Vertroulik
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V2
NOVEMBER 2024
PUNTE: 30
TYDSDUUR: 1½ uur
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
PUNTE VERWERF GEMODEREER
VRAAG NASIENER SN/HN HN/IM EM
MAKS PUNTE PAR PUNTE PAR PUNTE PAR PUNTE PAR
10 1 10 1 10 1 10 1
1 4
2 4
3/4/5 14
6 8
TOTAAL 30
Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye en 1 vel manuskrippapier.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 





View all





Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (Afr)
Grade 12 Music Paper 2 question paper from the November 2024 NSC (Afrikaans), 23 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Music · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- November 2024 NSC
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 23
- File size
- 805.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 23
This exam
November NSC 2024
Questions in this paper
- Question 1Notation, Rhythm & Metre4 marks
- Question 2Aural Skills (Musicianship)11 marks
- Question 3Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]14 marks
- Question 4Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]14 marks
- Question 5Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]28 marks
- Question 6Harmony, Chords & Composition8 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Musiek/V2 2 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Gehoor (8)
AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte (14)
AFDELING C: Vormanalise (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND.
3. Beantwoord verder ook VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) OF
VRAAG 4: JAZZ OF VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM).
4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na 'n CD luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die toesighouer afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
is. Kandidate mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.
8. Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet let op die puntetoekenning vir elke vraag om genoeg inligting in
hulle antwoorde te verskaf.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 3 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK Nov
1. Laat die kandidate toe om eers elke vraag te lees en speel dan die betrokke snit.
2. Die nommer van elke snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
gespeel word.
3. Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere gespeel word soos wat in elke
raampie gespesifiseer word.
4. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle
antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
5. Indien 'n skool meer as een stroom (Inheemse Afrika-musiek (IAM), Jazz of Westerse
Kunsmusiek (WKM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal aflê.
Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
'n Eksamentoesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
6. Die snitte moet soos volg gespeel word:
IAM-kandidate: Snitte 1 tot 19 en Snitte 38 tot 41
JAZZ-kandidate: Snitte 1 tot 10, Snitte 20 tot 28 en Snitte 38 tot 41
WKM-kandidate: Snitte 1 tot 10 en Snitte 29 tot 41
7. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking beskikbaar
wees.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 4 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.
1.1 Noteer en voltooi die ritme van die ontbrekende note in maat 1 en 3.
(3)
Speel weer Snit 1.
Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar.
1.2 Noteer die ontbrekende note by (A) en (B).
(1)
Speel weer Snit 2.
[4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 5 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 2
2.1 Identifiseer die kadense aan die einde van ELK van die volgende TWEE
uittreksels.
Speel Snit 3 DRIE keer na mekaar.
2.1.1 Snit 3: (1)
Speel Snit 4 DRIE keer na mekaar.
2.1.2 Snit 4: (1)
Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak.
2.2 Identifiseer die prominente komposisietegnieke in die volgende TWEE
uittreksels:
Speel Snit 5 TWEE keer na mekaar.
2.2.1 Pedaalpunt Verkleining Kreeftegang Herhaling (1)
Speel Snit 6 TWEE keer na mekaar.
2.2.2 Nabootsing Verkleining Omkering Vergroting (1)
Speel Snit 7 TWEE keer na mekaar.
2.3 Watter EEN van die volgende beskryf die ritme van die melodie?
Gesinkopeerd Onreëlmatig Gepunteerd Swing (1)
Speel Snit 8 DRIE keer na mekaar.
2.4 Identifiseer die akkoordprogressie in hierdie uittreksel.
I–I–V–I IV–V–I–V I–I–IV–V I–ii–V–I (1)
Speel Snit 9 TWEE keer na mekaar.
2.5 Beskryf die tipe melodie.
Majeur Heeltoon Modaal Chromaties (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 6 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
Speel Snit 10 DRIE keer na mekaar.
2.6 Dui EEN beskrywing in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband
hou. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
KOLOM A ANTWOORD
Polifonies, majeur tonaliteit en misterioso
Parallelle beweging, andante en slegs diskantsleutel
Wye omvang, parallelle beweging en misterioso
Misterioso, polifonies en andante
Homofonies, secco en andante (1)
(8 ÷ 2) [4]
TOTAAL AFDELING A: 8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 7 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE
Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
OF VRAAG 4 (JAZZ)
OF VRAAG 5 (WKM).
VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)
3.1 Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
musiek in Snit 11–13 verband hou. Maak vir ELKE snit 'n kruisie (X) in DRIE
toepaslike blokkies.
Speel Snit 11 DRIE keer na mekaar.
3.1.1 Snit 11 KOLOM A ANTWOORD
Melodie in unisoon
Tweestemmige koorbegeleiding
Oorvleueling van solostemme
Krepitasie word gebruik
Ugubhu-begeleiding
Beenratels
SATB
Gesinkopeerde ritmes (3)
Speel Snit 12 DRIE keer na mekaar.
3.1.2 Snit 12 KOLOM A ANTWOORD
Handeklap in saamgestelde tweeslagmaat
Ululasie
Botoonsang
Aërofoon en idiofone
Onreëlmatige tyd
Aërofoon en chordofoon
Sikliese vier-akkoordprogressie
Herhaling (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 8 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
Speel Snit 13 DRIE keer na mekaar.
3.1.3 Snit 13 KOLOM A ANTWOORD
Basstemme-inleiding
Majeur tonaliteit
Isicathamiya
Opgaande melodiese sekwense
A cappella
Improvisasie
SATB
Lofdig (3)
Speel Snit 14 TWEE keer.
3.2 Vervang die onderstreepte woorde om ELKE stelling WAAR te maak in verband
met die musiek wat jy hoor. Skryf SLEGS die korrekte woord of term as jou
antwoord neer.
3.2.1 Isihlabo word teen 'n lewendige tempo in vierslagmaat gespeel.
(1)
3.2.2 Die solomelodie is op die heeltoon-toonleer gebaseer.
(1)
3.2.3 'n Staalsnaarkitaar word gespeel deur ukuvamba te gebruik.
(1)
Speel Snit 15 TWEE keer.
3.3 Beskryf die kenmerke van izibongo soos dit in hierdie uittreksel gehoor word.
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 9 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
Speel Snit 16 TWEE keer na mekaar.
3.4 Beantwoord die volgende vrae in verband met hierdie uittreksel.
3.4.1 Watter item hoor jy in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die
toepaslike blokkie.
Vokale Vokale Vokale
Onomatopee
glysang krepitasie ululasie (1)
3.4.2 Hoe dra die musiek die betekenis van die teks oor?
(2)
Speel Snit 17 TWEE keer.
3.5 Beantwoord die volgende vrae in verband met hierdie uittreksel.
3.5.1 Noem EEN groep/kunstenaar wat jy met hierdie uittreksel assosieer.
(1)
3.5.2 Dui VIER items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 17
verband hou. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Afrika-ritmes wat deur die bongo- en malombo-
tromme verskaf word
Voordra van 'n gedig
Nabootsing tussen stem en geplukte kitaarmelodie
Liriese en huppelende fluitmelodieë
Vokale scat-sang
Legato-kitaarmelodieë
Lirieke wat in Tshivenda gesing word
Gebruik ululasie om opwinding te skep
Westerse instrumente
Gesinkopeerde ritmes (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 10 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
Speel Snit 18 EEN keer.
3.6 Identifiseer die titel en styl van hierdie liedjie.
Titel: (1)
Styl: (1)
Speel Snit 19 DRIE keer.
3.7 Verduidelik die struktuur van hierdie uittreksel.
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________ (4)
Speel weer Snit 19.
(28 ÷ 2) [14]
TOTAAL AFDELING B: 14
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 11 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 4: JAZZ
4.1 Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
musiek in Snit 20–22 verband hou.
Speel Snit 20 DRIE keer na mekaar.
4.1.1 Snit 20 KOLOM A ANTWOORD
Big band-verwerking
Gesinkopeerde ritmes en homofoniese
tekstuur
Stadige tempo in drieslagmaat
Thelonious Monk swing-combo
Sekwense in blaserseksie
Akkoorduitbarstings slegs op die maatslag
Sikliese vier-akkoordprogressie
Klavier-en-bas-einde (3)
Speel Snit 21 DRIE keer na mekaar.
4.1.2 Snit 21 KOLOM A ANTWOORD
Klarinette speel kontrapuntaal teenoor die
tromboon
Opgewekte tempo in drieslagmaat
Blues
Aanvangsmelodie begin op die tweede
polsslag
Dixieland en vaste ritme
Opgewekte tempo in vierslagmaat
Gesinkopeerde ritmes en polifoniese
tekstuur
Baskitaar en tromstel (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 12 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
Speel Snit 22 DRIE keer na mekaar.
4.1.3 Snit 22 KOLOM A ANTWOORD
Herhalende motiewe in unisoon
Hoofmelodie op trompet gespeel
Inleiding eindig met 'n volmaakte kadens
Melodie op klarinet
Inleiding sluit 'n voortdurende lopende bas
in
Inleiding eindig met 'n onvolmaakte kadens
Kwêla-stylinvloede
Kitaar en kontrabas begelei die melodie (3)
Speel Snit 23 TWEE keer.
4.2 Vervang die onderstreepte woorde om ELKE stelling WAAR te maak in verband
met die musiek wat jy hoor. Skryf SLEGS die korrekte woord of term as jou
antwoord neer.
4.2.1 Dit word teen 'n matige tempo gespeel, in saamgestelde maatslag, met
'n sikliese akkoordprogressie.
(1)
4.2.2 Harmonie is op die blues-toonleer gebaseer.
(1)
4.2.3 Die melodie word eerste deur saksofone gespeel.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 13 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
Speel Snit 24 TWEE keer.
4.3 4.3.1 Noem die styl wat in hierdie uittreksel voorkom.
(1)
4.3.2 Beskryf TWEE ritmiese kenmerke van hierdie musiekstyl.
(2)
Speel Snit 25 TWEE keer.
4.4 Beantwoord die volgende vrae in verband met hierdie uittreksel:
4.4.1 Met watter sanger assosieer jy hierdie liedjie?
(1)
4.4.2 Watter item hoor jy in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die
toepaslike blokkie.
Vokale Vokale Vokale Vokale
vibrato krepitasie neurie scat-sang (1)
4.4.3 Identifiseer EEN ander vokale kenmerk wat jy hoor wat spesifiek met
hierdie kunstenaar geassosieer word.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 14 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
Speel Snit 26 TWEE keer.
4.5 Kies TWEE items in KOLOM A wat met die musiek in Snit 26 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Marabi-, kwêla- en Afrika-avant-garde-invloede
Sikliese akkoordprogressie en parallelle beweging
Invloede van Louis Armstrong is teenwoordig
Mbaqanga- en kwêla-invloede
Vrye improvisasie, onafhanklik van akkoorde
Enkellaag- instrumentale verwerkings
Roep en antwoord tussen hoë en lae koperblasers (2)
4.6 Beskryf die ritme in hierdie uittreksel.
(2)
Speel Snit 27 EEN keer.
4.7 Identifiseer die titel en styl van hierdie liedjie.
Titel: (1)
Styl: (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 15 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
Speel Snit 28 TWEE keer.
4.8 Beskryf die volgende elemente wat jy in hierdie uittreksel hoor:
Melodie:
(1)
Harmonie:
(1)
Ritme:
(1)
Toonkleur:
(1)
(28 ÷ 2) [14]
TOTAAL AFDELING B: 14
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 16 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)
5.1 Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
musiek in Snit 29–31 verband hou.
Speel Snit 29 DRIE keer na mekaar.
5.1.1 Snit 29 KOLOM A ANTWOORD
Klavier- en kontrabasinleiding
Saamgestelde tweeslagmaat in 'n mineur
toonsoort
Andante agitato
Liriese melodie met vae kadense
Blokharmonieë in klavier met ostinato bas
Arpeggio-begeleiding vir solo piccolo
Presto agitato
Tonika-pedaalpunt in die begeleiding (3)
Speel Snit 30 DRIE keer na mekaar.
5.1.2 Snit 30 KOLOM A ANTWOORD
Rubato in versierde melodie
Arpeggio-begeleiding
Uittreksel eindig met 'n volmaakte kadens
Ritardando
Matige tempo in 'n mineur toonsoort
Polifoniese tekstuur
Presto agitato in 'n mineur toonsoort
Huppelende triole (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 17 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
Speel Snit 31 DRIE keer na mekaar.
5.1.3 Snit 31 KOLOM A ANTWOORD
Dissonante harmonie
Saamgestelde tweeslagmaat
Polifonie
Mineur akkoorde in die inleiding
SATB
Orrelbegeleiding
Monofoniese tekstuur
Fugale styl na die inleiding (3)
Speel Snit 32 TWEE keer.
5.2 Vervang die onderstreepte woorde om ELKE stelling WAAR te maak in verband
met die musiek wat jy hoor. Skryf SLEGS die korrekte woord of term as jou
antwoord neer.
5.2.1 Die orkesinleiding word deur houtblasers in vierslagmaat gespeel.
(1)
5.2.2 Die omvang van die melodie is 'n volmaakte/rein vyfde.
(1)
5.2.3 Hierdie aria is in G mineur.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 18 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
Speel Snit 33 TWEE keer.
5.3 5.3.1 Gee die toepaslike datums van die stylperiode waarmee jy hierdie
uittreksel assosieer.
(1)
5.3.2 Dui VIER items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 33 verband
hou. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Strykerseksie verskaf 'n kragdadige toonkleur
Wye dinamiese omvang
Standaard-orkestrasie
Tutti
Timpani speel nie 'n prominente rol nie
Liriese en huppelende melodieë
Blaasinstrumente speel 'n primêre rol
Menuet en trio
Trombone bygevoeg om 'n kragtige klank te skep
Fanfare op trompette (4)
Speel Snit 34 TWEE keer.
5.4 Identifiseer die volgende kenmerke wat jy in hierdie uittreksel hoor:
Stemtipes:
(2)
Tydmaatteken: (1)
Harmoniese styl:
(1)
Speel Snit 35 TWEE keer.
5.5 Watter instrumente speel die Alberti-bas in hierdie uittreksel?
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 19 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
Speel Snit 36 TWEE keer.
5.6 Identifiseer die titel en komponis van die beweging waaruit hierdie uittreksel
geneem is.
Titel: (1)
Komponis: (1)
Speel Snit 37 TWEE keer.
5.7 Beskryf VIER prominente kenmerke in die hout- en koperblaasseksies wat jy in
hierdie uittreksel hoor.
(4)
(28 ÷ 2) [14]
TOTAAL AFDELING B: 14
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 20 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
AFDELING C: VORMANALISE (VERPLIGTEND)
VRAAG 6
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 38 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.
Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 21 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
Speel Snit 38 weer.
6.1 Gee 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek lyne in die tabel hieronder en dui
elke seksie met die ooreenstemmende maatnommers aan.
SEKSIES MAATNOMMERS
(3)
6.2 Noem die vorm.
(1)
Speel Snit 39 TWEE keer na mekaar (dit is maat 9 tot 141).
6.3 Noem die komposisietegnieke wat gebruik word in:
6.3.1 Maat 9 tot 12 by (X)
Komposisietegniek by (X): (1)
6.3.2 Maat 13 by (Y)
Komposisietegniek by (Y): (1)
Speel Snit 40 TWEE keer na mekaar (hierdie is maat 17 tot 20).
6.4 Noem die toonsoort en kadens by (S) in maat 19 tot 20.
Toonsoort: (1)
Kadens: (1)
Speel Snit 41 vir 'n finale oorsig.
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Musiek/V2 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
Kopiereg voorbehou
Musiek/V2 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
PUNTE VERWERF
HERNASIEN
MAKS PUNTE PAR
VRAAG 10 1
1 4
2 4
3/4/5 14
6 8
TOTAAL 30
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2023 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2022 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2021 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2021 Question Paper (English)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2023 Question Paper (Afrikaans)

Memorandum