Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
*Iwgel2*
Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en ʼn addendum van 4 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Mathematical Literacy Grade 11 P2 2020 Addendum (Afr)
Grade 11 Mathematical Literacy Paper 2 addendum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 24 pages. Read online or get the free PDF download.
Mathematical Literacy · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020. Addendum, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Addendum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 1.5 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 24
This exam
Eastern Cape November 2020
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2020)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Gebruik die ADDENDUM met BYLAES om die volgende vrae te beantwoord:
BYLAE A vir VRAAG 2.2,
BYLAE B vir VRAAG 3.1,
BYLAE C vir VRAAG 3.2 en
BYLAE D vir VRAAG 4.1
3. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
is.
4. ʼn Goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag gebruik word,
tensy anders aangedui.
5. ALLE berekeninge moet duidelik getoon word.
6. Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders
aangedui.
7. Toon ALLE berekeninge duidelik aan, waar van toepassing.
8. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, tensy anders
aangedui.
9. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 3
VRAAG 1
1.1 Bestudeer die volgende termometers en beantwoord die vrae wat volg.
[Bron: www.http//:VectorStock.com/22441849]
1.1.1 Skryf neer die temperatuurlesing in grade Celsius (°C) van termometer 1. (2)
1.1.2 Identifiseer die temperatuur in grade Fahrenheit (°F), indien die
temperatuur in grade Celsius (°C), 35 is. (2)
1.1.3 Gebruik termometer 2 en skryf neer die minimum temperatuur in grade
Fahrenheit (°F) soos op die termometer aangedui. (2)
1.1.4 Skryf die temperatuurlesing in grade Fahrenheit (°F) van termometer 1 tot
termometer 2 as ʼn verhouding in die eenvoudigste vorm. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2020)
1.2 Die volgende is ʼn straatkaart van ʼn woonbuurt. Bestudeer die straatkaart en
beantwoord die vrae.
[Bron: www.http//getdrawings.com]
1.2.1 Hoeveel huise is in die woonbuurt? (2)
1.2.2 Watter gebou is langs die park geleё? (2)
1.2.3 Watter besigheid kom meer voor as al die ander besighede? (2)
1.2.4 Die balk- (grafiese- of lyn-) skaal toon die afstand van die balk in
werklikheid. Meet die lengte van die balk in sentimeter. (2)
1.2.5 Vervolgens, gebruik jou afmetings in VRAAG 1.2.4 om die skaal van
hierdie straatkaart te verduidelik. (2)
1.2.6 Hoeveel meer huise is in die boonste straat as in die onderste straat? (2)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 5
VRAAG 2
2.1 Die volgende diagram toon ʼn silindriese lampskerm. Gebruik die inligting om die
vrae te beantwoord.
Hoogte
deursnee
Afmetings van die lampskerm:
Hoogte = 31 cm
Deursnee = 200 mm
Jy mag die volgende gebruik:
Omtrek van lampskerm = ࣊ × ܍܍ܖܛܚܝ܍܌
Oppervlakte van lampskerm = ࣊ × ܛܝܑ܌܉ܚ × ܛܝܑ܌܉ܚwaar ࣊ = 3,142
2.1.1 Verduidelik die term omtrek in hierdie konteks. (2)
2.1.2 Bepaal die radius van die lampskerm in sentimeter. (3)
2.1.3 Vervolgens, bereken die omtrek van die lampskerm in sentimeter. (2)
2.1.4 ʼn Werker beweer dat die hoogte van die lampskerm 65% meer as die
deursnee van die lampskerm is.
Verifieer, met die nodige berekeninge, of die bewering geldig is of nie. (3)
2.1.5 Die lampskerm moet met materiaal bedek word.
Bereken die oppervlakte van die materiaal wat benodig word indien 4,25%
vermorsing vir die some en oorvleuelings toegelaat word. Gee jou finale
antwoord tot die naaste vierkante sentimeter. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2020)
2.2 BYLAE A toon die instruksies van hoe ʼn vloerlamp aanmekaar gesit word.
Gebruik BYLAE A om die vrae hieronder te beantwoord.
2.2.1 Hoeveel dele word gebruik om die vloerlamp aanmekaar te sit,
uitsluitende die gereedskap (Inbussleutel en die moersleutel)? (2)
2.2.2 Bepaal die waarskynlikheid om lukraak ʼn verstelskroef te kies om die
vloerlamp aanmekaar te sit. Skryf jou finale antwoord tot 3 desimale
plekke. (3)
2.2.3 Verskaf ʼn rede waarom die vervaardiger die ‘BELANGRIK’-instruksie
vir die aanmekaarsit ingesluit het. (2)
2.2.4 Verduidelik waarom die vervaardiger nie ʼn gloeilamp in die verpakking
ingesluit het nie. (2)
2.2.5 Verduidelik die doel van die skakelaar. (2)
[26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 7
VRAAG 3
3.1 Bestudeer die kaart, BYLAE B, wat ʼn uittreksel van Durban toon. Antwoord die
vrae wat na die kaart, BYLAE B, verwys.
3.1.1 Verskaf TWEE algemene rigtings wat gebruik sal word wanneer daar van
Durban se stadsentrum via Berea na Sydenham gereis word. (4)
3.1.2 Verduidelik die term skaal. (2)
3.1.3 Gebruik die lyn (grafiese) skaal op die kaart en herskryf dit as ʼn numeriese
skaal as 1 : … tot die naaste duisend. (4)
3.1.4 Die afstand vanaf The Bluff na Riverside is 18,2 km wanneer die M4
gebruik word. Teen watter tyd sal jy in Riverside aankom indien jy Die
Bluff om 14:53 teen ʼn spoed 65 km/h verlaat?
Jy mag die volgende gebruik:
ࢌ࢙࢚ࢇࢊ
Spoed =
ࢀ࢟ࢊ (6)
3.1.5 Durban se stad het NIE na die ooste uitgebrei NIE. Wat is die rede hiervoor? (2)
3.2 Verwys na die resep, BYLAE C, en beantwoord die onderstaande vrae.
Jy mag die volgende gebruik:
1 (lb) pond = 0,454 kilogram
1 (e) eetlepel = 15 milliliter
1 (t) teelepel = 5 milliliter
1 koppie = 250 milliliter
1 liter = 1 000 milliliter
3.2.1 Hoeveel kilogram biefstuk word vir die Bief Stroganoff gebruik? (2)
3.2.2 Bepaal die totale hoeveelheid sout en swart peper, in milliliter, wat vir die
resep gebruik moet word. (3)
3.2.3 ʼn Nuwe sjef beweer dat die totale bestanddele vir die beessous, geklopte
room en suurroom presies ʼn halwe liter is. Verifieer, met die nodige
berekeninge, of die bewering geldig is of nie. (5)
3.2.4 Bepaal die maksimum kooktyd vir die Bief Stroganoff. (3)
3.2.5 Verduidelik waarom die kooktyd NIE die enigste tyd is wat in ag geneem
moet word om die Bief Stroganoff te maak NIE. (2)
[33]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 4
4.1 BYLAE D toon ʼn sitplekplan van ʼn bioskoop. Bestudeer die sitplekplan en
beantwoord die vrae.
4.1.1 Skryf neer die aantal sitplekke in Ry N. (2)
4.1.2 Hoeveel meer sitplekke is daar in die ‘Verhoogde Sitplek-area’ as in die
‘Gelyke Sitplek-area’? (4)
4.1.3 Bepaal die waarskynlikheid dat iemand in Ry ‘L’ sal sit. (2)
4.1.4 Jy sit op Sitplek A17, terwyl jou neef op G7 sit. Jy moet iets vir jou neef gee.
Verduidelik hoe jy na jou neef sal loop indien jy verby die verhoog-/skerm-
area sal gaan. (3)
4.2 Die volgende diagram toon ʼn drom wat as 200 liter geadverteer word. Beantwoord
die vrae hieronder.
Afmetings van die drom:
Deursnee = 580 mm
Hoogte = 93 cm
Jy mag die volgende gebruik:
Volume van drom = ࣊ × radius × radius × hoogte, waar ࣊ = 3,142
1 000 cm3 = 1 liter
4.2.1 Toon, met die nodige berekeninge, dat die volume van die drom in liter
verskillend as die geadverteerde 200 liter is. (5)
4.2.2 Vervolgens, verduidelik hoekom die twee volumes in liter verskillend is. (4)
[20]
TOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
WISKUNDIGE GELETTERHEID V2
ADDENDUM
(EKSEMPLAAR)
*IWGEL4*
Hierdie addendum bestaan uit 5 bladsye met ƌ 4-bladsy bylae.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) (EC/NOVEMBER 2020)
BYLAE A
VRAAG 2.2
AANMEKAARSIT VAN ’N VLOERLAMP
BELANGRIK: Krag moet altyd ontkoppel word voor die vervanging van ƌ gloeilamp en
voor skoonmaak of ander instandhouding.
Aanmekaarsit en installasie Vloerlamp
instruksies
1. Heg die basis aan stam 3
deur die ingerygde stam en
opsporingspen deur die
wasser en die basis te voeg.
Maak die sluitwasser en
hex-moer vas deur die
moersleutel (ingesluit) te
gebruik.
2. Voeg die opsporingspen
van stam 2 in stam 3 en
gebruik die groot
Allensleutel om die
verstelskroewe vas te
maak. (Maak die
verstelskroewe los om die
hoogte van die lamp aan te
pas.)
3. Voeg stam 1 in stam 2 en
gebruik die klein
Allensleutel om die
verstelskroef vas te maak.
4. Voeg die verspreider,
skerm, spasieerder, en harp
aan die sok, en maak vas
met die sokring.
5. Installeer ƌ 100-Watt
medium basis gloeilamp
(nie ingesluit nie).
6. Voeg die glas en die
platplaat aan die harp en
maak vas met die finiaal.
7. Koppel die koord en die
dimmer-skakelaar aan die
koord.
[Bron: https://manualzz.com/doc/19886634/assembly-instructions-for-item]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) 3
BYLAE B
VRAAG 3.1
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) (EC/NOVEMBER 2020)
BYLAE C
VRAAG 3.2
RESEP VIR BIEF STROGANOFF
Vir die Bief Stroganoff:
x 1 lb (pond) boonste lendebiefstuk in dun repies gesny
x 2 (e) eetlepel olyfolie
x 2 (e) eetlepel botter
ଵ
x
ଶ
medium ui, fyn opgesny
ଵ
x
ଶ
lb (pond) bruin sampioene, dik gesny
x 1 knoffelhuisie, fyngedruk
x 1 (e) eetlepel veeldoeligemeel
x 1 koppie beessous
ଷ
x koppie geklopte room
ସ
ଵ
x koppie suurroom
ସ
x 1 (e) eetlepel Worcestershiresous
ଵ
x (t) teelepel Dijon-mosterd
ଶ
ଵ
x (t) teelepel sout
ଶ
ଵ
x (t) teelepel swart peper
ସ
Instruksies
1. Plaas ƌ groot, diep pan oor medium-hoë hitte. Voeg 2 (e) olie by en wanneer olie warm is, voeg
dun repies biefstuk in ƌ enkellaag by. Kook vir 3 minute aan beide kante sonder om te roer.
Kook tot net bruin en verwyder biefstuk. Plaas op ƌ bord en maak toe om warm te hou.
2. Voeg 2 (e) botter, opgesnyde ui en sampioene by. Soteer vir 6 tot 8 minute of tot die vloeistof
verdamp het en die uie en sampioene sag en ligbruin is.
3. Voeg 1 fyngedrukte knoffelhuisie by en soteer vir 1 minuut tot geurig. Voeg 1 (e) meel by en
soteer nog ƌ minuut terwyl aanhoudend geroer word.
4. Gooi 1 koppie beessous in en skraap enige stukkies vanaf die bodem van die pan. Voeg dan
ଷ
koppie styfgeklopte room by en prut vir nog 1 tot 2 minute of tot effens dik.
ସ
ଵ
5. Roer ƌ paar eetlepels van die sous in koppie van die suurroom en roer aanhoudend om te
ସ
voorkom dat die suurroom krummels maak. Voeg dit dan in die pan terwyl aanhoudend geroer
word.
ଵ ଵ ଵ
6. Roer 1 (e) Worcestershiresous, ଶ (t) Dijon-mosterd, en geur met ଶ (t) sout en ସ (t) peper, of
geur na smaak en prut vir 20 minute totdat sous romerig is. Voeg biefstuk met al die sous terug
in die pan en prut vir nog 2 minute totdat die bief goed deurgekook is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) 5
BYLAE D
VRAAG 4.1
Downloaded from hlayiso.com
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 100
Simbool Verduideliking
M Metode
MA Metode met akkuraatheid
MCA Metode met deurlopende akkuraatheid
CA Deurlopende akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Omskakeling
S Vereenvoudiging
RT/RG/RM Lees vanaf ƌ tabel/Lees vanaf ƌ grafiek Lees vanaf ƌ kaart
F Kies die korrekte formule
SF Vervanging in ƌ formule
O Opinie/Verduideliking
P Penaliseer, bv. Vir geen eenhede, foutiewe ronding ens.
R Ronding/Rede
AO Slegs antwoord
NPR Geen penalisering vir ronding
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 1 [21 PUNTE]
Vr Oplossing Verduideliking O&V
1.1.1 Temperatuurlesing = 30°C 99A 2A Korrekte lesing M
(2) V1
1.1.2 °F = 100 °F 99A 2A °F (2) M
V1
1.1.3 Minimum °Fahrenheit = minus 42°F OF -42°F 99A 2A Min °F (2) M
V1
1.1.4 Termometer 1 : Termometer 2 1RD Beide waardes M
9RD korrek V1
= 90 : 20 9M 1M Korrekte orde
= 9 : 2 9CA 1CA
Vereenvoudigde
verhouding (3)
1.2.1 Aantal huise = 18 99A 2A Korrekte aantal M
huise (2) V1
1.2.2 Hospitaal 99A 2A Korrekte gebou M
(2) V1
1.2.3 Kafee 99A 2A Korrekte M
besigheid (2) V1
1.2.4 Lengte van die balk = 1,5 cm 99A 2A Korrekte lengte M
(2) V1
1.2.5 1,5 cm op die kaart verteenwoordig 50 jaart in werklikheid CA vanaf 1.2.4 M
99A 2A Verduideliking V1
(2)
1.2.6 3 huise 99A 2A Aantal meer M
huise (2) V1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 3
VRAAG 2 [26 PUNTE]
Vr. Oplossing Verduideliking O&V
2.1.1 Omtrek is die afstand of lengte rondom die lampskerm 2A Verduideliking M
(2) V1
2.1.2 ଶ
Radius = ଵ 9C 1C mm na cm M
ଶ V2
= 9M 1M Deel deur 2
ଶ
= 10 cm 9CA 1CA Radius (3)
2.1.3 Omtrek van lampskerm = ߨ × deursnee CA vanaf 2.1.1 M
= 3,142 × 20 cm 9SF 1SF Vervanging V2
= 62,84 cm 9MCA 1MCA Omtrek (2)
2.1.4 Hoogte van lampskerm = 20 cm × 1,65 9M 1M M
= 33 cm9A Vermenigvuldig V4
Bewering nie geldig nie 9O met 1,65
1A Hoogte
1O
Nie geldig nie (3)
2.1.5 Oppervlakte van lampskerm = ߨ × radius × radius CA vanaf 2.1.1 M
= 3,142 × 10 cm × 10 cm 9SF 1SF Vervanging V3
= 314, 2 cm2 9MCA 9M 1MCA Opp van
Oppervlakte insluitende vermorsing = 314, 2 cm2 × 1,0425 lampskerm
= 327,5535 cm2 9CA 1M
§ 328 cm2 9R Vermenigvuldig
met 1,0425
1CA Opp
insluitend
vermorsing
1R Naaste cm2 (5)
2.2.1 Aantal dele = 22 dele 2A Aantal dele M&P
99A
(2) V2
2.2.2 ଶ
P(verstelskroef) = ଶଶ 9A CA vanaf 2.2.1 P
9MCA 1A Aantal V2
= 0,090909….
verstelskroewe
§ 0,091 9R
1MCA
1R 3 des plekke (3)
2.2.3 Om skok te vermy 99R 2R Rede (2) M&P
OF V4
Vir veiligheidsredes
Aanvaar enige ander relevante redes
2.2.4 Gloeilampe kan breek/beskadig 99R 2R Verduideliking M&P
(2) V4
2.2.5 Om Stam 2 met Stam 3 te verbind 99A 2A Verduideliking M&P
(2) V4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 3 [33 PUNTE]
Vr Oplossing Verduideliking O&V
3.1.1 Suidwes 99A 2A Suidwes M&P
Noord 99A 1A Noord (4) V2
3.1.2 Skaal verwys na die verwantskap (verhouding) tussen die 2A Verduideliking M&P
afstand op ƌ kaart en die ooreenstemmende afstand op die V1
grond (in werklikheid) 99A (2)
3.1.3 Lyn gemeet = 1,8 cm (Aanvaar 1,7 cm tot 1,9 cm) 1A Lyn gemeet M&P
9A
1,8 cm = 2 km 1C km na cm V3
1,8 cm = 200 000 cm 9C
ᄱ 1 cm = 111 111, 111 9S 1S Vereenvoudig
ᄱ 1 : 111 000 9R 1R Naaste ‘000 (4)
3.1.4 Spoed =
ࢌ࢙࢚ࢇࢊ M&P
ࢀ࢟ࢊ
ૡ,
1SF Vervanging V3
65 km/h = 9M 1M Verander
ࢀ࢟ࢊ
ଵ଼,ଶ onderwerp van
Tyd = ହ / 9M
formule
= 0,28….h 9A 1A Tyd in uur
= 16,8 min 9C 1CA Tyd in min
= 17 minute 1M Tel tye op
Tyd van aankoms = 14:53 + 17 minute 9M 1CA Aankomstyd
= 15:10 9CA (6)
3.1.5 As gevolg van die (Indiese) oseaan 99R 2R Rede (2) M&P
V4
3.2.1 Biefstuk = 0,454 kg 99A 2A Kilogram (2) M
V1
3.2.2 Sout = 0,5 × 5 ml M
= 2,5 ml 9MA 1MA Milliliter V2
Swart peper = 0,25 × 5 ml
= 1,25 ml 9CA 1CA Milliliter
Totaal = 2,5 ml + 1,25 ml
= 3,75 ml 9CA 11CA Totaal (3)
3.2.3 1 koppie sous = 250 ml 9MA 1MA 250 ml M
V4
ଷ
koppie geklopte room = 0,75 × 250 ml 1MA 187,5 ml
ସ
= 187,5 ml 9MA
ଵ
koppie suurroom = 0,25 × 250 1MA 62,5 ml
ସ
= 62,5 ml 9MA 1CA Liter
Totaal = 250 ml + 187,5 ml + 62,5 ml 1O Geldig
= 500 ml = 0,5 liter 9CA
Bewering is geldig 9O (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 5
3.2.4 Kooktyd 9M 9MCA 1M M
= (3 min × 2) + 8 min + 1 min + 1 min + 2 min + 20 min + 2 Vermenigvuldig V2
min met 2
= 40 minute 9CA 1MCA Tel tye op
1CA Totale tyd (3)
M
3.2.5 Tyd vir voorbereiding moet ook in ag geneem word. 99A 2A Rede (2) V4
VRAAG 4 [20 PUNTE]
Vr Oplossing Verduideliking O&V
6 sitplekke 2A Aantal sitplekke M&P
4.1.1 (2) V1
4.1.2 Verhoogde sitplekarea = 112 sitplekke 9A 1A Sitplekke in M&P
Gelyke sitplekarea = 85 sitplekke 9A Verhoogde area V3
Verskil = 112 – 85 1A Sitplekke in
= 27 sitplekke 9CA Gelyke area
1M Aftrekking
1CA Verskil (4)
4.1.3 P(L-ry) = ଵଽ 9A 1A Teller M&P
ଵଶ
9MCA 1MCA Noemer V2
(CA vanaf 4.1.2)
(2)
4.1.4 Loop tot by A5, draai dan regs 9A 1A Reguit M&P
Loop reguit verby Ry D 9A 1A Draai regs V4
Derde Ry (G) derde sitplek 9A 1A 3de ry, 3de
Aanvaar enige ander relevante antwoord sitplek (3)
4.2.1 Volume of drom = ߨ × radius × radius × hoogte M
9C 9A 1C mm na cm V3
= 3,142 × 29 cm × 29 cm × 93 cm 9SF 1A Radius
= 245 745, 246 cm3 9CA 1SF Vervanging
Liter = 245 745, 246 cm3 ÷ 1 000 cm3 1CA Volume
= 2 45,745 liter 9CA 1CA Liter (5)
4.2.2 x Die volume van die advertensie verwys na maksimum wat die 2A 1ste Rede M
drom kan hou. 99A V4
de
x Die berekende volume verwys na die drom in sy geheel. 99A 2A 2 Rede (4)
TOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2020 Memo (Eng)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2020 Memo (Eng)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2020 QP (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 Memo (Eng)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 Memo (Eng)
More from Grade 11 Mathematical Literacy

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2025 Memo (Eng)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P1 Free State June 2025 QP

Question paper and memo
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2025 QP & Memo

Question paper and memo
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2025 QP & Memo

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2024 Memo (Eng)

Question paper