsorgfondspaaiement van R850 000,00 van Daimler Chrysler. Mandy wil graag Londen besoek en bereken haar koste vir die reis soos volg: Vlug – R9 387,00 retoerkaartjie, Paspoort – R400,00 en ander goed wat haar R2 200,00 kos insluitende ʼn visum-aansoek. 4.4.1 Bereken die totale koste vir haar reis. (2) 4.4.2 Indien 1 pond (£) = R10,69 ZAR (Suid-Afrikaanse Rand), hoeveel pond van haar Voorsorgfonds het sy? (2) 4.4.3 Sy ontvang ʼn geskenk van 200€ (Euro) van een van die toeriste in die Verenigde State. Hoeveel sal sy in rand ontvang indien 1€ = R11,217? (2) 4.5 Die snor-en-baarddiagramme hieronder toon die leerders se polsslae van twee klasse. Die gemiddelde van beide klasse is dieselfde. Klas B 71 83 87–89 95 Klas A 73 82 86 90 101 Gebruik die snor-en-baarddiagramme en bepaal: 4.5.1 Die maksimumwaarde van Klas A (2) 4.5.2 Die interkwartiel-omvang van Klas A (2) 4.5.3 Die klas wat die hoogste polsslag het (2) [39] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (SEPTEMBER 2014) VRAAG 5 5.1 30 lede van die Christelike Studenteorganisasie van Lithembe Hoërskool het ʼn uitstappie na Jeffreysbaai met me. Paya onderneem. Hulle bestuurder, Leon het 355 km in 4,5 ure afgelê. Hulle word by ʼn oord gehuisves wat R410,00 vir 5 mense in een houthuisie vir die twee dae wat hulle daar gaan bly, vra. Die buskoste vir die rit is R8 550. Die leerders was gevra om R75 vir kos saam te bring. 5.1.1 Hoeveel het elke leerder vir die uitstappie in totaal betaal? (2) 5.1.2 Hulle het stilgehou in Grahamstad vir ontbyt by die plaaslike kitskoswinkel. Me Paya betaal R25,00 vir elke leerder, haarself en vir Leon. Hoeveel het sy betaal insluitende ʼn fooi van R23,00? (3) 5.2 Die Oos-Kaapse LUR vir Onderwys het die Graad 12 se 2013 uitslae aangekondig en gesê, alhoewel die provinsie onder lê in vergelyking met die ander provinsies in die land, is die uitslae van hoë gehalte. “In terme van provinsiale rangorde is die Oos-Kaap vyfde in terme van Baccalareus universiteitstoelating, vierde in terme van Diplomas en derde in terme van ʼn Hoërsertifikaat slaagsyfer van alle provinsies.” [Bron: Daily Dispatch:08/01/2014 (Aangepas)] Hy het die 2013 en 2012 uitslae soos volg met mekaar vergelyk: JAAR 2012 2013 Onderskeidings 9 264 11 038 Baccalareus 11 246 13 686 universiteitstoelatings Diplomas 16 148 19 179 Hoërsertifikate 11 998 13 950 5.2.1 Bepaal die verskil in die aantal Baccalaureus- universiteitstoelatings tussen 2012 en 2013. (2) 5.2.2 Wat is die tendens van die Oos-Kaapse uitslae? (2) 5.2.3 Gebruik die inligting in die tabel hierbo om ʼn saamgestelde staafgrafiek in BYLAAG B te teken. (5) 5.3 Leerders wie uitstekende uitslae gehad het, het skryfbehoeftes ontvang. Die totale koste van die skryfbehoeftes was R399,00. Die Onderwysdepartement ontvang 5% afslag met die aankope van die items. Hoeveel het die Onderwysdepartement vir die skryfbehoeftes betaal? (2) 5.4 Bereken die koste van ʼn skryfbehoeftes-geskenkpak met ʼn massa van 3,2 kg wat R7,99/kg kos, wat die leerders ontvang. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 15 5.5 Leerders was gevra om volgende muntstukke skool toe te bring as deel van fondsinsameling. Die muntstukke wat een klas ontvang het, was soos volg aangeteken: Waarde van die muntstuk 10c 20c 50c R1,00 Aantal muntstukke 50 25 15 5 5.5.1 Bereken die waarskynlikheid as ʼn persentasie dat die muntstuk van hierdie klas ʼn 10c-muntstuk sal wees. (2) 5.5.2 Wat is die waarskynlikheid dat die muntstuk nie ʼn 20c-muntstuk sal wees nie? (2) [22] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (SEPTEMBER 2014) SENTRUMNOMMER: NAAM en VAN: GRAAD 12: BYLAAG A VRAAG 1.3.4 Aantal beddens (n) 0 1 2 3 4 5 6 Uitgawes (R) 10 000 12 500 15 000 17 500 20 000 25 000 B Inkomste (R) 0 5 000 A 15 000 20 000 22 500 30 000 40000 Inkomste en uitgawes vir Barry se Koningingbeddens 35000 30000 25000 Bedrag (in Rands) 20000 15000 10000 5000 0 0 1 2 3 4 5 6 7 8 Aantal beddens Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 17 SENTRUMNOMMER: NAAM en VAN: GRAAD12: BYLAAG B VRAAG 5.2.3 Oos-Kaapse Uitslae 2012 – 2013 25 000 20 000 Aantal leerders 15 000 10 000 5 000 0 Onderskeidings Baccalareus Diploma Hoër Sertifikaat Matriekslaagkategorieë VRAAG 1 Desember 2013 M D W D V S S 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all