You're offline
Skip to content
Question paper

MATHS LIT P2 GR11 ADD NOV2020 AFR D_hlayiso.com_.pdf

Subject: Mathematical LiteracyGrade 1120205 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2020 WISKUNDIGE GELETTERHEID V2 ADDENDUM (EKSEMPLAAR) *IWGEL4* Hierdie addendum bestaan uit 5 bladsye met ʼn 4-bladsy bylae.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) (EC/NOVEMBER 2020) BYLAE A VRAAG 2.2 AANMEKAARSIT VAN ’N VLOERLAMP BELANGRIK: Krag moet altyd ontkoppel word voor die vervanging van ʼn gloeilamp en voor skoonmaak of ander instandhouding. Aanmekaarsit en installasie Vloerlamp instruksies 1. Heg die basis aan stam 3 deur die ingerygde stam en opsporingspen deur die wasser en die basis te voeg. Maak die sluitwasser en hex-moer vas deur die moersleutel (ingesluit) te gebruik. 2. Voeg die opsporingspen van stam 2 in stam 3 en gebruik die groot Allensleutel om die verstelskroewe vas te maak. (Maak die verstelskroewe los om die hoogte van die lamp aan te pas.) 3. Voeg stam 1 in stam 2 en gebruik die klein Allensleutel om die verstelskroef vas te maak. 4. Voeg die verspreider, skerm, spasieerder, en harp aan die sok, en maak vas met die sokring. 5. Installeer ʼn 100-Watt medium basis gloeilamp (nie ingesluit nie). 6. Voeg die glas en die platplaat aan die harp en maak vas met die finiaal. 7. Koppel die koord en die dimmer-skakelaar aan die koord. [Bron: https://manualzz.com/doc/19886634/assembly-instructions-for-item] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) 3 BYLAE B VRAAG 3.1
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) (EC/NOVEMBER 2020) BYLAE C VRAAG 3.2 RESEP VIR BIEF STROGANOFF Vir die Bief Stroganoff: x 1 lb (pond) boonste lendebiefstuk in dun repies gesny x 2 (e) eetlepel olyfolie x 2 (e) eetlepel botter ଵ x medium ui, fyn opgesny ଶ ଵ x lb (pond) bruin sampioene, dik gesny ଶ x 1 knoffelhuisie, fyngedruk x 1 (e) eetlepel veeldoeligemeel x 1 koppie beessous ଷ x koppie geklopte room ସ ଵ x ସ koppie suurroom x 1 (e) eetlepel Worcestershiresous ଵ x (t) teelepel Dijon-mosterd ଶ ଵ x (t) teelepel sout ଶ ଵ x (t) teelepel swart peper ସ Instruksies 1. Plaas ʼn groot, diep pan oor medium-hoë hitte. Voeg 2 (e) olie by en wanneer olie warm is, voeg dun repies biefstuk in ʼn enkellaag by. Kook vir 3 minute aan beide kante sonder om te roer. Kook tot net bruin en verwyder biefstuk. Plaas op ʼn bord en maak toe om warm te hou. 2. Voeg 2 (e) botter, opgesnyde ui en sampioene by. Soteer vir 6 tot 8 minute of tot die vloeistof verdamp het en die uie en sampioene sag en ligbruin is. 3. Voeg 1 fyngedrukte knoffelhuisie by en soteer vir 1 minuut tot geurig. Voeg 1 (e) meel by en soteer nog ʼn minuut terwyl aanhoudend geroer word. 4. Gooi 1 koppie beessous in en skraap enige stukkies vanaf die bodem van die pan. Voeg dan ଷ ସ koppie styfgeklopte room by en prut vir nog 1 tot 2 minute of tot effens dik. ଵ 5. Roer ʼn paar eetlepels van die sous in koppie van die suurroom en roer aanhoudend om te ସ voorkom dat die suurroom krummels maak. Voeg dit dan in die pan terwyl aanhoudend geroer word. ଵ ଵ ଵ 6. Roer 1 (e) Worcestershiresous, ଶ (t) Dijon-mosterd, en geur met ଶ (t) sout en ସ (t) peper, of geur na smaak en prut vir 20 minute totdat sous romerig is. Voeg biefstuk met al die sous terug in die pan en prut vir nog 2 minute totdat die bief goed deurgekook is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) 5 BYLAE D VRAAG 4.1 Downloaded from hlayiso.com Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 11 Mathematical Literacy

Explore more published documents in this catalogue.

View all