Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V2
NOVEMBER 2014
MEMORANDUM
PUNTE: 30
Hierdie memorandum bestaan uit 22 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2014 papers 



_hlayiso.com_--3dd89932-87f6-49d2-8276-bd6fbde69f1d/v1-68a9e20d9f82beb5a6c4/card.webp)

View all





Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 22
- File size
- 505.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 22
This exam
NSC November Exam 2014
Questions in this paper
- Question 1Aural Skills (Musicianship)4 marks
- Question 2Notation, Rhythm & Metre12 marks
- Question 3Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]10 marks
- Question 4Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]16 marks
- Question 5Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]16 marks
- Question 6Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]8 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 2 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A (Gehoor) (10)
AFDELING B (Herkenning) (12)
AFDELING C (Vorm) (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is verpligtend.
3. Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).
4. Skryf al jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik potlood vir musieknotasie en
blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die toesighouer afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippaper wat vir rofwerk bedoel
is. Die kandidaat mag die bladsy verwyder.
8. Kandidate mag vir die duur van die eksamen nie toegang tot enige
musiekinstrument hê nie.
9. Skryf netjies en leesbaar.
INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK
1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.
2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere wat in die vraestel
gespesifiseer is, gespeel word.
3. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
gespeel word.
5. Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), JAZZ,
Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
• Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
• Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
• Elke lokaal moet moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang.
• 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
• Die snitte moet soos volg gespeel word:
- WKM-kandidate: Snit 1–24 en Snit 38–42
- JAZZ-kandidate: Snit 1–13, Snit 25–30 en Snit 38–42
- IAM-kandidate: Snit 1–13 en Snit 31–42
6. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van 'n
kragonderbreking.
Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 3 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
NASIENROOSTER
AFDELING A: GEHOOR TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 4
VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 6
SUBTOTAAL 10
AFDELING B: HERKENNING TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4
EN
VRAAG 4 (WKM) 8
OF
VRAAG 5 (JAZZ) 8
OF
VRAAG 6 (IAM) 8
SUBTOTAAL 12
AFDELING C: VORM TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8
SUBTOTAAL 8
GROOTTOTAAL 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 4 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
Nota aan nasiener: Kandidate moet punte ontvang vir enige korrekte antwoorde wat
nie in die memorandum gegee word nie.
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1
Speel Snit 1 VIER keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling.
1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
ontbrekende note in maat 2–4 hieronder.
(3)
Speel Snit 1 nog EEN keer.
Antwoord:
of
1 punt per maat = 3 punte
(minus ‘n ½ punt vir elke fout tot ‘n maksimum van 1 punt per maat)
Speel Snit 2 TWEE keer. Wag 30 sekondes tussenin.
1.2 Luister na die kitaarmotief wat saam met die klavierparty in hierdie uittreksel
gespeel word.
Kies die ritmiese patroon uit die opsies hieronder wat die kitaarparty die beste
voorstel. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
X
(1)
[4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 5 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
VRAAG 2
Speel Snit 3 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.
Luister na die uittreksel uit Every Breath You Take terwyl jy die vokale partituur volg.
Beantwoord die vrae wat volg.
Inleiding
-
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 6 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
Speel Snit 4 TWEE keer.
2.1 Watter EEN van die volgende tydmaattekens beskryf die maatslag van die
inleiding? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
3 6 4
4 8 4
4
= 1 punt
4 (1)
Speel Snit 5 TWEE keer.
2.2 Watter nie-akkoordnoot is op die partituur weggelaat by 2.2? Maak 'n
kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Answer:
Hulpnoot/ Vooruitneming/ Terughouding/
Deurgangsnoot
Wisselnoot Antisipasie Suspensie
Hulpnoot/Wisselnoot: = 1 punt (1)
Speel Snit 6 TWEE keer.
2.3 Noem die ritmiese komposisietegniek wat by 2.3 gebruik word.
Antwoord:
• Sinkopasie
• (Ritmiese) herhaling
Enige van die twee antwoorde = 1 punt
Sekwens = ½ punt (1)
Speel Snit 7 VYF keer.
2.4 Die notasie van maat 16 en 17 is op die partituur weggelaat by 2.4. Vul die
ontbrekende toonhoogtes in wat ooreenstem met die musiek wat jy hoor. (Die
nootwaardes is gegee.)
Antwoord:
Verwys na die partituur hieronder
½ punt vir elke korrekte toonhoogte x 4 = 2 punte (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 7 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
Speel Snit 8 TWEE keer.
2.5 Benoem die interval wat gevorm word deur die twee ontbrekende note by 2.5.
Antwoord:
Majeur 3de
Majeur 3de = 1 punt
Slegs 3de = geen punt (1)
Speel Snit 9 EEN keer. [6]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 8 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Bestudeer die items in KOLOM A in VRAAG 3.1–3.4 vir twee minute.
Nota aan nasiener: Indien ‘n kandidaat meer as twee items selekteer, moet slegs die
eerste twee items gemerk word.
Speel Snit 10 TWEE keer.
3.1 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 10 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 10
Majeur X
Marimba
Vraag en antwoord X
Pentatonies
Mineur
Sopraan X
Enige 2 = 2 punte (2)
Speel Snit 11 TWEE keer.
3.2 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 11 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 11
Barok X
Homofoniese
tekstuur
Klavesimbel X
Polifoniese tekstuur X
Harp
Klassiek
Enige 2 = 2 punte (2)
Speel Snit 12 TWEE keer.
3.3 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 12 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 12
Sinkopasie X
Xilofoon
Saksofoon X
Suid-Afrikaanse jazz X
Improvisasie
Klarinet
Enige 2 = 2 punte (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 9 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
Speel Snit 13 TWEE keer.
3.4 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 13 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Track 13
A cappella X
Polifonies
Chromatiese harmonie X
Presto
Inleiding X
Vraag en antwoord
Enige 2 = 2 punte (2)
(8 ÷ 2) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 10 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
4.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 14 EEN keer.
4.1.1 Hierdie uittreksel kom uit 'n opera. Watter karakter sing dit?
Antwoord:
Tamino
Tamino = 1 punt (1)
4.1.2 Noem die stemtipe van hierdie karakter.
Antwoord:
Tenoor
Tenoor = 1 punt (1)
4.1.3 Kies 'n geskikte tempo-aanduiding vir hierdie aria. Maak 'n
kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Quasi Allegro Larghetto Giocoso
Antwoord = 1 punt (1)
Speel Snit 15 TWEE keer.
4.1.4 Watter komposisietegniek word tussen die houtblaasseksie en die
solis gebruik?
Antwoord:
• Nabootsing/imitasie
• Herhaling (oktaaf laer)
• Solis herhaal die houtblasers se melodie
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt (1)
Speel Snit 16 TWEE keer.
4.1.5 Noem die kadens aan die einde van hierdie uittreksel.
Antwoord:
Volmaakte/Voltooide/Outenieke (kadens)
Volmaakte/Voltooide/Outentieke (kadens) = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 11 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
4.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 17 EEN keer.
4.2.1 Identifiseer die komponis en naam van hierdie werk.
Antwoord:
Komponis: Mozart
Naam:
• Die Towerfluit
• Ouverture vir (Die)Towerfluit /(Die)Zauberflöte
Mozart = 1 punt
Naam = 1 punt
Slegs Overture = geen punt (2)
Speel Snit 18 TWEE keer.
4.2.2 Behalwe die strykerseksie, watter ander seksie van die orkes staan
duidelik uit in die openingsakkoorde van hierdie uittreksel?
Antwoord:
• Houtblaas(seksie)
• Koperblaas(seksie)
• Perkussie of Timpani (Keteltromme)
• Blasers
Enige van die twee = 1 punt (1)
Speel Snit 19 TWEE keer.
4.2.3 Identifiseer die tekstuur in die uittreksel. Kies die korrekte antwoord
uit die lys hieronder en omkring die toepaslike letter (A–D).
A Akkoordaal en melodieus
B Homofonies, wat polifonies word
C Uitbundig en improvisatories
D Polifonies, wat homofonies word
Antwoord:
B homofonies wat polifonies word
(1)
B = 1 punt
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 12 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
Speel Snit 20 TWEE keer.
4.2.4 Watter instrument speel die soloparty?
Antwoord:
Fluit
Fluit = 1 punt (1)
4.3 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 21 EEN keer.
4.3.1 Identifiseer die stylperiode.
Antwoord:
Romanties
Romanties = 1 punt (1)
4.3.2 Wat is die tonaliteit van hierdie uittreksel?
Antwoord:
(B) Mineur
(B) Mineur = 1 punt (1)
Speel Snit 22 EEN keer.
4.3.3 Beskryf die stemming wat in hierdie uittreksel uitgebeeld word.
Antwoord:
• Kragtig
• Dramaties
• Voortstuwend
• Intens
• Angstig
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt
Enige ander korrekte antwoord sal ook aanvaar word (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 13 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
Speel Snit 23 EEN keer.
4.3.4 Watter tipe orkes speel in hierdie uittreksel?
Antwoord:
• Standaard Klassieke Orkes
• Klassieke Orkes
• Simfonie-orkes
• Filharmoniese Orkes
• Romantiese Orkes
• Volle Orkes
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
Speel Snit 24 DRIE keer.
4.3.5 Die strykerseksie se akkoorde word deur 'n houtblasermelodie
gevolg. Wat is die funksie van hierdie houtblasermelodie?
Antwoord:
• Openingsmotief
• Hooftema
• 'n Belangrike melodie in die stuk
• Skep kontras met tekstuur
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
4.3.6 Noem die houtblaasinstrument wat in hierdie uittreksel speel.
Antwoord:
Klarinet
Klarinet = 1 punt (1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 14 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 25 EEN keer.
5.1.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl. Maak 'n kruisie (X) in die
toepaslike blokkie.
Answer:
Marabi Kaapse jazz Kwêla Malombo-jazz
Kaapse jazz = 1 punt (1)
5.1.2 Identifiseer die naam van die werk in hierdie uittreksel.
Answer:
Crossroads
Crossroads = 1 punt (1)
5.1.3 Noem EEN kunstenaar wat met die musiekstyl in VRAAG 5.1.1
geassosieer word.
Antwoord:
Winston Mankunku Ngozi of enige ande relevante kunstenaar
Winston Mankunku Ngozi = 1 punt (1)
Speel Snit 26 EEN keer.
5.1.4 Noem die instrument wat die solo speel.
Antwoord:
Saksofoon
Saksofoon = 1 punt (1)
Speel Snit 27 EEN keer.
5.1.5 Watter EEN van die volgende is die korrekte kombinasie
instrumente wat jy in die uittreksel hoor? Maak 'n kruisie (X) in die
toepaslike blokkie.
Antwoord:
Klavier Klavier Klavier
Vibrafoon Kitaar Klawerbord
Baskitaar Baskitaar Baskitaar
Tenoorsaksofoon Trompet Saksofoon
Tromstel Tromstel Tromstel
Korrekte antwoord = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 15 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
5.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 28 TWEE keer.
5.2.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.
Answer:
Marabi
Marabi = 1 punt (1)
5.2.2 Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 5.2.1.
Antwoord:
• Belangrikheid van die klavier
• Duidelike jazz gevoel
• Verwerking in Big Band-styl
• Sikliese harmoniese patroon
• Vokale solo en ondersteunende sangers (backing vocals)
• Invloede van Amerikaanse jazz
• Kunstenaar: The Manhattan Brothers
Enige korrekte antwoord = 1punt (1)
5.2.3 Noem 'n internasionale jazz-styl wat hierdie lied beïnvloed het.
Antwoord:
• Swing
• Blues
• Ragtime/Stride piano
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt (1)
5.2.4 Identifiseer die solis se stemtipe.
Antwoord:
Tenoor of Bariton
Tenoor of Bariton = 1 punt (1)
Speel Snit 29 EEN keer.
5.2.5 Noem die solo-instrument in hierdie uittreksel.
Antwoord:
Trompet/Kornet
Trompet/Kornet = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 16 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
5.3 Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 30 TWEE keer.
5.3.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl.
Antwoord:
Mbaqanga
Marabi (ook aanvaarbaar agv die historiese ontwikkeling van die
groep)
Mbaqanga/Marabi = 1 punt (1)
5.3.2 Gee TWEE redes om jou antwoord op VRAAG 5.3.1 te motiveer.
Antwoord:
• Die deurlopende herhaling van musikale material bo-oor 'n
ritmiese ostinaat
• Gebruik van herhalende melodiese kitaar-riffs
• Vervlegting van 2 kitaarpartye
• Vraag en antwoord tussen die leiersanger en die
ondersteunende sangers (backing singers)
• Kunstenaar: Mahlathini en die Mahotella Queens
1 punt vir elke korrekte antwoord tot ‘n maksimum van 2 punte (2)
5.3.3 Noem EEN instrument wat die reëlmatige polsslag aan die lied
gee.
Antwoord:
• Baskitaar
• Tromme
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt (1)
5.3.4 Wat is die rol van die vrouestemme in hierdie lied?
Antwoord:
• Harmonisering
• Ondersteunende sang (Backing vocals)
• Antwoord op die “vraag” van die leiersanger (manlike)
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt (1)
5.3.5 Noem 'n groep wat net uit vroue bestaan, wat jy met hierdie
musiekstyl assosieer.
Antwoord:
• (Mahlathini en die) Mahotella Queens
• The Dark City Sisters
• The Flying Jazz Queens
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt (1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 17 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
VRAAG 6: IAM
6.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 31 EEN keer.
6.1.1 Identifiseer die musiekstyl wat jy in hierdie uittreksel hoor.
Antwoord:
Maskandi
Maskandi = 1 punt (1)
6.1.2 Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 6.1.1.
Antwoord:
• Kitaarinleiding (izihlabo)
• Geplukte kitaarspel (Ukupika )
• Gebruik van konsertina
• Taal wat gebruik word (isiZulu)
• Kunstenaar: Phezekhemisi
1 punt vir elke korrekte antwoord tot maksimum van 2 punte (2)
Speel Snit 32 EEN keer.
6.1.3 Noem die term wat die gesproke teks in hierdie uittreksel beskryf.
Antwoord:
• Izibongo
• Lofrede
• Stambenoeming
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
Speel Snit 33 TWEE keer
6.1.4 Gee die naam van die vokale komposisietegniek wat jy in hierdie
uittreksel hoor.
Antwoord:
Roep en antwoord
Vraag en antwoord = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 18 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
6.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 34 EEN keer.
6.2.1 Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel.
Antwoord:
• Free Kiba
• Molombo
Free Kiba = 1 punt (1)
6.2.2 Noem 'n kunstenaar wat met hierdie musiekstyl geassosieer word.
Antwoord:
• Sello Galane
• Phillip Tabane
Sello Galane = 1 punt of
Phillip Tabane = 1 punt (1)
Speel Snit 35 EEN keer.
6.2.3 Met watter ander musiekstyl kan jy ook die kitaarklank assosieer?
Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Maskandi Marabi Kwela Malombo
Malombo = 1 punt (1)
Speel Snit 36 EEN keer.
6.2.4 Identifiseer EEN idiofoon en EEN membranofoon wat jy hoor.
Antwoord:
Idiofoon: skudkoker/ratel/houtblok/reënmaker
Membranofoon: Tromme/snaartrom/(rimshot)/vloertrom
1 punt vir elke korrekte antwoord tot 'n maksimum van 2 punte (2)
6.3 Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 37 TWEE keer.
6.3.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl.
Answer:
Mbaqanga
Mbaqanga = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 19 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
6.3.2 Gee TWEE redes om jou antwoord op VRAAG 6.3.1 te motiveer.
Antwoord:
• Die deurlopende herhaling van musikale materiaal bo-oor ‘n
ritmiese ostinaat
• Gebruik van herhalende, melodiese kitaar-riffs
• Vervlegting van twee kitaarpartye
• Vraag en antwoord tussen die leiersanger en die
ondersteunende sangers (backing singers)
• Kunstenaar: Mahlathini en die Mahotella Queens
1 punt vir elke korrekte antwoord tot ‘n maksimum van 2 punte (2)
6.3.3 Noem EEN instrument wat die reëlmatige polsslag aan die lied
verskaf.
Antwoord:
• Bas(kitaar)
• Tromme
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt
Slegs kitaar = geen punt (1)
6.3.4 Wat is die rol van die vrouestemme in hierdie lied?
Antwoord:
• Harmonisering
• Ondersteunende sang (Backing vocals)
• Antwoord op die “vraag” van die leiersanger (manlike)
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt (1)
6.3.5 Noem die groep wat jy met hierdie musiekstyl assosieer.
Antwoord:
• (Mahathini en die) Mahotella Queens
• The Dark City Sisters
• The Flying Jazz Queens
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt (1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 20 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
AFDELING C: VORM
VRAAG 7
Bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 38 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Luister na die uittreksel uit Blue Moon terwyl jy die vokale partituur bestudeer.
Blue Moon
Inleiding
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 21 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
Speel Snit 38 weer.
7.1 Analiseer die vorm van hierdie stuk. Dui die hoofseksies op die partituur aan
deur hoofletters (byvoorbeeld C, D, ensovoorts) bo-aan die partituur te skryf.
Begin jou analise na die inleiding wat op die partituur aangedui is.
Antwoord:
Seksie Maatnommers
A 44-123
A1 124-202
B 203-283
A 284-353
1 punt vir elke korrekte seksie = 4 punte
Alternatiewe antwoord:
Seksie Maatnommers
A 44-202 = 2 punte
B 203-283 = 1 punt
4 3
A 28 -35 = 1 punt (4)
7.2 Noem die oorkoepelende vorm van hierdie lied.
Antwoord:
• Liedvorm
• AA(1) BA
• Drieledige vorm
• Saamgestelde tweeledige form
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt (1)
Speel Snit 39 TWEE keer.
7.3 Watter EEN van die volgende komposisietegnieke word in maat 6–9 by (a)
gebruik? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Melodiese
Omkering Sekwens Vergroting
herhaling
Sekwens = 1 punt (1)
Speel Snit 40 TWEE keer.
7.4 Noem die tipe nie-akkoordnoot wat jy in maat 10 by (b) hoor. (MOENIE die
letternaam of nootwaarde neerskryf NIE.)
Antwoord:
(Onbeklemtoonde) deurgangsnoot
(Onbeklemtoonde) deurgangsnoot = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 22 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
Speel Snit 41 TWEE keer.
7.5 Vergelyk maat 203–222 met maat 223–242 by (d).
Watter ritmiese komposisietegniek word hier gebruik?
Antwoord:
• (Ritmiese) variasie
• Die nuwe teks vereis 'n nuwe ritme
• Die tweede frase bevat nie sinkopasie nie
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt
Slegs die term ‘sinkopasie = ½ punt (1)
Speel Snit 42 EEN keer. [8]
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2014 Question Paper (Afr)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2014 Memo

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2020 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2019 Memo (English)
_hlayiso.com_--3dd89932-87f6-49d2-8276-bd6fbde69f1d/v1-68a9e20d9f82beb5a6c4/card.webp)
Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2019 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2018 Memo (English)
More from Grade 12 Music

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper