Skip to content

Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

MemorandumMusicGrade 12202234 pages

Grade 12 Music Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 34 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN MUSIEK V1 2022 NASIENRIGLYNE PUNTE: 120 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 34 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 2 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND) (90 minute) Beantwoord AFDELING A op die VRAESTEL. Beantwoord VRAAG 1 EN VRAAG 2.1 ÓF 2.2 ÓF 2.3 EN VRAAG 3.1 ÓF 3.2 EN VRAAG 4.1 ÓF 4.2. VRAAG 1 (25 minute) Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 1.1 Benoem die toonsoort waarheen hierdie uittreksel moduleer. Antwoord: B-mol majeur 1 punt (1) 1.2 Motiveer jou antwoord op VRAAG 1.1. Antwoord:  Die A-herstel word as die nuwe leitoon gebruik  Maat 73 tot 8: V tot I (volmaakte kadens in B-mol majeur) 1 punt (1) 1.3 Skryf die korrekte tydmaatteken op beide notebalke in die blokkie wat op die partituur verskaf is. Antwoord: Sien partituur = 1 punt (Minus ½ punt indien dit nie op beide notebalke op die partituur geskryf is nie) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 3 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 1.4 Benoem die interval by (a) volgens tipe en afstand. Antwoord: Saamgestelde mineur 3de (terts) /Mineur 10de (desiem) 1 punt Geen ½ punte (1) 1.5 Benoem die omkering van die interval by (b) volgens tipe en afstand. Antwoord: Majeur 2de (sekunde) 1 punt Geen ½ punte (1) 1.6 Beskryf die drieklank by (M) volgens tipe en posisie. Antwoord: Mineur (½ punt), grondposisie (½ punt) ½ + ½ = 1 punt (1) 1.7 Herskryf die drieklank by (N) in die altsleutel en behou dieselfde toonhoogte. Antwoord: OF Sleutel = ½ punt Note = ½ punt (1) 1.8 Herskryf (X) deur 'n ooreenstemmende saamgestelde tydmaatteken te gebruik. Maak seker dat die musiek dieselfde klink. Voeg die nuwe tydmaatteken by. Antwoord: Tydmaatteken = ½ punt Notasie = ½ punt per maatslag = 1½ punt (2) 1.9 Transponeer (Y) 'n majeur sekunde (2de). Dui die nuwe toonsoortteken aan. Antwoord: Toonsoortteken = 1 punt Notasie = 1 punt Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 1 punt (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 4 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 1.10 Gee 'n Italiaanse term vir die haarnaaldteken in maat 5. Antwoord: Crescendo 1 punt (1) 1.11 Watter TWEE note sal in maat 5 (G-sleutel) weggelaat moet word om 'n majeur pentatoniese toonleer te vorm wat op E-mol begin? Omkring hierdie TWEE note op die partituur. Antwoord: ½ + ½ = 1 punt (1) 1.12 Verander die gegewe toonleer van maat 4 hieronder na 'n opgaande melodiese mineurtoonleer wat op E-mol begin. Antwoord: G-mol = 1 punt (1) 1.13 Omkring EEN melodiese omkering van die motief (Z) in maat 6 tot 7 in die boonste stemparty. (1) Antwoord: Enige EEN paar note = 1 punt (1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 5 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 (25 minute) Beantwoord VRAAG 2.1 ÓF VRAAG 2.2 ÓF VRAAG 2.3. 2.1 Voltooi die aanvang hieronder om 'n twaalfmaat-melodie in drieledige vorm vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te vorm. Noem die instrument en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiek- en artikulasie-aanduidings op geskikte plekke by. Konsepantwoord: Instrument: Saksofoon/Klarinet/Fluit/Trompet/Viool, ens. Tempo: Moderato/Allegretto, ens. OF 2.2 Konsepantwoord: Instrument: Saksofoon/Klarinet/Fluit/Trompet/Viool, ens. Tempo: Moderato/Allegretto, ens. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 6 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word. BESKRYWING PUNTETOEKENNING Vorm en kadenspunte 1 punt per frase x 3 3 Korrektheid Nootstele, polse per maat, Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 2 2 skuiftekens, spasiëring, punte groepering Uitstekend Samehangend en musikaal; frases definieer vorm verbeeldingryk; aanvangsmotief 9–10 innoverend voortgesit; suksesvolle gebruik van tonaliteit; melodiese kontoer meesterlik hanteer; kreatiewe benadering tot die keuse van toonhoogtes en ritme Kwaliteit Goed - Kwaliteit van melodie en Korrek en musikaal; frases dui die vorm toepaslikheid vir die gekose duidelik aan; aanvangsmotief sinvol 7–8 voortgesit; stabiele tonaliteit; melodiese instrument kontoer bevredigend; keuse van toonhoogtes - Toepaslikheid van tempo, en ritme akkuraat 10 artikulasie en dinamiese Gemiddeld aanduidings verhoog die Musikaal nie oortuigend; nie alle frases kwaliteit van die antwoord duidelik; aanvangsmotief nie goed gebruik; - Musikaliteit 4–6 tonaliteit onstabiel; melodiese kontoer onder verdenking; keuse van toonhoogtes en ritme verbeeldingloos Onaanvaarbaar Maak geen musikale sin; frases maak nie sin 0–3 nie; aanvangsmotief geïgnoreer; geen tonale sin; geen melodiese kontoer; toonhoogtes en ritme onsamehangend TOTAAL Nasieners mag ½ punte gebruik 15 [15] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 7 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 2.3 Voltooi die aanvang hieronder in solfanotasie om 'n twaalfmaat-melodie in drieledige vorm vir 'n stem te skep. Noem die stemtipe en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiek-aanduidings op geskikte plekke by. Moet NIE lirieke byvoeg NIE. Konsepantwoord: Stemtipe: Sopraan/Alt/Tenoor/Bariton/Bas Tempo: Moderato/Allegretto, ens. Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word. BESKRYWING PUNTETOEKENNING Vorm en kadenspunte 1 punt per frase x 3 3 Korrektheid Solfanotasie, dubbelpunte, Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 2 punte 2 kommapunte en aandagstrepe Uitstekend Samehangend en musikaal; frases definieer vorm verbeeldingryk; aanvangsmotief innoverend voortgesit; 9–10 suksesvolle gebruik van tonaliteit; melodiese kontoer meesterlik hanteer; kreatiewe benadering tot die keuse Kwaliteit van toonhoogtes en ritme - Kwaliteit van melodie en Goed toepaslikheid van die Korrek en musikaal; frases dui die vorm duidelik aan; omvang 7–8 aanvangsmotief sinvol voortgesit; stabiele tonaliteit; - Toepaslikheid van tempo melodiese kontoer bevredigend; keuse van en dinamiese toonhoogtes en ritme akkuraat 10 aanduidings verhoog die Gemiddeld kwaliteit van die Musikaal nie oortuigend; nie alle frases duidelik; antwoord 4–6 aanvangsmotief nie goed gebruik; tonaliteit onstabiel; - Musikaliteit melodiese kontoer onder verdenking; keuse van toonhoogtes en ritme verbeeldingloos Onaanvaarbaar Maak geen musikale sin; frases maak nie sin nie; 0–3 aanvangsmotief geïgnoreer; geen tonale sin; geen melodiese kontoer; toonhoogtes en ritme onsamehangend TOTAAL Nasieners mag ½ punte gebruik 15 [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 8 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 (10 minute) Beantwoord ÓF VRAAG 3.1 ÓF VRAAG 3.2. 3.1 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae. 3.1.1 Besyfer die akkoorde by (a) tot (h) op die partituur deur Romeinse syfers te gebruik, bv. viio6/viiob. Antwoord: Sien 1 punt per akkoord = 8 punte partituur Minus ½ punt indien omkering verkeerd is (8) 3.1.2 Benoem die kadens by maat 7 tot 8. Antwoord: Onvolmaak Kadens = 1 punt (kadens) Slegs besyfering (ii – V) = ½ punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 9 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 3.1.3 Lewer kommentaar op die baslyn in maat 1 tot 32. Antwoord:  Pedaalpunt (tonika)  Herhaalde G in die bas terwyl die harmonie in die boonste stemparty verander Enige EEN = 1 punt (1) 3.1.4 Identifiseer die foutiewe stemvoering wat deur die hakies in maat 73 tot 81 aangedui word. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Stemvoering Antwoord Skuinsbeweging Parallelle kwinte (5des) X Beweging in teenoorgestelde rigting Parallelle oktawe Parallelle 5des = 1 punt (1) 3.1.5 Benoem die tipes non-akkoordnote by (i) tot (iv). Antwoord: (i) Terughouding = 1 punt (ii) Deurgangsnoot = 1 punt (iii) (Onderste) Wisselnoot = 1 punt (iv) Vooruitneming = 1 punt (4) [15] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 10 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 3.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae. 3.2.1 Identifiseer die akkoorde by (a) tot (h) en skryf akkoordsimbole in die spasies verskaf bokant die balke, bv. Bb/D. Antwoord: Sien 1 punt per akkoord = 8 punte partituur Minus ½ punt indien omkering verkeerd is (8) 3.2.2 Benoem die kadens wat by (Z) gevorm word. Antwoord: Volmaakte Kadens = 1 punt kadens Slegs besyfering (G7 – C) = ½ punt (1) 3.2.3 Lewer kommentaar op die harmoniese funksie van die B-noot in die G-sleutel by maat 12. Antwoord:  Dit skep 'n A9-akkoord  'n Uitbreiding van die A7-akkoord  Boonste noot van die (sekondêre) uitgebreide dominant akkoord  (Beklemtoonde) appoggiatura Enige EEN (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 11 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 3.2.4 Wat is ongewoon aan die subdominant-akkoord in maat 10? Antwoord:  Modale plaasvervanger van die subdominant  'n Mineur akkoord waar 'n majeur sewende akkoord verwag word (F in C majeur)  Die akkoord is chromaties aangepas  Dit is ongewoon vir 'n mineur 7de-akkoord om 'n majeur 7de te bevat  Fmin(Maj7) Enige EEN (1) 3.2.5 Benoem die tipes non-akkoordnote by (i) tot (iv). Antwoord: (i) Terughouding = 1 punt (ii) (Boonste) Wisselnoot = 1 punt (iii) Deurgangsnoot = 1 punt (iv) Vooruitneming = 1 punt (4) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 12 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 (30 minute) Beantwoord ÓF VRAAG 4.1 ÓF VRAAG 4.2. 4.1 4.1.1 Demonstreer 'n kadensiële tweede-omkering-akkoordprogressie met 'n onderbroke kadens. 1 punt per akkoord = 3 punte Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 1 punt per akkoord (3) 4.1.2 Voltooi die vierstemmige vokale harmonisasie hieronder deur die alt-, tenoor- en baspartye by te voeg. Konsepantwoord: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 13 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne Die harmonisasie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word. BESKRYWING PUNTETOEKENNING Korrektheid: Minus ½ punt per fout maar nie meer as 1 Notasie, verdubbeling, spasiëring, 10 punt per akkoord nie stemvoering Akkoordprogressie: 1 punt tussen elke paar akkoorde Akkoordkeuse, korrekte gebruik van 9 (behalwe tussen maat 4 en 5) kadens Uitstekend = 4–5 punte Kwaliteit: Goed = 3–3½ punte Musikaliteit, non-akkoordnote, 5 Gemiddeld = 2–2½ punte stylbewustheid, kreatiwiteit Swak = 0–1½ punte Nota aan die nasiener: 24 Punt uit 24 moet nie 'n ½ punt bevat nie (÷ 2) TOTAAL 12 (12) [15] Kandidate moet krediet kry vir 'n ander/kreatiewe en korrekte harmonisasie wat nie in hierdie nasienriglyn vervat is nie. Besyfering dien as 'n riglyn, maar geen punte word vir die simbole as sodanig toegeken nie. OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 14 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 4.2 4.2.1 Voltooi die harmoniese progressie hieronder deur akkoorde by die bassleutel in te vul. Gebruik heelnote. Antwoord: 1 punt per akkoord = 3 punte Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 1 punt per akkoord (3) 4.2.2 Voltooi die stuk hieronder deur geskikte harmoniese materiaal by te voeg. Gaan voort in die styl wat deur die gegewe materiaal in maat 1 en 2 gesuggereer word. Konsepantwoord: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 15 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne Die antwoord sal volgens die kriteria hieronder nagesien word. BESKRYWING PUNTETOEKENNING Korrektheid: Minus ½ punt per fout maar nie meer as 10 Notasie, spasiëring, stemvoering 1 punt per akkoord nie Akkoordprogressie: 1 punt tussen elke paar akkoorde Akkoordkeuse, korrekte gebruik van 8 (behalwe tussen maat 4 en 5 en 8) kadens Uitstekend = 5–6 punte Kwaliteit: Goed = 3½–4½ punte Musikaliteit, non-akkoordnote, 6 Gemiddeld = 2½–3 punte stylbewustheid, kreatiwiteit Swak = 0–2 punte Nota aan die nasiener: 24 Punt uit 24 moet nie 'n ½ punt bevat nie (÷ 2) TOTAAL 12 (12) [15] TOTAAL AFDELING A: 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 16 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELINGS B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS (90 minute) AFDELING B, C, D en E moet in die ANTWOORDEBOEK beantwoord word. Nota aan die nasiener: Een punt word vir elke korrekte feit toegeken. Kandidate moet gekrediteer word vir enige korrekte antwoord wat nie in hierdie nasienriglyn gegee word nie. AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND) VRAAG 5 Antwoord: 5.1 5.1.1 D 5.1.2 C 5.1.3 D 5.1.4 B 5.1.5 C 5x1 (5) 5.2 Waardekettingproses sluit die volgende stappe en rolspelers in:  Komponis skryf die werk  Word by 'n publikasiemaatskappy ingedien of publiseer self  Registreer die werk by SAMRO  Bemark die werk deur die media  Stel dit vir aankope beskikbaar  Kunstenaar/Venue verkry lisensie om die werk in die openbaar uit te voer  Organiseer lewende konsert met die produksiespan, musikante en klankingenieurs  SAMRO versprei tantième aan die komponis VYF korrekte antwoorde (5) TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 17 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne Beantwoord AFDELING C (IAM) OF AFDELING D (JAZZ) OF AFDELING E (WKM) in die ANTWOORDEBOEK. AFDELING C: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) Nota aan die nasiener: Alhoewel die nasienriglyn puntsgewys weergegee is, mag die kandidate in volsinne antwoord. VRAAG 6 Antwoord: 6.1. 6.1.1 C 6.1.2 D 6.1.3 D 6.1.4 B 6.1.5 A 5x1 (5) 6.2 Maak gebruik van 'n sikliese harmoniese progressie/herhaalde harmoniese frasestruktuur (I–IV–I64–V) 1x1 (1) 6.3  kitaar  Afrika-tromme  baskitaar  fluit  elektroniese klawerbord TWEE korrekte feite (2) 6.4 6.4.1 ONWAAR 6.4.2 WAAR 6.4.3 WAAR 3x1 (3) 6.5  Vrye jazz, blues en rock invloede vanuit Noord-Amerika  Kitaarverwerking en improvisatoriese styl deur musikante soos Wes Montgomery en John McLaughlin  Gebruik dikwels die 12-maat blues struktuur  Melodieë, perkussie en tale is afkomstig van Bapedi en vhaVenda  Afrika-ritmes word deur die bongo en malombo tromme verskaf TWEE korrekte feite (2) 6.6  Twee of meer kontrasterende ritmiese motiewe  Word terselfdertyd gebruik TWEE korrekte feite (2) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 18 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 7 Ooreenkomste  Roep en antwoord  Majeur tonaliteit  Akkoordstruktuur: I – IV – I6/4 – V  Sikliese harmoniese progressie  4/4 (enkelvoudige vierslagmaat) tyd  Sluit dansbewegings in VIER korrekte feite (4) Verskille Melodi Yalla Wamuhle (Mahlathini and the Mahotella (Soul Brothers) Queens) Hoofinstrumente Kitaar Orrel Sangstyl Hard en grof Sagter en ligter Kombinasie van Manshoofsanger en vroue- Slegs mans sangers agtergrondsangers DRIE ooreenstemmende feite (3) [7] VRAAG 8 Rol van musiek in inisiasie Vroue  Die rol van musiekinstrumente gedurende inisiasie is om geeste te beliggaam en om diere na te maak  Inisiate kan klein modelle van diere skep en dan liedjies komponeer wat verband hou met hierdie modelle. Die rol van die liedjies is om inisiate verskillende menslike eienskappe aan te leer.  Tydens vroulike inisiasie word 'n trom (moropa) gedurende die aand deur ouer vroue geslaan vir die volle duur van die inisiasie, om seker te maak dat vreemdelinge nie naby aan die inisiasieskool kom nie  Die ngoma-trom word tydens domba-inisiasie gespeel wanneer gewyde rituele uitgevoer word  In die vhaVenda-kultuur dien 'n luislang as 'n simbool van vrugbaarheid en word die luislangdans gedurende domba gedans as 'n teken van die inisiate se vrugbaarheid en gereedheid om families te begin Mans  Die lirieke van inisiasieliedere (likoma) leer kultuurwaardes  Wanneer die inisiate pyn ervaar tydens die besnydenisproses sing hulle mokorotlo- liedere om hul manlikheid te versterk en die pyn te verminder  Liedere soos mangae word deur die inisiate in die openbaar gesing aan die einde van die inisiasieperiode as 'n teken van trots in hul nuwe status as mans Mans/Vroue Tuiskomsliedere soos mekgolokwane word gesing wanneer inisiate terugkeer ná inisiasie VYF korrekte feite [5] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 19 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 9 9.1  Lied: Kuke Kwagijim' Iveni  Kunstenaar: Mfaz' Omnyama TWEE korrekte antwoorde (2) 9.2 Vokale kenmerke  Die roep van die hoofsanger word deur die mansagtergrondsangers beantwoord  Beperkte vokale omvang (bly binne 'n oktaaf)  Vokale glissandi of toonhoogtebuiging word gebruik  Krepitasies word gebruik om die musiek op te kikker  Izibongo is baie vinnig  Izibongo word in 'n hoë stemtoon gepraat Instrumentale kenmerke  Die lied begin met izihlabo wat op 'n akoestiese kitaar met staalsnare gespeel word  'n Oorwegend perkussiewe klank word geproduseer  Die izihlabo word op 'n dalende motief gebaseer  Die motief is in vrye metrum en ritme  Maak gebruik van die ukupika-tegniek regdeur die lied  'n Tweede kitaar maak van ukuvamba gebruik SES korrekte feite Vokale kenmerke = 3 punte Instrumentale kenmerke = 3 punte (6) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 20 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 10 Voorbeeld van 'n inleiding Kwêla is penniefluit-gebaseerde, jive-musiek met marabi invloede wat gedurende die 1950's populêre opgang gemaak het. Harmonie  Gebruik die tipiese twaalfmaat-blues progressie  Sikliese harmoniese progressies is algemeen  Voorbeelde van akkoordprogressies: o I – IV – I6/4 –V o I – I – IV – V  Die harmoniese siklus duur gewoonlik twee of vier mate  Harmoniese ritme word op 'n halfnoot in 'n 4/4-maat (halfmaat) gebaseer Melodie  Kort herhalende melodiese motiewe  Is in noue verband met die akkoordnote van die harmoniese progressie  Gebroke-akkoordnote dien as 'n prominente kenmerk van kwêla-melodieë  Toonleerpassasies kom algemeen voor  Penniefluitmelodieë is hoofsaaklik in 'n majeurtoonsoort  Solomelodieë word soms versier en ontwikkel deur middel van improvisasie Ritme  Die ritme word as 'n skoffeldans beskryf ( )  Die basiese ritme in kwêla word deur die kitaar eerder as die tromstel verskaf  Die perkussielyn versterk hoofsaaklik die kitaarparty  Kwêla word ge-swing en bevat blues-agtige 'breaks'  Tromstel gebruik soms die 'kick' of 'fill' om die einde van 'n viermaatsiklus of vers aan te dui  Sommige penniefluitkomposisies word op Latyns-Amerikaanse ritmes gebaseer  Die ritmiese basis van kwêla is afkomstig van 'n enkelvoudige vierslagmaat (4/4) en swing-gevoel soos in 'n tipiese Count Basie big band  In sommige liedere word 'n subtiele twee-teen-drie kruisritme tussen die instrumente gehoor  Die afwissel-tegniek (of hoketus) is prominent in komposisies wat uitroepe of 'n gefluit op die agstenote tussen maatslae bevat SES korrekte feite Ten minste EEN feit van elke element Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 21 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne Populêre opgang  Kwêla is hoofsaaklik in Sophiatown gedurende die 1950's gevind  Kwêla vind sy oorsprong in: o Amerikaanse Jazz o Boogie-Woogie o Marabi  Word gesien as 'n simbool van weerstand teen onderdrukking  Straatkunstenaars het hul penniefluite gebruik om ander te waarsku wanneer die polisie arriveer  Die gewildheid van kwêla bring Suid-Afrika onder die aandag van die wêreld en help om bewusmaking van die politieke omstandighede weens apartheid te skep  Die penniefluit het 'n noue verband met die tradisionele blaasinstrumente (fluite) van die inheemse kulture gehad o Dit kom ooreen met 'n groot verskeidenheid fluite wat in tradisionele musiek gebruik word (soos die tradisionele fluit met drie vingergaatjies wat deur die veeherders gebruik is) o Dit was 'n goedkoop/bekostigbare en draagbare instrument o Dit kon as beide 'n solo- of ensemble-instrument gebruik word o Ideaal vir straatmusikantsuitvoering (individuele uitvoering op straat) VIER korrekte feite Kunstenaar en Trefferliedjie/Album  Spokes Mashiyane – Banana ba Rustenburg; Phata, Phata  Lemmy Mabaso – See you later  Elias Lerole – Mafikeng TWEE korrekte antwoorde EEN lied/album en EEN ooreenstemmende kunstenaar Voorbeeld van 'n slotparagraaf Kwêla vestig sigself as 'n oorspronklike Suid-Afrikaanse styl en gaan voort om deel van die inheemse Afrika-musiekidentiteit te vorm. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 22 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne Die opstel sal volgens die kriteria hieronder nagesien word. KRITERIA PUNTETOEKENNING Elemente 6 Populêre opgang 4 Kunstenaar en trefferliedjie/album 2 Uitstekend 'n Inleiding, afsluiting en stewige = 3 punte argument in die middeldeel van die opstel teenwoordig Goed 'n Inleiding, afsluiting en redelike = 2-2½ punte argument in die middeldeel van die opstel teenwoordig Redelik 'n Inleiding, afsluiting en vae Logiese aanbieding en struktuur = 1½ punte argument in die middeldeel van die 3 van die opstel opstel teenwoordig Ondergemiddeld 'n Inleiding, afsluiting en swak = 1 punt argument in die middeldeel van die opstel teenwoordig Swak 'n Enkel paragraaf: swak poging met = ½ punt die skryf van 'n opstel Nie aanvaarbaar = 0 punte Feite puntsgewys aangebied TOTAAL 15 [15] TOTAAL AFDELING C: 50 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 23 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING D: JAZZ Nota aan die nasiener: Alhoewel die nasienriglyn puntsgewys weergegee is, mag die kandidate in volsinne antwoord. VRAAG 11 11.1 Antwoord: 11.1.1 C 11.1.2 D 11.1.3 B 11.1.4 B 11.1.5 A 5x1 (5) 11.2 Maak gebruik van 'n sikliese harmoniese progressie/herhaalde harmoniese frasestruktuur (I–IV–I64–V) 1x1 (1) 11.3  klavier  pedaalorrel  banjo  bas (instrument) TWEE korrekte antwoorde (2) 11.4 11.4.1 ONWAAR 11.4.2 WAAR 11.4.3 WAAR 3x1 (3) 11.5  Amerikaanse Jazz/Blues  Portugese fados  Engelse ballades  Jiddische volksmelodieë  Internasionale popkultuur (kommersiële musiek) TWEE korrekte antwoorde (2) 11.6  Sy nuwe klank vermeng Duke Ellington se klassieke swing-styl met etniese township-ritmes, jazz-rock, vrye jazz en McGregor se verwerkings  Sy musiek beïnvloed Europese orkeste se gebruik van die roep-en- antwoord met 'n tipiese Afrika stilistiese aanslag  Sy komposisies beweeg weg van die hoogs gestruktureerde komposisionele aspekte van big band-musiek en laat meer ruimte toe vir vryheid onder die spelers om met improvisasie te eksploreer en meer buigsaam tydens 'n uitvoering te wees TWEE korrekte feite (2) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 24 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 12 Ujomela deur Makgona Tsohle Band  Instrumentaal kitaargedrewe mbaqanga, geen stemme  Begin kortliks met 'n inleiding op die kitaar  Gebruik Westerse instrumente, bv. elektriese kitaar  Instrumentasie sluit in: bas, leierkitaar, tromme en ritmekitaar  'n Mengsel van vroeër style van marabi en kwêla, maar bevat 'n meer kragtiger klank en sterker voortstuwende maatslag as marabi/kwêla  Samesmelting van tradisionele Afrika-musiek en Westerse musiekelemente  Akkoordprogressie I – IV – V – I-siklus oor 'n bonsende 8/8-ritme  Swaar baslyn is 'n prominente kenmerk  Roep-en-antwoord word tussen die kitaarspeler en die agtergrondorkes gebruik  Het 'n herhalende akkoordsiklus SEWE korrekte feite [7] VRAAG 13 Kaapse jazz: Mannenberg deur Abdullah Ibrahim (Dollar Brand) Ritme  'n Mengsel van Afrika-, ghoema- en swing-elemente  Ritmiese eienskappe van amaXhosa-musiek  Beïnvloed deur 'n marabi-groef (groove)  Stadige skoffelagtige maatslag op die tromme TWEE korrekte feite (2) Harmonie  Drie-akkoord herhalende siklus  Gebaseer op 'n marabi akkoordsiklus  Die buitelyne van die harmoniese progressie word deur die klavier gesuggereer  Die buitelyne van die harmoniese beweging word deur die baslyn gesuggereer TWEE korrekte feite (2) Tekstuur  Hoofsaaklik homofonies  Elemente van roep-en-antwoord/oorvleueling EEN korrekte feit (1) VYF korrekte feite Maksimum van 2 punte per aspek [5] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 25 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 14 14.1 Kunstenaar  Dollar Brand (later Abdullah Ibrahim) op klavier  Kippie Moeketsi op altsaksofoon  Jonas Gwangwa op tromboon  Hugh Masekela op trompet  Johnny Gertze op baskitaar  Early Mabuza of Makaya Ntshoko op tromme TWEE korrekte antwoorde 14.2  The Jazz Epistles, Suid-Afrika se eerste belangrike bebop-orkes, maak hul verskyning gedurende die 1950's  Hulle maak bebop en hard bop gewild wat deur ander Suid-Afrikaanse orkeste aangewend is  'n Kenmerkende Suid-Afrikaanse klank ontwikkel oor die jare  Die meeste orkeslede was in ballingskap en het hul styl verder ontwikkel deur kontak met Europese musikante en het hul nuutgevonde kennis en vaardighede teruggeploeg in die Suid-Afrikaanse konteks met hul terugkeer  Hierdie jazz-ikone word hooggeagte, individuele kunstenaars, wêreldwyd  Al die lede van The Jazz Epistles komponeer hul eie oorspronklike materiaal  'n Groot versameling van werke is geskep wat die kultuur en tradisie van hul Afrika-oorsprong bevestig  Hulle was die eerste Suid-Afrikaanse groep om 'n moderne avant-garde jazz-klank te ontwikkel wat 'n diepgaande invloed op hul luisteraars uitgeoefen het  1959: Eerste album deur 'n swart Suid-Afrikaanse orkes, Jazz Epistle, Verse 1  1959: Die musikante was betrokke by die gewilde Suid-Afrikaanse jazz musiekblyspel, King Kong, wat oorsee getoer het SES korrekte feite (Antwoorde mag besonderhede oor die voorgeskrewe werk weergee) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 26 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 15 Voorbeeld van 'n inleiding Kwêla is penniefluit-gebaseerde, jive-musiek met marabi invloede wat gedurende die 1950's populêre opgang gemaak het. Harmonie  Gebruik die tipiese twaalfmaat-blues progressie  Sikliese harmoniese progressies is algemeen  Voorbeelde van akkoordprogressies: o I – IV – I6/4 –V o I – I – IV – V  Die harmoniese siklus duur gewoonlik twee of vier mate lank  Harmoniese ritme word op 'n halfnoot in 'n 4/4-maat (halfmaat) gebaseer Melodie  Kort herhalende melodiese motiewe  Is in noue verband met die akkoordnote van die harmoniese progressie  Gebroke-akkoordnote dien as 'n prominente kenmerk van kwêla-melodieë  Toonleerpassasies kom algemeen voor  Penniefluitmelodieë is hoofsaaklik in 'n majeurtoonsoort  Solomelodieë word soms versier en ontwikkel deur middel van improvisasie Ritme  Die ritme word as 'n skoffeldans beskryf ( )  Die basiese ritme in kwêla word deur die kitaar eerder as die tromstel verskaf  Die perkussielyn versterk hoofsaaklik die kitaarparty  Kwêla word ge-swing en bevat blues-agtige 'breaks'  Tromstel gebruik soms die 'kick' of 'fill' om die einde van 'n viermaatsiklus of vers aan te dui  Sommige penniefluitkomposisies word op Latyns-Amerikaanse ritmes gebaseer  Die ritmiese basis van kwêla is afkomstig van 'n enkelvoudige vierslagmaat (4/4) en swing-gevoel soos in 'n tipiese Count Basie big band  In sommige liedere word 'n subtiele twee-teen-drie kruisritme tussen die instrumente gehoor  Die afwissel-tegniek (of hoketus) is prominent in komposisies wat uitroepe of 'n gefluit op die agstenote tussen maatslae bevat SES korrekte feite Ten minste EEN feit van elke element Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 27 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne Populêre opgang  Kwêla was hoofsaaklik in Sophiatown gedurende die 1950's gevind  Kwêla vind sy oorsprong in: o Amerikaanse Jazz o Boogie-Woogie o Marabi  Word gesien as 'n simbool van weerstand teen onderdrukking  Straatkunstenaars het hul penniefluite gebruik om ander te waarsku wanneer die polisie arriveer  Die gewildheid van kwêla bring Suid-Afrika onder die aandag van die wêreld en help om bewusmaking van die politieke omstandighede weens apartheid te skep  Die penniefluit het 'n noue verband met die tradisionele blaasinstrumente (fluite) van die inheemse kulture gehad o Dit kom ooreen met 'n groot verskeidenheid fluite wat in tradisionele musiek gebruik word (soos die tradisionele fluit met drie vingergaatjies wat deur die veeherders gebruik is) o Dit was 'n goedkoop/bekostigbare en draagbare instrument o Dit kon as beide 'n solo- of ensemble-instrument gebruik word o Ideaal vir straatmusikantsuitvoering (individuele uitvoering op straat) VIER korrekte feite Kunstenaar en Trefferliedjie/Album  Spokes Mashiyane – Banana ba Rustenburg; Phata, Phata  Lemmy Mabaso – See you later  Elias Lerole – Mafikeng TWEE korrekte antwoorde EEN lied/album en EEN ooreenstemmende kunstenaar Voorbeeld van 'n slotparagraaf Kwêla vestig sigself as 'n oorspronklike Suid-Afrikaanse styl en gaan voort om deel van die inheemse Afrika-musiekidentiteit te vorm. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 28 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne Die opstel sal volgens die kriteria hieronder nagesien word. KRITERIA PUNTETOEKENNING Elemente 6 Populêre opgang 4 Kunstenaar en 2 trefferliedjie/album Uitstekend 'n Inleiding, afsluiting en stewige = 3 punte argument in die middeldeel van die opstel teenwoordig Goed 'n Inleiding, afsluiting en redelike = 2-2½ punte argument in die middeldeel van die opstel teenwoordig Redelik 'n Inleiding, afsluiting en vae argument Logiese aanbieding en struktuur in die middeldeel van die opstel = 1½ punte 3 van die opstel teenwoordig Ondergemiddeld 'n Inleiding, afsluiting en swak argument = 1 punt in die middeldeel van die opstel teenwoordig Swak 'n Enkel paragraaf: swak poging met = ½ punt die skryf van 'n opstel Nie aanvaarbaar = 0 punte Feite puntsgewys aangebied TOTAAL 15 [15] TOTAAL AFDELING D: 50 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 29 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING E: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) Nota aan die nasiener: Alhoewel die nasienriglyne puntsgewys gegee word, mag die kandidate in vol sinne antwoord. VRAAG 16 Antwoord: 16.1 16.1.1 B 16.1.2 C 16.1.3 D 16.1.4 B 16.1.5 D 5x1 (5) 16.2  Orkeswerk (Abstrak /absolute musiek)  Gewoonlik in vier bewegings TWEE korrekte feite (2) 16.3 Toonsoort: F Majeur Vorm: Sonate-Rondo TWEE korrekte feite (2) 16.4 16.4.1 WAAR 16.4.2 ONWAAR 16.4.3 ONWAAR 3x1 (3) 16.5  Die gevolg van 'n besoek aan Skotland en die Buite-Hebride-eilande  Hy is geïnspireer om die area te skets en oor sy emosionele reaksie en ervaringe daar te skryf Enige EEN (1) 16.6 Standaard Klassieke simfonie-orkes 1 punt (1) 16.7 Gebruik funksionele/tonale harmoniese progressies met beperkte chromatiek 1 punt (1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 30 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 17 Vormtipe  Saamgestelde drieledige vorm  A (Menuet) - B (Trio) - A (Menuet)  Elke groot seksie (ABA) het subseksie/onafhanklike vormtipes, bv. afgeronde tweeledige vorm of drieledige vorm  Die instruksie 'da capo al fine/da capo Menuetto' na die Trio-seksie dui 'n herhaling van die Menuet aan  Die instruksie 'Fine' aan die einde van die Menuet-seksie dui die einde van die stuk aan (indien geen herdruk van A nie)  Verskyn as die derde beweging van 'n langer Klassieke vier-beweging werk soos 'n sonate of simfonie TWEE korrekte feite Woord 'drieledig' alleen = ½ punt 1 punt vir A (Menuet) - B (Trio) - A (Menuet) slegs ½ punt vir elke instruksie (da capo en Fine) Karakter  Matige tempo  Statig, gestileerde dans-karakter oorspronklik, later ligter en vinniger en word eindelik 'n Scherzo  Eenvoudige drieslagmaat  Trio is 'n kontrasterende seksie (genoem 'trio' omdat dit oorspronklik vir drie instrumente/partye geskryf is) DRIE korrekte feite Gebruik van toonsoorte  Menuet (as derde beweging) is in die tonika toonsoort van die sonate of simfonie  Menuet-seksie begin en eindig in die tonika toonsoort  Trio-seksie is in 'n verwante toonsoort van die Menuet (soms in die tonika mineur)  Beide die Menuet- en Trio-seksies sal tipiese toonsoortverhoudings hê wat in afgeronde tweeledige vorm en drieledige vorm gevind word TWEE korrekte feite [7] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 31 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 18  Titel: Donderstorm/Storm  Die aankoms, hoogtepunt en afloop van 'n donderstorm word realisties deur die gebruik van musiek uitgebeeld  Beweging onvoorspelbaar en vol verrassings  Die algemene geweld van die storm – Allegro tempo-aanduiding  Wye dinamiese omvang en uiterste dinamiekwisseling om die veranderende aard van die storm uit te beeld  Gebruik 'n mineur toonaard – help om die verontrustende atmosfeer van die storm uit te beeld  Lae rammeling dien as waarskuwing van die naderende storm - pp tremolo in die verbindingspassasie tussen die 3de en 4de bewegings  Eerste groot rammeling van die donder – gebruik die timpani saam met lae kwintoplette in die tjello's en kwadroplette in die kontrabasse  Eerste reëndruppels - pp staccato agstenote in die openingsgedeelte  Opbou van spanning en opwinding van die storm - ff tremolo arpeggios in hoë strykers/chromatiese baslyn  Skrikwekkendheid van die storm – gebruik die piccolo met skril, hoë note/verminderde akkoorde  Klimaks van die storm – gebruik van twee trombone om die donker toonkleur/atmosfeer te versterk  Weerligstrale – dartelende arpeggio-figure in die strykers  Lae rammeling teen die einde – triool-figure in die kontrabas wat die geleidelike vertrek van die storm aandui VYF korrekte feite [5] VRAAG 19 Agtergrond  Orkes ontwikkel uit die Barok-ensembles/orkeste  Die orkes was klein aan die begin van die Klassieke periode (strykers plus horings, fluit en hobo)  Mannheimskool word gesien as die mees sentrale entiteit vir die ontwikkeling van die orkes  'n Oplewing in die aanvraag na konserte (konsert-reekse) help ook om die orkeste te laat groei en om musiek aan die breër publiek bekend te stel  Die orkes word 'n veelsydige 'instrument' in die klassieke era met 'n groot verskeidenheid van moontlikhede in toonkleur, ritme en dinamiek TWEE korrekte feite Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 32 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne Instrumentasie  Die uitleg/opstelling van die vier instrument-groepe word vasgestel  Die orkes sluit nou 'n gestandaardiseerde houtblaasseksie in met twee instrumente van elke soort  Die klarinet word vir die eerste keer ingesluit  Basso continuo word nie langer gebruik nie en die klavesimbel word weggelaat  Elke seksie van die orkes het 'n spesifieke rol, bv. o groot strykerseksie met viole wat die hoofmelodie speel o tjello en kontrabas kry onafhanklike parte op die partituur wat 'n addisionele tenoor- en basparty skep o houtblasers verskaf kontrasterende toonkleur, klankverskeidenheid en speel soms melodiese solopassasies o verdubbelde instrumente in die houtblasers speel 'n bindings-/vullingsrol o die koperblasers (Franse horings en trompette) verskaf krag aan die luider passasies en versterk die klank en harmonie in die middelregister. o koperblasers en perkussie (twee timpani) se gebruik is beperk tot ff-gedeeltes  Mozart voeg trombone by in sy operapartiture VIER korrekte feite Maksimum 1 punt per instrumentgroep Mannheim-orkes  Ontwikkel uitvoertegnieke: o tremolo's o arpeggio's as aanvangspassasie o gekoördineerde strykrigting  Ontwikkel komposisietegnieke: o die vuurpyl-motief o sug-motief  Word bekend vir die effektiewe, presiese en gevarieerde gebruik van dinamiek o gebruik van 'n skielike sfz o gebruik van crescendo's en decrescendo's TWEE korrekte feite Minimum van 2 punte per opskrif [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 33 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 20 Voorbeeld van 'n inleiding Die duet word gesing deur Papageno en Papagena, is lighartig van karakter en die speelse ontmoeting tussen die twee word deur die musikale inhoud uitgebeeld. Karakters:  Papageno: Bariton  Papagena: Sopraan  Effens lomp, eiesoortige en komiese karakters  Gewone mense  Verteenwoordig die eenvoudige dinge in die lewe met min erg aan grootsheid VIER korrekte feite Konteks: (Storielyn/Teks)  Kom voor in die Tweede Bedryf aan die einde van die opera  Die lied handel oor Papageno, die voëlvanger, wat vir niks groots bestem is nie, maar wat net wil omsien na sy basiese behoeftes, bv. kos, drank en die droom om eendag te trou, kinders van sy eie te hê en vir altyd gelukkig te lewe  Papagena se wens is om vir altyd gelukkig te lewe  Die twee karakters sing 'n voëlagtige soort paringsdans wat handel oor hul toekomsdrome wat kinders, 'Pa-Pagena! Pa-Pageno!' insluit  Verskaf komiese verligting in die opera TWEE korrekte feite Musikale eienskappe: Tipe lied  Duet Stemtipes  Papageno: Bariton  Papagena: Sopraan Bepunt stemtipes slegs EEN keer Melodie  Eenvoudige volksmelodie verteenwoordig gewone mense  Papageno verskyn in speelse luim (nou verbind aan sy komiese karakter)  Papagena boots hom onmiddellik na en dan gaan die lied voort op die afwisselende trant – dui op 'n sekere vlak van intimiteit tussen die karakters  Geen melismas of onnodige versiering word gebruik nie – die eenvoudige natuur van gewone mense is duidelik  Kort, eenvoudige melodieryke frases – ongekunsteld Harmonie  Eenvoudige, konsonante harmonie, met V – I herhalings Tekstuur  Begin met 'n vraag-en-antwoord tekstuur wat die kommunikasie tussen die karakters bevestig (Papageno …Pa..pa pa… beantwoord deur Papagena… Pa..pa pa…)  Homofoniese, orkestrale begeleiding (strykers, houtblasers en horings)  Yl tekstuur Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 34 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne Begeleiding  'n Laag van strykers ondersteun die stemme  Ligte/Deursigtige begeleiding Artikulasie Meestal staccato vir die stemme en instrumente – dra by to die speelsheid en ongeërgde natuur van die karakters SES korrekte feite Voorbeeld van 'n slotparagraaf Papageno en Papagena druk hulle vreugde en genoegdoening in hierdie duet uit. Die werk is 'n paslik lighartige moment in die opera met komiese en vermaaklike eienskappe, wat herinner aan die komieklike opera buffa. Die opstel sal volgens die kriteria hieronder nagesien word. KRITERIA PUNTETOEKENNING Karakters 4 Konteks 2 Musikale eienskappe 6 Uitstekend 'n Inleiding, afsluiting en stewige argument in = 3 punte die middeldeel van die opstel teenwoordig Goed 'n Inleiding, afsluiting en redelike argument in = 2-2½ punte die middeldeel van die opstel teenwoordig Redelik 'n Inleiding, afsluiting en vae argument in die = 1½ punte Logiese aanbieding en middeldeel van die opstel teenwoordig 3 struktuur van die opstel Ondergemiddeld 'n Inleiding, afsluiting en swak argument in die = 1 punt middeldeel van die opstel teenwoordig Swak 'n Enkel paragraaf: swak poging met die skryf = ½ punt van 'n opstel Nie aanvaarbaar = 0 punte Feite puntsgewys aangebied TOTAAL 15 [15] TOTAAL AFDELING E: 50 GROOTTOTAAL: 120 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all