Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
MEGANIESE TEGNOLOGIE
2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 

%20MEMO%20SEPT%202018_Eng%20D_hlayiso.com_--755d4907-fba9-478a-9a6d-cded15048da7/v1-868d7b898ccf0664f121/card.webp)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afr%20D_hlayiso.com_--3f2fad2e-2e8e-494d-b250-7a3f03f1b1e3/v1-95685df1efadb707fb28/card.webp)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
%20MEMO%20SEPT%202018_English_hlayiso.com_--b985e4dd-9a08-4ec2-a07b-64edd6f727ea/v1-e5704410f2b7cfd49bb6/card.webp)
View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)


Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afr)
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 589.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
NSC June Exam 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 2 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 A (1)
1.2 D (1)
1.3 B (1)
1.4 A (1)
1.5 A (1)
1.6 B (1)
1.7 D (1)
1.8 A (1)
1.9 B (1)
1.10 D (1)
1.11 D (1)
1.12 B (1)
1.13 C (1)
1.14 A (1)
1.15 A (1)
1.16 C (1)
1.17 D (1)
1.18 D (1)
1.19 C (1)
1.20 A (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 3 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 2: VEILIGHEID
2.1 Hoekslyper veiligheidsdrag:
• Dra oogbeskerming
• Dra oorproppe of -mowwe
• Dra veiligheidstewels
• Dra oorpak/leervoorskoot
• Dra veiligheidshandskoene
(Enige 2 x 1) (2)
2.2 Hidrouliese pers: veiligheid:
• Die voorgeskrewe druk moet nie oorskry word nie
• Maak seker dat die drukmeter in 'n werkende toestand is
• Die platform waarop die werkstuk rus moet stewig en haaks met die
silinder van die pers wees
• Slegs voorgeskrewe toerusting moet gebruik word
• Maak seker dat die penne wat die platform stut deeglik in plek is
• Gaan hidrouliese pype na vir lekkasies en/of olie op die vloer
• Laer moet in 'n geskikte setmaat geplaas word
(Enige 3 x 1) (3)
2.3 Boogsweishelm/-skerm:
• Om jou vel en oë teen die gevaarlike ultra-violet strale te beskerm
• Om jou vel en oë teen die sweis vonke te beskerm (1)
2.4 Freesmasjien:
• Klamp werkstukke en klamptoerusting stewig.
• Weet waar die AAN/AF skakelaar is.
• Maak seker dat alle skerms in plek is.
• Dra alle nodige veiligheidstoerusting.
• Moet nie die masjien sonder toestemming gebruik nie.
• Maak seker dat die masjien in werkende toestand is.
• Verseker dat die area rondom die masjien vry van olie en/of
afvalmateriaal is.
(Enige 2 x 1) (2)
2.5 Veiligheidsaspek:
• Skakel die masjien af. (1)
2.6 Veerkompressor veiligheid:
• Maak seker dat die kake/klamp van die veertoetser nie sal gly nie.
• Maak seker die kompressorboute is sterk genoeg.
• Moenie die kompressor oorlaai nie.
• Wees versigtig wanneer die veer saamgepers of ontspan word.
• Moenie 'n hamer gebruik om die veer uit die kompresser te verwyder
nie.
(Enige 1 x 1) (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 4 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING
3.1 Toetsers
3.1.1 Die doel van die brandstofdruktoetser is om die brandstof-
werksdruk in die stelsel en die brandstofdruk in die brandstoflyn
wat na die direkte brandstofinspuiting gaan, te toets. (2)
3.1.2 Die doel van die wringtoetser is om die verhouding tussen die
wringkrag wat toegepas word in die materiaal en die invloed van
die materiaallengte op wringdefleksie te ondersoek. (2)
3.1.3 Die silinderlekkasietoetser word gebruik om te toets of gasse
van die silinder in die enjin lek gedurende die kompressie slag. (2)
3.2 Redes om 'n silinderlekkasietoets te doen
• Om die persentasie lekkasie te bepaal
• Om die ligging van die lekkasie te bepaal (2)
3.3 MIGS/MAGS – Sweising
3.3.1 Voordele van MIGS/MAGS sweising :
• Minder skoonmaak van sweiswerk word vereis
• Dunner materiaal kan gesweis word
• Minder vaardigheid nodig
• Aaneenlopende sweising is moontlik
• Minder defekte kom voor
(Enige 2 x 1) (2)
3.3.2 MIGS/MAGS gasse:
• Argon
• Helium
• Teral
• CO 2 (Koolstofdioksied)
(Enige 2 x 1) (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 5 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 4: MATERIAAL
4.1 Hoër kritieke temperatuur:
Hierdie is die hoogste temperatuur waarteen staal verhit kan word om
maksimum hardheid te verkry. (2)
4.2 Yster-koolstof Strukture
4.2.1 Yster-koolstof ekwilibriumdiagram (2)
4.2.2 A Ferriet + Perliet
B Ferriet
C Ferriet + Austeniet
D Austeniet
E Austeniet + Sementiet
F Perliet + Sementiet
G 100% Perliet (7)
4.2.3 900 °C (2)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 6 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 5: TERMINOLOGIE
5.1 Parallelle spy
5.1.1 D
Wydte =
4
84
=
4
= 21 mm (2)
5.1.2 D
Dikte =
6
84
=
6
= 14 mm (2)
5.1.3 Lengte = D × 1.5
= 84 × 1.5
= 126 mm (2)
5.2 Indeksering:
40
Indeksering =
n
40 2
= ÷
106 2
20
=
53
Geen volle draaie nie en 20 gate op die 53 gatsirkel (3)
5.3 Diepte van die skroefdraad:
Hoogte = 0,866P
= 0,866 × 2
= 1,73 mm (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 7 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
5.4 Reguittandrat
5.4.1 Addendum =m
= 3 mm (1)
5.4.2 Dedendum = 1,157 m of 1,25 m
= 1,157 x 3 1,25 x 3
= 3,47 mm 3,75 mm (2)
5.4.3 Vryruimte = 0,157 m of 0,25 m
= 0,157 x 3 0,25 x 3
= 0,47 mm 0,75 mm (2)
5.4.4 SSD
Module =
T
SSD = m × T
= 3 × 48
= 144 mm (2)
5.4.5 BD = SSD + 2m
= 144 + 2(3)
= 144 + 6
= 150 mm (2)
5.4.6 Snydiepte = 2,157 m of 2,25 m
= 2,157 x 3 2,25 x 3
= 6,47 mm 6,75 mm (2)
5.4.7 Sirkelsteek =mxπ
=3xπ
= 9,43 mm of 9,42 mm (2)
5.5 Tipe spy getoon in FIGUUR 5.5
• Parallelle spy (2)
5.6 Tipe freesproses getoon in FIGUUR 5.6
• Koppelfreeswerk (2)
5.7 Tipe ingenieurs toerusting getoon in FIGUUR 5.7
• Freesmasjien (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 8 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 6: HEGTINGSMETODES
6.1 Oorsake van sweisdefekte:
6.1.1 Poreusheid:
• Atmosferiese besmetting
• Oppervlakbesmetting
• Vuil of nat elektrodes met boogsweiswerk
• Geroeste draad met MIGS/MAGS
• Gebrek aan afskermingsgas
(Enige 1 x 1) (1)
6.1.2 Insnyding:
• Verkeerde verstellings van toerusting
• Sweisspoed te vinnig
• Stroom te hoog
(Enige 1 x 1) (1)
6.1.3 Slakinsluiting:
• Stroom te laag
• Ingeslote hoek te klein
• Vinnige afkoeling
• Hoë viskositeit van gesmelte metaal
• Die vorige sweisslak was nie verwyder nie
(Enige 1 x 1) (1)
6.2 Vernietigende toetse:
• Keepbreektoets
• Buigtoets
• Masjineringstoets
• Trektoets
(Enige 3 x 1) (3)
6.3 Kleurstofdeurdringingstoets:
• Maak die sweislas skoon wat getoets moet word.
• Spuit kleurstof op die oppervlak en laat droog word.
• Te veel kleurstof word verwyder met 'n skoonmaak middel
• Laat oppervlak droog word.
• Spuit 'n ontwikkelaar op die oppervlak om die kleurstof wat vas gevang
is in die kraak duideliker te maak.
• Die kleurstof sal al die oppervlakdefekte aandui. (6)
6.4 Trae gas:
• Stabiliseer die boog.
• Voorkom atmosferiese besmetting.
• Verminder sweisspatsels.
• Voorkom poreusheid.
• Verseker voldoende smelting.
(Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 9 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
6.5 MIGS/MAGS-sweising:
• Mate van deurdringing en smelting
• Tempo van sweisdraadtoevoer
• Tempo van sweisdraadverbranding
• Die vloei van die sweismetaal
• Die klank van die sweisproses
(Enige 3 x 1) (3)
6.6 MIGS/MAGS-sweising:
A. Moedermetaal
B. Sweisplas
C. Elektrodedraad
D. Gasspuitstuk
E. Kontakbuis
F. Trae gas
G. Aardkabel (7)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 10 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 7: KRAGTE
7.1 Resultant:
300cos40° 300 N
200 N 200cos40°
200sin40° 300sin40°
40° 40°
400 N
60°
100sin60°
100 N 100cos60°
OF
Horisontale Groottes Vertikale Groottes
komponente komponente
300NCos40° 229,81 N 300NSin40° 192,84 N
-200NCos40° -153,21 N 200NSin40° 128,56 N
400 N 400 N 0N 0N
-100NCos60° -50 N -100Sin60° -86,60 N
TOTAAL 426,6 N TOTAAL 234,80 N
R 2 = HK 2 + VK 2 426,60N
234,80N
R = 426,60 + 234,80
2 2
R
R = 486,95 N Ɵ
θ = VK
Tan
HK
234,80
=
426,60
θ = 28,83°
Resultant = 486,95 N 28,83° Noord van Oos (13)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 11 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
7.2 Spanning en vormverandering
7.2.1 Spanning:
(
π D2 − d2
Area =
)
4
(
π 0,062 2 − 0,05 2
A=
)
4
= 1,06 × 10 −3 m 2
krag
Spanning =
area
80 × 10 3
=
1,06 × 10 -3
= 75,47 × 10 6 Pa
= 75,47 MPa (5)
7.2.2 Vormverandering:
σ
ε =
E
ε = 75.47 × 10
6
90 × 10 9
= 0,84 × 10 −3 (3)
7.2.3 Verandering in lengte:
Δ
ε =l
ol
Δ ε = × ol
l
= (0,84 × 10 −3 )× 100
= 0,084 mm (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 12 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
7.3 Momente
550 N 640 N 300 N
4m
8m 8m
A B
Bereken A. Momente om B:
∑ ROM = ∑ LOM
(A × 16 ) = (550 × 8 ) + (640 × 4 ) + (300 × 0 )
16A 6960
=
16 16
A = 435 N
Bereken B. Momente om A:
∑ LOM = ∑ ROM
(B × 16 ) = (300 × 16 ) + (640 × 12) + (550 × 8)
16B 16880
=
16 16
B =1055 N (6)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 13 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 8: INSTANDHOUDING
8.1 Viskositeit:
As gevolg van hoër druk tussen die oppervlakke, moet dit verseker dat die
ratte goed met olie bedek is en dat die smeerlaag nie verlore gaan nie. (2)
8.2 Rede vir die gebruik van SAE 20W50:
Dit is om te verseker dat die olie voldoen aan die werksvereistes oor 'n
reeks van temperature vanaf aanskakeling tot werkstemperatuur. (2)
8.3 Vloeipunt:
Vloeipunt is die laagste temperatuur waarteen die vloeistof vloeibaar bly. (1)
8.4 Eienskappe van ghries:
• Dit moet waterweerstandig wees/moet nie met water meng nie.
• Lae vriespunt.
• Voorkom roes/korrosie.
• Goed vir drukkragte.
• Hoë smeltpunt.
(Enige 2 x 1) (2)
8.5 Instandhoudingsnyvloeistof:
• Voorkom besmetting van die snyvloeistof deur dit gereeld af te tap en
te vervang.
• Verwyder die metaalsnysels van die masjien se spatbak.
• Maak seker dat die opgaarbak gereeld vol gemaak word.
• Maak seker dat daar voldoende vloei van snyvloeistof na die
snygereedskap is.
(Enige 3 x 1) (3)
8.6 Viskositeit van enjinolie:
• Die olie sal nie tussen die werkoppervlaktes bly nie, maar dit sal net
deurvloei.
• Die olie sal nie genoeg tyd hê om hitte, wat tussen die bewegende
onderdele, as gevolg van wrywing gegenereer weg te voer nie. (2)
8.7 Rede vir die slyp van 'n vliegwiel:
• Om effektiewe kontak tussen vliegwiel en koppelaarplaat te verseker
• Verwyder groewe wat deur slytasie veroorsaak is
• Verwyder warm kolle op die vliegwiel (3)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 14 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER
9.1 Rataandrywings:
9.1.1 Rotasie frekwensie van die uitsetas:
ND TA × TC
=
NA TB × TD
TA × TC
ND = × NA
TB × TD
40 × 30
NA = × 1440
60 × 80
= 360 r/min (3)
9.1.2 Snelheidsverhouding:
NINSET
VR =
NUITSET
1440
=
360
= 4 :1 (2)
9.2 Bandaandrywings:
9.2.1 Rotasiefrekwensie van die dryfkatrol:
Vπ
=
Dn
V
nπ
=
D
40
=
π (0,26 )
= 48,97 r.s −1 × 60
= 2938,2 r/min (3)
9.2.2 Drywing oorgedra:
T1
= 2,5
T2
T1 = 2,5 × T2
= 2,5 × 140
= 350 N
P = (T1 − T2 )V
P = (350 − 140 )× 40
= 8400 Watt
= 8,4 kW (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 15 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
9.3 Hidroulika:
9.3.1 Vloeistofdruk:
π 2
AA = D
4
π 2
= 0.038
4
= 1,13 × 10 − 3 m2
F
pA =
AA
250
= Pa
1,13 × 10 − 3
= 221,24 × 103 Pa
= 221,24 kPa (4)
9.3.2 Afstand beweeg deur suier B in 10 slae:
π 2
AB = D
4
π × 0,112
=
4
= 9,50 × 10 −3 m2
VB = VA
A B × LB = A A × L A
A A ×LA
LB =
AB
=
(1,13 ×10 )× (0,12 )
−3
(9,50 ×10 )
−3
= 14,27 × 10 −3 m
Beweging = 14,27 mm × 10 slae
= 142,7 mm (4)
9.4 Voordele van ABS:
Die ABS stelsel voorkom dat wiele sluit en gly wanneer daar gedurende
uiterse omstandighede gerem word. (2)
9.5 Lugsakke:
Dit word gesien as 'n passiewe veiligheidsaspek omdat die bestuurder en
passasiers in die voertuig nie nodig het om die lugsakke te aktiveer nie
of om enige iets te doen om deur die lugsakke beskerm te word nie. (2)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 16 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 10: TURBINES
10.1 Reaksie-turbine:
• Francis
• Kaplan
• Tyson
• Gorlov (Enige 2 x 1) (2)
10.2 Impulsturbine:
• Die impulsturbine verander die snelheid van 'n waterstraal.
• Die straal bots met die turbine se geboë lemme, wat die vloeirigting
verander.
• Die gevolglike verandering in momentum (impuls) oefen krag uit op die
turbinelem.
• Omdat die turbine vinnig draai, word die krag oor 'n afstand uitgeoefen,
terwyl die weggekeerde water met minder energie gelaat word.
• Voordat dit die turbinelem tref, word die waterdruk (potensiële energie)
omgesit in kinetiese energie deur 'n spuitstuk wat op die turbinelem
gekonsentreer word.
• Geen verandering in druk vind by die turbinelem plaas nie. (6)
10.3 Kontrole van spoed van stoomturbine:
Om te verhoed dat die turbine-rotor 'n onbeheerbare spoed bereik. (2)
10.4 Voordele van gasturbine
• Gladde werking weens die afwesigheid van wederkerige onderdele.
• Min bewegende onderdele dus, min wrywing.
• Maklike aansit.
• Kan wye reekse brandstowwe gebruik.
• Geen water verkoelingstelsel word benodig nie.
• Nie-giftige gasse beperk
• Benodig min instandhouding.
• Baie hoë krag tot gewig verhouding, teenoor wederkerige enjins.
• Beweeg in een rigting alleenlik, met heelwat minder vibrasie as 'n
wederkerige enjin.
• Lae werksdrukke.
• Hoë werkspoed.
• Lae olie smeringskoste en verbruik (Enige 3 x 1) (3)
10.5 Afvoersluis:
'n Afvoersluis voer uitlaatgasse weg van die turbinewiel. Dit reguleer die
turbinespoed, om die maksimum aanjaagdruk te handhaaf. (2)
10.6 Hoë hoogte bo seespieël:
Werkverrigting neem af as gevolg van minder suurstof teen hoër hoogte
bo seespieël. (2)
10.7 Voordeel turboaanjaer
Gebruik die uitlaatgasse en nie krag van die enjin, om te werk. (1)
10.8 Blaser:
Roots-blaser (2)
[20]
[200]
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2018 QP (Eng)

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2018 QP (Afr)
%20MEMO%20SEPT%202018_Eng%20D_hlayiso.com_--755d4907-fba9-478a-9a6d-cded15048da7/v1-868d7b898ccf0664f121/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Eng)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afr%20D_hlayiso.com_--3f2fad2e-2e8e-494d-b250-7a3f03f1b1e3/v1-95685df1efadb707fb28/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Afr)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Afr)
%20MEMO%20SEPT%202018_English_hlayiso.com_--b985e4dd-9a08-4ec2-a07b-64edd6f727ea/v1-e5704410f2b7cfd49bb6/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Eng)
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 QP (Eng)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Memorandum