Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2022
WISKUNDE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, insluitende ’n inligtingsblad.
Skip to contentAll 2022 papers 
%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--38fb7466-deff-4faa-9c6c-825fcf932aae/v1-f54df9f96aa2c5ab5896/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)


_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)
View all


%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)


Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape June 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June · 2022 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape June
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 377.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape June 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2022)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om
jou antwoorde te bepaal, duidelik aan.
3. Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.
4. Jy mag ʼn goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbare en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
5. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
7. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.
8. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) WISKUNDE V1 3
VRAAG 1
1.1 Los op vir x, in elk van die volgende:
1.1.1 x2 = − 4x (3)
1.1.2 x2 + x −1 = 0 (korrek tot TWEE desimale plekke) (3)
4
1.1.3 x+4− =0
x−2 (5)
1.1.4 ( x + 2)( −3x + 1) 0 (3)
1.2 Los gelyktydig vir x en y op:
3 − y + 2x = 0
6 x + 4 y 2 = 3 + 5 xy (6)
1.3 Gegee dat 9 x 2 − 12 px = −4 p 2 . Vir watter waarde(s) van p sal die vergelyking
gelyke wortels hê? (4)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 2
9
2.1 Gegee die meetkundige ry: ; 9 ; 18 ; . . . ; 2304
2
2.1.1 Bepaal die waarde van r, die gemene verhouding. (1)
2.1.2 Hoeveel terme is daar in die ry? (2)
Gegee : 6 ( m )
k −1
2.2 = 12 . Bepaal die waarde van m .
k =1 (2)
2.3 Die 3de term van ’n meetkundige reeks is 18 en die 5de term is 162. Bepaal die som
van die eerste 7 terme, waar r < 0. (5)
2.4 Die algemene term van ’n kwadratiese getalpatroon is Tn = ɑn2 + bn + c, en die
eerste term is 8. Die algemene term van die eerste verskille van die patroon is
t k = 4k − 2 .
2.4.1 Bepaal die volgende twee terme van die kwadratiese getalpatroon, Tn . (3)
2.4.2 Toon, vervolgens of andersins, aan dat die algemene term van die
kwadratiese getalpatroon deur Tn = 2n 2 − 4n + 10 gegee word. (3)
2.4.3 Watter term van die kwadratiese getalpatroon sal gelyk aan 3 050 wees? (3)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) WISKUNDE V1 5
VRAAG 3
Die volgende figuur stel ’n patroon van gearseerde driehoeke wat op ’n wit reghoekige bord
geplaas is, voor. Die driehoeke het almal gelyke basisse van 4 eenhede in lengte. Die hoogte van
die eerste driehoek is 1 eenheid. Elk van die daaropvolgende driehoeke se hoogte is 1 eenheid
meer as die vorige een.
104 eenhede
Driehoek 1 Driehoek 2 Driehoek 3 Driehoek 4 Driehoek(n)
3.1 Bepaal die oppervlakte van die eerste driehoek. (1)
3.2 Bepaal die oppervlakte van die 26ste driehoek. (2)
3.3 Die driehoeke word op ’n reghoekige bord, met lengte 104 eenhede, soos hierbo aangetoon
geplaas. Bepaal die oppervlakte van die nie-gearseerde deel van die wit reghoekige bord,
dit wil sê, die oppervlakte van die deel wat nie deur gearseerde driehoeke bedek is nie. (5)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 4
8
Gegee: f ( x) = +2
x−2
4.1 Skryf die definisieversameling/gebied van f neer. (2)
4.2 Bereken die y-afsnit van f . (1)
4.3 Bereken die x-afsnit van f . (2)
4.4 Skets die grafiek van f , toon die koördinate van die x en y-afsnitte sowel as die
asimptote duidelik aan. (3)
4.5 As y = − x + k ’n vergelyking van die simmetrie-lyn van f is, bepaal die waarde
van k . (2)
4.6 Bepaal die vergelyking van die grafiek wat gevorm word as f, 3 eenhede na regs
geskuif word en daarna in die x-as gereflekteer word. (3)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) WISKUNDE V1 7
VRAAG 5
x
1
Die grafieke van f ( x) = 2( x + 1) 2 − 8 en g ( x) = word in die skets hieronder
2
voorgestel.
P en Q is die x-afsnitte van f en R is die draaipunt van f .
A(−2;4) is ’n punt op die grafiek van g .
5.1 Skryf die vergelyking van die simmetrie-as van f neer. (1)
5.2 Skryf die koördinate van R, die draaipunt van f neer. (1)
5.3 Bepaal die koördinate van P en Q. (4)
5.4 Bepaal die vergelyking van g −1 , die inverse van g , in die vorm y = ... (2)
5.5 Skets die grafiek van g −1 in jou ANTWOORDEBOEK. Toon duidelik die afsnit met
die as en ten minste EEN ander punt op g −1 aan. (3)
5.6 Vir watter waarde(s) van x , is:
5.6.1 g −1 ( x) −2 ? (2)
5.6.2 x. f ( x) 0 ? (3)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 6
6.1 Hoe lank moet R50 000, teen ’n rentekoers van 8,5% p.j. op die reguitlyn-metode,
belê word sodat dit kan verdubbel? (Gee jou antwoord in jare en maande.) (4)
6.2 ’n Selfoon ter waarde van R24 000 se waarde neem af teen 18% p.j. op die
verminderdesaldo-metode. Bepaal die waarde van die selfoon na 3 jaar. (3)
6.3 R x (x Rand) word in ’n rekening teen ’n rentekoers van 12% p.j. maandeliks
saamgestel belê.
Drie jaar later word R2x (2x Rand) in dieselfde rekening gedeponeer. Na 7 jaar is
daar R276 558,75 in die rekening. Bepaal hoeveel geld aan die begin belê was.
(dit wil sê, die waarde van x) (6)
[13]
VRAAG 7
7.1 Bepaal f ( x) vanuit eerste beginsels as f ( x) = −2 x 2 + x . (5)
7.2 Bepaal:
7.2.1 −5 x x 2
Dx −
x 5 (3)
7.2.2 d 2 2
x + x −
dx x x (4)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) WISKUNDE V1 9
VRAAG 8
Die skets hieronder stel die funksies f ( x ) = x3 + bx2 + cx + d en g ( x) = ax + q voor.
Die punte A, B ( 2; −16 ) en C is die punte waar die twee grafieke sny.
C ( 6;0) is ’n x-afsnit van f , terwyl L en M die draaipunte van f is.
8.1 Toon aan dat b = −5 , c = −8 en d = 12 as dit gegee word dat f ( x) = 3x 2 − 10 x − 8 . (4)
8.2 Bepaal die koördinate van die draaipunte, L en M, van f . (5)
8.3 Bepaal die vergelyking van g . (3)
8.4 As dit verder gegee word dat ( x ; − 36 ) die koördinate van punt A is, bepaal die lengte van
AM. (3)
8.5 Vir watter waarde(s) van x :
8.5.1 is die grafiek, f stygend? (2)
8.5.2 is die grafiek, f konkaaf af? (2)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 9
In die figuur hieronder het ABE ’n basis met lengte x meter.
Die basis en die loodregte hoogte van die driehoek se som is 10 meter.
Die driehoek is op ’n reghoek BCDE, wat ’n omtrek van 32 meter het, gemonteer.
3
9.1 Toon aan dat die oppervlakte van die figuur ABCDE gelyk aan − x 2 + 21x m2
2
is. (5)
9.2 Bepaal die waarde van x waarvoor ABCDE ’n maksimum oppervlakte sal hê. (3)
9.3 Bepaal, vervolgens, die maksimum oppervlakte van ABCDE. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) WISKUNDE V1 11
VRAAG 10
10.1 In ’n opname was 1 530 mense gevra of hulle al ooit ’n ledemaat gebreek het. Die uitslae
van die opname was soos volg:
Het ledemaat Het nie ledemaat Totaal
gebreek gebreek nie
Manlik 463 b 782
Vroulik a c d
Totaal 913 617 1 530
10.1.1 Bereken die waardes van a, b, c, en d. (4)
10.1.2 As ’n persoon blindelings gekies word, wat is die waarskynlikheid dat dit ’n
vrou wat nie ’n ledemaat gebreek het nie, sal wees? (2)
10.2 Twee leerders word blindelings uit ’n groep van 10 seuns en 12 meisies gekies. Bepaal
die waarskynlikheid dat:
10.2.1 Hulle beide meisies is. (2)
10.2.2 Een ’n seun en een ’n meisie is. (3)
10.3 In die Venn-diagram hieronder, is M en N onafhanklike gebeurtenisse.
M N
x 0,12 0,45
y
Bereken, gee antwoorde korrek tot twee desimale plekke:
10.3.1 Die waarde van x (3)
10.3.2 Die waarde van y (2)
[16]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2022)
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
− b b 2 − 4ac
x=
2a
A = P(1 + ni) A = P(1 − ni) A = P(1 − i) n A = P(1 + i) n
𝑛
𝑇𝑛 = 𝑎 + (𝑛 − 1)𝑑 𝑆𝑛 = 2 (2𝑎 + (𝑛 − 1)𝑑)
𝑇𝑛 = 𝑎𝑟 𝑛−1 Sn =
(
a r n −1 ) ; r 1
𝑎
𝑆∞ = 1−𝑟 ; − 1 r 1
r −1
x (1 + i ) − 1 x 1 − (1 + i)−n
n
F=
P=
i i
f ( x + h) − f ( x )
f ' ( x) = lim
h→ 0 h
x1 + x 2 y1 + y 2
d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M ;
2 2
y 2 − y1
y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= m = tan
x 2 − x1
( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2
In ABC:
a b c 1
= = a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A area ABC = ab. sin C
sin A sin B sin C 2
sin ( + ) = sin .cos + cos .sin sin ( − ) = sin .cos − cos .sin
cos( + ) = cos . cos − sin . sin cos( − ) = cos . cos + sin . sin
cos 2 − sin 2
cos 2 = 1 − 2 sin 2 sin 2 = 2 sin . cos
2 cos 2 − 1
n 2
x ( xi − x ) n( A)
x= 2 = i =1 P ( A) =
n n n (S )
P (A of B) = P (A) + P (B) – P (A en B)
y = a + bx b=
( x − x )( y − y )
(x − x )
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)
%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--38fb7466-deff-4faa-9c6c-825fcf932aae/v1-f54df9f96aa2c5ab5896/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Memo (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)
_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Question paper and memo
Mathematics Grade 12 KZN March Test 2024 Paper & Memo

Question paper