Skip to content

Music Grade 12 Paper 2 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)

MemorandumMusicGrade 12202419 pages

Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MUSIEK V2 NOVEMBER 2024 NASIENRIGLYNE PUNTE: 30 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 2 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne Nota aan die nasiener: Kandidate moet gekrediteer word vir enige korrekte antwoord wat nie in hierdie nasienriglyn gegee word nie. AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND) VRAAG 1 Snit 1 1.1 Noteer en voltooi die ritme van die ontbrekende note in maat 1 en 3. Antwoord: ½ ½ ½ ½ ½ ½ ½ punt x 6 soos aangedui (3) Snit 2 1.2 Noteer die ontbrekende note by (A) en (B). Antwoord: Toonhoogte en ritme moet korrek wees: ½ punt x 2 (1) [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 3 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1 Identifiseer die kadense aan die einde van ELK van die volgende TWEE uittreksels. Snit 3 2.1.1 Antwoord: Volmaakte kadens 1 punt (1) Snit 4 2.1.2 Antwoord: Onderbroke kadens 1 punt (1) Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak. 2.2 Identifiseer die prominente komposisietegnieke in die volgende TWEE uittreksels. Snit 5 2.2.1 Pedaalpunt Verkleining Kreeftegang Herhaling 1 punt (1) Snit 6 2.2.2 Nabootsing Verkleining Omkering Vergroting 1 punt (1) Snit 7 2.3 Watter EEN van die volgende beskryf die ritme van die melodie? Gesinkopeerd Onreëlmatig Gepunteerd Swing 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 4 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne Snit 8 2.4 Identifiseer die akkoordprogressie in hierdie uittreksel. I–I–V–I IV–V–I–V I–I–IV–V I–ii–V–I 1 punt (1) Snit 9 2.5 Beskryf die tipe melodie. Majeur Heeltoon Modaal Chromaties 1 punt (1) Snit 10 2.6 Dui EEN beskrywing in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. KOLOM A ANTWOORD Polifonies, majeur tonaliteit en misterioso Parallelle beweging, andante en slegs diskantsleutel Wye omvang, parallelle beweging en misterioso X Misterioso, polifonies en andante Homofonies, secco en andante 1 punt (1) (8 ÷ 2) [4] TOTAAL AFDELING A: 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 5 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE Beantwoord VRAAG 3 (IAM) OF VRAAG 4 (JAZZ) OF VRAAG 5 (WKM). Nota aan die nasiener: Indien 'n kandidaat meer items aandui as wat verlang word, moet net die eerste antwoorde nagesien word. VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) 3.1 Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11–13 verband hou. Maak vir ELKE snit 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. Snit 11 3.1.1 KOLOM A ANTWOORD Melodie in unisoon Tweestemmige koorbegeleiding X Oorvleueling van solostemme X Krepitasie word gebruik Ugubhu-begeleiding Beenratels X SATB Gesinkopeerde ritmes X 3x1 (3) Snit 12 3.1.2 KOLOM A ANTWOORD Handeklap in saamgestelde tweeslagmaat X Ululasie X Botoonsang Aërofoon en idiofone X Onreëlmatige tyd Aërofoon en chordofoon Sikliese vier-akkoordprogressie Herhaling X 3x1 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 6 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne Snit 13 3.1.3 KOLOM A ANTWOORD Basstemme-inleiding X Majeur tonaliteit X Isicathamiya Opgaande melodiese sekwense A cappella X Improvisasie SATB X Lofdig 3x1 (3) Snit 14 3.2 Vervang die onderstreepte woorde om ELKE stelling WAAR te maak in verband met die musiek wat jy hoor. Skryf SLEGS die korrekte woord of term as jou antwoord neer. 3.2.1 Isihlabo word teen 'n lewendige tempo in vierslagmaat gespeel. Antwoord: Onreëlmatige/vrye maatslag (ad lib) 1 punt (1) 3.2.2 Die solomelodie is op die heeltoon-toonleer gebaseer. Antwoord: Pentatoniese 1 punt (1) 3.2.3 'n Staalsnaarkitaar word gespeel deur ukuvamba te gebruik. Antwoord: Ukupika/Plukstyl 1 punt (1) 3x1=3 Snit 15 3.3 Beskryf die kenmerke van izibongo wat in hierdie uittreksel gehoor word. Antwoord: • Dit begin met krepitasie • Gepraat teen 'n vinnige tempo • Dit het 'n herhalende begeleiding • Dit maak gebruik van poëtiese beeldspraak en beskryf 'n gebeurtenis wat in die sanger se woonbuurt plaasgevind het toe hulle sleg behandel is • Hy dank God vir alles wat nou weer terug na normaal is • Hy sluit stamname/izibongo/iziduko/izithakazelo/direto in by sy lofdig Enige TWEE (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 7 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne Snit 16 3.4 Beantwoord die volgende vrae in verband met hierdie uittreksel: 3.4.1 Watter item hoor jy in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Vokale Vokale Vokale Onomatopee glysang krepitasie ululasie 1 punt (1) 3.4.2 Hoe dra die musiek die betekenis van die teks oor? Antwoord: • Die vokale glysang op 'left alone' boots 'n gehuil na omdat hy die feit betreur dat Unomathemba hom verlaat het • Die stadige tempo reflekteer die klaende stemming van die musiek • Unomathemba se naam word oor en oor in 'n dalende motief gehoor wat seerkry simboliseer soos hy na haar verlang Enige TWEE (2) Snit 17 3.5 Beantwoord die volgende vrae in verband met hierdie uittreksel: 3.5.1 Noem EEN groep/kunstenaar wat jy met hierdie uittreksel assosieer. Antwoord: Philip Tabane/Malombo 1 punt (1) 3.5.2 Dui VIER items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 17 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Afrika-ritmes wat deur die bongo- en malombo- X tromme verskaf word Voordra van 'n gedig Nabootsing tussen stem en geplukte kitaarmelodie X Liriese en huppelende fluitmelodieë Vokale scat-sang X Legato kitaarmelodieë Lirieke wat in Tshivenda gesing word Gebruik ululasie om opwinding te kweek Westerse instrumente X Gesinkopeerde ritmes X Enige VIER korrekte antwoorde (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 8 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne Snit 18 3.6 Identifiseer die titel en styl van hierdie liedjie. Antwoord: Titel: Melodi Yalla Styl: Mbaqanga 2x1 (2) Snit 19 3.7 Verduidelik die struktuur van hierdie uittreksel. Antwoord: • Begin met 'n aanvanklike roep deur 'n manstem en antwoord deur 'n vrouegroep a cappella • Die woorde verander in die tweede roepgedeelte van 'Melodi' na 'Phalafala' • Die tweede roepgedeelte word gevolg deur 'n krepitasie en instrumentale antwoord • Die eerste roep en antwoord word herhaal sonder begeleiding • Die roep en antwoord word dan herhaal met begeleiding • Die woorde 'Melodi' en 'Phalafala' word afgewissel in die roepgedeelte • Die woord 'kere' word bygevoeg vir nadruk Enige VIER korrekte antwoorde (4) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 9 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: JAZZ 4.1 Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snitte 20-22 verband hou. Snit 20 4.1.1 KOLOM A ANTWOORD Big band verwerking X Gesinkopeerde ritmes en homofoniese X tekstuur Stadige tempo in drieslagmaat Thelonious Monk swing combo Sekwense in die blaserseksie X Akkoorduitbarstings slegs op die maatslag Sikliese vier-akkoordprogressie Klavier-en-bas einde X (3) Snit 21 4.1.2 KOLOM A ANTWOORD Klarinette speel kontrapuntaal teenoor die X tromboon Opgewekte tempo in drieslagmaat Blues Aanvangsmelodie begin op die tweede X polsslag Dixieland en vaste ritme Opgewekte tempo in vierslagmaat X Gesinkopeerde ritmes en polifoniese tekstuur X Baskitaar en tromstel (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 10 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne Snit 22 4.1.3 KOLOM A ANTWOORD Herhalende motiewe in unisoon X Hoofmelodie op trompet gespeel Inleiding eindig met 'n volmaakte kadens Melodie op klarinet X Inleiding sluit 'n voortdurende lopende bas in Inleiding eindig met 'n onvolmaakte kadens X Kwêla-stylinvloede Kitaar en kontrabas begelei die melodie X 3x1 (3) Snit 23 4.2 Vervang die onderstreepte woorde om ELKE stelling WAAR te maak in verband met die musiek wat jy hoor. Skryf SLEGS die korrekte woord of term as jou antwoord neer. 4.2.1 Dit word teen 'n matige tempo gespeel, in saamgestelde maatslag, met 'n sikliese akkoordprogressie. Antwoord: Enkelvoudige 1 punt (1) 4.2.2 Harmonie is op die blues-toonleer gebaseer. Antwoord: Majeur 1 punt (1) 4.2.3 Die melodie word eerste deur saksofone gespeel. Antwoord: Klavier 1 punt (1) 3x1=3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 11 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne Snit 24 4.3 4.3.1 Noem die styl wat in hierdie uittreksel voorkom. Antwoord: Kwêla 1 punt (1) 4.3.2 Beskryf TWEE ritmiese kenmerke van hierdie musiekstyl. Antwoord: • Dit bevat die tipiese kwêla-ritme / • Skiffle-agtige/Skoffel-agtige ritme • Sinkopasie • Herhalende ritmiese patrone Enige TWEE (2) Snit 25 4.4 Beantwoord die volgende vrae in verband met hierdie uittreksel: 4.4.1 Met watter sanger assosieer jy hierdie liedjie? Antwoord: Miriam Makeba 1 punt (1) 4.4.2 Watter item hoor jy in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Vokale Vokale Vokale Vokale vibrato krepitasie neurie scat-sang 1 punt (1) 4.4.3 Identifiseer EEN ander vokale kenmerk wat jy hoor wat spesifiek met hierdie kunstenaar geassosieer word. Antwoord: • Alt/Mezzo-sopraan • Rokerige, skor toonkleur • Gladde, ryk en warm stemkwaliteit Enige EEN (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 12 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne Snit 26 4.5 Kies TWEE items in KOLOM A wat met die musiek in Snit 26 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Marabi-, kwêla- en Afrika-avant-garde-invloede Sikliese akkoordprogressie en parallelle beweging X Invloede van Louis Armstrong is teenwoordig Mbaqanga- en kwêla-invloede X Vrye improvisasie, onafhanklik van akkoorde Enkellaag-instrumentale verwerkings Roep en antwoord tussen hoë en lae koperblasers X Enige TWEE korrekte antwoorde (2) 4.6 Beskryf die ritme in hierdie uittreksel. Antwoord: • Voortstuwende ritme deur tromstel en baskitaar in reëlmatige polsslae • Herhalende gesinkopeerde ritmiese patrone gespeel deur trombone • Melodie is gesinkopeer • Oop hi-hat speel op die polsslag Enige TWEE korrekte antwoorde (2) Snit 27 4.7 Identifiseer die titel en styl van hierdie liedjie. Antwoord: Titel: Umjomela Styl: Mbaqanga 2x1 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 13 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne Snit 28 4.8 Beskryf die volgende elemente wat jy in hierdie uittreksel hoor: Antwoord: Melodie • Leierkitaar speel die melodie na die inleiding • Saksofoon voeg 'n ander melodielyn by op die tweede 8-maatsiklus • Melodie het 'n noue omvang Harmonie • Gebruik primêre akkoorde I – I – IV– V • Harmoniese siklusse in 4-maatpatrone Ritme • Gesinkopeerde ritmes deur alle instrumente aangewend Toonkleur • Leierkitaar, plektrum-baskitaar, ritme-kitaar, saksofoon, snaartrom • Roep en antwoord tussen leierkitaar en baskitaar, later tussen saksofoon en baskitaar VIER korrekte antwoorde (EEN feit per element) (4) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 14 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) 5.1 Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 29-31 verband hou. Snit 29 5.1.1 KOLOM A ANTWOORD Klavier- en kontrabasinleiding Saamgestelde tweeslagmaat in 'n mineur toonsoort X Andante agitato X Liriese melodie met vae kadense X Blokharmonieë in klavier met ostinato bas Arpeggio-begeleiding vir solo-piccolo X Presto agitato Tonika-pedaalpunt in die begeleiding X 3x1 (3) Snit 30 5.1.2 KOLOM A ANTWOORD Rubato in versierde melodie X Arpeggio-begeleiding X Uittreksel eindig met 'n volmaakte kadens Ritardando X Matige tempo in 'n mineur toonsoort X Polifoniese tekstuur Presto agitato in 'n mineur toonsoort Huppelende triole 3x1 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 15 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne Snit 31 5.1.3 KOLOM A ANTWOORD Dissonante harmonie Saamgestelde tweeslagmaat Polifonie X Mineur akkoorde in die inleiding X SATB X Orrelbegeleiding Monofoniese tekstuur Fugale styl na die inleiding X 3x1 (3) Snit 32 5.2 Vervang die onderstreepte woorde om ELKE stelling WAAR te maak in verband met die musiek wat jy hoor. Skryf SLEGS die korrekte woord of term as jou antwoord neer. 5.2.1 Die orkesinleiding word deur houtblasers in vierslagmaat gespeel. Antwoord: Strykers 1 punt (1) 5.2.2 Die omvang van die melodie is 'n volmaakte/rein vyfde. Antwoord: Oktaaf 1 punt (1) 5.2.3 Hierdie aria is in G mineur. Antwoord: Majeur 1 punt (1) 3x1=3 Snit 33 5.3 5.3.1 Gee die toepaslike datums van die stylperiode waarmee jy hierdie uittreksel assosieer. Antwoord: Ongeveer 1810–1900 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 16 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 5.3.2 Dui VIER items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 33 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Strykerseksie verskaf 'n kragdadige toonkleur Wye dinamiese omvang X Standaard-orkestrasie X Tutti X Timpani speel nie 'n prominente rol nie Liriese en huppelende melodieë Blaasinstrumente speel 'n primêre rol X Menuet en trio Trombone bygevoeg om 'n kragtige klank te skep Fanfare op trompette X Enige VIER korrekte antwoorde (4) Snit 34 5.4 Identifiseer die volgende kenmerke wat jy in hierdie uittreksel hoor: Antwoord: Stemtipes • Sopraan • Bariton Tydmaatteken • Enkelvoudige vierslagmaat/ 4/4 Harmoniese styl • Tonale (Klassieke) harmonie/Hoofsaaklik primêre akkoorde 4x1 (4) Snit 35 5.5 Watter instrumente speel die Alberti-bas in hierdie uittreksel? Antwoord: Lae strykers/tjello's en altviole (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 17 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne Snit 36 5.6 Identifiseer die titel en komponis van die beweging waaruit hierdie uittreksel geneem is. Antwoord: Titel: • Gewitter Sturm/Thunderstorm/Storm • Simfonie Nr. 6 in F majeur Op. 68 - Vierde beweging Komponis: • Beethoven Titel = 1 punt Komponis = 1 punt (2) Snit 37 5.7 Beskryf VIER prominente kenmerke in die hout- en koperblaasseksies wat jy in hierdie uittreksel hoor. Antwoord: • Franse horings begin met 'n gedrae noot • Klarinette speel drie-noot motiewe aan die begin van die uittreksel • Fluite boots viole na • Lang aangehoue note in unisoon, chromaties opgaande, word deur die volle blaasseksie gespeel • Koperblaasinstrumente op die tussenslae • Herhalende akkoorde in gepunteerde ritme gespeel deur koperblasers en houtblasers • Piccolo speel hoog bo die tutti-orkes • Die bygevoegde trombone verskaf 'n kragdadige en donker toonkleur Enige VIER feite (4) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 18 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne AFDELING C: VORMANALISE (VERPLIGTEND) VRAAG 6 Snit 38 Antwoord: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 19 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 6.1 Gee 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek lyne in die tabel hieronder en dui elke seksie met die ooreenstemmende maatnommers aan. Antwoord: SEKSIES MAATNOMMERS A ½ Maat 1 – 8 ½ B ½ Maat 9 – 16 ½ A ½ Maat 17 – 24 ½ ½ punt x 6 (3) 6.2 Noem die vorm. Antwoord: Drieledig/ABA 1 punt (1) Snit 39 6.3 Noem die komposisietegnieke wat gebruik word in: 6.3.1 Maat 9 tot 12 by (X) Antwoord: Herhaling 1 punt (1) 6.3.2 Maat 13 by (Y) Antwoord: Sekwens 1 punt (1) Snit 40 6.4 Noem die toonsoort en kadens by (S) in maat 19 tot 20. Antwoord: Toonsoort: D majeur Kadens: Onvolmaakte kadens 2x1 (2) Snit 41 TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all