Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
SKOOLGEBASEERDE
ASSESSERING
VOORBEELDE – KABV
GRAAD 12
ONDERWYSERGIDS
Skip to contentSBA exemplar 





%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)




View all





Maths Teacher Guide Afrikaans
Grade 12 Mathematics SBA exemplar (Afrikaans), 43 pages. Read online or get the free PDF download.
Publisher: Teacher guide
Mathematics · Grade 12 · Afrikaans. SBA exemplar, 43 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- SBA exemplar
- Publisher
- Teacher guide
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 43
- File size
- 1.2 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 43
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING
VOORBEELDE – KABV
GRAAD 12
ONDERWYSERGIDS
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 1 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
INHOUD
1. Inleiding …………………………………………………………………… 3
2. Doelstellings en doelwitte ……………………………………………………… 3
3. Assesseringstake ……………………………………………………………… 3
4. Assesseringsprogram …………………………………………………… 4
5. Gehalteversekeringsproses …………………………………………………… 4
6. Voorbeeldtake ………………………………………………………………… 5
6.1 Werkstuk: Kwartaal 1
6.2 Ondersoek 1: Kwartaal 1
6.3 Ondersoek 2: Kwartaal 2
6.4 Projek: Kwartaal 2
7. Nasienriglyn en -rubriek …………………………………………………… 17
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 2 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
1. INLEIDING
Assessering is 'n deurlopende, beplande proses van die identifisering, versameling en
interpretasie van inligting oor die prestasie van leerders, deur van verskillende vorme van take
gebruik te maak. Dit behels vier stappe: die generering en insameling van bewyse van prestasie,
die evaluering van hierdie bewyse, die optekening van die bevindings en die gebruik van hierdie
inligting om die leerder se ontwikkeling te verstaan en te help om die proses van leer en onderrig
te verbeter. Assessering moet beide informeel (assessering vir leer) en formeel (assessering van
leer) wees. In beide gevalle moet gereelde terugvoer aan leerders gegee word om die leerervaring
te verbeter.
2. DOELSTELLINGS EN DOELWITTE
Die doel van hierdie dokument is om sowel onderwysers as leerders te voorsien van 'n stel
gestandaardiseerde skoolgebaseerde assesseringstake (SGA's). Dit bevat nuttige inligting en
riglyne in die vorm van voorbeeldtake.
Die oogmerk van assessering vir onderrig en leer is om inligting te bekom omtrent 'n leerder se
prestasie, wat dan gebruik kan word om individuele leer te verbeter. Tydens 'n landswye
modereringsproses van SBG-take deur die DBO het dit aan die lig gekom dat talle skole in die
land nie die vereistes en riglyne volg wanneer take opgestel word nie, veral met betrekking tot
die ondersoek en die werkstuk. Gevolglik is hierdie voorbeeldtake ontwikkel wat onderwysers as
’n riglyn kan gebruik wanneer hulle hul eie take ontwikkel.
3. ASSESSERINGSTAKE
Hoewel assesseringsriglyne ingesluit word in die jaarlikse onderrigplan aan die einde van elke
kwartaal, is die volgende algemene beginsels van toepassing:
Toetse en eksamens het gewoonlik 'n tydsbeperking en moet met behulp van 'n
nasienmemorandum geassesseer word.
Werkstukke is oor die algemeen uitgebreide stukke werk sonder streng tydsbeperkings wat by
die huis voltooi kan word. Dit kan gebruik word om kennis van werk wat vroeër behandel is, te
konsolideer of te verdiep. Dit kan uit vorige eksamenvrae of nuwe aktiwiteite bestaan waarin
enige hulpbronmateriaal gebruik kan word. Daar word egter aanbeveel dat hierdie werkstukke
sterk gefokus moet wees.
Projekte is uitgebreide opdragte met die oog daarop om die begrip van wiskundige onderwerpe
in die kurrikulum te verdiep. Dit kan egter ook buitekurrikulêre wiskundige onderwerpe betrek
waar daar van die leerder verwag word om toepaslike wiskundige inhoud te selekteer om 'n
konteksgebaseerde probleem of 'n probleem uit die werklike lewe op te los. Die fokus moet op
wiskundige begrippe wees en nie op gedupliseerde foto's of slegs die weergee van feite vanuit
naslaanmateriaal nie.
Ondersoeke word opgestel om wiskundige konsepte en die vaardighede van sistematiese
ondersoek in spesiale gevalle te ontwikkel. Die doel is die waarneming van algemene tendense,
om veronderstellings te maak en hulle te bewys. Hoewel die aanvanklike ondersoek tuis gedoen
kan word, word daar aanbeveel dat die finale beskrywing onder toesig in die klas gedoen moet
word, sonder toegang tot enige aantekeninge. Ondersoeke word met behulp van taakspesifieke of
generiese rubrieke nagesien met aanduiding van die punte wat vir elke vaardigheid toegeken
word, soos hieronder uiteengesit:
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 3 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
• 40% vir die kommunikasie van individuele idees en ontdekkings, met die veronderstelling
dat die leser die teks nie voorheen teëgekom het nie. Die toepaslike gebruik van diagramme
en tabelle sal die waarde van die taak, ondersoek of projek verhoog.
• 35% vir veralgemenings, die maak van veronderstellings en bewys van die geldigheid al dan
nie van hierdie veronderstellings, en
• 20% vir die effektiewe oorweging van spesiale gevalle;
• 5% vir die aanbieding: netheid en visuele impak.
4. ASSESSERINGSPROGRAM
Alle assesseringstake wat in 'n formele program van assessering vir die jaar vervat word, word as
formele assessering beskou. Formele assesseringstake word deur die onderwyser nagesien en
formeel opgeteken met die oog op vordering en sertifisering. Alle formele assesseringstake is
onderhewig aan moderering vir die doeleindes van gehalteversekering. Formele assessering
voorsien onderwysers gewoonlik van 'n sistematiese wyse om te evalueer hoe goed leerders in 'n
graad en/of 'n bepaalde vak vorder. Voorbeelde van formele assessering sluit in toetse,
eksamens, praktiese take, projekte, mondelinge voordragte, demonstrasies, optredes, ens.
Formele assesseringstake vorm deel van 'n jaar lange formele assesseringsprogram in elke graad
en vak.
Formele assesseringstake in wiskunde sluit in toetse, 'n Junie-eksamen, 'n voorbereidende
eksamen (vir graad 12), 'n projek of 'n ondersoek. Die vorme van assessering wat gebruik word,
moet toepaslik wees vir die ouderdom en ontwikkelingsvlak van leerders. Die take moet die
vakinhoud dek en 'n verskeidenheid aktiwiteite insluit met die oog daarop om die doelwitte van
die vak te bereik. Formele assessering moet 'n omvang van kognitiewe vlakke en vermoëns van
leerders akkommodeer soos in die kurrikulum-en-assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir
VOO vervat.
Informele assessering behels die daaglikse monitering van 'n leerder se vordering. Dit kan
gedoen word deur middel van waarnemings, besprekings, praktiese demonstrasies, leerder-
onderwyser-samesprekings, informele klaskamerinteraksies, ens. Informele assessering kan so
eenvoudig wees soos om gedurende die les te stop en leerders waar te neem of om die vordering
van die leerproses met die leerders te bespreek. Informele assessering moet gebruik word om
terugvoering aan die leerders te gee en om onderrig te beplan. Dit hoef nie opgeteken te word
nie. Dit moet nie beskou word as losstaande van leeraktiwiteite wat in die klaskamer plaasvind
nie. Leerders of onderwysers kan hierdie take evalueer. Self- en portuurassessering betrek
leerders aktief by assessering. Beide is belangrik, aangesien dit die leerders in staat stel om te
leer en oor hul eie prestasie te dink. Die resultate van die informele daaglikse
assesseringsaktiwiteite word nie formeel opgeteken nie, tensy die onderwyser verkies om dit te
doen. Die resultate van daaglikse assesseringstake word nie in ag geneem vir bevordering en/of
sertifisering nie.
5. GEHALTEVERSEKERINGSPROSES
'n Span kundiges bestaande uit onderwysers en vakadviseurs uit verskillende provinsies is deur
die DBO aangewys om die assesseringstake in hierdie dokument te ontwikkel. Die span is
versoek om uitnemende voorbeelde van leerdertake by hulle skole en distrikte te bekom. Hierdie
paneel kundiges het 'n tydperk van vier dae by die DBO deurgebring om die take te ontwikkel
aan die hand van die riglyne en beleidsverklaring. Die moderering en gehalteversekering van
take is deur nasionale en provinsiale eksaminatore en moderatore onderneem. Die
assesseringstake is verder afgerond deur die nasionale interne moderatore om te verseker dat dit
in ooreenstemming met KABV-vereistes is.
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 4 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
1. WERKSTUK: RYE EN REEKSE TOTAAL: 60
INSTRUKSIES
1. Beantwoord al die vrae.
2. Toon alle berekeninge wat jy in die bepaling van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan
3. Rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
5. Skryf netjies en leesbaar.
VRAAG 1
Lucy is besig om 1-sentstukke en 5-sentstukke in rye te rangskik. Die patroon van die
munte in elke ry word hieronder getoon.
Ry 1
Ry 2
Ry 3
Ry 4
Ry 5
1.1 Bereken die totale getal munte in die 40ste ry. (3)
ste
1.2 Bereken die totale waarde van die munte in die 40 ry. (4)
1.3 Watter ry bevat munte met 'n totale waarde van 337 sent? (6)
1.4 Toon aan dat die totale waarde van die munte in die eerste 40 rye 4 800 sent is. (6)
[19]
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 5 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 2
Die som van die eerste n terme van 'n ry word gegee deur: Sn = n(23 – 3n)
2.1 Skryf die eerste DRIE terme van die ry neer. (5)
2.2 Bereken die 15de term van die ry. (3)
[8]
VRAAG 3
Die som van die tweede en die derde term van 'n geometriese ry is 280, en die som
van die vyfde en die sesde term is 4 375. Bepaal:
3.1 Die gemeenskaplike verhouding EN die eerste term (6)
3.2 Die som van die eerste 10 terme (2)
[8]
VRAAG 4
Bepaal die waarde van k as:
∞
∑ 4.k
t =1
t −1
=5
[6]
VRAAG 5
Gegee die reeks: 2(5)5 + 2(5)4 + 2(5)3 + ...
Toon aan dat die reeks konvergeer. [2]
VRAAG 6
As 2; x; 18; ... die eerste drie terme van 'n geometriese ry is, bepaal die waarde(s) van x. [4]
VRAAG 7
Gegee Tn = 3n+1 . Watter term sal eerste 20 000 oorskry? [4]
VRAAG 8
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 6 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
Die ry 3; 9; 17; 27; ... is 'n kwadratiese ry.
8.1 Skryf die volgende term van die ry neer. (1)
8.2 Bepaal 'n uitdrukking vir die nde term van die ry. (4)
8.3 Wat is die waarde van die eerste term van die ry wat groter is as 269? (4)
[9]
TOTAAL:60
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 7 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
2. ONDERSOEK 1: FUNKSIES EN INVERSE TOTAAL: 50
INSTRUKSIES
1. Beantwoord al die vrae
2. Toon alle berekeninge wat jy in die bepaling van jou antwoorde gebruik het, duidelik
aan.
3. Rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
word.
5. Skryf netjies en leesbaar
DEEL 1: WATTER VERHOUDINGS MAAK FUNKSIES UIT?
Een-tot-een-verhouding: 'n Verhouding is een-tot-een indien daar vir elke insetwaarde
slegs een uitsetwaarde is.
Baie-tot-een-verhouding: 'n Verhouding is baie-tot-een indien daar vir meer as een
insetwaarde slegs een uitsetwaarde is.
Een-tot-baie-verhouding: 'n Verhouding is een-tot-baie indien daar vir een insetwaarde
meer as een uitsetwaarde is.
1.1 Bepaal die tipe verhouding in elke geval en verstrek 'n rede.
1.1.1
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________ (1)
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 8 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
1.1.2 {(1 ; 3), (2 ; 5), (6 ; 13), (7 ; 15)}
_________________________________________________________ (1)
1.1.3
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________ (1)
'n Funksie is 'n stel geordende getallepare waar geen twee geordende pare
dieselfde
x-koördinaat het nie, of, anders gestel: 'n funksie is 'n stel geordende pare
waar daar vir elke waarde van x een en slegs een waarde van y is. Vir
dieselfde waarde van y kan daar egter verskillende waardes van x wees.
1.2 Watter verhoudings (in VRAAG 1.1.1 tot 1.1.3) is funksies? Waarom?
(a)________________________________________________________ (2)
(b)________________________________________________________ (1)
(c) _______________________________________________________ (1)
Die vertikalelyntoets word gebruik om te bepaal of 'n gegewe grafiek 'n funksie is of nie.
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 9 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
Om te bepaal of 'n grafiek 'n funksie is, moet jy die vertikalelyntoets doen. Indien enige
vertikale lyn die grafiek van f slegs een keer sny, is f 'n funksie; en indien enige
vertikale lyn die grafiek van f meer as een keer sny, is f nie 'n funksie nie.
1.3 Bepaal of die volgende grafieke funksies is of nie. Gee 'n rede vir jou antwoord.
a b c d
e f g h
(a)____________________________________________________________ (1)
(b)___________________________________________________________ (1)
(c)___________________________________________________________ (1)
(d)___________________________________________________________ (1)
(e)___________________________________________________________ (1)
(f)___________________________________________________________ (1)
(g)___________________________________________________________ (1)
(h)___________________________________________________________ (1)
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 10 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
DEEL 2: DIE INVERS VAN 'N EKSPONENSIALE FUNKSIE
2.1 Beskou die vergelyking g(x) = 2x. Voltooi nou die volgende tabel:
x –3 –2 –1 0 1 2
y (1)
2.2 Skets die grafiek van g.
2.3 Skets die grafiek van f(x) = x as 'n stippellyn op dieselfde assestelsel as g. (1)
2.4 Voltooi die tabel hieronder vir h, indien h gelyk is aan g wanneer die x- en
y-waardes omgeruil word.
x
y
Skets h op dieselfde assestelsel as g. (4)
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 11 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
2.5 Skryf vervolgens die x-afsnit van elke grafiek neer.
y = 2x x = 2y
2.5.1___________________________________________________________
(2)
2.5.2___________________________________________________________
2.6 Skryf die definisieversameling (gebied) en waardeversameling neer van:
2.6.1 y = 2x
Definisieversameling: ___________________
(2)
Waardeversameling: ____________________
2.6.2 x = 2y
Definisieversameling:____________________
(2)
Waardeversameling :_____________________
2.6.3 Wat is die verhouding tussen die definisieversameling en die
waardeversameling van die twee grafieke?
________________________________________________________
________________________________________________________ (1)
2.6.4 Is beide grafieke funksies? Gee redes.
__________________________________________________________ (2)
2.6.5 Skryf die vergelyking van x = 2 y neer in die vorm y =
(1)
__________________________________________________________
2.6.6 Merk jy enige simmetrielyn in jou skets op? Wat is die vergelyking van
hierdie lyn?
__________________________________________________________ (1)
2.6.7 In wiskunde noem ons h die invers van g. Maak 'n veronderstelling
omtrent die grafiek en sy invers.
__________________________________________________________ (3)
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 12 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
DEEL 3: WANNEER IS DIE INVERS VAN 'N KWADRATIESE FUNKSIE OOK
'N FUNKSIE?
3.1 Gegee: f ( x) = 2 x 2 , vir x ∈ ℝ
(1)
3.1.1 Skryf die vergelyking neer van die invers van f.
________________________________________________________
3.1.2 Skryf die draaipunte neer van beide f en sy invers.
___________________________________________________________
(2)
3.1.3 Skets die grafieke van f en sy invers op dieselfde assestelsel.
(2)
3.1.4 Besluit of die invers van f 'n funksie is of nie, en gee 'n rede vir jou
antwoord.
(2)
___________________________________________________________
3.1.5 Verduidelik hoe jy die definisieversameling van f sodanig sal beperk
dat sy invers 'n funksie sal wees.
___________________________________________________________ (2)
3.1.6 Skryf vervolgens die ooreenstemmende waardeversameling neer van
die invers van f indien:
(a) x ≤ 0 ___________________________________________________ (1)
(b) x ≥ 0 ___________________________________________________ (1)
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 13 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
3.1.7 Op afsonderlike assestelsels, skets die grafieke van die invers van f
met beperkte definisieversamelings soos in VRAAG 3.1.6. Dui die
definisieversameling en waardeversameling van elk aan.
(2)
3.1.8 Is die twee grafieke in VRAAG 3.1.7 funksies? Gee 'n rede of redes
vir jou antwoord.
___________________________________________________________ (2)
TOTAAL: 50
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 14 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
3. ONDERSOEK 2: TOEPASSING VAN DIFFERENSIAALREKENE
TOTAAL: 50
INSTRUKSIES
1. Beantwoord al die vrae.
2. Toon alle berekeninge wat jy in die bepaling van jou antwoorde gebruik het,
duidelik aan.
3. Rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik word.
5. Skryf netjies en leesbaar.
DOEL: Om ondersoek in te stel aangaande die infleksiepunt van 'n kubiese grafiek en
sy verhouding met die grafiek van die eerste en tweede afgeleide.
GEVAL 1
Gegee: f ( x) = x 3 − 7 x 2 + 36
1.1 Skets die grafiek van f netjies op grafiekpapier. Dui alle afsnitte en die koördinate (8)
van draaipunte duidelik aan.
1.2 Bepaal die eerste afgeleide van f en noem dit g. (1)
1.3 Skets die grafiek van g op dieselfde assestelsel as f. Dui alle afsnitte en die draaipunt (3)
duidelik aan.
1.4 Bepaal die tweede afgeleide van f en noem dit h. Skets dan die grafiek van h op (3)
dieselfde assestelsel as f en g. Toon al die afsnitte van die grafiek met die asse
duidelik aan.
1.5 Wat merk jy op aangaande die x-afsnitte van die kwadratiese funksie en die (1)
x-koördinate van die draaipunte van die kubiese funksie?
1.6 Die infleksiepunt kan bepaal word deur f " (x) = 0 op te los. Dit kan ook bepaal (3)
word deur die middelpunt van die draaipunte van die kubiese grafiek te bereken.
Bepaal vervolgens die infleksiepunt van f.
1.7 Wat merk jy op aangaande die simmetrie-as van g, die x-afsnit van h en die (1)
x-koördinate van die infleksiepunt van f ?
[20]
GEVAL 2
Gegee: f ( x) = − x 3 − 2 x 2 + 4 x + 8
2.1 Skets die grafiek van f netjies op grafiekpapier. Toon al die afsnitte en koördinate (7)
van die draaipunte duidelik aan.
2.2 Bepaal die eerste afgeleide van f, en noem dit g. (1)
2.3 Skets die grafiek van g op dieselfde assestelsel as f. Toon al die afsnitte en die (4)
draaipunt duidelik aan.
2.4 Bepaal die tweede afgeleide van f en noem dit h. Skets dan die grafiek van h op (3)
dieselfde assestelsel as f en g. Toon al die afsnitte van die grafiek met die asse
duidelik aan.
2.5 Wat merk jy op aangaande die x-afsnitte van die kwadratiese funksie en die (1)
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 15 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
x-koördinate van die draaipunte van die kubiese funksie?
2.6 Die infleksiepunt kan bepaal word deur f " (x) = 0 op te los. Dit kan ook bepaal (3)
word deur die middelpunt van die draaipunte van die kubiese grafiek te bereken.
Bepaal vervolgens die infleksiepunt van f.
2.7 Wat merk jy op aangaande die simmetrie-as van g, die x-afsnit van h en die (1)
x-koördinate van die infleksiepunt van f ?
[20]
3. GEVOLGTREKKING
Op grond van die twee gevalle, watter gevolgtrekking kan jy maak omtrent die
infleksiepunt van 'n kubiese funksie in verhouding met die grafieke van die eerste
en tweede afgeleides? [2]
4. TOEPASSING
Die parabool hieronder is die grafiek van die afgeleide van 'n funksie f.
4.1 Vir watter waarde(s) van x sal f :
4.1.1 Toeneem (2)
4.1.2 Afneem (2)
4.2 Gee die absisse van die draaipunt(e) van y = f (x). (2)
4.3 Klassifiseer die stasionêre punt(e). (2)
[8]
TOTAAL: 50
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 16 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
4. PROJEK: 'N PRAKTIESE TOEPASSING VAN DIFFERENSIAALREKENE
TOTAAL: 50
INSTRUKSIES
1. Beantwoord al die vrae.
2. Toon alle berekeninge wat jy in die bepaling van jou antwoorde gebruik het,
duidelik aan.
3. Rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
5. Skryf netjies en leesbaar.
6. Skets die houers volgens die gegewe spesifikasies.
7. Wiskundige metodes en formules moet gebruik word om die houers te beplan en
te skets.
8. Alle berekeninge en die beplanning van die sylengtes en oppervlaktes moet netjies
en duidelik in geskrewe dele en sketse aangebied word.
HOUERS
A: 'n Houer met 'n reghoekige basis
B: 'n Houer met 'n sirkelvormige basis
C: 'n Houer met 'n driehoekige basis
SPESIFIKASIES
• Elke houer moet presies een liter vloeistof kan bevat.
• Elke houer moet 'n minimum oppervlakte hê.
• Die oppervlakte van elke houer moet die deksel insluit.
• Die lengte van die reghoekige basis moet twee maal die breedte wees.
• Die driehoekige houer moet 'n gelyksydige basis hê.
VERDERE VERGELYKING
Afgesien van jou gevolgtrekking op grond van die drie opsies, watter ander vorm sou jy
gebruik vir 'n koeldrankhouer in die vervaardiging van koeldrankblikkies? Gee 'n rede vir
jou antwoord.
WENK: Die betrokke vorm kan die mees ekonomiese een wees om te vervaardig maar
nie die mees praktiese keuse nie.
RUBRIEK
KRITERIA MAKSIMUM PUNTE TOEGEKEN
PUNT A B C
Korrekte wiskundige formules 3x3
Korrekte berekeninge:
Afmetings van basisse 4x3
Hoogte van die houers 2x3
Logiese redenering en aanbieding 3x3
Tydige inlewering 2
Gevolgtrekking oor die minste materiaal 1x3
gebruik
Laaste verdere vergelyking 1x3
Sketse 2x3
TOTAAL 50
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 17 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
1. WERKSTUK TOTAAL: 60
MEMORANDUM: RYE EN REEKSE
1.1 Die ry hieronder kan gebruik word om die totale getal
muntstukke in die 40ste ry te bepaal:
1; 3; 5; 7… vir
Rekenkundige ry
en
? vervanging in korrekte formule
antwoord
79
OF
wat ’n gelyke getal is
Aantal munte: vervanging in korrekte formule
antwoord
(3)
1.2 wat ’n gelyke getal is
Totale waarde vervanging in korrekte formule
antwoord
OF
Gelyke rye vorm ’n rekenkundige ry:
11; 23; 35; 42…
vir ry
vervanging in korrekte formule
antwoord
(4)
1.3 Indien n ongelyk is :
vervanging
vereenvoudiging
antwoord
Indien n gelyk is:
vergelyking
antwoord
nie van toepassing nie
… of
Nie van toepassing nie aangesien nie ’n
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 18 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
natuurlike getal is nie (6)
1.4 vir generering van ry
antwoord
OF
Reeks vir 1-sentstukke:
800 munte
munte
Reeks vir 5-sentstukke:
vir generering van ry
Dit is ’n kombinasie van twee rekenkundige reekse:
;
vir splitsing van ry
800
4 800
munte (6)
Totale waarde is: sent
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 19 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
2.
2.1 vervanging in formule
waarde
waarde
waarde
waarde
(5)
2.2
waarde van d
Die ry is rekenkundig.
vervanging in korrekte formule
antwoord
(3)
3.
3.1
…………….(1)
………….(2)
:
:
vir gemeenskaplike faktor
antwoord
(6)
3.2
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 20 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
Vervanging van die waarde van r in
vergelyking (1) of (2)
antwoord
(2)
3.3
vervanging in korrekte formule
antwoord
(2)
4.
vir die reeks
4
gelykstelling van die reeks aan 5
vervanging in die formule
vereenvoudiging
antwoord
(6)
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 21 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
5.
Vir konvergensie
Aangesien:
Dit impliseer dat die reeks konvergeer.
(2)
6.
vir beide faktore
vir albei waardes van x
(4)
OF
1 punt vir beide waardes van x
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 22 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
7.
Vir die ongelykheid
log-vorm
waarde van log
vereenvoudiging
antwoord
8.
8.1 39 antwoord (1)
8.2
3 9 17 27
6 8 10
2 2
formule
OF
formule
8.3
faktore
Die eerste waarde van n is 16
Die term is antwoord
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 23 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
2. ONDERSOEK 1 TOTAAL: 50
MEMORANDUM: FUNKSIES EN INVERSE
DEEL 1
1.1
1.1.1 een-tot-baie-verhouding antwoord
(1)
1.1.2 een-tot-een-verhouding antwoord
(1)
1.1.3 baie-tot-een-verhouding antwoord
(1)
1.2
a) Nie 'n funksie nie; vir een insetwaarde is daar meer as een uitsetwaarde. antwoord
rede
(2)
b) Funksie; vir een insetwaarde is daar slegs een uitsetwaarde. antwoord
en rede
(1)
c) Funksie; vir meer as een insetwaarde is daar slegs een uitsetwaarde. antwoord
en rede
(1)
1.3 a: Nie 'n funksie nie een punt
b: Funksie per
c: Nie 'n funksie nie antwoord
d: Nie 'n funksie nie
e: Funksie
f: Funksie
g: Funksie
h: Nie 'n funksie nie (8)
DEEL 2
2.1
x een punt
y vir alle y-
waardes
(1)
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 24 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
2.2 g: y-afsnit
vorm
asimptoot
2.3 f: vir beide x en y-afsnitte
h: vir x-afsnit
vir asimptoot
(6)
2.4 een punt
x vir alle y-
y waardes
een punt
vir alle x-
Sien skets hierbo vir h . waardes
(2)
2.5
2.5.1 Geen x-afsnit antwoord
(1)
2.5.2 x = 1 antwoord
(1)
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 25 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
2.6
2.6.1 Definisieversameling (gebied): antwoord
OF
OF
Waardeversameling:
antwoord
OF
OF
(2)
2.6.2 Definisieversameling: antwoord
OF
OF
Waardeversameling:
antwoord
OF
OF
(2)
2.6.3 Die definisieversameling van een grafiek is die waardeversameling van die ander antwoord
een, en omgekeerd. (1)
2.6.4 Ja, beide grafieke is funksies. Hulle slaag die vertikalelyntoets. antwoord
rede
(2)
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 26 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
2.6.5 antwoord
(1)
2.6.6 Ja, die lyn met die vergelyking y = x is die simmetrielyn. antwoord
rede
(2)
2.6.7 Enige toepaslike logiese veronderstelling. (3)
DEEL 3
3.1.1 antwoord
of (1)
3.1.2 Draaipunt van f is (0; 0) antwoord
en die draaipunt van die invers is (0; 0) antwoord
(2)
3.1.3 vir f
vir die invers g
(2)
3.1.4 Die invers van f is nie 'n funksie nie; dit slaag nie die antwoord
vertikalelyntoets nie. rede (2)
3.1.5 , definisieversameling: OF een punt vir elke
definisieversameling
, definisieversameling : OF
(2)
3.1.6 a) Indien die definisieversameling of f is, sal die vir en
waardeversameling van die invers wees
b) Indien die definisieversameling of f is, sal die vir en
waardeversameling van die invers wees (2)
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 27 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
3.1.7 definisieversameling
korrekte vorm
Definisieversameling:
Waardeversameling:
(2)
definisieversameling
korrekte vorm
Definisieversameling: x≥0
Waardeversameling: y≤0
(2)
L.W. Die notasie word slegs vir een-tot-een-verhoudings gebruik en mag nie gebruik
word vir die inverse van baie-tot-een-verhoudings nie aangesien hulle inverse nie funksies is nie.
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 28 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
3. ONDERSOEK 2 TOTAAL: 50
MEMORANDUM: TOEPASSING VAN DIFFERENSIAALREKENE
GEVAL 1
1.
1.1
y-afsnit = 36 Punte word slegs op die
vir x-afsnitte: grafiek toegeken.
koördinate van die x-afsnitte is
Vir die draaipunte:
DP maksimum
minimum
1.2 1 punt vir die vergelyking
1.3 Punte word slegs op die
grafiek toegeken.
y-afsnit = 0
Vir die x-afsnitte:
koördinate van die x-afsnitte is
Vir die draaipunt:
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 29 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
OF
DP
1.4
1 punt vir die vergelyking:
y-afsnit
Vir die x-afsnitte:
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 30 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
Alle waardes word slegs volgens die grafieke nagesien.
Vir f
x-afsnitte: x = – 2; x = 3 of x = 6 (1 punt vir elke x-afsnit)
y-afsnit: y = 36 (1 punt)
Draaipunt (0; 36) (1 punt)
Draaipunt (1 punt vir elke koördinaat)
Vorm (1 punt)
(8)
Vir g
x-afsnitte: (1 punt vir elke afsnit)
Draaipunt (1 punt vir albei koördinate)
(3)
Vir h
x-afsnit:
y-afsnit: (1 punt elk) (2)
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 31 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
1.5 Die x-afsnitte van die kwadratiese funksie en die x- 1 punt vir die stelling
koördinaat van die draaipunt van die kubiese funksie is
gelyk, naamlik
(1)
1.6
Antwoord (3)
OF
formule
vervanging
antwoord
1.7 Die simmetrie-as van g, die x-afsnit van h en die antwoord
infleksiepunt van f is
(1)
GEVAL 2
2.
2.1 y-afsnit = 8
vir x-afsnitte: Punte word slegs op die grafiek
toegeken.
koördinate van die x-afsnitte is
en
Vir die draaipunte:
DP minimum
DP maksimum
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 32 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
2.2 1 punt vir die vergelyking van
2.3 y-afsnit = 4
x-afsnit Punte word slegs op die grafiek
toegeken.
DP
DP
OF
DP
2.4 Slegs 1 punt vir vergelyking
(1)
y-afsnit = Ander punte word op die
x-afsnit grafiek toegeken.
2.5 Die x-afsnitte van die kwadratiese funksie en die x- 1 punt vir die stelling
koördinaat van die draaipunte van die kubiese funksie is
gelyk, naamlik
(1)
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 33 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
2.6
(3)
OF formule
vervanging
antwoord
2.7 Die simmetrie-as van g, die x-afsnit van h en die x- antwoord
koördinaat van die infleksiepunt van f is
(1)
3. Die infleksiepunt van die kubiese funksie is gelyk aan die gevolgtrekking
simmetrie-as van die grafiek van die eerste afgeleide en ook
gelyk aan die x-afsnit van die grafiek van die tweede (2)
afgeleide.
4.
4.1.1 toeneem:
(2)
4.1.2 afneem: Vir beide waardes van x
Vir korrekte ongelykheid
(2)
4.2 Die x-waardes van die draaipunte x=2
x=2 x=4
x=4 (2)
4.3 x = 2 is die relatiewe maksimum aangesien x < 2 indien x = 2 maksimum
f toeneem x = 4 minimum
x = 4 is die relatiewe minimum aangesien x > 4 indien f
increasing (2)
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 34 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
Alle waardes word slegs volgens die grafieke nagesien.
2.1 Vir f
Elke x-afsnit 1 punt x = 2 en x = –2 (2 punte)
y-afsnit 1 punt y = 8
Vir die draaipunt (-2; 0) 1 punt
Vir die draaipunt (0, 67 ) of 1 punt vir x-koördinaat en1 punt vir y-
koördinaat (2 punte)
Vorm van die grafiek 1 punt
(7)
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 35 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
2.3 Vir g
x-afsnitte: x = –2 en (1 punt elk)
y-afsnit: y = 4 (1 punt)
Draaipunt (beide koördinate 1 punt) (4)
2.4 Vir h
x-afsnit: (1 punt)
y-afsnit: y = – 4 (1 punt) (2)
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 36 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
4. PROJEK TOTAAL: 50
Toepassings van differensiaalrekene
RUBRIEK
KRITERIA MAKSIMUM PUNTE TOEGEKEN
PUNT A B C
Korrekte wiskundige formules 3x3
Korrekte berekeninge:
Afmetings van basisse 4x3
Hoogte van die houers 2x3
Logiese redenering en aanbieding 3x3
Tydige inlewering 2
Gevolgtrekking oor die minste materiaal 1x3
gebruik
Laaste verdere vergelyking 1x3
Sketse 2x3
TOTAAL 50
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 37 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
A REGHOEKIGE BASIS 1 liter = 1 000 c
formule: volume
H H in terme of x
formule: oppervlakte
x Vervanging van H
2x
los op vir
1 liter = 1 000 cm3
minimum materiaal:
Volume: : = 1 liter
vervang om
H = = cm H = 9,61499 …te bereken
Oppervlakte: 2( antwoord
= 4
= 4
= 4
Vir minimum oppervlakte:
H= 9,61499… cm
Min. oppervlakte: 4
B SIRKELVORMIGE BASIS
formule: volume
formule: oppervlakte
r vervanging van H
los op vir
minimum materiaal:
H
vervang en
H = 10,8385…cm
antwoord
1 liter = 1 000 cm3
Volume: : = 1 liter
H = cm3
Oppervlakte: 2
= 2
Minimum oppervlakte:
4
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 38 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
Minimum oppervlakte:
= 553, 58 cm2
C 1 liter = 1 000 cm3
formule: volume
x x
H in terme van x
H x x formule: oppervlakte
Vervanging van H
x
los op vir x = cm
x minimum materiaal:
vervang x
bereken H
antwoord
1 liter = 1 000 cm3
Volume : : = 1 liter
H = = cm
Oppervlakte:
Minimum oppervlakte:
= 4 000
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 39 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
H= 9,16486….cm
Minimum oppervlakte:
Gevolgtrekking: Die SIRKELVORMIGE BASIS benodig
die minste materiaal om 1 liter vloeistof te kan bevat.
H
Coca-Cola
VERDERE VERGELYKING
Die Coke-maatskappy gebruik hierdie vorm omdat dit
minste materiaal benodig om te vervaardig en dit derhalwe
die mees ekonomiese van die drie vorms is.
Die sfeer: Volume :
= 6,2035…
r
Oppervlakte 4
Hierdie vorm benodig verreweg die minste materiaal, maar
is heeltemal onprakties. Dit sal rondrol op 'n plat
oppervlakte. 'n Mens sou 'n voetstukkie kon ontwerp
waarop die blikkie kan staan, maar dit sal die
vervaardigingskoste verhoog.
Kopiereg voorbehou
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 40 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – 41 KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Study this subject
Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Mathematics.
- Grade 12 Mathematics notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Mathematics questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Mathematics quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Mathematics past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 SBA exemplars
More Mathematics and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Question paper
Mathematics Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Limpopo Mock 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)
Related documents
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)
More from Grade 12 Mathematics

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Free State Prelim 2024 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Free State Prelim 2024 Question Paper

Question paper and memo
Mathematics Grade 12 KZN March Test 2024 Paper & Memo

Question paper
Mathematics Grade 12 Paper 1 KZN Pre June 2024 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2024 Question Paper

Memorandum