Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2022
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Simbool Verduideliking
M Metode
MA Metode met akkuraatheid
CA Deurlopende akkuraatheid
RCA Ronding deurlopende akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Omskakeling
S Vereenvoudiging
SF Korrekte vervanging in ʼn formule
J Regverdiging
O Opinie/Voorbeeld/Definisie/Verduideliking/Regverdiging/Verifieer
RT/RG/RM Lees van ʼn tabel/grafiek/kaart
P Penaliseer, bv. vir geen eenhede, inkorrekte afronding ens.
R Afronding of Rede
NPR Geen penalisering vir afronding of weglaat van eenhede
AO Slegs antwoord, volpunte
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2022 papers %20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a/v1-5701240b47614d0b0a9c/card.webp)


%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f2fdc5eb-8de9-4da5-b583-f3e5088fce88/v1-a361eac94c1f3222a6a9/card.webp)


View all





Mathematical Literacy Grade 12 P2 2022 Memo (Afr)
Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 286.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2022
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
MARKING GUIDELINES
NOTE:
• If a candidate answers a question TWICE, only mark the FIRST attempt.
• If a candidate has crossed out (cancelled) an attempt to a question and NOT redone the
solution, mark the crossed out (cancelled version).
• Consistent Accuracy (CA) applies in ALL aspects of the marking guidelines; however, it
stops at the second calculation error.
• If the candidate presents any extra solution when reading from a graph, table, layout plan and
map, then penalise for every extra incorrect item presented.
NASIENRIGLYNE
LET WEL:
• As ʼn kandidaat ʼn vraag TWEE keer beantwoord merk slegs die EERSTE poging.
• As ʼn kandidaat ʼn antwoord van ʼn vraag doodtrek (kanselleer) en nie oordoen nie, merk die
doodgetrekte (gekanselleerde) poging.
• Volgehoue akkuraatheid (CA) word in ALLE aspekte van die nasienriglyn toegepas, maar dit
hou by die tweede berekeningsfout op.
• Wanneer ʼn kandidaat aflees van ʼn grafiek, tabel, uitlegplan en kaart en ekstra antwoorde gee,
penaliseer vir elke ekstra item.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 3
SLEUTEL TOT ONDERWERPSIMBOOL:
F = Finansies; M = Meting; KP = Kaarte, planne en ander voorstellings; W= Waarskynlikheid
VRAAG 1 [30 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
1.1.1 1,56 kg na g 1M vermenigvuldig met M
1,56 × 1 000 ✓ M 1 000 V1
= 1 560 g ✓ A 1A korrekte antwoord
(2)
1.1.2 125 g : 625 g ✓ MA 1M deel deur 125 M
1:5 ✓ 1MA antwoord V1
(2)
1.1.3 Skakel 8 kg om na g 1C skakel 8 kg om na g M
8 × 1000 = 8 000 g ✓C V1
=
6,25 koppies: 5 000 g
1M gebruik
8 000 × 6,25 verhoudingsformaat
Aantal koppies = ✓M
5 000
50 000
=
5 000
1MA korrekte antwoord
= 10 ✓ MA (3)
1.1.4 450 g × 125 g 2MA 450 vermenigvuldig die M
Massa van rosyntjies = ✓ ✓ MA korrekte waarde en deel deur V1
5 000 g
5 000
= 11,25 g ✓ A 1A antwoord (3)
1.2.1 Deursnee is ʼn lyn deur die middel van die sirkel 2A korrekte verduideliking M
wat die omtrek van die sirkel by twee punte V1
raak. ✓✓A
(Aanvaar enige relevante verduideliking.) (2)
1.2.2 Verskil = 8,04 – 0,9025 ✓RT ✓ MA 1RT korrekte waardes M
= 7,1375 × 100 ✓ C 1MA korrekte waardes aftrek V1
= 713,75 mm2 ✓ A 1C herlei na mm
1A korrekte antwoord
OF
2C herlei cm na mm
0,9025 × 100 = 90,25 mm2 ✓ C
8,04 × 100 = 804 mm2 ✓ C
1M korrekte waardes aftrek
Verskil = 804 – 90,25 ✓ M 1A korrekte antwoord
= 713,75 mm2 ✓ A (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
1.2.3 0,9025 1M vermenigvuldig met 100 M
% = 8,04 × 100 ✓M
V1
= 11,225 % ✓ A 1A korrekte persentasie
NPR (2)
1.2.4 Massa in kg = 28,25 ÷ 1 000 ✓ MA 1MA deel deur 1 000 M
1A antwoord V1
= 0,02825 kg ✓A
(2)
1.2.5 Radius = 32 ÷ 2 ✓ MA 1MA deel deur 2 M
= 16 mm ✓ A 1A korrekte radius V1
(2)
1.2.6 Gewig = 15 × 28,25 ✓ MA 1MA vermenigvuldig met M
15 V1
= 423,75 g ✓ A
1A massa in g
(2)
1.2.7 Tyd: 11:15 + 4: 50 = 15: 65 ✓ M 1M voeg tyd bymekaar M
V1
✓C ✓ A 1C herlei minute na uur
= 16h05 minute
1A korrekte tyd
(3)
1.3.1 Afmetings op tekening word kleiner as in die 2A korrekte verduideliking KP
werklike lewe uitgebeeld. ✓ ✓A V1
OF
Afmetings op tekening word groter in die werklike
lewe uitgebeeld. ✓ ✓A (2)
1.3.2 Omtrek = som van alle sye M
V1
Lengte C = 8,9 m – (2,7 + 1,70 + 1)
= 8,9 m – 5,4 m ✓ M 1M voeg alle sye bymekaar
en aftrekking
= 3,5 m ✓A
1A korrekte antwoord
(2)
[31]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 5
VRAAG 2 [31 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
2.1.1 A3. ✓✓ RT 2RT korrekte antwoord KP
(2) V1
2.1.2 R572 ✓✓ RT RT korrekte antwoord KP
V2
(2)
2.1.3 N1 ✓✓ RT 2RT korrekte antwoord KP
V1
(2)
2.1.4 NW of Noord Wes ✓✓ RT 2RT korrekte rigting KP
V2
(2)
2.1.5 • Ry vanaf Pretoria en neem die N1 Noord na 3RT vir die gebruik van KP
Polokwane R521, N1 met V2
• in Polokwane CBD neem R521 na Dendron, verduideliking.
• ongeveer 60 km na Vivo ongeveer 40 km sluit by
Alldays aan
• en ry ongeveer 46 km en nog 23 km na
Mapungubwe Nasionale Park ingang en
ontvangs. ✓✓✓ RT
EN
• Neem die N1 vanaf Pretoria na Polokwane vir 3RT vir die gebruik van
ongeveer 260 km na Makhado N1, R572 met
• Vir ongeveer 107 km sluit aan by Musina vir verduideliking
ongeveer 92 km en
• Draai links, neem die R572 vir nog 68 km na die
Mapungubwe Nasionale Park ingang en
ontvangs. ✓✓ ✓ RT
(6)
2.2.1 Werklike afstand Beitbridge – Musina: 1M omskakeling KP
verhouding V2
1,3 × 3 000 000 1M deel deur 100 000
= ✓✓ M
100 000
1A korrekte antwoord
= 39 km ✓ A (3)
2.2.2 Pretoria na Mapungubwe: 1M vir die byvoeging KP
Afstand = 260 + 60 + 40 + 50 + 22 + 23 + 23✓ M van korrekte waardes V2
= 478 km ✓ A 1A korrekte antwoord
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
2.2.3 Afstand = Gemiddelde Spoed x Tyd KP
478 = 120 x T V3
478
T = 120 ✓ SF
1SF vervang korrekte
waardes
= 3,983333333 ✓ A
1A korrekte
antwoord
= 0,9833 × 60 ✓ C
= 58,998 min OF 3-59’00’’
1C herlei tyd
≈ 59 min + 3hrs + 45 min + 15 min ✓ M
≈ 4 hr 59 min ✓ S
1M tel tyd bymekaar
Vertrektyd: 4 hr 30 min + 4 hr 59 min 1S vereenvoudiging
Aankomstyd: = 08h 89 min ✓ S
≈ 09h 29 min ✓ CA
1S vereenvoudig tyd
Ja, hulle sal dit betyds maak. ✓ J
1CA aankoms tyd
1J gevolgtrekking
(8)
2.2.4 Afstand vanaf Pretoria na Mapungubwe Nasionale Park: CA van 2.2.2 KP
(a) = 478 km ✓CA 1CA korrekte afstand V2
✓M 1M vermenigvuldig
478 km met 0,79
Totale liter = × 0,79 = 37,76 liter ✓ A 1M deel deur 10
10 km
1A korrekte
antwoord
(4)
2.2.4 Koste van brandstof: CA vanaf Vraag KP
(b) 1 Liter = R 23,90 2.2.4 (a) V1
Koste = R23,90 × 37,76 ✓ M
= R902,46 ✓ CA 1M vermenigvuldig
korrekte waardes.
1CA korrekte
antwoord
(2)
[33]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 7
VRAAG 3 [31 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
3.1.1 Omtrek = 2 × 3,142 × radius 1SF vir die radius getal M
14 V2
✓ SF
= 2 × 3,142 × 14 ✓ C 1C korrekte waardes
= 87,976 cm ✓ MA 1MA korrekte antwoord
(3)
2
3.1.2 Volume = 3,142 × r × h 1M vind radius van 140 M
✓ SF mm. V3
3 079,16 cm = 3,142 × 14 × 14 × hoogte ✓ M ✓ C
3 1C skakel 140 mm cm
Hoogte (H) = 3 079,16 cm3 ÷ 615,832 cm2 ✓ MA 1SF vir radius waarde,
14
= 5 cm ✓ CA
1MA verdeel volgens
oppervlakte van
silinder-bakpan
1CA korrekte antwoord
(5)
3.1.3 ℃ = (℉ − 32) ÷ 1,8 M
= (430 – 32) ÷ 1,8 ✓SF 1SF korrekte V2
= 398 ÷ 1,8 ✓S vervanging
= 221,11 ℃ ✓ A 1S vereenvoudiging
1A korrekte antwoord
(3)
3.2.1 1 g suiker = 4 kalorieë 1MA vind die waarde M
van A V2
57,3 × 4
A= ✓MA 1A korrekte antwoord
1
= 229,2 kalorieë ✓A
169,2 ×1 1MA vind die waarde
B= ✓MA van B
4
= 42,3 gram ✓A 1A korrekte antwoord
(4)
3.2.2 Totale hoeveelheid suiker = 57,3 g × 3 ✓ MA 1MA vermenigvuldig M
57,3 met 3 V1
= 171,9 gram ✓ MA 1MA korrekte antwoord
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
3.2.3 Daaglikse suiker-inname verbruik: CA vanaf 3.2.2 M
V4
Vitamien water = 5,5 × 2 1MA korrekte waarde
= 11 g ✓MA 1M Bereken weeklikse
inname
Per week = 11 × 7 ✓M
= 77 + 20 g
1CA korrekte antwoord
= 97 g ✓ CA
97 g 1M bereken persentasie
% Suiker-inname = × 100 = 56,4 % ✓M ✓ C 1CA korrekte antwoord
171,9 g
Haar stelling is geldig. ✓J 1J Regverdiging
(6)
3.2.4 2 × 35 g = 70 g ✓ MA 1MA verdeel deur 4 g M
V2
1 jaar = 70 × 365 ✓ M (70 × 366 ) ÷ 1 000 = 1M vermenigvuldig
met 365 of 366
= 25 550 g ÷ 1 000 ✓C 1C herlei gram na kg
1CA korrekte antwoord
= 25,55 kg OF 25,62 kg ✓CA
(4)
3.2.5 Sy moet ‘onversoete produkte’ soek. ✓✓ R 2R rede 1 M
V4
Eet meer produkte wat gesonde vette bevat. ✓✓ R 2R rede 2
OF
Sy moet haar daaglikse drankies na ʼn bottel vitamien-water
verander. ✓✓ R
(4)
[31]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 9
VRAAG 4 [34 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
4.1.1 Daar is geen muur wat die kombuis en sitkamer skei 2A korrekte KP
nie.✓✓ verduideliking V1
(2)
4.1.2 2 en 3 ✓✓ A 2A korrekte KP
verduideliking V1
(2)
4.1.3 Suid ✓✓ RT 2RT korrekte rigting KP
(2) V2
4.1.4 11 ✓✓ RT 2RT korrekte antwoord KP
(2) V1
4.2.1 Totale lengte in voet = 14 + 12 KP
V3
= 26 voet
1A totale lengte in voet
Totale lengte in duim = 5 + 2 ✓ en duim
=7 1M omskakeling na voet
Voet na cm = 26 × 30,48 ✓ 1CA lengte in meter
= 792,48 1MA lengte vanaf duim
Na m = 792,48 ÷ 100 na meter
= 7,9248 ✓ 1M optelling waardes
Duim na m = 7 x 0,0254
ICA antwoord
= 0,1778 ✓
Totale lengte = 7,9248 + 0,1778 ✓
= 8,1 m ✓
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
4.2.2 Slaapkamer 2 lengte = 14 x 30,48 M
1A lengte in meter V4
= 426,72 ÷ 100
= 4,2672 ✓ 1 CA totale lengte
Duim = 5 x 0,0254
= 0,127 1 CA totale breedte
Totaal = 4,3942m✓
Breedte = 10 x 30,48 1M bereken oppervlakte
= 304,8 ÷ 100 1 CA oppervlakte
= 3,048 m
Duim = 9 x 0,0254 1 M deel deur 6
= 0,2286
Totaal = 3,048 + 0,2286
1CA aantal liter
= 3,2766 ✓
1O Stelling geldig
Oppervlakte = lengte x breedte
= 4,3942 x 3,2766 ✓
= 14,398 m2 ✓
Liter verf = 14,398 ÷ 6 ✓
= 2,399 liter ✓
Stelling geldig ✓ (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 11
4.3.1 Lengte van een sy = √2 025 cm2 ✓M M
V3
Sy = 45 cm ✓A 1M vind een sy lengte
Omtrek = Sy × 4 1A korrekte antwoord
= 45 cm × 4 ✓ SF
= 180 cm ✓ MA 1SF vervang korrekte
waardes
Omskakeling = 180 cm ÷ 100 1MA vir 180 cm
= 1,8 m ✓ C
1C Herlei na cm
Haar stelling is geldig. ✓ O
1O Regverdiging
(6)
4.3.2 Lengte van materiaal = 270 cm CA kussing lengte M
vanaf 4.3.1 V3
Aantal kussings = 270 ÷ 45 cm ✓ MCA 1MCA deel materiaal
= 6 ✓ CA deur 45 cm
1CA korrekte waarde
Breedte van materiaal = 180 cm 1CA korrekte waarde
Aantal kussings = 180 ÷ 45 cm 1S vereenvoudig
= 4 ✓ CA 1CA totale aantal
kussings
Kussings gesigte =6×4✓S
= 24 ✓
Totale kussings gesigte = 24 ÷ 2
= 12 ✓CA
(6)
[34]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 5 [21 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
5.1.1 Breedte van motor = 1 860 ÷1 000 ✓C 1C mm na m M
V4
= 1,86 m
1 M aftrekking
Oorblywende spasie = 3,5 – 1,86 ✓M
1 M deel deur 2
= 1,64
Spasie aan beide kante = 1,64 ÷ 2 ✓M 1 CA antwoord
= 0,82 m ✓CA
Stelling is geldig ✓O 1O stelling geldig
(5)
5.1.2 2M vir korrekte W
5 teller en noemer V2
W (Grys SUV) = 20 ✓ ✓ M
1A korrekte
= 0,25 ✓ A
antwoord
(3)
5.1.3 A M W
Waarskynlikheid (nie-metaal) = (11 ÷ 20) × 100% 1A korrekte breuk V4
1M persentasie
= 55% CA A 1CA antwoord
⸫ Dit is minder as 56%. O
OF Waar OF Geldig. 1O afsluiting
(4)
5.2.1 Lengte van model 1M deel deur 8 KP
= 482,5 cm ÷ 8 ✓M 1A korrekte V4
= 60,3125 cm ✓A antwoord
1M deel deur 8
Breedte van model 1A korrekte
= 186 cm ÷ 8 ✓M antwoord
= 23,25 cm ✓A
1M vind
Oppervlakte van model = 60,3125 × 23,25 oppervlakte
= 1 402,265625 cm2 ✓CA
1CA korrekte
antwoord
35 1M vind tafel-
35% van tafeloppervlakte = × 3 716,1216 cm2 ✓M
100 oppervlakte
= 1 300,64256 cm2 ✓CA 1CA korrekte
antwoord
Die skaal van 1 : 8 sal nie geskik wees nie. ✓O 1O rede (9)
[21]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a/v1-5701240b47614d0b0a9c/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2019 Memo (Afr)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f2fdc5eb-8de9-4da5-b583-f3e5088fce88/v1-a361eac94c1f3222a6a9/card.webp)
Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Memo

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2012 Memo (Afr)
More from Grade 12 Mathematical Literacy

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2025 Addendum (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Free State Mock 2025 QP

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 KZN Mock 2025 Addendum

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper