Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2022
WISKUNDE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, insluitend ’n inligtingsblad.
Skip to contentAll 2022 papers 
_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)


%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--38fb7466-deff-4faa-9c6c-825fcf932aae/v1-f54df9f96aa2c5ab5896/card.webp)

View all

%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)


Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 335.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling
van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.
3. Jy mag ʼn goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
4. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
5. Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
anders aangedui.
6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
7. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
8. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) WISKUNDE V1 3
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
1.1.1 x 2 + 4 x − 21 =
0 (2)
1.1.2 x(2 x − 7) =
3 (korrek tot TWEE desimale plekke) (4)
1.1.3 (2 x + 3)( x + 1) < 6 (4)
1.1.4 2 x+x=3 (5)
1.2 Los gelyktydig op vir x en y:
2y + x + 3 = 0 en x2 + y2 + 2xy = 1 (6)
1 1 1
1.3 y
Dit word gegee dat K x = 3 , K = 4 en K w = 12 .
xy
Bewys dat w = .
x+ y (4)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 2
2.1 ’n Rekenkundige reeks het ’n gemene verskil van 4. (3x – 1) en (2x + 8) is
onderskeidelik die vierde en sewende terme van die reeks.
2.1.1 Bepaal die waarde van x. (3)
2.1.2 Bereken die:
(a) Eerste term van die reeks (3)
(b) Som van die eerste 42 terme van die reeks (3)
2.2 Die eerste term van ’n kwadratiese getalpatroon is 61. T=
k 4k − 26 vorm die
eerste verskille van die kwadratiese getalpatroon.
2.2.1 Skryf die tweede en derde terme van die kwadratiese getalpatroon neer. (2)
2.2.2 As die n de term van die kwadratiese getalpatroon gegee word deur
Tn = 2n 2 − 28n + 87 , bereken die waarde van die kleinste term. (3)
2.2.3 ’n Konstante k word by Tn getel sodat al die terme van die kwadratiese
getalpatroon positief word. Bepaal die waardes van k. (2)
[16]
VRAAG 3
.
3.1 p 0,=
Gegee dat: = 7 0, 777777...
3.1.1 Skryf p as ’n meetkundige reeks neer. (1)
3.1.2 Stel die reeks in sigma-notasie voor. (3)
3.1.3 Bepaal die som tot oneindigend van die meetkundige reeks as ’n egte
breuk. (2)
3.2 In ’n meetkundige ry is die som van die 9de en 10de terme is gelyk aan 6 maal die
8ste term. Bepaal die waarde(s) van r, die gemene verhouding van die ry. (4)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) WISKUNDE V1 5
VRAAG 4
x+k
In die diagram hieronder is die grafiek van ’n hiperboliese funksie f ( x) = ,
x+ p
waar k ’n konstante is, geteken. A(1;0) en B is onderskeidelik die x-afsnit en die
y-afsnit van f. Die vertikale asimptoot gaan deur die x-as by 3.
4.1 Skryf die waarde van p neer. (1)
4.2 Bepaal die waarde van k. (2)
4.3 Bereken die koördinate van B. (2)
4.4 Bepaal die waardes van x waarvoor x. f ( x) ≤ 0. (3)
a
4.5 Herskryf die vergelyking van f in die vorm f (
= x) +q.
x+ p (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 5
Gegee die funksie: f ( x) =−3x + 1
5.1 Teken die grafiek van f in jou ANTWOORDEBOEK. Toon die afsnitte met die
asse sowel as die asimptoot van die grafiek duidelik aan. (3)
5.2 Skryf die terrein van f neer. (2)
5.3 Bepaal die vergelyking van die asimptoot van g, gegee dat g ( x) = − f ( x). (2)
5.4 Indien g , 1 eenheid opwaarts geskuif word om ’n nuwe funksie h te gee,
bepaal die vergelyking van h −1 , die inverse van h in die vorm y = ... (3)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) WISKUNDE V1 7
VRAAG 6
Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x) = x 2 − 4 x − 11 en g ( x) = f / ( x) . A en B
is die x-afsnitte van f en C die x-afsnit van g. D is die draaipunt van f. f en g sny by
M(−1 ; t ) en N(7 ; 10).
6.1 Bereken die:
6.1.1 Koördinate van D (3)
6.1.2 Afstand CN (4)
6.2 Vir watter waarde(s) van x, is:
6.2.1 f ( x) < g ( x) ? (2)
6.2.2 g ( x) − f ( x) ’n maksimum? (4)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 7
7.1 Corniel het ’n roomysmasjien, wat teen 17% p.j. op die verminderde saldo-metode
afneem, gekoop. Die waarde van die masjien het, oor ’n periode van 4 jaar, tot ’n
boekwaarde van R27 763,12 afgeneem. Wat was die oorspronklike prys van die
masjien? (2)
7.2 Nadat hy sy studies voltooi het, besluit Lubabalo om geld te spaar om vir homself ’n
kar kontant te koop. Hy wil oor ’n periode van 7 jaar R300 000 spaar deur gelyke
maandelikse deposito’s in ’n spaarrekening te maak, wat rente van 8,6% p.j. maandeliks
saamgestel betaal. Hoeveel moet hy per maand deponeer as hy sy doel wil bereik? (3)
7.3 Yolanda het ’n verbandlening om ’n huis te koop verkry. Sy moes maandeliks
R8 901,96 betaal en sy was rente van 10,4% per jaar maandeliks saamgestel gehef.
Haar betalingsperiode was 25 jaar en haar eerste betaling was gemaak aan die einde
van die eerste maand nadat sy die lening gemaak het.
7.3.1 Bereken die totale waarde van die verbandlening (tot die naaste rand) wat
Yolanda benodig het. (3)
7.3.2 Na 204 betalings kon Yolanda bekostig om verder slegs R7 500 per maand te
betaal.
(a) Bepaal die uitstaande balans na die 204de betaling. (3)
(b) Hoe lank het dit vir Yolanda geneem om die uitstaande balans op te
betaal, as sy toegelaat was om die nuwe paaiement te betaal? (4)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) WISKUNDE V1 9
VRAAG 8
8.1 Bepaal f / ( x) vanuit eerste beginsels as f ( x)= x − 3 x 2 . (5)
8.2 Bepaal:
4
8.2.1 Dx 3 x 4 − 2
x (3)
dy
8.2.2 as=
y a2 x + 6 x
dx (3)
[11]
VRAAG 9
Gegee: f ( x) = x3 − 3 x + 2
9.1 Bereken die koördinate van die draaipunte van f. (4)
9.2 Bereken die x-afsnitte van f. (3)
9.3 Bepaal die waardes van x waarvoor f :
9.3.1 Afneem (2)
9.3.2 Konkaaf af sal wees (3)
9.4 Skets die grafiek van g ( x) = ( x − 3)3 − 3( x − 3) + 2 . Toon duidelik alle afsnitte en
draaipunte aan. (4)
9.5 Bepaal die waarde(s) van k, sodat g ( x) = k altyd 3 unieke wortels sal hê. (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 10
Die diagram hieronder toon ’n reghoek OABC, waar B op die reguitlyn, y =−3 x + 9 lê.
C lê op die x-as en A lê op die y-as soos aangetoon.
y=−3 x + 9
10.1 As B(x ; y), skryf die lengtes van OC en OA in terme van x. (2)
10.2 Bepaal die koördinate van B waarvoor reghoek OABC ’n maksimum oppervlakte
sal hê. (4)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) WISKUNDE V1 11
VRAAG 11
11.1 Tydens ’n opname by ’n sekere skool was 900 leerders gevra om aan te dui watter
sport hulle as ’n winter sportkode wil speel. Leerders kon hoogstens 3 sportkodes
kies. Die sportkodes wat deur leerders aangedui was, was Rugby (R), Hokkie (H) en
Tennis (T). Daar sal seuns- en dogters-spanne in al drie sportkodes wees.
Die data wat ingesamel was word in die Venn-diagram hieronder getoon.
S
11.1.1 Bepaal hoeveel leerders al drie sportkodes wil speel. (2)
11.1.2 Indien ’n leerder blindelings gekies word, wat is die waarskynlikheid dat
hy/sy slegs hokkie gekies het? (2)
11.1.3 Bepaal die persentasie leerders wat ten minste 2 sportkodes sal speel. (2)
11.2 Beskou die woord SPECTRUM.
11.2.1 Hoeveel maniere kan die 8 letters rangskik word:
(a) In enige volgorde? (1)
(b) Sodat die eerste letter ’n vokaal/klinker is. (2)
11.2.2 Bereken die waarskynlikheid dat in ’n sekere rangskikking van die 8
letters, die letters T, P en R, in enige volgorde, langs mekaar sal wees. (2)
11.3 ’n Sak bevat slegs twee kleure tennisballe, rooi en groen, in die verhouding 1 : 3.
Twee balle word blindelings, een na die ander, gekies sonder om dit te vervang.
Bereken die aantal balle in die sak, gegee dat die waarskynlikheid, om eerste ’n
1
rooibal en tweede ’n groenbal te kies, gelyk aan is.
5 (5)
[16]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
−b ± b 2 − 4ac
x=
2a
A = P (1 + ni ) A = P (1 − ni ) A = P(1 − i ) n A = P(1 + i ) n
n
Tn = a + (n − 1)d Sn = (2a + (n − 1)d )
2
Tn = ar n −1 Sn =
( ) ;
a r n −1 r ≠1 S∞ =
a
; −1 < r < 1
r −1 1− r
F=
[
x (1 + i ) − 1
n
] x 1 − (1 + i )− n
P=
i i
f ( x + h) − f ( x )
f ' ( x) = lim
h→ 0 h
x + x2 y1 + y 2
d= ( x2 − x1 ) 2 + ( y2 − y1 ) 2 M 1 ;
2 2
y 2 − y1
y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= m = tan θ
x 2 − x1
2 2
( x − a) + ( y − b) =
r2
a b c
In ∆ABC: = =
sin A sin B sin C
a 2 = b 2 + c 2 − 2bc.cos A
1
area ∆ ABC = ab.sin C
2
sin (α + β ) = sin α . cos β + cos α . sin β sin (α − β ) = sin α . cos β − cos α . sin β
cos(α + β ) = cos α . cos β − sin α . sin β cos(α − β ) = cos α . cos β + sin α . sin β
cos 2 α − sin 2 α
cos 2α = 1 − 2 sin 2 α sin 2α = 2 sin α . cos α
2 cos 2 α − 1
n
∑(x − x )
2
x=
∑x σ 2 = i =1
i
n n
n( A)
P ( A) = P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
n(S )
yˆ = a + bx b=
∑ (x − x )( y − y )
∑ (x − x) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)
_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)
%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--38fb7466-deff-4faa-9c6c-825fcf932aae/v1-f54df9f96aa2c5ab5896/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Memo (Afrikaans)

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum
More from Grade 12 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paper and memo
Mathematics Grade 12 KZN March Test 2024 Paper & Memo

Question paper